Skip to content

Mathematics Grade 10 P2 Gauteng June 2019 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1020197 pages

Grade 10 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng June 2019 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2019 GRAAD 10 WISKUNDE VRAESTEL 2 TYD: 1 uur PUNTE: 50 6 bladsye en 1 antwoordblad b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 GRAAD 10 (Vraestel 2) GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE TYD: 1 uur PUNTE: 100 INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Dui ALLE bewerkings, sketse, grafieke ens. duidelik aan, wat gebruik word om jou antwoord te bepaal. 4. Antwoorde alleen sal nie noodwendig volpunte verdien nie. 5. ʼn Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 6. Rond antwoorde af, waar nodig, tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. 7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie. 8. Nommer jou antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 9. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 GRAAD 10 (Vraestel 2) VRAAG 1 1.1 ʼn Reghoekige driehoek ABC met sye en en hoek is hieronder geteken. Skryf die verhouding van die volgende in terme van en neer: 1.1.1 cos  (1) 1.1.2 sin(90 ) (1) 1.2 Gebruik die onderstaande diagram en beantwoord die vrae sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar. 1 2 1.2.1 Bereken die waarde van sin  . (2) 4 1.2.2 Bewys dat sec2   1 tan 2  . (3) [7] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 GRAAD 10 (Vraestel 2) VRAAG 2 2.1 Maak gebruik van jou sakrekenaar en bereken die waarde van die volgende korrek tot 2 desimale plekke: 3 1 sec 40  tan 50   cos 62 (1) sin 28 4 2 2.2 Los op vir  , korrek tot 1 desimale plek: cos(2 10)  0,091 en   0 ;90 (2) 2 2.3 Sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar, bereken die waarde van: 1 2sin 2 60  sin 45 . sec 45  tan10 . cot10 (4) 4 [7] VRAAG 3 3.1 OP DIE ANTWOORDBLAD skets die grafieke van f ( x)  sin x  2 en g ( x)  2cos x op dieselfde assestelsel vir 0 x  360 . Dui die afsnitte op beide asse asook die draaipunte duidelik aan. (4) 3.2 Gebruik die sketsgrafiek om die volgende vrae te beantwoord: 3.2.1 Skryf die waardeversameling van g neer. (1) 3.2.2 Vir watter waarde(s) van sal afneem? (2) [7] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 GRAAD 10 (Vraestel 2) VRAAG 4 Die punte R(2 ; 5); U(  2 ; 1) en S(2 ;  3) word gegee. 4.1 Bepaal die middelpunt van RS. (2) 4.2 Bepaal die koördinaat van punt T, sodat RUST ʼn parallelogram vorm. (3) 4.3 Bereken die lengte van RU. Los jou antwoord in wortelvorm. (2) 4.4 Gegee dat RU || SP en SP = 2RU. Bepaal die koördinaat van punt P sodat RUSP ʼn trapesium vorm. (8) [15] VRAAG 5 5.1 Voltooi die stelling : Indien die oorstaande hoeke van ʼn vierhoek gelyk is, dan is die vierhoek ʼn … (1) 5.2 In die onderstaande diagram, ABCD is ʼn vierhoek. E is ʼn punt op AD sodat AE = AB en EC = CD. BEC = 90°. AD || BC. Stel D = 2x en B1 = x. 5.2.1 Bereken die waarde van . (4) 5.2.2 Bewys dat ABCD ʼn parallelogram is. (4) [9] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 GRAAD 10 (Vraestel 2) VRAAG 6 In die gegewe vierhoek, halveer diagonale AC en BD mekaar by O. Indien AC  4 xy, BC  x2  y 2 en BD  2 x2  2 y 2 , bewys dat ABCD ʼn ruit is. (5) [5] TOTAAL: 50 b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 7 GRAAD 10 (Vraestel 2) ANTWOORDBLAD NAAM EN VAN:_________________________________________________ VRAAG 3 𝑦 𝑥 0 VRAAG 5 VRAAG 6 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all