Skip to content
Memorandum

Geography Grade 10 Paper 2 Eastern Cape November 2017 Memo

Grade 10 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: GeographyGrade 10201711 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2017 GEOGRAFIE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 75 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) ALGEMENE INLIGTING OOR GRAAFF-REINET Graaff-Reinet is ʼn klein dorpie in die Oos-Kaap met ʼn bevolking van ongeveer 36 000. Hierdie dorp is in die Sarah Baartman Distrik en is een van die oudste dorpe in Suid-Afrika naas Kaapstad, Stellenbosch en Swellendam. Natuurbewaring is ʼn prioriteit in hierdie gebied omdat Graaff-Reinet feitlik deur die Camdeboo Nasionale Park omring word. Dit bied die besoeker insig in die unieke landskap en ekosisteem van die Karoo. Ruimte, natuur en erfenis kombineer om ʼn Karoo-toerisme- ervaring te bied. Ko-ordinate: 32°15′08″S 24°32′26″O / 32°15,1′S 24°32,4′O [Bron: https://www.google.co.za/images] Kopiereg vooorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V2 3 VRAAG 1: MEERVOUDIGE-KEUSE VRAE Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3224 BA & BC GRAAFF- REINET, en op die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag. 1.1 Die kaartkode van die topografiese kaart van Graaff-Reinet dui aan dat die dorp op die ... aangetref word. A 32°O lengtelyn en 24°N breedtelyn. B 32°N lengtelyn en 24°O breedtelyn. C 32°S breedtelyn en 24°O lengtelyn. C D 24°S breedtelyn en 32°O lengtelyn. 1.2 Die kontoerinterval van die ortofotokaart is ... A 20 m. B 10 m. D C 15 m. D 5 m. 1.3 Die kaartskale wat sigbaar op die topografiese kaart is, is ʼn ... -skaal. A verhouding- en ʼn woord B verhouding- en ʼn breuk C lyn- en ʼn verhouding C D lyn- en ʼn woord 1.4 Die mensgemaakte verskynsel by 6 op die ortofotokaart is ʼn ... A gholfbaan. B karavaanpark. C stadium. A D parkeer gebied. 1.5 Graaff-Reinet is in die … provinsie geleë. A Wes-Kaap B Oos-Kaap C KwaZulu-Natal B D Noordwes 1.6 Die skaal van die ortofotokaart is ... as die skaal van die topografiese kaart. A 5 keer groter B 5 keer kleiner C 10 keer groter A D 10 keer kleiner Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) 1.7 Die landvorm wat by F in blok F10 aangetref word, is ʼn ... A koniese koppie. B krans. C C tafelberg. D spitskop. 1.8 Die verskynsel wat G, in blok I2, gemerk is, is ʼn ... A padhoogte B peilbaken. B C punthoogte. D reservoir. 1.9 Die ko-ordinate van punthoogte 1076 in blok G7 is ... A 32º15ʹ27ʹʹS 24º36ʹ16ʹʹO. B 24º36ʹ16ʹʹS 32º15ʹ27ʹʹO. C 32º15ʹ00ʹʹO 24º36ʹ00ʹʹS. A D 32º16ʹ00ʹʹS 24º37ʹ00ʹʹS. 1.10 Ontwikkeling oos van Kroonvale in blok G4, is beperk weens ... A ʼn tekort aan vervoer. B nie-standhoudende water. C ʼn steil gebied. C D kerke. 1.11 Die nasionale roete op die topografiese kaart in blok F3 is die ... A R63. B N10. C N7. D D N9. 