You're offline
Skip to content
Question paper

GR12 EGD P2 SEP 2022 AFR VRAESTEL_hlayiso.com_.pdf

Subject: Engineering Graphic And DesignGrade 1220226 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die vraestel bestaan uit VIER vrae. 2. Beantwoord ALLE vrae. 3. ALLE tekene moet volgens skaal 1 : 1 gemaak word, tensy anders vermeld. 4. ALLE vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word. 5. ALLE antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie. 6. Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord. 7. Skryf jou naam in drukskrif in die blokkie voorsien op ELKE ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI ANTWOORDVEL. EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT 8. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies gedoen word. OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT 9. Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is moet in goeie verhouding beraam word. 10. ALLE tekeninge is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders vermeld. SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK GEMODEREERDE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT PUNT 1 2 3 4 GRAAD 12 TOTAAL 2 0 0 2 0 0 FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR PUNT INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 SEPTEMBER 2022 100 VOLTOOI DIE VOLGENDE: VOORBEREIDINGS EKSAMEN NAAM NAAM PUNTE: 200 EKSAMEN SENTRUM TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. SKOOL Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 54 Downloaded from hlayiso.com 28 29 NSS VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES) EC / September 2022 AM KR Gegee: Ø10 'n Gedetailleerde tekening van 'n hangslot, 'n titelblok, 'n samestelling en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die aangeduide skaal geteken nie. R82 Instruksies: 8 C Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekeninge en titelblok verwys, netjies te beantwoord. [29] A A 6 19 R6 R6 AANSIG 1 GRENDEL (1) VRAE ANTWOORDE Ø11 6 R20 12 1 Watter model hangslot moet vervaardig word?? 1 0° 7 5 2 Wat is die leêrnaam van die tekening? 1 42 120° 3 Wat is die naam van die tekenprogram wat gebruik 1 5 15 was om die tekening te teken? 4 Hoeveel verbeteringe was aangebring? 1 3 6 4 D 5 Waarvoor staan NVS? 1 BOEI (3) 6 Wat, volgens die nota, bepaal die vorm van die sleutel by F? 1 Ø1 44 3 VERSKEIE 5 DRYFPENNE: Ø1 (2) 7 Wat is die diameter van die DRYFPENNE? 1 12 8 8 Watter tipe teken metode was gebruik om die 2 veerspringe voor te stel (B) ? Ø1 39 OLIE GAT 5 9 Uit hoeveel totale onderdele bestaan die hangslot? 2 10 Bepaal die grade by J? 1 TEENPEN (4) J 11 Wat is die afmeting by E? 1 A 7 12 Wat is die die doel van die gat by K? 1 AANSIG 2 AANSIG 3 R3 E 2 13 Wat sal AANSIG 3 genoem word? 2 AANSIG 4 HULS (5) K 14 Wat sal AANSIG 5 genoem word? 1 1 28 Ø14 15 Benoem die tipe snit by C? 1 F 16 Benoem die tipe snit by D? 1 AANSIG 5 29 17 Wat is die doel van die kenmerk by G? 2 3 2 SKAAL: NVS 19 18 Wat is die afmeting by A? 2 G 5 19 Hoe lank het dit geneem om die tekening goed te 2 5 keur nadat dit geteken is? Ø1 Ø32 H 20 In die blok hieronder (ANTWOORD 20), teken, in netjiese vryhand, die SANS simbool vir 4 B 39 die projeksie sisteem wat gebruik word. 13 35 Ø1 TOTAAL 29 2 Ø2 2 Ø4 2 Ø5 CL HOEK VAN KOMANI EN KLOK STRAAT ANTWOORD 20 2 3 SLOTTE EN HANGSLOTTE KOMANI VERSKEIE VEERSPRINGE (6) V/R PROP (7) SLEUTEL (8) 7 5319 VERVAARDIGERS ' 045 730 5801 LYS VAN ONDERDELE SLEUTEL STOPPER (9) TITEL: HANGSLOT (MODEL 3652) ONDERDEEL MATERIAAL HOEVEELHEID ONDERDEEL MATERIAAL HOEVEELHEID GOEDGEKEUR: LUDIDI 2022/03/15 ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R2. 