Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2021
GRAAD 10
FISIESE WETENSKAPPE
(CHEMIE)
(VRAESTEL 2)
TYD: 2 ure
PUNTE: 100
11 bladsye + 2 gegewensblaaie
b.o.
Skip to contentQuestion paper 
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f58a867e-38b3-44f4-8f09-66ffbe5b7066/v1-664589e124dac45086bc/card.webp)
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--623e3579-221a-4ee5-af51-69323c9adf50/v1-85f3879d52afdf3c1e51/card.webp)

%20Question%20Paper_hlayiso.com_--26933dc4-9e29-4ff7-a9d2-4197bdbf1fe8/v1-78ac95e617312dfb3fab/card.webp)

%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--866b5d54-d5db-45d4-bcb1-0ef91e523489/v1-2953eb8dcb3dd10b7e21/card.webp)
%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--56d175f0-90e2-40bc-8f76-59f6c8ba13f0/v1-32293b0fcf39866abd41/card.webp)
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--43cc3e8c-f83b-45c8-a482-cb242b1a9bc4/v1-81d55ee691dcd74775d6/card.webp)

%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--18669de7-8fad-4d0f-abc7-f38dbd154c7a/v1-0e75b185dc2e0549d808/card.webp)

View all





Physical Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2021 QP
Grade 10 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2021, 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Physical Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November Exam · 2021. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 782.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 2
(Vraestel 2) GRAAD 10
INSTRUCTIONS AND INFORMATION
1. Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae.
3. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
4. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
5. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
7. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts, waar nodig.
8. Begin elke vraag op ʼn nuwe bladsy in die ANTWOORDBOEK.
9. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, byvoorbeeld, tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
10. Toon AL die formules en vervangings in AL die berekeninge aan.
11. Rond die FINALE numeriese antwoorde af tot ʼn minimum van TWEE desimale,
waar nodig.
12. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 3
(Vraestel 2) GRAAD 10
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers
(1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1 Die kleinste deeltjie wat gevind word in suiker wat nog steeds die
eienskappe van suiker het, staan bekend as ʼn …
A korrel.
B molekule.
C atom.
D elektron. (2)
1.2 Die deeltjies van ʼn vaste stof …
A beweeg vrylik rond.
B beweeg glad nie.
C beweeg oor mekaar.
D vibreer in vaste posisies in die kristal. (2)
1.3 Die proses wat plaasvind as ʼn kalsiumatoom met ʼn suurstofatoom reageer om
kalsiumoksied te vorm, is:
A Vier elektrone (twee van elke atoom) word gedeel tussen die atome
B Twee elektrone (een van elke atoom) word gedeel tussen die atome
C Twee elektrone van die kalsiumatoom word oorgedra na die
suurstofatoom
D Twee elektrone van die suurstofatoom word oorgedra na die
kalsiumatoom (2)
1.4 Die onderstaande valens elektronkonfigurasie is moontlik diè van:
s2px2py1pz1
A Br
B P
C Si
D S (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 4
(Vraestel 2) GRAAD 10
1.5 Elemente T, X, Z en Y is onderskeidelik in groepe IA, IIA, VIA en VIIA op die
periodieke tabel van elemente
Die formule van die verbinding wat gevorm word uit twee van hierdie elemente
wat NIE KORREK is NIE, is:
A TZ
B XY2
C T2Z
D TY (2)
1.6 By STD…
I is die molêre volume van waterstof 22,4 dm3.
II bestaan 22,4 dm3 van enige gas uit 6,02 x 1023 deeltjies.
III bestaan 22,4 dm3 helium uit 1 mol atome.
Watter van hierdie stelling/s is waar?
A Slegs l
B Slegs I en II
C Slegs II en III
D I, II en III (2)
1.7 Watter grafiek verteenwoordig die atoomradius, R, teenoor die atoomgetal, Z,
vir die elemente in Periode 2 op die periodieke tabel?
A B C D
R R R R
Z Z Z Z (2)
1.8 Die energie wat vrygestel word wanneer ʼn elektron by ʼn geïsoleerde neutrale
atoom gevoeg word om ʼn negatiewe ioon te vorm, word … genoem.
A ionisasie-energie
B elektronegatiwiteit
C kristal-energie
D elektron affiniteit (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 5
(Vraestel 2) GRAAD 10
1.9 Die onderstaande gebalanseerde chemiese vergelyking verteenwoordig die
reaksie tussen metaan (CH4) en stoom (H2O):
