Skip to content

Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 11201616 pages

Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ʼn spesiale antwoordeboek.
2 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien. 3. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan, wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal. 4. Antwoorde alleenlik sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE. 5. Indien nodig, rond jou antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld word. 6. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie programmeerbaar en nie grafies) gebruik, tensy anders vermeld word. 8. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 1 Mnr. Ngwane is die verkoopsbestuurder vir ʼn meubelwinkel. Elke maand rapporteer sy 15 personeellede oor die aantal kliënte wat die vorige maand besoek het. Die uitslae was soos volg gegee: 12 15 15 19 22 23 26 26 32 33 33 33 33 35 35 1.1 Bepaal die: 1.1.1 mediaan van die data/gegewens. (1) 1.1.2 interkwartiele reeks/wydte. (3) 1.1.3 gemiddelde van die data/gegewens. (2) 1.1.4 standaardafwyking van die data/gegewens. (2) 1.2 Bepaal die persentasie van kliënte wat die meubelwinkel besoek het, wat buite een standaardafwyking vanaf die gemiddelde is. (3) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 2 ʼn Groep leerders het ʼn gestandaardiseerde Engels toets, wat uit 60 getel het, afgelê. Die uitslae was op ʼn kumulatiewe frekwensie kurwe hieronder voorgestel. Kumulatiewe Frekwensie vir die punte behaal Kummulatiewe Frekwensie Punte behaal 2.1 Hoeveel leerders het die toets geskryf? (1) 2.2 Hoeveel leerders het ten minste 20 uit 60 behaal? (2) 2.3 Gebruik die grafiek, en skat die toetspunt mediaan. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
5 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) 2.4 Voltooi die frekwensietabel hieronder deur die SPESIALE ANTWOORDBOEK wat voorsien is, te gebruik. Punte behaal Frekwensie 0 < x ≤ 10 10 < x ≤ 20 20 < x ≤ 30 30 < x ≤ 40 40 < x ≤ 50 50 < x ≤ 60 (5) 2.5 Skryf die modale groep neer. (1) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 3 In die diagram hieronder is ∆ PQS met hoekpunte P (-2 ; 3), Q (3 ; 6) en S in ʼn Cartesiese-vlak geteken. Lyn QS gaan deur die oorsprong by O. PS║QR. PŜQ  20,230 . 3.1 Bereken die gradiënt van QS. (2) 3.2 Bereken die grootte van  . (2) 3.3 Bepaal die: 3.3.1 gradiënt van PS, afgerond tot die naaste heelgetal. (4) 3.3.2 vergelyking van PS (3) 3.4 As dit verder gegee word dat die vergelyking van QS, y  2 x is, bepaal die koördinate van S. (4) 3.5 Bereken die lengte van QS in eenvoudigste wortelvorm. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
7 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) 3.6 Bereken die oppervlakte van ∆PQS, afgerond tot twee desimale plekke. (5) 3.7 As die verder gegee word dat PQRS ʼn parallelogram is, bepaal die koördinate van R. (3) 3.8 A(5 ; 4), B(0 ; -1) en C(t ; 2) is ko-linieêre punte, bepaal die waarde van t. (4) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 4 4.1 Gegee: p.sin   4  0 en p.cos   3  0 waar p  0 4.1.1 Verduidelik waarom 𝛽 ∈ [90°; 180°] (3) 4 4.1.2 Toon aan dat: tan    3 (2) 4.1.3 Bepaal die numeriese waarde van p. (2) 4.2 Vereenvoudig sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar: sin 1430. cos 127 0  sin 530. cos 37 0 (5)  1  4.3 Bewys die identiteit:  tan y     1  cos 2 y  tan y  tan y  (6) 1 5 4.4 Bepaal die algemene oplossing van: cos    cos  6 (6) [24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
9 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 5 5.1 Teken op dieselfde assestelsel f ( x)   cos(450  x) en g ( x)  tan( x) in die interval van  90 0  x  180 0 . Maak gebruik van die assestelsel in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK . 5.2 Vir watter waardes van x is f ( x)  g ( x)  0 for x ∈ [−90° ; 90°] (2) 5.3 Skryf die vergelyking van h(x) neer, as h( x)   f ( x  450 ) . (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 6 6.1 Voltooi:   a 2  b 2  2ab cos 𝐶̂ (1) 6.2 TRS is ʼn snylyn van die sirkel, en SU is ʼn raaklyn by U. TU = 16 cm, TR = 12 cm en T̂  410 . Bereken die: 6.2.1 lengte van UR, korrek tot twee desimale. (3) 6.2.2 grootte van Û 2 (3) 6.2.3 lengte van die snylyn TRS (5) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
11 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 7 Buiteoppervlak  2πrh Buite oppervlak = 4𝜋𝑟 2 1 Volume  lbh Volume  lbh 3 Die prent hieronder toon ʼn stoor tenk waarin ʼn plaasboer sy graan stoor. Die tenk bestaan uit ʼn regte silinder en ʼn hemisfeer bo op. Die loodregte hoogte van die tenk tot by die toppunt is 7 500 cm en die radius van die tenk is 10 m. 7 500 cm 10 m 7.1 Bereken die totale buite-oppervlakte van die tenk. (5) 7.2 Bereken die volume van die tenk. (5) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) GEE REDES VIR ALLE BEWERINGS IN VRAE 8, 9 EN 10. VRAAG 8 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. Vierhoek ABCO is geteken met A en C op die omtrek van die sirkel. AB in ʼn raaklyn aan die sirkel by punt A en BC is ʼn raaklyn aan die sirkel by punt C. D is die middelpunt van koord AC en AD = DC. E is ʼn punt op die omtrek van die sirkel met middelpunt O. Die lengte van: AC = 8 cm, OD = 3 cm, BE = x en AB = x + 4. 8.1 Skryf, met ʼn rede, die grootte van D̂1 neer. (2) 8.2 Bereken die lengte van OA. (2) 8.3 Bereken die grootte van  en gee ʼn rede vir jou antwoord. (2) 8.4 Bereken die waarde van x , as x  1 . (4) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
13 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 9 In die diagram is ∆LNR geteken met punte L en R op die omtrek van ʼn sirkel. NR sny die sirkel by M. K is ʼn punt op LR met KN die halveerlyn van LN̂R . KN sny die koord LM by O. LK = LO. LÔK  650 en KN̂M  25 0 . 9.1 Bewys dat LN ʼn middellyn van ʼn sirkel is wat deur L, M en N gaan. (5) 9.2 Bepaal die grootte van L̂ . (5) 9.3 Toon aan dat LN ʼn raaklyn aan sirkel LMR is. (3) 9.4 Is LR ʼn middellyn van sirkel LMR? Motiveer jou antwoord. (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 DownloadedWISKUNDE fromV2hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 10 O is die middelpunt van die groter sirkel. O lê op die omtrek van die kleiner sirkel. O, W, V en U is punte op die omtrek van die kleiner sirkel. T, S, V en U is punte op die omtrek van die groter sirkel. 10.1 Noem, met redes, VIER ander hoeke elk gelyk aan x . (8) 10.2 Bepaal, met redes, die grootte van Ŵ2 in terme van x . (4) 10.3 Bewys dat WS = WV. (5) [17] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 11 Mathematics

View all