1. GRENDEL KOPER 2 6. VEERSPRING STAAL 10 NAGESIEN: DLOKWENI 2022/03/10 ALLE AFMETINGS IS IN SKAAL: 1:1 VEERSPRING MILLIMETER. 2. DRYFPENNE KOPER 7 7. KOPER 7 GETEKEN: SEDIDI 2022/02/15 PROP PROGRAM: AUTOCAD 2021 3. BOEI STAAL 1 8. SLEUTEL STAAL 1 2. LEÊRNAAM: CL3215.dwg NAAM 4. TEENPEN STAAL 7 9. STOPPER KOPER 1 1. GEPATENTEER: 1988 LET DIE VORM VAN DIE SLEUTEL WORD DEUR DIE 5. HULS GIETYSTER 1 WYSIGINGS DATUM WEL: FORMAAT VAN DIE DRYFPENNE BEPAAL. HOEVEELHEID: 50 000 NAAM 2 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 Downloaded from hlayiso.com NSS EC / September 2022 AM VRAAG 2.1: LOKUS (NOK) KR Gegee: · Die beginpunt van 'n verplasingsdiagram van 'n nok. · Die spesifikasies vir die beweging van die nok. Spesifikasies: Die nok verleen die volgende beweging aan die volger: · Dit rus vir 'n periode van 45°. · Dit styg 20 mm met eenvormige beweging vir 45°. · Dit styg 60 mm met eenvormige versnelling en vertraging vir die volgende 180°. · Dit keer terug na sy oorspronklike posisie met eenvoudige harmoniese beweging vir die laaste 90°. Instruksies: · Teken, met 'n vertikale skaal van 1 : 1 en 'n horisontale skaal van 360° = 150 mm, die volledige ASSESSERINGSKRITERIA verplasingsgrafiek vir die vereiste beweging. · Benoem die grafiek en dui die skaal aan. 1 KONSTRUKSIE 2 · Toon ALLE nodige konstruksie. [19] RUS + EENVORMIGE 2 BEWEGING 121 0° VERSNELLING EN 3 VERTRAGING 7 4 EENVOUDIG HARMONIES 721 5 OPSKRIF + SKAAL 1 SUB-TOTAAL 2.1 19 B D VRAAG 2.2: LOKUS (MEGANISMES) Gegee: A · Figuur 1 wys die besonderhede van 'n roterende kruk AB, verbinding staaf BE asook 'n vaste vertikale groef CD. · Figuur 2 wys die skematiese diagram van die tekening. · Begin punt A van die roterende kruk. C Beweging: FIGUUR 1: E · Die roterende kruk AB beweeg kloksgewys vir 'n volle 360°. · Die verbindings staaf BE beweeg terwyl dit vertikaal gly, in gelyke dele, vanaf C na D vir die eerste 180° en terug, in gelyke dele, tot sy ASSESSERINGSKRITERIA oorspronklike posisie vir die laaste 180°. KONSTRUKSIE VAN A 1 DIAGRAM 4 Instruksies: Ø60 · Teken die gegewe skematiese diagram (FIGUUR 2). 2 KONST. VAN SIRKEL IN B D 2 · Projekteer en teken die lokus van punt E volgens die 12 GELYKE DELE 30 gegewe beweging. KONSTRUKSIE VAN 3 LOKUS 5 · Toon ALLE nodige konstruksie. [22] A 4 LOKUS VAN PUNT E 8 30 SUB-TOTAAL 2.2 19 C 45 20 SUB-TOTAAL 2.1 19 E TOTAAL 38 60 NAAM FIGUUR 2: NAAM 3 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 E Downloaded from hlayiso.com NSS VRAAG 3: ISOMETRIES EC / September 2022 APML RA SKT Gegee: · Drie aansigte van 'n MASJIEN ONDERDEEL in derdehoekse ortografiese projeksie. · Beginpunt S. Instruksies: · Teken, volgens skaal 1 : 1, 'n isometriese aansig van die MASJIEN ONDERDEEL. 46 45 · Maak punt S die laagste punt van die tekening. 20 · Toon ALLE nodige konstruksies. · GEEN verborge besonderhede word verlang. 