Skip to content

Mathematics Grade 10 P1 Gauteng June 2018 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1020186 pages

Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 10 WISKUNDE (VRAESTEL 1) TYD: 1 uur PUNTE: 50 6 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 2 GRAAD 10 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE (VRAESTEL 1) Tyd: 1 uur Punte: 50 INSTRUKSIES 1. Beantwoord AL die vrae, 2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. 3. Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie. 4. Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. 5. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 3 GRAAD 10 VRAAG 1 1.1 Die waarde van 33 lê tussen twee heelgetalle. Bepaal hierdie heelgetalle sonder om die presiese waarde van 33 te bepaal. (2) 1.2 Herlei die volgende repeterende desimale breuk, 0, 4 5 na ʼn gewone breuk in die eenvoudigste vorm. (3) [5] VRAAG 2 2.1 Vereenvoudig: 2.1.1 (3x) 2 ( 2 xy ) 3 2x5 y 4 (3) 2.1.2 1  1  q 1 2   q   q   2   qp  p  p  p q  (3) 2.2 Faktoriseer volledig: 2.2.1 6 p  40  p 2 (3) 2.2.2  xy  ( y  x)b  b2 (4) [13] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 4 GRAAD 10 VRAAG 3 3.1 Los op vir x : x2 3 1   x  3x  4 x  4 2  2 x 2 (5) 3.2 Los op vir x indien x IR, en illustreer jou antwoord op ʼn getallelyn. x (3)  2  1  3 2 [8] VRAAG 4 4.1 Die volgende patroon word gegee: 5 ; 8 ; 11 ; 14 ; … Bepaal die algemene term van die patroon. (3) 4.2 3x  7; 2 x; 3x  1;.... is die eerste drie terme van ʼn liniêre patroon. 4.2.1 Indien die patroon in hierdie konteks herhaal word, bepaal die waarde van x. (4) 4.2.2 Watter term in hierdie reeks is die eerste wat groter as 31 is? (3) [10] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 5 GRAAD 10 VRAAG 5 5.1 Die onderstaande skets verteenwoordig die grafiek van f ( x)  b x  q . ʼn Koördinaat A(2;5) lê op die grafiek. Bereken die waardes van b en q . (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 6 GRAAD 10 3 5.2 Gegee: f ( x)   x  2 en g ( x)  , wat nie volgens skaal geteken is nie. x P en Q is punte van die deursnitte van die grafieke. G P f E B 0 Q F g Bepaal: 5.2.1 Die koördinate van P en Q. (6) 5.2.2 Die koördinaat van B. (2) 5.2.3 Die lengte van GF indien E(-6; 0). (3) [14] TOTAAL: 50 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all