Downloaded from hlayiso.com
=e basic education
Department:
WUE
Basic Education
) REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
KS
Ke
aXe
RK
&
Ki
GRAAD 10
atid tetatatiatataiaiaietalatatelahaialalalatalaiaiaieielelaiaieiaiaieieleiaisieiaieieieial >
a WISKUNDE V2 0
1 "
1 "
i NOVEMBER 2016 4
OTTTTTTITITirrrrerrrererrrrreerrrrrrrrrrrtrtrte
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek.
WINN
*K5P2*%
EA sa ome
Kopiereg voorbehou
Skip to contentAll 2016 papers %20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--969c7357-5434-467e-aa82-216231dbc75a/v1-0d04d711b2d954222899/card.webp)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ab3b1e8-0a22-45fc-958d-028713083a2a/v1-2cff9808f42df74eeee4/card.webp)
%20November%202017%20Answer%20Book_hlayiso.com_--353d2c8c-00dd-4fb9-915f-4afe4ba93ffd/v1-74bc7d4028b01a9667f0/card.webp)
%20June%202016%20Question%20Papers_hlayiso.com_--bc064649-cbd2-48d4-a47d-a2a730f07000/v1-08a5c702df0b71a789cb/card.webp)

%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8543eb3f-55cd-49e8-9a46-31a2262278ea/v1-48406d2a6ebc0e6e65b1/card.webp)
View all





