Skip to content

Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng June 2022 Memo (Afr)

MemorandumPhysical SciencesGrade 1020226 pages

Grade 10 Physical Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2022 GRAAD 10 NASIENRIGLYNE FISIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 1) 6 bladsye
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 1 1.1 B ✓✓ 1.2 C ✓✓ 1.3 B ✓✓ 1.4 B ✓✓ 1.5 C ✓✓ 1.6 A ✓✓ 1.7 D ✓✓ 1.8 D ✓✓ (2 x 8) [16] VRAAG 2 2.1 2.1.1 Skalaar is fisiese hoeveelheid met slegs grootte. ✓✓ (2) 2.1.2 4,5 cm ✓ 6,75 cm ✓ R = 8,11 cm ✓ (3) 2.1.3 Fnet 2 = X 2 + Y 2 ✓ Fnet = (4,5) 2 + (6,75) 2 ✓✓ Fnet = 8,11 cm ✓ (4) 2.1.4 Ja ✓, die antwoorde moet dieselfde wees, ongeag die metode wat gebruik word.✓ (2) 2.2 2.2.1 Afstand = 7,5 km ✓ (1) 2.2.2 Verplasing = 4,5 – 3 = 1,5 km ✓, Noord ✓ (2) [14] 2
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 3 3.1 Die totale meganiese energie bly konstant in ʼn geïsoleerde sisteem. ✓✓ OF Die som van gravitasise potensiële energie en kinetiese energie aan die bokant is gelyk aan die som van gravitasie potensiële energie en kinetiese energie aan die onderkant in die afwesigheid van wrywing. ✓✓ (2) 3.2 Ep = m.g.h ✓ = 112 x 9,8 x 10 ✓ = 10 976 J ✓ (3) 3.3 EMbokant = EMonderkant ✓ m.g.h + .m.v2 = m.g.h + .m.V2 (112 x 9,8 x 10) + 0 ✓ = (112 x 9,8 x 8) + x 112 x V2 ✓ 10 976 = 8 780,8 + 56.V2 V = 6,26 m·s-1 ✓ (4) 3.4 EMtop = EMbottom ✓ m.g.h + .m.v2 = m.g.h + .m.V2 (112 x 9,8 x 10) + 0 ✓ = 0 + x 112 x V2 ✓ 10976 = 56·V2 V = 14 m·s-1 ✓ (4) 3.5 Bly dieselfde. ✓ Totale meganiese energie word bewaar. Geen wrywing nie. ✓ (2) [15] 3
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 4 4.1 Elke lading in die heelal bestaan uit heelgetal veelvoud van die elektronlading. ✓✓ (2) 4.2 n= ✓ n= ✓ = 5,125 x 1010 elektrone ✓ (3) 4.3 Aantrekkingskrag✓ (1) 4.4.1 S tot T ✓ (1) 4.4.2 Die netto lading van ʼn geïsoleerde sisteem bly konstant tydens enige fisiese proses. ✓✓ (2) 4.4.3 Q T + QS Q nuut = ✓ 2 ( +5,4  10 −9 ) + ( −8,2  10 −9 ) = ✓ 2 = − 1,4  10 −9 C ✓ (3) 4.5 Statiese elektrisiteit word baie beter gevorm wanneer die lug droog is of die humiditeit laag is. Wanneer die lug vogtig is, kan watermolekules op die oppervlak van verskeie materiale versamel. Dit kan die opbou van elektriese ladings voorkom. ✓✓ (2) [14] 4
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 5 5.1 Maksimum energie gegee aan elke coulomb lading wat deur battery gaan. ✓✓ (2) 5.2 Parallel ✓ (1) 5.3 5.3.1 ✓ 1 1 1 = + ✓ Rp 24 16 Rp = 9,6  ✓ (3) 5.3.2 V I= ✓ R 12 I= ✓ 9,6 I = 1,25 A✓ (3) 5.4 5.4.1 Rs = R1 + R2 Rs = 24 + 16 ✓ Rs = 40  ✓ (2) 5.4.2 V I= R 12 = ✓ 40 = 0,3 A ✓ (2) 5.5 Q I= ✓ Δt Q 0,3 = ✓ 120 Q = 36 C ✓ (3) 5.6 Stroombaan 1 ✓, om weerstande in parallel te verbind, verminder die totale weerstand van die stroombaan ✓, dus verhoog die totale stroom wat deur die stroombaan gaan/verhoog die helderheid van die gloeilamp. ✓ (3) [19] 5
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 6 6.1 Tempo van verandering in snelheid. OF Verandering in snelheid per sekonde. ✓✓ (2) 6.2 77 km .h −1  1 000 ✓ = 21,39 m·s-1 ✓ 3 600 (2) 6.3 V f = Vi + at ✓ V f = 0 + (1,5)(6,5) ✓✓ Vf = 9,75 m·s-1 ✓ (4) 6.4 X = Vi t + 1 2 at 2 ✓ X = (0)(6,5) + 1 2 (1,5)(6,5)2 ✓✓ X = 31,69 m ✓ (4) 6.5  V f + Vi  X =  t ✓  2   21,39 + 0  X =  (6,5) ✓✓  2  X = 69,52 m ✓ (4) 6.6 Nee, ✓ MOTOR A beweeg met 2 keer die spoed van MOTOR B. ✓ (2) 6.7 X = Vi t + 1 2 at 2 ✓ 25 = (21,39 )(2,5) + 1 2 a(2,5) ✓✓ 2 a = −9,112 m.s −2 ✓ (vertraging) (4) [22] TOTAAL: 100 6

Study this subject

More from Grade 10 Physical Sciences

View all