Skip to content

Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1020207 pages

Grade 10 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2020 GRAAD 10 WISKUNDE (VRAESTEL 2) TYD: 1 uur PUNTE: 50 6 bladsye en 1 diagramblad b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 2) 2 GRAAD 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE vrae en EEN diagramblad. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om die antwoorde te bepaal. 4. SLEGS antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie. 5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nie-programmeerbaar en nie-grafies), tensy anders vermeld. 6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. 7. Diagramme word NIE noodwendig volgens skaal geteken nie. 8. Nommer jou antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 9. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 2) 3 GRAAD 10 VRAAG 1 In die onderstaande diagram is PQRS ʼn vlieër met P (3; 5), S (–1; –4). PQ = QR en PS = RS. Q is ʼn punt sodanig dat PQ ewewydig is aan die x-as en PQ = 5 eenhede. RQ is loodreg op die x-as. Die hoeklyne sny by A. y P(3;5) Q A O x R S(–1;–4) 1.1 Toon aan dat die koördinate van R (8; 0) is. (4) 1.2 Skryf die koördinate van A neer. (2) 1.3 Bereken die gradiënt van SQ. (3) 1.4 Bepaal die lengte van PR. (2) 1.5 Bereken die oppervlakte van die vlieër PQRS. (3) 1.6 Toon aan dat PR loodreg op SQ is. (3) 1.7 Toon aan dat ∆PSR ʼn gelykbenige driehoek is. (4) [21] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 2) 4 GRAAD 10 VRAAG 2 2.1 Bepaal die waarde van sec 75° en gee die antwoord tot TWEE desimale plekke. (2) sin 90  cos 60 2.2 Vereenvoudig sonder om ʼn sakrekenaar te gebruik. tan 45 (2) 2.3 In die onderstaande diagram, is A(x ; y) ʼn punt in die derde kwadrant, BOˆ A   en 5 sin 𝜃+ 3 = 0. y x O  B r A(x ; y) 2.3.1 Bereken die waarde van 30 tan 𝜃 sonder om ʼn sakrekenaar te gebruik. (6) 2.3.2 Bereken die grootte van BOˆ A, korrek tot TWEE desimale plekke. (1) [11] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 2) 5 GRAAD 10 VRAAG 3 3.1 Beskou die funksie f (x) = 2 sin x. 3.1.1 Skets die grafiek van f op die diagramblad vir 0  x  360 . Toon al die afsnitte met die asse duidelik aan. (2) 3.1.2 Skryf neer die: (i) periode van f. (1) (ii) vergelyking van h, as h die refleksie van f om die x-as is. (1) 3.2 Los op vir x, korrek tot EEN desimale plek waar 0° ≤ 𝑥 ≤ 90°. 3.2.1 4tan x + 1 = 3 (3) 3.2.2 cosec x 2 3 (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com 3.3 'n Argitektoniese ontwerp van die voorkant van 'n huis word hieronder gegee. Die lengte van die huis is 10 meter. 'n Buitetrap wat na die dak lei, het 'n hoogtehoek van 30 ° wat met die grondvlak vorm. Die skuins gedeelte van die dak is 7 meter lank. 7m dak Trap na die dak Vooraansig van die huis 3.3.1 Bereken die lengte van die vertikale muur DE. Laat die antwoord in die eenvoudigste wortelvorm. (2) 3.3.2 Bereken θ, die hoogtehoek van die bokant van die dak (A) vanaf die plafon BCD, korrek tot TWEE desimale plekke. (3) 3.3.3 Bereken die lengte van die balk AC, korrek tot TWEE desimale plekke. (3) [18] TOTAAL: 50 EINDE
Downloaded from hlayiso.com DIAGRAMVEL NAAM:_______________________________________________________ VRAAG 3.1.1 y x 0 90° 180° 270° 360°

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all