Skip to content

Mathematics Grade 10 P1 Gauteng June 2016 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1020164 pages

Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2016 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 10 WISKUNDE (VRAESTEL 1) TYD: 60 minute PUNTE: 50 4 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE Graad 10 2 (Vraestel 1) GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE (Vraestel 1) TYD: 60 minute PUNTE: 50 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Toon AL jou bewerkings, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om by jou antwoord uit te kom, duidelik aan. 3. Antwoorde alleen sal nie volpunte verdien nie. 4. ʼn Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui word. 5. Indien nodig moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders aangedui word. 6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie. 7 Nommer jou antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 8. Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies aan te bied. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE Graad 10 3 (Vraestel 1) VRAAG 1 1.1 Skryf 0,88 oor as ʼn gewone breuk. (1) 1.2 Vir watter waarde(s) van x is die uitdrukking ongedefinieer as 9 f ( x)  en x {–5, 0, 11}? 11 - x (1) 1.3 Bepaal tussen watter twee heelgetalle die volgende irrasionale getal lê. 45 (2) [4] VRAAG 2 2.1 Vereenvoudig: 2.1.1 (2 x  3) (2 x 2  x  2) (2) x3 x 3  27 x 3 2.1.2  2  2 x3 x 9 x  3x  9 (3) 2 x 2 y 2  8 x 5 y 8 2.1.3 (2 x 2 y 4 ) 2 (3) 2.2 Faktoriseer volledig: 2.2.1 2a2 + 9a – 5 (2) 2.2.2 a2 + a(4 + b) + 4b (3) [13] VRAAG 3 3.1 Los op vir x: 3.1.1 (x – a) (x + b) = 0 (2) 3.1.2 2x + 2x–1 = 12 (4) 3.2 Los op vir x en stel jou antwoord op ʼn getallelyn voor as x = N0. 2(2x – 3) – 18  2x (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE Graad 10 4 (Vraestel 1) 3.3 Los vir x en y gelyktydig op: 2x + y = 6 4x + 3y = 10 (5) [15] VRAAG 4 1 2 6 8 4.1 Gegee die getalpatroon: ; ; ; ... 2 5 8 11 4.1.1 Skryf die volgende TWEE terme in die patroon neer. (1) 4.1.2 Bepaal die algemene term. (3) 4.2 Gegee: Tn = – 2n3 4.2.1 Bepaal die 8ste term. (1) 4.2.2 Watter term is – 432? (2) [7] VRAAG 5 5.1 Gegee: f (x) = x2 – 2 en g (x) = 3x 5.1.1 Skets die grafiek vir f (x) en g (x) op dieselfde assestelsel. Dui alle afsnitte op die grafiek duidelik aan. (4) 5.1.2 Vir watter waarde(s) van x is g (x) > 1? (1) 5.1.3 Skryf die waardeversameling van f (x) neer. (1) 5.1.4 Beskryf die transformasie van f (x) na h (x) = (x – 2) (x + 2). (2) a 5.2 Bepaal die vergelyking van die funksie g (x) = + q, waar y = –2 die asimptoot is. Die x reguit lyn f (x) = –x sny die grafiek van g (x) by die punt (5; –5). (3) [11] TOTAAL: 50 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all