Skip to content

Accounting Grade 10 Gauteng November 2017 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 10201710 pages

Grade 10 Accounting addendum from the Gauteng November 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2017 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM VAN SKOOL: ____________________________________ NAAM VAN LEERDER:__________________________________ PUNTE GEMODEREERDE VRAAG ONDERWERP PUNTE VERDIEN PUNTE 1 Transaksie-ontleding 44 2 Debiteure-versoening 40 3 Inkomstestaat en notas 88 4 Nota ‘Tasbare bates’ 38 5 Balansstaat 30 6 Ontleding en vertolking 40 BTW, Vervaardiging en 7 20 Begrotings TOTAAL 300 10 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE GRAAD 10 2 VRAAG 1 44 PUNTE TRANSAKSIE ONTLEDING Algemene Grootboek Rekeningkundige vergelyking Nr Brondokument Rekening Rekening B E L gedebiteer gekrediteer Vb. Oorspronklike Skryfbe- Krediteure 0 - 500 + 500 faktuur hoeftes kontrole 1 2 3 4 5 6 44 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE GRAAD 10 3 VRAAG 2 40 PUNTE DEBITEURE VERSOENING ALGEMENE GROOTBOEK VAN SOHO HANDELAARS BALANSSTAATREKENINGE-AFDELING Dt DEBITEUREKONTROLE Kt 19 Lys van debiteure op 30 September 2017 DEBITEUR Debiet S Cronje 6 500 00 P Diane G Tloubatla M Shumi R Coetzee P Moila T Kgaka 21 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE GRAAD 10 4 VRAAG 3 88 PUNTE INKOMSTESTAAT EN NOTAS SAMANTHA VERSPREIDERS INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEЁINDIG 28 FEBRUARIE 2017 Verkope Koste van verkope Bruto Wins Bedryfsinkomste Korting ontvang 9 280 Huurinkomste Bruto Bedryfsinkomste Bedryfsuitgawes Korting toegestaan Salarisse en lone Oninbare skulde Bankkoste Versekering Telefoon Bedryfswins Wins voor rente uitgawe Rente uitgawe (13 500) Netto Wins 65 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE GRAAD 10 5 HANDELS- EN ANDER DEBITEURE Handelsdebiteure Vooruitbetaalde uitgawes Opgelope inkomste 11 HANDELS- EN ANDER KREDITEURE Handelskrediteure 45 000 Vooruitontvangde inkomste Opgelope uitgawes SAID - LBS Pensioenfonds Mediesefonds Werkloosheidversekeringsfonds Krediteure vir salarisse 12 VRAAG 4 38 PUNTE TASBARE BATES 4.1 Totale waardevermindering op Voertuie Antwoord OUD NUUT 5 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE GRAAD 10 6 4.2 Totale waardevermindering op toerusting Antwoord OUD NUUT 5 4.3 NOTA 3 : VASTE / TASBARE BATES GROND EN GEBOUE VOERTUIE TOERUSTING Drawaarde aan die begin van 240 000 161 500 50 400 die jaar Kosprys Opgelope waardevermindering BEWEGINGS Verkrygings teen kosprys Waardevermindering Drawaarde aan die einde van die jaar Kosprys Opgelope waardevermindering 20 4.4.1 Dui die bedrag aan wat in die finansiёle state op 30 Junie 2017 sal (2) verskyn. 4.4.2 Noem die AARP beginsel wat toegepas is in Vraag 4.4.1 (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE GRAAD 10 7 4.5 Noem TWEE interne kontrole maatreёls wat die eienaar in plek kan stel om die misbruik deur die drywer van die voertuig te verminder. (4) VRAAG 5 30 PUNTE BALANSSTAAT LIVINGSTONE VERSKAFFERS BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2017 BATES Nie-bedryfsbates Vaste / Tasbare Bates 947 180 Finansiёle Bates Bedryfsbates TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE 630 800 Nie-bedryfslaste Bedryfslaste TOTALE EKWITEITE EN LASTE b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE GRAAD 10 8 VRAAG 6 40 PUNTE 6.1 KONSEPTE [6] Die onderstaande inligting is foutief, gebruik die voorsiende tabel en her- klassifiseer Likiditeit Winsgewendheid Opbrengs 6.2 ONTLEDING EN VERTOLKING [34] 6.2.1 Bereken die winsopslag % 3 6.2.2 Lewer kommentaar oor die verandering in die winsopslag %. __________________________________________________________________ __________________________________________________________________ __________________________________________________________________ 2 6.2.3 Bereken die % Bedryfsuitgawes op verkope vir 2017. 3 6.2.4 Moet die eienaar tevrede wees met die % bedryfsuitgawes op verkope? Verduidelik 3 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE GRAAD 10 9 6.2.5 Bereken die Solvensieverhouding vir 2017. 4 6.2.6 Bereken die Bedryfsverhouding vir 2017. 3 6.2.7 Bereken die Vuurproefverhouding vir 2017. 4 6.2.8 Lewer kommentaar oor die likiditeit van die besigheid. 4 6.2.9 Bereken die % Opbrengs op ekwiteit vir 2017. 5 6.2.10 Lewer kommentaar oor die opbrengs op ekwiteit. Moet die eienaar tevrede wees met sy opbrengs? 3 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE GRAAD 10 10 VRAAG 7 7.1 BTW 7.1.1 7.1.2 7.1.3 7.1.4 7.1.5 7.1.6 7.1.7 7.2 VERVAARDIGING 7.2.1 7.2.2 7.2.3 7.2.4 7.2.5 7.2.6 7.3 BEGROTINGS 7.3.1 7.3.2 7.3.3 7.3.4 7.3.5 7.3.6 7.3.7 20 TOTAAL: 300 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all