Skip to content

Mathematics Grade 10 P1 Gauteng June 2019 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1020194 pages

Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2019 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2019 GRAAD 10 WISKUNDE (VRAESTEL 1) TYD: 1 uur PUNTE: 50 4 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 2 GRAAD 10 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE (VRAESTEL 1) Tyd: 1 uur Punte: 50 INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Dui ALLE bewerkings, sketse, grafieke ens. duidelik aan, wat gebruik word om jou antwoord te bepaal. 4. Antwoorde alleen sal nie noodwendig volpunte verdien nie. 5. ʼn Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld. 6. Rond antwoorde af, waar nodig, tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. 7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie. 8. Nommer jou antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 9. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 3 GRAAD 10 VRAAG 1 1.1 Vereenvoudig die volgende: 1.1.1 (5x 1) (2 x2  3x 1) (3) 9 x 1.5x  2 1.1.2 (3) 45x 1 1.2 Faktoriseer volledig: 1.2.1 2 x 2  3x  5 (2) 1.2.2 3(3x4 y)2  (3x2 y 2 )3  12 x2  12 y 4 (6) [14] VRAAG 2 2.1 Los op vir : 2.1.1 x( x  4)  12 (3) x  3 2 x  4 2 x 2.1.2   1 x2 x 1 x 1 (5) 2.1.3 2x  2x 1  4 (3) 2.2 Gegee: 2   2 x 1 3 2.2.1 Los op vir x. (3) 2.2.2 Herskryf jou antwoord in intervalnotasie. (1) 2.2.3 Illustreer jou antwoord op ʼn getallelyn vir x . (1) 2.3 Die som van die kwadrate van twee opeenvolgende natuurlike getalle is 85. Bepaal die getalle. (4) [20] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 4 GRAAD 10 VRAAG 3 1 Beskou die algemene term: Tn  . 3n  1 3.1 Skryf die eerste TWEE terme van die ry neer. (2) 1 3.2 Bereken watter term in die ry ʼn waarde van sal hê. (2) 325 [4] VRAAG 4 Die grafieke van f ( x)  2 x  4 ; g ( x)  ax 2  q en h( x)  mx  c is hieronder geskets. A en B is die x  afsnitte en C is die draaipunt van g . B is die x  afsnit en C is die y  afsnit van f, A is die x  afsnit en D is die y  afsnit van h. g. 4.1 Bepaal die vergelyking van g . (3) 1 4.2 Bewys die vergelyking van h is y  x  1 indien die lengte van 2 (3) CD = 5 eenhede is. 4.3 Bereken die koördinaat van E, die snypunt van f en h. (3) 4.4 Skryf die waardeversameling van g neer. (1) 4.5 Vir watter waarde van x is f ( x)  g ( x) ? (2) [12] TOTAAL: 50 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all