1.12 Die hoogte van die trigonometriese stasie in blok F4 is ... A 13 m. B 88 m. C C 1217,3 m. D 1144 m. 1.13 Die verskynsel wat 1 op die ortofotokaart gemerk is, en as windskerms dien, is ʼn ... A wal. B pad. C ry bome. C D reservoir. Kopiereg vooorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V2 5 1.14 Die tipe kaart wat op die topografiese kaart gebruik is: A Mercator B Gauss konforme C Polêr stereografies B D Sentraal meridiaan 1.15 Die hoof primêre aktiwiteit sigbaar in blok A3 is ... A visvangs. B mynbou. C bosbou. D D boerdery. (15 x 1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING B: KAARTWERK BEREKENINGE EN -TEGNIEKE VRAAG 2 2.1 Interpreteer die kaartskaal op die topografiese kaart as ʼn woordskaal. (sentimeter na meter) 1 cm op die kaart verteenwoordig 500 m in werklikheid  (Konsep) (1 x 1) (1) 2.2 Bereken die werklike reguitlyn-afstand, in kilometer, van die aanloopbaan in blok C3.Toon ALLE berekeninge. Punte sal toegeken word vir berekeninge. Werklike afstand: Werklike afstand = Kaartafstand x kaartskaal = 30 mm  x 50 000 mm  Alternatief = 150 000 mm Kaartafstand x kaartskaal 150 000 𝑚𝑚 = 100 000 𝑚𝑚 = 3 cm  x 0,5 km  = 1,5 km = 1,5 km  (Aanvaar ander wiskundige metodes wat die leerder gebruik het.) (3 x 1) (3) 2.2 Gebruik die inligting op die topografiese kaart om die magnetiese deklinasie in 2017 te bepaal. Toon ALLE berekeninge. Punte sal toegeken word vir berekeninge. Verskil in jare = 2017 – 2009 = 8 jaar  󠅳 Gemiddelde jaarlike verandering = 7ʹ 󠅳W  󠅳 Totale verandering = 8 󠅳jaar 󠅳x 󠅳7ʹW 56ʹW 󠅳 Magnetiese deklinasie vir 2017 = 25º07ʹW 󠅳+  󠅳 56ʹW 26º03ʹ 󠅳W 󠅳 vanaf Ware Noord  (6 x 1) (6) 2.3 Bereken die gemiddelde gradiënt op die ortofotokaart tussen trigonometriese stasie 265 suid van Graaff Reinet en punthoogte 806 suid van Spandauville. Toon ALLE berekeninge. Punte sal toegeken word vir berekeninge. 𝐕𝐞𝐫𝐭𝐢𝐤𝐚𝐥𝐞 𝐢𝐧𝐭𝐞𝐫𝐯𝐚𝐥 (𝐕𝐈) Formule: Gradiënt = 𝐇𝐨𝐫𝐢𝐬𝐨𝐧𝐭𝐚𝐥𝐞 𝐄𝐤𝐰𝐢𝐯𝐚𝐥𝐞𝐧𝐭 (𝐇𝐄) VI = 806 m – 771,8 m = 34,2 m  󠅳 HE = 9 cm x 100 m  󠅳 = 900 m  󠅳 Gradiënt = VI/HE  󠅳 OF H/D  = 34,2 m/900 m = 26,3 𝟏 = 𝟐𝟔,𝟑 = 1 : 26,3  (5 x 1) (5) Kopiereg vooorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V2 7 2.4 Teken ʼn eenvoudige dwarssnit van punt A na punt B. Gebruik ʼn vertikale skaal van 5 mm = 50 m. A B (3 x 1) (3) 2.5 Bepaal die ware peiling van die windpomp vanaf punthoogte 813 in blok B1. 101°  (2 x 1) (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING C VRAAG 3: KAART EN FOTOTOEPASSING EN -INTERPRETASIE 3.1 Wat is die hoogtes van die volgende verskynsels? 3.1.1 Nasionale pad in blok 12: 786,9 m  3.1.2 Punthoogte D in blok B11: 1 132 m 3.1.3 Koniese koppie in blok A12: 1 415,5 m (3 x 2) (6) 3.2 Kies die korrekte helling tussen hakies. Die tipe helling wat tussen punte 2 en 3 op die ortofotokaart aangetref word, is (konkaaf, konveks, uniform). Konkawe helling  (1 x 1) (1) 3.3 Die gebied in blok C4 op die topografiese kaart kan as droog met seisoenale reënval, beskryf word. Verskaf TWEE bewyse om hierdie stelling te staaf. Baie reservoirs  Baie nie-standhoudende strome  Baie windpompe  Tekort aan plantegroei  Baie mensgemaakte damme  (Enige 2 x 2) (4) 3.4 Vanwaar ontvang boere in blok B3 hul watertoevoer? Noem EEN bron. Nie-standhoudende strome/riviere  Vore  Reservoirs  Ondergrond naby windpompe  (Enige 1 x 1) (1) 3.5 Graaff-Reinet het aantreklike landvorme wat met stollingsintrusies geassosieer word. Noem DRIE van hierdie landvorme wat op die topografiese kaart verskyn. Mesas  Butte  Koniese koppies  (3 x 1) (3) 3.6 Watter kontoerrangskikking in blok C3 toon dat die gebied wat gekies is vir die vliegveld ʼn geskikte een was, vir