CH4(g) + H2O(g) → CO(g) + 3H2(g)
Die volume metaan (in m3) wat benodig word om 150 m3 waterstof by dieselfde
temperatuur en druk te vorm, is …
A 25.
B 50.
C 75.
D 150. (2)
1.10 Die formule vir Engelse Sout is MgSO4·7H2O.
Die massa (in gram) Engelse Sout nodig om 1 dm3 oplossing met ʼn
konsentrasie van 0,1 mol·dm-3 voor te berei, is …
A 12.
B 15.
C 19,2.
D 24,6. (2)
[20]
TOTAAL AFDELING A: 20
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 6
(Vraestel 2) GRAAD 10
AFDELING B
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Om suurstof voor te berei, kan kaliumchloraat verhit word in die teenwoordigheid van
ʼn geskikte katalisator soos hieronder getoon.
A
Die vergelyking vir die reaksie is: KCℓO3(s) → KCℓ(s) + O2(g)
2.1 Balanseer die vergelyking. (1)
2.2 Gee die empiriese formule vir kaliumchloraat. (1)
2.3 Wat is die chemiese naam van die produk 'KCℓ'? (1)
2.4 Is kaliumchloraat ʼn suiwer of onsuiwer stof? Verduidelik die antwoord. (2)
2.5 Teken die Aufbau-diagram van ʼn suurstofatoom. (3)
2.6 Teken die Lewisdiagram van ʼn suurstofmolekule. (2)
2.7 Benoem die apparaat wat A gemerk is. (1)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 7
(Vraestel 2) GRAAD 10
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die verhittingskurwe in die grafiek toon temperatuur teenoor tyd. Dit verteenwoordig die
verhitting van ys vanaf –10 ° C, teen ʼn konstante tempo van hitte-oordrag.
Temperatuur (°C)
Tyd (minute)
3.1 Skryf die chemiese formule van ys neer. (1)
3.2 Watter fase/s word gedurende interval A (0 – 5 min) gevind? (1)
3.3 Definieer die faseverandering gedurende interval B (5 – 20 min). (2)
3.4 Verduidelik wat met die kinetiese en potensiële energie gedurende interval C
(20 – 80 min) gebeur. (2)
3.5 Wat is die betekenis van die temperatuur by 80 minute? (1)
3.6 Wat sou jy verwag om te gebeur as die verhitting na 100 minute voortduur? (2)
[9]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 8
(Vraestel 2) GRAAD 10
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Natuurlike stikstof (7 N) bestaan uit twee stabiele isotope. Die oorgrote meerderheid
(99,6%) van die stikstof wat natuurlik voorkom, is stikstof-14, en die res is stikstof-15.
4.1 Definieer die term isotoop. (2)
4.2 Skryf die naam van die deeltjies wat deur 7 in natuurlike stikstof (7 N) voorgestel
word. (1)
4.3 Bereken die relatiewe atoommassa van stikstof. (3)
4.4 Stikstof is die belangrikste voedingstof vir die groei van plante.
Een so ʼn kunsmis bevat ammoniumfosfaat ((NH4)3PO4).
Bereken die persentasie stikstof in hierdie kunsmis. (3)
4.5 Die bereidingsproses van kunsmis gebruik ʼn verbinding wat uit 82,24% stikstof
en 17,76 waterstof bestaan.
Benoem die verbinding deur gebruik te maak van ʼn berekening. (6)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 9
(Vraestel 2) GRAAD 10
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Natriumchloried word berei deur soutsuur met natrium te laat reageer. ʼn
Kleurlose, reuklose en smaaklose gas word geproduseer. (Die praktiese uitvoering is
egter gevaarlik en word dus nie aanbeveel nie.)
Die ongebalanseerde chemiese reaksie is:
Na + HCℓ → NaCℓ + H2 … Reaksie A
Wanneer natriumchloried in water oplos, dissosieer die natriumchloried in ione.
Die vergelyking wat hierdie reaksie voorstel, is:
H2 O
NaCℓ(s) → Na+(aq) + Cℓ-(aq) … Reaksie B
5.1 Gee een gebruik van natriumchloried. (1)
5.2 Wat is ʼn positiewe toets vir die gas wat geproduseer word? (2)
5.3 Gee een rede waarom hierdie praktiese uitvoering gevaarlik is? (1)
5.4 Balanseer die reaksie A. (1)
5.5 Identifiseer die reaksie wat die volgende verteenwoordig:
5.5.1 Fisiese verandering (1)
5.5.2 Chemiese verandering (1)
5.6 25 g natriumchloried word in 250 ml water opgelos.
Bereken die konsentrasie van die oplossing. (4)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 10
(Vraestel 2) GRAAD 10
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Aluminium reageer met jodium in die teenwoordigheid van ʼn katalisator om ʼn
metaalhalied te vorm.
Die gebalanseerde chemiese reaksie is:
water
2Aℓ + 3I2 → 2AℓI3
6.1 Noem die tipe chemiese binding wat in elk van die volgende stowwe voorkom.
Kies uit kovalente, ioniese of metaalbindings.
6.1.1 Aluminium (1)
6.1.2 Jodium (1)
6.1.3 Water (1)
6.1.4 Aluminiumjodied (1)
6.2 Definieer die term mol. (2)
6.3 317,5 g jodium reageer volledig gedurende die reaksie.
