You're offline
Skip to content
Question paper

Gr10 Math P2 (Afrikaans) June 2018 Question Paper_hlayiso.com_.pdf

Subject: MathematicsGrade 1020186 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 10 WISKUNDE VRAESTEL 2 TYD: 1 uur PUNTE: 50 5 bladsye en 1 antwoordblad b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 (Vraestel 2) Graad 10 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE (Vraestel 2) TYD: 1 uur PUNTE: 50 INSTRUKSIES 1 Beantwoord AL die vrae. 2 Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. 3 Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie. 4 Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tensy anders vermeld. 5 Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 6 Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie. 7 Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8 Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 (Vraestel 2) Graad 10 VRAAG 1 1.1 In die onderstaande diagram, A(5:12). Gebruik die diagram om die volgende vrae te beantwoord. 𝑦 A (5; 12) 𝑟 𝜃 0 𝑥 1.1.1 Bepaal die waarde van . (2) 1.1.2 Bereken die waarde van sin  en cot  . (2) 1.1.3 Bewys dat sin  . cot  . sec  1 (2) [6] VRAAG 2 2.1 Bereken die waarde van die volgende uitdrukking met behulp van ʼn sakrekenaar: 4sin120 tan 200  cos 70 (2) 2.2 Bereken die waarde van in elk van die volgende vergelykings, korrek tot EEN desimale plek, indien . 2.2.1 3cos   2,1 (2) 2.2.2 sin   25   0,845 (2) [6] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 (Vraestel 2) Graad 10 VRAAG 3 3.1 Sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar (dui alle stappe aan), bereken die waarde van: cos 0  sin 2 60  2 sin 45 (4) 3.2 Bepaal die waarde van x , sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar: cos 50 . cos 30 . sec50 x . tan 60  tan 45 (5) f ( x)  2 tan x 3.3 Gegee: g ( x)  cos x  1 3.3.1 Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel op die ANTWOORDBLAD op bladsy 6,vir x  180 ;180  (6) 3.3.2 Skryf die amplitude van g neer. (1) 3.3.3 Wat is die periode van f ? (1) 3.3.4 Vir watter waardes van x is g ( x)  0 ? (2) [19] VRAAG 4 In die onderstaande diagram is vierhoek ABCD, AB // CD; ̂ = ; ̂ en ̂ 120 A D 2𝑥 B 𝑥 C 4.1 Bewys dat AD // BC. (4) 4.2 Watter tipe vierhoek is ABCD? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2) [6] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 (Vraestel 2) Graad 10 VRAAG 5 ˆ en CR // BD. In die onderstaande diagram is ABCD ʼn parallelogram. CR halveer DCE A D 2 1 R O 1 1 2 2 E B C Bewys dat: 5.1 BC  CD . (5) 5.2 ABCD ʼn rombus is. (3) 5.3 Indien dit gegee is dat BD = 24 en AB = 13 , dan is AC = 10 . (5) [13] TOTAAL: 50 EINDE
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 (Vraestel 2) Graad 10 ANTWOORDBLAD HANDIG HIERDIE ANTWOORDBLAD SAAM MET JOU ANTWOORDBOEK IN. NAAM: _____________________________________ GRAAD: 10 _______ VRAAG 3 3.3.1 𝑦 𝑥 0

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 10 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all