You're offline
Skip to content
Question paper

Gr10 Math P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper_hlayiso.com_.pdf

Subject: MathematicsGrade 1020168 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education We y y Department: - (Gh) Basic Education RN LE, REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 iH WISKUNDE V1 t " NOVEMBER 2016 " PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. UL we ey Kopiereg vorbehou CII OU AN IAA A Blaai om assclie
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 2 DBE/November 2016 KABV - Graad 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. 4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE. 5. Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. 6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui. 7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 8. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiees voorbshou FUN ANAC UO A EE A Blasi om ascii
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 3 VRAAG 1 11 Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig: 11.1 x =x 1.1.2 3x? +3 px —2mx—2mp 1.1.3 2p? —2p-12 1.2 Vereenvoudig die volgende: atl a-l 1.2.1 ue 74 122 x? x41 2x ~ x4] 2x42 VRAAG 2 2.1 Los op vir x: 2.1.1 x(x—1) =20 2.1.2 3x? Lay 1 2.2 Gegee: ~4s-ym<s waar meER 2.2.1 Los op vir m. 2.2.2 Skryf die antwoord op VRAAG 2.2.1 in intervalnotasie. 2.3 Gegee: 4x? -y? =171 en 2x-y=9 2.3.1 Bereken die waarde van 2x+y. 2.3.2 Los gelyktydig op vir x en y. KABV - Graad 10 GAUTENG DBE/November 2016 Blaai om asseblief (1) (3) (3) (3) (4) [14] (4) (3) (3) (1) (2) (3) [16]
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 4 DBE/November 2016 KABV - Graad 10 VRAAG 3 Donker teéls (D) en ligte teéls (L) word gebruik om patrone op 'n vloer te skep. Die eerste vier patrone word hieronder getoon. Vir die patrone wat volg, word die teéls op dieselfde wyse gerangskik. ses a Patroon 1 Patroon 2 Patroon 3 Patroon 4 3.1 Hoeveel donker teéls is in patroon 5 gebruik? qd) 3.2 Hoeveel ligte teéls is in patroon 6 gebruik? dd) 3.3 Skryf die algemene term (D,) neer vir die getal donker vloerteéls wat in elke patroon gebruik word. (2) 3.4 Skryf die algemene term (L,) neer vir die getal ligte teéls wat in elke patroon gebruik word. (2) 3.5 Watter patroon sal presies 64 ligte teéls hé? (3) 3.6 Elke donker teél is 0,3 m breed en 0,6m_ lank. Bereken die totale oppervlakte wat deur al die donker teéls in die eerste 100 patrone gedek word. (3) [12] Kopiees voorohow FUN ANAC UO A EE A Blasi om ascii oe
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 5 DBE/November 2016 KABV - Graad 10 VRAAG 4 4.1 4.2 43 Kopiees voorbshou FUN ANAC UO A EE A Blasi om ascii Mary wil 'n yskas koop wat R15 550 kos. Sy moet 'n deposito van 15% van die kosprys betaal en die balans deur middel van 'n huurkoopooreenkoms. Die rentekoers op die lening is 16,25% p.j., enkelvoudige rente. Die terugbetalingstydperk van die lening is 54 maande. Buiten die huurkoopooreenkoms moet '‘n jaarlikse versekeringspremie van 1,5% van die totale koste van die yskas bygetel word. Die jaarlikse versekeringspremie moet in maandelikse paaiemente betaal word. 4.1.1 Bereken die waarde van die lening wat Mary sal uitneem. 