die landing van vliegtuie? Die kontoerlyne is verder van mekaar gespasieer  (1 x 1) (1) Kopiereg vooorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V2 9 3.7 Bestudeer die foto hieronder. Dit toon ʼn tipiese Karoo-landskap soortgelyk aan die landskap in die topografiese kaart en ortofotokaart wat jy gebruik. A B C D 3.7.1 Is die foto hierbo ʼn horisontale, skuins of vertikale foto? Horisontaal  (1 x 1) (1) 3.7.2 Is die landskap in die foto ʼn natuurlike, landbou of ʼn beboude omgewing? Natuurlike  (1 x 1) (1) 3.7.3 Die landvorm in blok 12 en die landvorm in blok I12 en J12 word onderskeidelik deur A en B op die foto hierbo aangedui. Identifiseer landvorme A en B. A: Gepunte Butte  B: Mesa  (2 x 1) 3.7.4 Identifiseer die helling tipes C en D op die foto. C: Konveks  D: Konkaaf  (2 x 1) 3.8 Is Spandaukop in blok H2 ʼn area wat beskerm word? Gee ʼn rede vir jou antwoord. Antwoord: Ja  (1) Rede: Dit 󠅳is 󠅳deel 󠅳van 󠅳die 󠅳Camdeboo 󠅳Nasionale 󠅳Park 󠅳wat 󠅳deur 󠅳ʼn 󠅳groen 󠅳 grens omring word  󠅳 Bewaring 󠅳is 󠅳ʼn 󠅳prioriteit 󠅳in 󠅳hierdie 󠅳gebied. 󠅳 (Enige 1 x 2) (3) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2017) VRAAG 4: (GIS) 4.1 Skryf GIS voluit. Geografiese Inligting Stelsels  (1 x 1) (1) 4.2 Identifiseer punt- en lynverskynsels in blok C4. Puntverskynsel: Punthoogte/Bome/Reservoirs Lynverskynsel: Baan,  Voetslaanpad,  Aanloopbaan  󠅳 (Enige 2 x 1) 4.3 Tussen die ortofoto- en topografiese kaart, watter een is eerste deur afstandswaarnemingstegnieke afgeneem? Ortofotokaart  (1 x 1) (1) 4.4 Afstandswaarneming is enige tegnologie wat inligting oor ʼn plek of voorwerp vanaf ʼn afstand kan opneem. Mens kan kaarte van ʼn plek skep sonder om fisies by die plek te wees. 4.4.1 Verskaf EEN voordeel van afstandwaarneming. Ons 󠅳kan 󠅳verskynsels 󠅳soos 󠅳siklone 󠅳en 󠅳tornado’s 󠅳monitor 󠅳sonder 󠅳om 󠅳jou 󠅳 lewe in gevaar te stel  󠅳 Afstandwaarneming kan met rampbestuur ondersteun.  󠅳 Dit help kartograwe om die aarde te meet om sodoende meer akkurate kaarte te ontwerp.  (Enige ander EEN logiese antwoord wat geografies na die vraag verwys). (Enige 1 x 2) (2) 4.4.2 Vanaf die onderstaande lys, identifiseer met ʼn kruisie (X) voorbeelde van afstandwaargeneemde data. Data Afstandwaarnemings Afstandwaarnemings Data Data Ja Nee 1. Satelliet beeld X 2. Gesteente tipes X (2 x 1) (2) 4.5 Lys enige TWEE komponente van GIS. Komponente: Hardeware  Sagteware  Data  Mense  Metode  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg vooorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) GEOGRAFIE V2 11 4.6 A B C Sleutel Primêre skool Sekondêre skool N Speel skool Hoofpad Jy is ʼn sakeman en jy kry drie plekke om van te kies, om ʼn snoepie onderneming te begin, wat middagete vir skole in Lubanzini woonbuurt sal bied. Liggings word in die kaart hierbo vertoon. 4.6.1 Gebruik die kennis wat jy oor GIS opgedoen het, om ʼn geskikte gebied uit A, B of C te kies. B (1 x 1) (1) 4.6.2 Verskaf TWEE redes vir jou keuse in VRAAG 4.6.1. Vele skole in gebied B is naby mekaar  Daar 󠅳is 󠅳ʼn 󠅳pad 󠅳wat 󠅳deur 󠅳gebied B beweeg  Daar 󠅳is 󠅳drie 󠅳verskillende 󠅳tipes 󠅳skole 󠅳met 󠅳ʼn 󠅳groter 󠅳verskeidenheid 󠅳van 󠅳 behoeftes  (Enige 2 x 2) (4) [15] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 10 Geography

View all