Mathematics Grade 10 P2 National November 2016 QP (Afr)
Grade 10 Mathematics Paper 2 question paper from the National November 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 10 · National November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- National November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 2.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
National November 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 2 DBE/November 2016
KABV - Graad 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1, Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om die
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
4. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
5. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Kopices voorshou FUN ANAC UO A EE A Blasi omassebic
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 3 DBE/November 2016
KABV - Graad 10
VRAAG 1
Die lengtes van 20 kinders is gemeet (in sentimeter) en die resultate is aangeteken.
Die data ingesamel, word in die tabel hieronder getoon.
127 128 129 130 131 133 134 134 135 136
137 138 139 140 141 142 142 143 144 145
11 Skryf die mediaanlengte gemeet neer. dd)
1.2 Bepaal:
1.2.1 Die gemiddelde lengte (2)
1.2.2 Die variasiewydte (1)
1.2.3 Die interkwartielvariasiewydte (3)
1.3 Teken 'n mond-en-snordiagram om die data voor te stel. (2)
[9]
VRAAG 2
Die intelligensiekwosiént (IK) van 'n graad 10-klas is in die tabel hieronder opgesom.
IK-INTERVAL FREKWENSIE
90 <x< 100 4
100 <x<110 8
110<x<120 7
120 <x < 130 5
130 <x< 140 4
140 <x< 150 2
2.1 Skryf die modale klas van die data neer. qd)
2.2 Bepaal die interval waarin die mediaan lé. (2)
2.3 Beraam die gemiddelde IK-waarde van hierdie klas leerders. (3)
[6]
Kopices voorshou FUN ANAC UO A EE A Blasi omassebic
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 4 DBE/November 2016
KABV - Graad 10
VRAAG 3
3.1 Toon dat 'n drichoek ABC, met hoekpunte A(1 ; 1); B(3 ; 6) en C(6 ; 3),
'n gelykbenige driehoek is. (4)
3.2 In die diagram hieronder is ADCB 'nruit met A(3 ;5) en BC-1 ;-4). AD=DC en
AB=BC. D is'n punt sodat AD parallel met die x-as is en AD =5 eenhede.
CD is loodreg op die x-as. Die hoeklyne sny by punt P.
a
y
A@3 ; 5) D
P
x
Oo Cc "
B(-1 ; -4)
3.2.1 Toon dat die koérdinate van C (8 ; 0) is. (2)
3.2.2 Skryf die koGrdinate van punt P neer. (2)
3.2.3 Bereken die gradiént van lyn BD. (2)
3.2.4 Bereken die lengte van lyn AC. (2)
3.2.5 Bereken die oppervlakte van die ruit ADCB. (3)
[15]
Kopices voorshou FUN ANAC UO A EE A Blasi omassebic
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 5 DBE/November 2016
KABV - Graad 10
VRAAG 4
41 'n Reghoekige driehoek met sye a, b en c endie hoek 6, word hieronder getoon.
c
a
b
4.1.1 Skryf die volgende in terme van a, b en c neer:
(a) cosé
(b) tand
(c) _ sin(90°—0)
4.1.2 Indien dit gegee word dat a=5 en @=50°, bereken die numeriese
waarde van b.
42 Gegee dat A =38,2° en B=146,4°.
Bereken die waarde van 2cosecA + cos3B.
43 Vereenvoudig volledig, SONDER om 'n sakrekenaar te gebruik:
sin 45°.tan? 60°
cos 45°
44 Gegee dat 5cos 8-3 =0 en 0°<f£< 90°.
As a+ B =90° en 0°<a@ <90°, bereken die waarde van cot a.
GAUTENG
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(2)
(2)
(3)
(4)
(4)
[17]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 6 DBE/November 2016
KABV - Graad 10
VRAAG 5
5.1 In die skets hieronder is AMNP geteken met 'n regtehoek by N en MN = 15 eenhede.
A is die middelpunt van PN en AMN = 21°.
P
A
M 2 N
15
Bereken:
5.1.1 AN (3)
5.1.2 PMN (6))
5.13 MP (3)
5.2 Bereken @ as 2sin(9+15°)=1,462 en 0°<0<90°. (3)
[12]
Kepieres voorhou FUN ANAC UO A EE A Blasi omassebic
Pa
Wiskunde/V2
VRAAG 6
Downloaded from hlayiso.com
7
KABV - Graad 10
DBE/November 2016
Die grafieke van f(x)=asinx en g(x)=cosx+1 vir xe[0; 360] is hieronder geskets.
a
y
24
g
io
0 oF
-14
24
6.1 Skryf die waarde van a neer.
6.2 Skryf die periode van f neer.
6.3 Skryf die waardeversameling van g neer.
6.4 Vir watter waardes van x vir xe[0°; 360°] sal f(x).g(x)>0?
6.5 Die grafick g word om die x-as gereflekteer en dan 2 ecenhede opgeskuif om
die grafiek h te kry. Skryf die vergelyking van h neer.
Kopiereg voorbehou
GAUTENG
Blaai om asseblief
(1)
Q)
(2)
(2)
(2)
[8]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 8 DBE/November 2016
KABV - Graad 10
VRAAG 7
Die diagram hieronder stel 'n deursnee van Tafelberg, T, en Leeukop, L, bo seevlak voor.
Punt M en N is direk onder pick L en T_ onderskeidelik, sodat MPN op dieselfde
horisontale vlak op seevlak lé en P direk onder C is.
MN =3 100m.
Die hoogtehoek van L vanaf N is # en die hoogtehoek van T vanaf M is @.
Daar word gegee dat tan0 =0,35 en tanf#=0,21.
tan 0 = 0,35
tan 8 = 0,21
M 3 100m
7A Bepaal die verhouding van LM : TN. (4)
7.2 ‘n Kabelkarretjie, C, wat vanaf die kruin van Tafelberg, T, ry, volg 'n pad langs
TCM.
7.2.1 Bereken die hoek gevorm (MTN) tussen die kabel en die vertikale hoogte
IN. (2)
7.2.2 As die kabelkarretjie, C, met die kabel langs beweeg, sodat TC = 400 m,
bereken die hoogte van die kabelkarretjie bo seevlak op daardie oomblik. (5)
[11]
Kopices voorshou FUN ANAC UO A EE A Blasi omassebic
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 9 DBE/November 2016
KABV - Graad 10
Gee redes vir jou bewerings in VRAAG 8 en 9.
VRAAG 8
8.1 Voltooi die volgende stelling:
As die teenoorstaande hoeke van 'n vierhoek gelyk is, is die vierhoek ... qd)
8.2 Gebruik die skets hieronder om te bewys dat die teenoorstaande sye van 'n
parallelogram gelyk is.
A > D
(6)
8.3 In die skets hieronder is KPMN 'n parallelogram. ON _halveer KNM en OM
halveer NMP.
8.3.1 Toon aan dat NOM = 90°. (3)
8.3.2 Bewys dat O die middelpunt van KP is. (6)
[16]
Kopices voorshou FUN ANAC UO A EE A Blasi omassebic
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 10 DBE/November 2016
KABV - Graad 10
VRAAG 9
91 Voltooi die volgende stelling:
Die lyn deur die middelpunt van twee sye van 'n driehoek is parallel aan en ... die
derde sy. qd)
9.2 In APQR is A en B die middelpunte van sye PQ en PR onderskeidelik. AR en
BQ sny by W. D en E is punte op WQ en WR onderskeidelik sodat WD = DQ
en WE=ER.
P
Bewys dat ADEB 'n parallelogram is. (5)
[6]
TOTAAL: 100
GAUTENG
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--969c7357-5434-467e-aa82-216231dbc75a/v1-0d04d711b2d954222899/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P1 National November 2016 QP (Afr)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ab3b1e8-0a22-45fc-958d-028713083a2a/v1-2cff9808f42df74eeee4/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P2 National November 2017 QP (Afr)
%20November%202017%20Answer%20Book_hlayiso.com_--353d2c8c-00dd-4fb9-915f-4afe4ba93ffd/v1-74bc7d4028b01a9667f0/card.webp)
Addendum
Mathematics Grade 10 P2 National November 2017 Addendum
%20June%202016%20Question%20Papers_hlayiso.com_--bc064649-cbd2-48d4-a47d-a2a730f07000/v1-08a5c702df0b71a789cb/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P1 Gauteng June 2016 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8543eb3f-55cd-49e8-9a46-31a2262278ea/v1-48406d2a6ebc0e6e65b1/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)
More from Grade 10 Mathematics

Annual teaching plan
Gr 10 Maths ATP 2023 24

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 Paper 1 KZN June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 KZN March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 Paper 1 KZN November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Memorandum