Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2016
WISKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*Iwis1*
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 

%20June%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56/v1-75b0f6faeaad2e68d931/card.webp)

%20November%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--e18ca4fc-229b-4d0b-8b3f-ec859a499bea/v1-733613b6c9260a7a3706/card.webp)

View all

_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)



Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)
Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 829.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Eastern Cape November 2016
Questions in this paper
- Question 1Algebraic expressions, equations and inequalities20 marks
- Question 2Algebraic expressions, equations and inequalities14 marks
- Question 3Algebraic expressions, equations and inequalities10 marks
- Question 4Number patterns26 marks
- Question 5Functions and graphs20 marks
- Question 6Functions and graphs19 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.
3. ʼn Goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik
word, tensy anders aangedui.
4. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.
5. Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
anders aangedui.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. Skryf netjies en leesbaar.
9. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir x.
1.1.1 (𝑥 + 2)2 = 1 (3)
1.1.2 2𝑥 2 − 11𝑥 − 4 = 0 (4)
1
1.1.3 𝑥 2 > 4 en 𝑥 < 0 (4)
1.1.4 𝑥 + 5 = √(3 − 3𝑥) (4)
1.2 1.2.1 Faktoriseer: 𝑦 2 − 9𝑥 2 (1)
1.2.2 Vervolgens of andersins los die volgende vergelykings gelyktydig op:
𝑦 + 3𝑥 = 2 en 𝑦 2 − 9𝑥 2 = 16 (5)
[21]
VRAAG 2
2.1 Vereenvoudig:
2
𝑎3
2.1.1 ( ) (1)
2
2𝑥−3 − 3. 2𝑥−1
2.1.2 (4)
2𝑥−2
2.2 Bepaal die waarde van: 10𝑥+3 as 10𝑥 = 1,5 (2)
2.3 Los op vir x:
2.3.1 2𝑥 = 0,125 (2)
9
2.3.2 0,5𝑥 . √1 + = 10 (5)
16
[14]
VRAAG 3
3.1 Vir watter waarde(s) van m sal die vergelyking 2𝑥(𝑥 + 1) + 𝑚 = 𝑥 nie-reële
wortels hê? (5)
𝑥+2
3.2 As: 𝑓(𝑥) = √
5 − 𝑥2
Vir watter waarde(s) van x is 𝑓(𝑥) nie-gedefinieerd? (5)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 4
4.1 Gegee die patroon: 7 ; 12 ; 17 ; … … …
4.1.1 Skryf die volgende twee terme van die patroon neer. (2)
4.1.2 Bepaal die algemene term van die patroon in die vorm van 𝑇𝑛 = 𝑎𝑛 + 𝑏. (2)
4.1.3 Bepaal of 𝟏𝟐𝟓 ʼn term in die patroon sal wees. (3)
4.1.4 Verduidelik waarom enige positiewe getal wat in ʼn 2 eindig deel van die
patroon sal wees. (2)
4.2 Gegee die ry: 3 ; 9 ; 17 ; 27 ; … … …
4.2.1 Skryf die volgende term van die ry neer. (1)
4.2.2 Bepaal ʼn uitdrukking vir die 𝐧𝐝𝐞 van die ry. (5)
4.2.3 Bepaal die waarde van die eerste term wat groter as 269 sal wees. (4)
4.3 ʼn Kwadratiese patroon het ʼn tweede term gelyk aan 6, ʼn derde term gelyk aan 2 en
ʼn vyfde term gelyk aan -18.
4.3.1 Bereken die tweede verskil van die patroon. (4)
4.3.2 Bereken die eerste term. (3)
[26]
VRAAG 5
8
Gegee: 𝑓(𝑥) = +4
𝑥−8
5.1 Skryf die vergelykings van die asimptote van 𝑓 neer. (2)
5.2 Skryf die gebied en terrein van 𝑓 neer. (2)
5.3 Teken die grafiek van 𝑓 en dui alle afsnitte met die asse asook die asimptote aan. (4)
5.4 Gebruik jou grafiek en los op vir 𝑥 as: (2)
8
5.4.1 ≥ −4
𝑥−8 (3)
5.4.2 𝑓(𝑥) ≤ 3 (3)
5.5 Bepaal die vergelyking van die positiewe simmetriese as van 𝑓. (2)
