1 REKENINGKUNDE (NASIENRIGLYN) (EC/NOVEMBER 2017)
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2017
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYN
ALGEMENE REËLS:
1. Ken volpunte toe vir regte finale antwoord. As die antwoord verkeerd is, merk die bewerkings
voorsien.
As die bewerking bedrag as finale antwoord gegee word, ken die bewerking punt toe.
2. “Metode”-punte word aangedui met
In die berekening van finale totale moet ten minste een deel reg wees om die punt te
verdien.
In gevalle waar antwoorde van vorige gedeeltes gebruik word, kontroleer oordrag.
Ignoreer hakies op state, maar kontroleer bewerking voordat punte toegeken word.
3. Waar strafpunte van toepassing is, kan die totale punt vir die afdeling nie negatief wees nie
(vreemde items).
4. Vir vrae waar verduidelikings en kommentaar vereis word, ken deelpunte toe. ʼn Goeie
verduideliking sal gewoonlik ʼn punt noem en verduidelik. Pasop vir herhaling met alternatiewe
bewoording. Hierdie nasien riglyn voorsien sommige verduidelikings – is nie beperkend nie.
Lees die kandidaat se verduideliking en gee krediet vir hul interpretasie.
5. Waar aanvaarbaar, aanvaar erkende afkortings.
6. Daar word van die onderwyser verwag om die vraestel deur te werk en redelike aanpassings
binne die raamwerk vir die toekenning van punte te maak.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 
%20November%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--90d1e594-eaa3-47d9-bd8c-66787dedb211/v1-cc12c4518a7016f14b53/card.webp)


%20June%202017%20Answer%20Book_hlayiso.com_--426140d3-c9b4-4b1f-a8df-35a5f677c379/v1-9c1e16c2d841e3ec999b/card.webp)
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6c5c2b5d-4045-48e5-80ae-f87cfea2eb69/v1-1d72e624d523ab4dd5d6/card.webp)
View all


%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)

Accounting Grade 10 National November 2017 Memo (Afrikaans)
Grade 10 Accounting memorandum from the National November Exam 2017 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 10 · National November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- National November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 481.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
National November Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENINGKUNDE (NASIENRIGLYN) (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE TERME, DEBITEURE, INTERNE BEHEER EN
REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
1.1 REKENINGKUNDIGE TERME
1.1.1 E 1.1.6 I
1.1.2 H 1.1.7 D
1.1.3 G 1.1.8 J
1.1.4 F 1.1.9 C
1.1.5 B 1.1.10 A
10
1.2 DEBITEURE
1.2.1 DEBITEURE GROOTBOEK MARY LEE WINKELS
TT Rosie
DATUM BESONDERHEDE FOL DEBIET KREDIET SALDO
2017
Sep 1 Saldo a/b 3 200
2 Faktuur DJ 1 800 5 000
6 Krediet nota DAJ 180 4 820
9 Kwitansie KOJ 3 040 1 780
Kwitansie KOJ 160 1 620
15 Faktuur DJ 4 160 5 780
30 Kwitansie KOJ 2 890 2 890 12
1.2.2 Watter inligting van die voornemende debiteur benodig die onderneming
voordat ʼn rekening geopen word? Gee ʼn rede vir jou antwoord.
INLIGTING REDE
Enige aanvaarbare antwoord Rede moet by inligting pas
ID-dokument Bevestig identiteit van debiteur
Salarisadvies Bewys van inkomste
Bewys van adres Adres vir rekeninge
Ander rekeninge Kredietrekord 4
1.2.3 Noem TWEE metodes wat die onderneming kan toepas om die
invordering van uitstaande skuld van debiteure te verbeter.