12 [42] 20 88 68 44 S 13 18 20 23 10 36 43 10 R20 88 20 45 18 9 S S 26 26 11 66 11 87 ASSESSERINGSKRITERIA 1 KONSTR. + PLASING 221 2 ISOMETRIESE LYNE 30 3 NIE ISOMETRIESE LYNE 5 4 HALWE SIRKEL + KONST. 321 S 5 SENTER LYNE 1 TOTAAL 42 NAAM NAAM 4 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 Downloaded from hlayiso.com NSS EC / September 2022 AM 1 VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING KR R7 Gegee: 2 · Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die gasklep. B R39 · Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van 'n gasklep 12 Ø30 Ø18 samestelling, wat die posisie van elke onderdeel relatief tot die ander B toon. M14 X 2 MOER (1) S · Beginpunt S op die antwoordblad, bladsy 6. 7 R62 Ø28 Instruksies: · Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6. 27 Ø50 · Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese projeksie, Ø14 R21 die volgende aansig van die saamgestelde onderdele van die gasklep. 5 · Die voorste helfte van die bo-aansig van die gasklep samestelling in R9 R9 simmetrie. 4 M42 X 2 21 · Die deursnee vooraansig van die gasklep samestelling, volgens SEËLMOER (3) snyvlak A-A, soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die 6 uitskuif-isometriese tekening getoon word. Die snyvlak word op die Ø32 Ø18 M14 WASSER (2) S linkeraansig van die huls (onderdeel 8) getoon. 15 3 8 40 34 LET WEL: 24 1. Beginpunt S is op die vooraansigte van die seëlmoer (onderdeel 3), Ø18 die handvatsel (onderdeel 5) asook die as (onderdeel 6) aangetoon . 2. Die gasklep moet in sy geslote posisie aanmekaar geteken word. 32 M56 X 2 3. Toon, in die deursnee vooraansig, DRIE vlakke van die M14- moer. Ø24 4. Toon ALLE konstruksies. Ø74 4 5. GEEN verborge besonderhede word verlang nie. 32 6. Maak gebruik van 'n gedeeltelike snit om die seël aan die onderkant M14 X 2 van die as aan te dui. HANDVATSEL (5) 53 7. Alle tekeninge moet aan die riglyne, vervat in die SANS 10111 voldoen. M56 X 2 25 AS-SEËL (4) Ø32 Voeg die volgende kenmerke by die tekening: 41 M42 X 2 · Die snyvlak A-A in die BO-AANSIG. A · Die konvensionele simbool wat simmetrie in die BO-AANSIG aandui. 6 · Benoem die samestelling: GASKLEP S 24 · Dui die skaal aan. [91] 30 17 TITEL: Ø42 130 65 33 26 GASKLEP M34 X 2 135 7 Ø20 ° 8 GAS-EASY BELL STRAAT 21 KOMANI 4 14 Ø VOORAANSIG 5319 Ø24 SOLUTIONS ' 045 730 5801 137 32 4 Ø32 ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. 12 14 Ø6 ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE 24 12 7 IS R3. 3 LYS VAN ONDERDELE ONDERDELE MATERIAAL HOEVEELHEID AS (6) 37 8 Ø18 42 1. M14 X 2 MOER STD 1 3 2. M14 WASSER STD 1 3. SEËLMOER KOPER 1 5 RUBBER 1 4. AS-SEËL A Ø10 5. HANDVATSEL GIETYSTER 1 5 120° Ø42 6. AS KOPER 1 Ø54 7. SEËL RUBBER 1 SEËL (7) HULS (8) Ø60 8. HULS KOPER 1 5 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 Downloaded from hlayiso.com NSS EC / September 2022 AM KR ASSESSERINGSKRITERIA BO-AANSIG 1 M14 MOER+ WASSER 421 2 HANDVATSEL 1 3 SNYVLAK 3 SENTER LYNE + KONVEN. 4 SIMMETRIE LYNE 2 S SUB-TOTAAL 1021 DEURSNEE VOORAANSIG 1 M14 MOER 521 2 M14 WASSER 221 3 SEËLMOER 5 4 AS-SEËL 221 5 HANDVATSEL 1221 6 AS 1121 7 SEËL 2 8 HULS 2821 9 SAMESTELLING 7 10 TITEL + SKAAL 1 11 SENTER LYNE 221 SUB-TOTAAL 8021 TOTAAL 91 NAAM NAAM 6 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Engineering Graphic And Design

Explore more published documents in this catalogue.

View all