Bereken die aantal;
6.3.1 Mol jodium wat reageer (3)
6.3.2 Aluminiumatome wat gebruik word om aluminiumjodied te vorm. (3)
6.4 Bereken die massa aluminium wat benodig word om 20,4 g aluminiumjodied te
vorm. (6)
[18]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die periodieke tabel is ʼn tabelvertoning van die chemiese elemente. Die struktuur van
die tabel toon die periodieke tendense.
7.1 Definieer die term atoomgetal van ʼn element. (2)
7.2 Waar sal jy die nie-metale op die periodieke tabel aantref? (2)
7.3 Gee EEN woord vir die volgende sin:
’n Atoom of molekule met ’n netto elektriese lading as gevolg van die wins of
verlies van een of meer elektrone. (1)
7.4 Wat is die naam van Groep 2 elemente? (1)
7.5 Hoeveel valenselektrone het elemente in Groep 2? (1)
7.6 Skryf die naam neer van die element in Groep 2 Periode 3. (1)
7.7 7.7.1 Definieer die term ionisasie-energie. (2)
7.7.2 Vergelyk die eerste ionisasie-energie van die elemente in Groep 2. (2)
7.7.3 Verduidelik waarom die eerste ionisasie-energie van swawel minder is
as die van fosfor. (4)
[16]
TOTAAL AFDELING B: 80
TOTAAL: 100
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOU/SIMBOOL | VALUE/WAARDE
‘ave gaho toneante Na 6,02 x 10 mor"
nai op ciektion e A6x 10°C
Beams m. 911x103" kg
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
cut
v
m Vv N
n=— or/of n=—_- n=
M Vin ln
cm
MV
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 13
(Vraestel 2) GRAAD 10
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
1 Atomic number 2
KEY/SLEUTEL Atoomgetal
2,1 H He
1 4
3 4 29 5 6 7 8 9 10
Electronegativity Symbol
1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit 1,9 Cu Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
7 9 63,5 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5
Mn Fe 1,8 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo Tc 1,9 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
226
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 10 Physical Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Physical Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 10 Physical Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 10 Physical Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 10 past papers
More Physical Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Physical Sciences Grade 10 Eastern Cape March Test 2025 QP
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f58a867e-38b3-44f4-8f09-66ffbe5b7066/v1-664589e124dac45086bc/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--623e3579-221a-4ee5-af51-69323c9adf50/v1-85f3879d52afdf3c1e51/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng June 2024 QP (Eng)

Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 North West November 2024 QP (Eng)
%20Question%20Paper_hlayiso.com_--26933dc4-9e29-4ff7-a9d2-4197bdbf1fe8/v1-78ac95e617312dfb3fab/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng June 2023 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 10 Gauteng March Test 2023 Question Paper
Related documents
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--866b5d54-d5db-45d4-bcb1-0ef91e523489/v1-2953eb8dcb3dd10b7e21/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2021 QP
%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--56d175f0-90e2-40bc-8f76-59f6c8ba13f0/v1-32293b0fcf39866abd41/card.webp)
Memorandum
Physical Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2021 Memo
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--43cc3e8c-f83b-45c8-a482-cb242b1a9bc4/v1-81d55ee691dcd74775d6/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2021 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape June 2021 QP
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--18669de7-8fad-4d0f-abc7-f38dbd154c7a/v1-0e75b185dc2e0549d808/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng November 2021 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 10 KwaZulu Natal June 2021 Question Paper
More from Grade 10 Physical Sciences

Annual teaching plan
Gr 10 Phys Sci ATP 2023 24

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Eastern Cape June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Free State June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Paper 1 KZN November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo