Skip to content

Physical Sciences Grade 10 P2 Gauteng June 2022 QP (Afr)

Question paperPhysical SciencesGrade 10202211 pages

Grade 10 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2022 GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) (VRAESTEL 2) TYD: 1 uur PUNTE: 50 8 bladsye + 2 gegewensblaaie en ʼn grafiekblad b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 2 (Vraestel 2) GRAAD 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDBOEK neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae. 3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Skryf netjies en leesbaar. 6. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy mag gepaste wiskundige instrumente gebruik. 8. Gebruik die GEGEWENSBLAAIE wat aangeheg is. 9. Toon ALLE formules en vervangings aan in ALLE berekeninge. 10. Rond jou finale numeriese antwoorde af tot ʼn minimum van TWEE desimale plekke, waar nodig. b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 3 (Vraestel 2) GRAAD 10 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag het net EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1 tot 1.5) in die ANTWOORDBOEK neer. 1.1 Watter van die volgende is ʼn homogene mengsel? A Sand en water B Muesli C Sout oplossing D Koolstofdioksied (2) 1.2 Die proses waardeur ʼn stof by lae temperatuur van ʼn vloeistof na ʼn vaste stof verander, word ... genoem. A verdamping B vries C smelt D sublimasie (2) 1.3 Die korrekte formule vir lood(II)nitraat is … A Pb2(NO3)3 B Pb(NO3)2 C Pb3(NO3)2 D PbNO3 (2) 1.4 Die elektronegatiwiteit van swael is … A 32 B 16 C VI D 2,5 (2) 1.5 Twee stowwe wat as molekulêre stowwe geklassifiseer kan word, is: A Ammoniak en waterstofchloried B Magnesiumchloried en waterstofchloried C Magnesiumchloried en natrium D Grafiet en jodium (2) [10] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 4 (Vraestel 2) GRAAD 10 VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) 2.1 Onderskei tussen ʼn termiese geleier en ʼn elektriese geleier. (2) 2.2 Bestudeer die sewe stowwe hieronder gelys en beantwoord die vrae wat volg. glas; koper; suiker water; nikkel; koolsuurhoudende water; lug; koolstofdioksied Identifiseer uit die lys hierbo: 2.2.1 ʼn Termiese geleier (1) 2.2.2 ʼn Magnetiese materiaal (1) 2.2.3 ʼn Heterogene mengsel (1) 2.2.4 ʼn Elektriese isolator (1) [6] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 5 (Vraestel 2) GRAAD 10 VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Die graad 10-leerders het die effek van hitte op ys, H2O(s), ondersoek. Die temperatuur is elke 5 minute aangeteken. Die volgende resultate is verkry en in die tabel hieronder aangeteken. Tyd (min) 0 5 10 15 20 25 30 35 40 Temperatuur (°C) -10 0 0 0 25 45 75 85 85 3.1 Definieer die term kookpunt. (2) 3.2 Noem die instrument wat gebruik word om die temperatuur van ys, H2O(s), te meet. (1) 3.3 Identifiseer die onafhanklike veranderlike. (1) 3.4 Op die grafiekpapier wat verskaf is, teken die grafiek wat die data verteenwoordig in die tabel hierbo. (5) 3.5 Noem die proses wat water by die tyd tussen 35 en 40 minute ondergaan. (1) 3.6 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.5 deur na energie veranderinge te verwys. (3) [13] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 6 (Vraestel 2) GRAAD 10 VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Die diagram hieronder toon die element waterstof wat drie isotope het: protium, deuterium en tritium. Protium Deuterium Tritium 4.1 Definieer die term isotope. (2) 4.2 Die tabel hieronder toon die drie isotope, die aantal deeltjies (onvolledig) en die relatiewe hoeveelheid van elke isotoop. Isotope Aantal Aantal Aantal Massa Relatiewe van protone elektrone neutrone nommer oorvloed (%) waterstof Protium 1 (4.2.1) (4.2.2) 1 99, 985 Deuterium 1 1 1 (4.2.3) 0,015 Tritium (4.2.4) 1 2 3 Skaars (weglaatbaar) Voltooi die tabel deur slegs 4.2.1 tot 4.2.4 en die korrekte aantal deeltjies te skryf. (4) 4.3 Gebruik die tabel hierbo en bereken die relatiewe atoommassa van waterstof. (3) [9] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 7 (Vraestel 2) GRAAD 10 VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Elektrolise is die proses om elektrisiteit te gebruik om water in suurstof en waterstofgas te ontbind. Die eksperimentele opstelling word in die diagram hieronder getoon. versuurde water Die vergelyking vir hierdie eksperiment is: 2H2O → 2H2 + O2 5.1 Identifiseer die verbinding in water. Kies uit kovalente binding, ioniese binding of metaalbinding. Verduidelik die antwoord. (2) 5.2 Teken die Aufbau-diagram van ʼn suurstof atoom. (2) 5.3 Skryf die sp-notasie vir die oksiedioon. (2) 5.4 Teken die Lewis-diagram vir ʼn suurstofmolekule. (2) [8] b.o.
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 8 (Vraestel 2) GRAAD 10 VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.) Die volgende grafiek toon die eerste ionisasie-energie vir ʼn paar elemente. Ionisasie-energie (kJ) 2 500 2 000 1 500 1 000 500 Atoomgetal 6.1 Definieer die term ionisasie-energie. (2) 6.2 Vergelyk die ionisasie-energie van elemente in groep 18, periodes 1 en 2, met mekaar. (2) [4] TOTAAL: 50 EINDE
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 9 (Vraestel 2) GRAAD 10 DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure p 1,013 x 105 Pa Standaarddruk Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume by STD Standard temperature Standaardtemperatuur T 273 K Charge on electron e -1,6 x 10-19 C Lading op elektron Avogadro's constant NA 6,02 x 1023 mol-1 Avogadro se konstante TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m N n= n= M NA n m V c= OF c = n= V MV Vm
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 10 (Vraestel 2) GRAAD 10 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (CHEMIE) 11 (Vraestel 2) GRAAD 10 Naam: Vraag 3.4 (5)

Study this subject

More from Grade 10 Physical Sciences

View all