Skip to content

Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1020205 pages

Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2020 GRAAD 10 WISKUNDE (VRAESTEL 1) TYD: 1 uur PUNTE: 50 5 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 2 GRAAD 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om die antwoorde te bepaal. 4. SLEGS antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE. 5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nie-programmeerbaar en nie-grafies), tensy anders vermeld. 6. Diagramme word NIE noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. 8. Nommer jou antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 9. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 3 GRAAD 10 VRAAG 1 Vir watter waarde(s) van x is die uitdrukking: ; x  11;  5; 0; 15 9 A 11  x 1.1 rasionaal (1) 1.2 nie-reële (1) 1.3 ongedefinieerd (1) [3] VRAAG 2 Vereenvoudig die volgende: x2  x  6 x 2  16 1 2.1   3x  12 x x  2 x 2 2 2 x4 (5) 6 2a . 12a 2.2 2 a2 (4) 2.3 As 𝑎2 + 𝑏 2 = 8𝑎𝑏; bepaal die waarde van (𝑎 + 𝑏)2 in terme van a en b. (3) [12] VRAAG 3 Faktoriseer die volgende volledig: 1 64p 3  3.1 27 (2) 3.2 24𝑘𝑦 3 − 6𝑘𝑦 − 24𝑦 + 96𝑦 3 (4) [6] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 4 GRAAD 10 VRAAG 4 4.1 Los op vir 𝑥: 3 x 3 1    729  3 (3) 4.2 Los op vir x en skryf die antwoord in intervalnotasie: 1 x 4  3 3 (4) 4.3 Kaartjies vir ʼn skoolkonsert word teen R6 vir kinders en R10 vir volwassenes verkoop. As altesaam 150 kinders en volwassenes die konsert bywoon en R1 100 toegangsgeld betaal, bepaal hoeveel kinders die konsert bywoon. (4) [11] VRAAG 5 5.1 Beskou die volgende patroon: –3; 1; 5; 9; … 5.1.1 Bepaal die algemene term. (2) 5.1.2 Bereken 𝑇38 (1) [3] b.o.
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 6 In die gegewe skets word die volgende grafieke voorgestel: f ( x)  3x2 12, g ( x)  x  2 en h( x)  a x  q. A en B is die x-afsnitte en C is die draaipunt van f. D is die y-afsnit van g. K (1 ; 4) is ʼn punt op die grafiek van ℎ. K O F 6.1 Bereken die lengte van GH as OF = 1 eenheid. (3) 6.2 Bepaal: 6.2.1 die koördinate van E, die snypunt van f en g (5) 6.2.2 die vergelyking van ℎ (3) 6.2.3 k as k die refleksie van f om die x-as is (2) 6.3 Vir watter waarde(s) van x sal f ( x)  0. (2) [15] < TOTAAL 50 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all