Enige relevante antwoord
Hef rente op agterstallige rekeninge
Laat korting toe vir vroeë betaling
Stuur rekeninge gereeld uit
Volg uitstaande rekeninge per SMS op 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3 REKENINGKUNDE (NASIENRIGLYN) (EC/NOVEMBER 2017)
1.3 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
BATES EIENAARSBELANG LASTE
NR JOERNAAL
REDE INVLOED REDE INVLOED REDE INVLOED
Bv. KBJ Bank - 200 Onttrekkings - 200
+ 11875
KJ Handelsvoorraad Krediteurekontrole + 11 875
1.3.1
KKJ Kleinkas - 150 Lone - 150
1.3.2
DAJ Debiteurekontrole - 900 Debiteure-afslag - 900
1.3.3
Handelsvoorraad + 600 Koste v verkope + 600
KOJ Bank + 9 500 Rente op vaste + 2 500
1.3.4 deposito
Vaste deposito - 7 000
27
V1 55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE (NASIENRIGLYN) (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 2: ALGEMENE JOERNAAL, ALGEMENE GROOTBOEK EN INTERNE BEHEER
2.1 ALGEMENE JOERNAAL
Algemene Joernaal van AM Handelaars – Oktober 2017
DEBITEUREKONTROLE KREDITEUREKONTROLE
DAG BESONDERHEDE DEBIET KREDIET
DEBIET KREDIET DEBIET KREDIET
31 Totale 492 236 632 298
[Onttrekkings 865]
Skryfbehoeftes 130
Handelsvoorraad 735
Oninbare skulde 430
J Small 430 430
Rente betaal 147
NR1 Handelaars 147 147
Herstelwerk 20 000
Grond en geboue 20 000
A Cona 20 20
Korting toegestaan 20
R Lewis 1 250 1 250
Oninbare skulde ingevorder 1 250
1 762 666 632 445
[Besonderhede en bedrag]
-1 per ekstra inskrywing (maksimum -2)
inskrywing wat berekening vereis 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) REKENINGKUNDE (MEMORANDUM) 5
2.2 ALGEMENE GROOTBOEK
ALGEMENE GROOTBOEK VAN AM HANDELAARS
Handelsvoorraad
DATUM BESONDERHEDE FOL BEDRAG DATUM BESONDERHEDE FOL BEDRAG
2017 1 Saldo a/b 28 000 2017 31 Onttrekkings AJ 735
Okt. 31 Bank KBJ 5 400 Okt. Koste van verkope KOJ 14 550
Krediteurekontrole KJ 7 800 Koste van verkope DJ 11 616
Koste van verkope DAJ 200 Krediteurekontrole KAJ 900
Saldo o/b 13 599
41 400 41 400
Nov 1 Saldo a/b 13 599 14
Krediteurekontrole
DATUM BESONDERHEDE FOL BEDRAG DATUM BESONDERHEDE FOL BEDRAG
2017 31 Bank KBJ 7 040 2017 1 Saldo a/b 15 430
Okt. Korting ontvang KBJ 340 Okt. 31 Diverse aankope KJ 12 200
Diverse terugsendings KAJ 2 400 Joernaalkrediete AJ 445
Joernaaldebiete AJ 632
Saldo o/b 17 663
28 075 28 075
Nov 1 Saldo b/d 17 663 9
Skryfbehoeftes
DATUM BESONDERHEDE FOL BEDRAG DATUM BESONDERHEDE FOL BEDRAG
2017 1 Totaal a/b 670 2017 31 Onttrekkings AJ 130
Okt. 23 Bank KBJ 330 Okt. Krediteurekontrole KAJ 300
31 Krediteurekontrole KJ 700 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE (MEMORANDUM) (EC/NOVEMBER 2017)
2.3 INTERNE BEHEER
Wat kan die eienaar van AM Handelaars doen om te verseker dat sy
personeel nie die voorraad steel nie? Stel DRIE interne beheermaatreëls
voor.