4.1.2 Bereken die totale bedrag wat op die huurkoopooreenkoms terugbetaal moet word. 4.1.3 Bereken die maandelikse terugbetaling, wat die maandelikse versekeringspremie insluit. Die tabel hieronder toon die randekwivalent van een Britse pond en een Amerikaanse dollar. LAND GELDEENHEID | WISSELKOERS VAN DIE RAND Pond (£) 21,41 Brittanje (Verenigde Koninkryk) Verenigde State van Amerika Doller ($) 13,45 'n Suid-A frikaanse verpleegster werk in die Verenigde State van Amerika. 4.2.1 Die verpleegster spaar maandeliks die ekwivalent van R4 800. Bereken die bedrag wat sy maandeliks in Amerikaanse dollar spaar. 4.2.2 Sy het 'n boek in die Verenigde Koninkryk (Brittanje) bestel en $85 daarvoor betaal. Bereken die prys van die boek in pond (£). ‘n Bedrag geld verdubbel in 5 jaar as rente jaarliks saamgestel word. Bereken die rentekoers. (2) G) (3) (2) (3) (3) [16]
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 6 DBE/November 2016 KABV - Graad 10 VRAAG 5 Die grafieke van f(x)=x?-4 en g(x)=—x+2 is hieronder geskets. A en B_ is die x-afsnitte van f/ C en D is die y-afsnitte van f en g onderskeidelik. K is'n punt op g sodat BK || x-as. fen g sny by A en E. x Cc 5.1 Skryf die kodrdinate van C neer. qd) 5.2 Skryf die koérdinate van D_ neer. qd) 5.3 Bepaal die lengte van CD. qd) 5.4 Bereken die koérdinate van B. (3) 5.5 Bepaal die koérdinate van E, 'n snypunt van f en g. (4) 5.6 Vir watter waardes van x sal: 5.6.1 f(x)<g(x) Q) 5.6.2 SF (x).g(x) 20 (2) 5.7 Bereken die lengte van AK. (4) [18] Kopiees voorbshou FUN ANAC UO A EE A Blasi om ascii
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 7 DBE/November 2016 KABV - Graad 10 VRAAG 6 Die grafiek van g(x)=-2*+8 is hieronder geskets. A en B_ is die y- en x-afsnitte onderskeidelik van g. g Oo ‘\ 6.1 Skryf die waardeversameling van g neer. qd) 6.2 Bepaal die koérdinate van B. (3) 63 Indien g oor die x-as gereflekteer word om 'n nuwe grafick A te vorm, bepaal die vergelyking van /h. (2) 6.4 Verduidelik hoekom die x-afsnitte van g en h beide by B is. (2) [8] VRAAG 7 'n Hiperbool, h, word met die volgende eienskappe beskryf: e Die vergelyking van die vertikale asimptoot is x=0 e Die waardeversameling van /h is (20 ; 3)UG ; oo) e §©Diex-afsnit van A is (2; 0) Bepaal die vergelyking van h. [4] Kopiees voorbshou FUN ANAC UO A EE A Blasi om ascii
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 8 DBE/November 2016 KABV - Graad 10 VRAAG 8 8.1 In 'n sekere klas van 42 seuns speel: e 27 hokkie (H) e 32 sokker (S) ¢ 7 nie hokkie of sokker nie e 'n Onbekende getal (x) beide hokkie en sokker Die inligting word in die Venn-diagram hieronder voorgestel. H S 7 8.1.1 Bereken die waarde van x. (2) 8.1.2 Indien 'n seun in die klas ewekansig gekies word, bereken die waarskynlikheid dat hy: (a) Nie hokkie of sokker speel nie qd) (b) Slegs sokker speel (2) 8.2 'n Sak bevat 3 blou balle en x geel balle. 8.2.1 Skryf die totale getal balle in die sak neer. qd) 8.2.2 Indien 'n bal uit die sak gehaal word, skryf die waarskynlikheid neer dat die bal blou is. (2) 8.3 8.3.1 Voltooi die volgende stelling: As A en B twee onderling uitsluitende gebeurtenisse is, dan P(AenB)=... qd) 8.3.2 Gegee dat A en B onderling uitsluitende gebeurtenisse is. Die waarskynlikheid dat gebeurtenis A plaasvind, is 0,55. Die waarskynlikheid dat gebeurtenis B nie plaasvind nie, is 0,7. Bereken P (A of B). G3) [12] TOTAAL: 100 GAUTENG

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 10 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 10 · Mathematics · 2016 · National November · Question paper · Paper 1 · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso