Skip to content

Mathematics Grade 10 P2 Gauteng June 2016 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1020169 pages

Grade 10 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng June 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 10 WISKUNDE (Vraestel 2) TYD: 60 minute PUNTE: 50 7 bladsye + 2 antwoordvelle b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE Graad 10 2 (Vraestel 2) GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE (Tweede Vraestel) TYD: 60 minute PUNTE: 50 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. duidelik aan wat jy gebruik het om by jou antwoord uit te kom. 3. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte kry nie. 4. ʼn Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) kan gebruik word, tensy daar anders aangedui word. 5. Indien nodig moet jou antwoorde tot TWEE desimale plekke aangedui word, tensy daar anders aangedui word. 6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Antwoordvelle vir Vrae 4 – 7, verskyn aan die einde van die vraestel. Skryf jou naam in die spasies wat voorsien is en handig die diagramvelle saam met jou ANTWOORDBOEK in. 8. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 9. Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies aan te bied. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE Graad 10 3 (Vraestel 2) VRAAG 1 1.1 sin  Indien punt P( x ; y) ʼn punt op die Kartesiese vlak is en OP = r eenhede. Bepaal . cos  y P (x ; y) r O (3) 1.2 In PQR, Qˆ  90 en Rˆ   . PQ  5 eenhede, QR  12 eenhede en PR  13 eenhede. P 13 5 Q R 12 Gee die waardes van ... 1.2.1 sin  (1) 1.2.2 sec  (1) 1.2.3 tan  (1) [6] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE Graad 10 4 (Vraestel 2) VRAAG 2 Indien 4 tan  3 en cos  positief is, gebruik ʼn skets om die waarde van die volgende te bereken: 2.1 5 sin   3 cot  (5) 2.2 25 cos 2  (2) [7] VRAAG 3 3.1 Indien x  42 en y  68 , maak gebruik van jou sakrekenaar en bepaal die waarde van: 3.1.1 sin x  2 cos 3 y (2) 3.1.2 3 tan 2 ( x  y) (2) 3.2 Bepaal die waarde van  , indien   0    90, korrek tot 3 desimale plekke. 3.2.1 2 sin   1,432 (2) 3.2.2 tan 3  6,345 (3) [9] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE Graad 10 5 (Vraestel 2) VRAAG 4 4.1 In die diagram hieronder is BDFE ʼn reghoek, met BD = 155 m. AD = 475 m en BC = 800 m. Die hoogtehoek van B na C is 22. 155 m 475 m Bereken: 4.1.1 Â (2) 4.1.2 CF (3) 4.2 Bereken die waarde van die volgende sonder om jou sakrekenaar te gebruik: sin 2 45  cos 60  tan 10. cot 10 (4) [9] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE Graad 10 6 (Vraestel 2) VRAAG 5 In die diagram, Qˆ  30, Rˆ 2  110 en PR  RS . Bepaal, met redes, die groottes van die volgende hoeke: 5.1 P̂1 (2) 5.2 P̂2 (3) [5] VRAAG 6 In vierhoek ABCD, AD//BC en Bˆ  Dˆ . Bewys dat ABCD ʼn parallelogram is. (5) [5] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE Graad 10 7 (Vraestel 2) VRAAG 7 7.1 In die onderstaande vierhoek halveer diagonale AC en BD by O. Indien AC  4 x y; BC  x 2  y 2 en BD  2 x 2  2 y 2 , bewys dat ABCD ʼn rombus is. A B O D C (5) 7.2 PQRS is ʼn parallelogram, SR = ST en P̂  120 . P S >> 1 2 1 2 Q >> T R Indien Sˆ 2  4 x , bereken die waarde van x . (4) [9] TOTAAL: 50 EINDE
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE Graad 10 8 (Vraestel 2) ANTWOORDVEL 1 NAAM VAN LEERDER: _________________ GRAAD: _______ VRAAG 4 155 m 475 m VRAAG 5
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE Graad 10 9 (Vraestel 2) ANTWOORDVEL 2 NAAM VAN LEERDER: _________________ GRAAD: _______ VRAAG 6 VRAAG 7 7.2 P S >> 1 2 1 2 Q >> T R

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all