Skip to content
Question paper

Physical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2021 QP

Grade 10 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2021, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Physical SciencesGrade 1020217 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2021 GRAAD 10 NASIENRIGLYNE FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) (VRAESTEL 1) 7 bladsye
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) NASIENRIGLYNE (Vraestel 1) GRAAD 10 AFDELING A VRAAG 1 1.1 A (2) 1.2 A (2) 1.3 A (2) 1.4 D (2) 1.5 B (2) 1.6 A (2) 1.7 C (2) 1.8 A (2) 1.9 B (2) 1.10 C (2) [20] TOTAAL AFDELING A: 20 2
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) NASIENRIGLYNE (Vraestel 1) GRAAD 10 AFDELING B VRAAG 2 2.1 Die algebraïese som van twee versteurings wat op dieselfde tyd dieselfde ruimte inneem. (2) 2.2 2.2.1 Golflengte (1) 2.2.2 Trog (1) 2.2.3 Kruin (1) 2.2.4 Amplitude (1) 2.3 2.3.1 B en D (2) A en F 2.3.2 D en C C en F (2) 2.4 0,02 m (2) [12] 3
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) NASIENRIGLYNE (Vraestel 1) GRAAD 10 VRAAG 3 3.1 Die netto lading van ʼn geïsoleerde sisteem bly konstant tydens enige fisiese proses. ✓✓ (2) 3.2 Q = QP + QT ✓ = (–4 x 10-9) + (+6 x 10-9) ✓ = +2 x 10-9 C ✓ (3) 𝑄𝑝 + 𝑄𝑇 3.3.1 QNuut = ✓ 2 −4 x 10−9 + 6 x 10−9 = ✓ 2 = +1 x 10-9 C ✓ (3) 3.3.2 Elke lading in die heelal bestaan uit die heelgetal veelvoud van die elektronlading. ✓✓ (2) 3.3.3 Q = n.qe ✓ 2 x 10-9 = n. (16 x 10-19) ✓ ∴ n = 1,25 x 1010 elektrone ✓ (3) 3.3.4 Van P na T ✓ • Sfeer P, het ʼn oormaat ✓ aantal elektrone ✓ OF • Sfeer T, het ʼn tekort ✓aantal elektrone ✓ (3) [16] 4
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) NASIENRIGLYNE (Vraestel 1) GRAAD 10 VRAAG 4 4.1 Volt is die hoeveelheid werk wat per ladingseenheid verrig word. ✓✓ OF Verskil in elektriese potensiaal tussen twee punte in ʼn stroombaan. ✓✓ (2) 1 1 1 4.2 4.2.1 =+𝑅 𝑅 ✓ 𝑅𝑃 1 2 1 1 1 = + 24 8 ✓ 𝑅𝑃 ∴ = 6 𝑅𝑃  𝑅𝑇𝑂𝑇 = + 𝑅𝑆 𝑅𝑃 =2+6✓ =8✓ (4) 𝑄 4.2.2 Ek = ∆𝑡 ✓ 𝑄 4 = (2 x 60) ✓ ∴ Q = 480 C ✓ (3) 4.3 𝑉𝑇𝑂𝑇 = + 𝑉2Ω 𝑉𝑃 ✓ 24 = 6 + 𝑉𝑃 ✓ ∴ = 18 V 𝑉𝑃 ✓ (3) [12] VRAAG 5 5.1 Foton – ʼn Kwantum van lig/elektromagnetiese straling met energie eweredig aan frekwensie. ✓✓ (2) 5.2 A– Mikrogolfoond ✓ B– Sigbare lig ✓ C– Ultraviolet lig ✓ D– Gammastrale ✓ (4) 5.3 Om vir gebreekte bene te ondersoek. (1) 5.4 Infrarooi – Dit het die hoogste frekwensie ✓, dus groter energie. E F ✓ van E = hF (3) 5
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) NASIENRIGLYNE (Vraestel 1) GRAAD 10 5.5 E = hF = 6,63 x 10-10 x 3,2 x 1010 ✓ = 2,12 x 10–23 J ✓ (3) [13] VRAAG 6 6.1 Verplasing is die verandering in posisie gemeet as die verskil tussen finale en beginpunte op ʼn reguit lyn. ✓✓ (2) 6.2 Beweeg teen ʼn konstante snelheid. ✓ – Dieselfde afstand word in dieselfde tyd afgelê. ✓ (2) 6.3 x = 33 – 12 ✓ = 21 m ✓, Oos. ✓ (3) 6.4 ∆𝑥 v = ∆𝑡 ✓ (33−21) = 7.5−6 ✓ = 8m.s-1 ✓ (3) [10] VRAAG 7 7.1 Energie wat ʼn voorwerp het as gevolg van sy hoogte/posisie bo die aarde se oppervlak. ✓✓ (2) 7.2 EMA = EP + EK ✓ = mgh + 0 = (45) (9,8) (0,2) ✓ + 0 ✓ = 88,2 J ✓ (4) 7.3 POSITIEWE MERK VANAF 7.2 EMA = EMB ✓ 1 88,2 ✓ = + 0 2 𝑚𝑣 2 ✓ 1 88,2 = 2 (45)𝑣 2 ✓ + 0 ✓ 88.2 ∴ v = √22.5 = 1,98 m.s-1 (5) 6
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) NASIENRIGLYNE (Vraestel 1) GRAAD 10 7.4 Behoud van meganiese energie. Totale meganiese energie van ʼn geïsoleerde stelsel ✓ bly konstant of word bewaar. ✓ (3) 7.5 20 Sin 25 ° = 𝐴𝐵 ✓ 20  AB = 𝑆𝑖𝑛25o ✓ = 47,32 cm ✓ of 0,4732 m ✓ (3) [17] TOTAAL AFDELING B: 80 TOTAAL PUNTE: 100 7

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 10 Physical Sciences

View all