5.6 Bepaal die vergelyking van 𝑔 as 𝑔(𝑥) = 𝑓(𝑥 − 2) − 2. (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE V1 5
VRAAG 6
Geteken hieronder is die grafieke van 𝑓(𝑥) = 𝑎𝑥 2 + 𝑏𝑥 + 𝑐 en 𝑔(𝑥) = 𝑘. 𝑚 𝑥 .
Die parabool het afsnitte (−5; 0) ; (−1; 0) en (0; 2).
Die eksponensiële grafiek gaan deur die punte (0; 2) en (1; 6).
6.1 Bepaal die vergelyking van die parabool in die vorm van 𝑦 = 𝑎𝑥 2 + 𝑏𝑥 + 𝑐. (4)
6.2 Bepaal die waardes van m en k. (3)
6.3 Skryf neer die vergelyking van die asimptoot van die eksponensiële kurwe. (1)
6.4 Bepaal die waarde(s) van 𝑥 waarvoor:
6.4.1 𝑓(𝑥) daal (2)
6.4.2 2 ≤ 𝑔(𝑥) ≤ 6 (2)
6.4.3 𝑔(𝑥) ≤ 2 (2)
6.4.4 𝑓(𝑥). 𝑔(𝑥) < 0 (2)
6.5 Bepaal die gemiddelde gradiënt tussen die punte (−5; 0) en die y-afsnit van 𝑔. (3)
[19]
VRAAG 7
Die grafiek van 𝑦 = 𝑏 𝑥 word geskuif 2 eenhede regs en 4 eenhede opwaarts. Die geskuifde
grafiek gaan deur die punt (4 ; 8).
7.1 Bereken die waarde van b. (4)
7.2 Skryf, vervolgens, die vergelyking van die geskuifde grafiek neer. (1)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 8
8.1 ʼn Nuwe selfoon was vir R 7 200 gekoop. Bereken die verminderde waarde na 3 jaar
as die selfoon verminder met 25% per jaar op die verminderde saldo basis. (3)
8.2 ʼn Bedrag van R 500 word teen x % per jaar half jaarliks saamgestel belê. Na 6 jaar
groei dit tot R 1 126,10. Bereken die waarde van x, korrek tot twee desimale plekke. (4)
8.3 John belê R 120 000. Hy word ʼn nominale rentekoers van 7,2 % per jaar maandeliks
saamgestel gekwoteer.
8.3.1 Bereken die effektiewe rentekoers p.j. korrek tot drie desimale plekke. (3)
8.3.2 Gebruik die effektiewe rentekoers om die waarde van John se belegging te
bereken as hy sy geld vir 3 jaar belê het. (3)
8.3.3 Veronderstel John belê sy geld vir ʼn totaal van 4 jaar, maar onttrek
R20 000 na 18 maande. Hoeveel sal hy aan die einde van 4 jaar ontvang? (4)
[17]
VRAAG 9
ʼn Pakkie lekkers bevat 3 pienk, 2 groen en 5 blou lekkers. Twee lekkers word uitgeneem na
mekaar en word nie terug geplaas nie.
9.1 Teken ʼn boomdiagram om alle moontlike uitkomste te bepaal. (6)
9.2 Bepaal die waarskynlikheid dat (Rond jou antwoord af tot drie desimale plekke):
9.2.1 Beide lekkers blou sal wees (2)
9.2.2 ʼn Groen en pienk lekker uitgehaal sal word (5)
9.3 ʼn Opname was gedoen onder 60 seuns en 60 meisies in graad 8 betreffende hulle
deelname aan sport. 20 meisies neem nie aan sport deel nie en 50 seuns neem aan
sport deel.
9.3.1 Voltooi ʼn tweerigting gebeurlikheidstabel vir die opname. (5)
9.3.2 Wat is die waarskynlikheid dat as ʼn persoon ewekansig uit die graad gekies
word dat:
(a) Dit ʼn meisie is en aan sport deelneem? (1)
(b) Die persoon nie aan sport deelneem nie en nie ʼn meisie is nie? (1)
[20]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2016 Question Paper
%20June%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56/v1-75b0f6faeaad2e68d931/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2016 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng November 2016 Question Paper
%20November%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--e18ca4fc-229b-4d0b-8b3f-ec859a499bea/v1-733613b6c9260a7a3706/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng November 2016 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)
More from Grade 11 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 11 P1 November Mock 2026 Memo (English)

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum

Memorandum