Skip to content

Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng June 2019 Memo (Afr)

MemorandumPhysical SciencesGrade 1020196 pages

Grade 10 Physical Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng June 2019 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2019 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 NASIENRIGLYNE 6 bladsye
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE NASIENRIGLYNE Vraestel 2 GR 10 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN FISIESE WETENSKAPPE (Vraestel 2) NASIENRIGLYNE VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 B (2) 1.2 C (2) 1.3 C (2) 1.4 B (2) 1.5 B (2) 1.6 D (2) 1.7 A (2) 1.8 C (2) 1.9 A (2) 1.10 D (2) [20] VRAAG 2 2.1 Heterogene mengsel as ʼn mengsel van nie-uniforme (nie eenvormige) samestelling, waarvan die komponente maklik geïdentifiseer kan word (2) 2.2 ʼn Element is ʼn suiwer stof wat bestaan uit slegs een tipe atoom en deeltjies kan nie verder afgebreek word deur chemiese metodes nie.  ʼn Verbinding is ʼn suiwer stof wat bestaan uit twee of meer soorte atome wat chemies verbind het.  (4) 2.3 2.3.1 (a) Verdamping  (b) Filtrasie (c) Sand  (d) Suikeroplossing / suiker en water (4) 2.3.2 Fisiese (proses)  (1) 2.3.3 Geen nuwe stof is gevorm nie water verander in fase (1) [12] 2
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE NASIENRIGLYNE Vraestel 2 GR 10 VRAAG 3 3.1 Wat is die gevolg van ʼn toename in temperatuur oor ʼn periode van tyd?  LET WEL:  Die afhanklike en onafhanklike veranderlike moet genoem word. Die verhouding tussen die veranderlikes moet geïdentifiseer word. Die vraag moet nie met ʼn Ja of Nee beantwoord word nie. (2) 3.2 3.2.1 TYD (1) 3.2.2 TEMPERATUUR  (1) 3.3 Op die grafiekpapier: Temperatuur Vs Tydgrafiek  Korrekte skaal vir die aste   Altwee aste is reg benoem   3 punte korrek geplot  (5) 3.4 Al die energie word gebruik om die intermolekulêre kragte tussen die molekules te oorkom  (2) [11] 3
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE NASIENRIGLYNE Vraestel 2 GR 10 VRAAG 4 4.1 Isotope is atome van dieselfde element met dieselfde atoomgetal maar verskillende massagetalle OF Isotope is atome van dieselfde element met dieselfde aantal Protone maar die hoeveelheid neutrone verskil  (2) 4.2 Ar (Br) = = 80 (4) 4.3 4.3.1 10  4.3.2 12  4.3.3 17  4.3.4 18,5  4.3.5 Aℓ (Aluminium)  4.3.6 13  (6) [12] VRAAG 5 5.1 5.1.1 Elektrone in die buitenste energievlak van ʼn atoom  (2) 5.1.2 4 (1) 5.1.3 1s22s22p63s23p2  (2) 5.1.4 Silikon  (Si)  (2) 5.2 2p     2s   1s   (3) [10] 4
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE NASIENRIGLYNE Vraestel 2 GR 10 VRAAG 6 6.1 S(s) +  O2(g)  SO2(g)  Bal  LET WEL: Reaktante  produkte balansering  (3) 6.2.1 Korrek (1) 6.2.2 S(s) + O2(g)  SO2(g) 32 + 2(16) = 32 + 2(16)  32 + 32 = 32 + 32 64 = 64  (4) 6.3. Kovalente verbinding (2) [10] VRAAG 7 7.1.1   XX -1 +2 XX Mg XX Cl 2 XX Oksidasiegetalle is korrek  (3) 7.1.2 Stikstof met 5 elektrone Waterstof met een korrekte struktuur XX H Xo N Xo H Xo H (3) 5
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE NASIENRIGLYNE Vraestel 2 GR 10 7.1.3  (1) XX -1 XX F XX XX 7.2 7.2.1 Natriumoksied  (2) 7.2.2 Waterstofperoksied  (2) 7.3 7.3.1 K2SO4 (1) 7.3.2 Fe Cℓ3  (1) 7.4 N2(g) + 3H2(g) 2 NH3 (g) (2) 7.5 Sintese  (reaksie) (1) [16] VRAAG 8 8.1 Elektronegatiwiteit is die maatstaf van die aantrekkingskrag van ʼn atoom op die valens elektronpaar  (2) 8.2 8.2.1 Ionisasie-energie verhoog vanaf links na regs oor die periodieke tabel  (2) 8.2.2 Nie-metale het hoër eerste ionisasie-energie as metale dus sou nie-metale elektrone bykry om negatiewe ione (anions) te vorm (2) 8.2.3 Wanneer natrium sy eerste elektrone verloor bereik dit ʼn stabiele elektronkonfigurasie dus is meer energie nodig om die tweede elektron  te verwyder. (2) 8.2.4 verhoog (1) [9] TOTAAL AFDELING B: 80 TOTAAL: 100 6

Study this subject

More from Grade 10 Physical Sciences

View all