Enige geldige kontrolemaatreël met verwysing na voorraad
Doen gereelde voorraadopnames
Beperk toegang tot stoorkamer
Sekuriteitskameras / personeel
Deursoek werknemers wanneer hulle die perseel verlaat
Verdeling van pligte vir personeel wat voorraad / voorraad rekords
hanteer
Ken deelpunte toe vir:
Tel voorraad
Sekuriteit / kameras
Verdeling van pligte
6
V2 55
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) REKENINGKUNDE (MEMORANDUM) 7
VRAAG 3: VASTE BATES, INTERNE BEHEER EN INKOMSTESTAAT
3.1.1 BATEREGISTER
MALAMBO HANDELAARS
BATEREGISTER: VOERTUIE
Mahindra met
Item: Gekoop by: Mahindra PE
laaibak
Datum van
1 Desember 2015 Kosprys: R110 000
aankope:
Waardevermin
20% op verminderde saldo
deringmetode:
OPGEHOOPTE
WAARDE-
DATUM WAARDE- BOEKWAARDE
VERMINDERING
VERMINDERING
29 Feb. 2016 26 400 83 600
28 Feb. 2017 16 720 43 120 66 880
Waardevermindering: (110 000 – 26 400) x 20% = 16 720
MALAMBO HANDELAARS
BATEREGISTER: TOERUSTING
Canon Pixma
Item: Gekoop by: Kapitaalbydrae
MX924
Datum ontvang: 1 Maart 2016 Kosprys: R14 000
Waardevermin-
10% op kosprys
deringmetode:
OPGEHOOPTE
WAARDE-
DATUM WAARDE- BOEKWAARDE
VERMINDERING
VERMINDERING
28 Feb. 2017 1 400 1 400 12 600 10
3.1.2 Gee EEN rede waarom ʼn bateregister ʼn waardevolle hulpmiddel in die
bestuur van bates is.
Enige relevante antwoord
Kontroleer bates vir balansstaat
Vinnige verwysing wanneer ʼn bate verkoop word 2
3.1.3 Maak TWEE voorstelle vir die verbetering van die veiligheid van die
onderneming se voertuie.
Enige relevante veiligheidsmaatreël
Installeer opsporingsmeganisme
Toesluit garage wanneer voertuie nie gebruik word nie
Slegs gebruik deur gemagtigde bestuurders
Ken deelpunte toe vir:
Opsporing
Garage 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE (NASIENRIGLYN) (EC/NOVEMBER 2017)
3.2.1 INKOMSTESTAAT VAN MALAMBO HANDELAARS VIR DIE JAAR
GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2017
492 736 – 5 890
Verkope 485 881
– 965
Koste van verkope 263 380 – 580 (262 800)
Bruto wins ## 223 081
Ander bedryfsinkomste 17 040
Huurinkomste 16 900 – 1 300 15 600
Oninbare skuld ingevorder 1 440
Bruto bedryfsinkomste ## 240 121
Uitgawes (220 615)
Verpakkingsmateriaal 3 656
Advertensies 1 900
Salarisse 170 000
Telefoon 3 995 + 135 4 130
Water en elektrisiteit 3 385
Versekering 5 300 – 1 000 4 300
Skryfbehoeftes 2 450 – 120 2 330
Oninbare skuld 3 744
Waardevermindering 16 720 + 4 000
# 24 770
SIEN 3.1.1 + 1 400 + 2 650
(31 440 – 29 620) +
Handelsvoorraadtekort 2 400
580
Bedryfswins ## 19 506
Rente inkomste SIEN 3.2.2 5 494
Wins voor rente uitgawe ## 25 000
Rente uitgawe (8 100)
Netto-wins vir die jaar ## 16 900 43
# Sien berekeninge
## Bevestig metode
Vreemde items -1 (maksimum -2); -1 Misplaaste items (maksimum -2)
3.2.2 Rente inkomste
Rente op vaste deposito 3 100 + 350 3 450
Rente ontvang op lopende rekening 889
Rente ontvang 1 155
5 494 6
V3 65
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) REKENINGKUNDE (MEMORANDUM) 9
VRAAG 4: AARP-BEGINSELS EN INTERPRETASIE VAN FINANSIËLE STATE
4.1 AARP-BEGINSELS
4.1.1 Omsigtigheid
4.1.2 Paring
4.1.3 Historiese koste
4.1.4 Lopende saak
4.1.5 Wesenlikheid
5
4.2.1 INTERPRETASIE VAN FINANSIËLE STATE
(a) Bedryfskapitaalverhouding
104 000 : 35 000
3 : 1 (moet X : 1 wees)
3
(b) Vuurproefverhouding
104 000 – 42 000 : 35 000
62 000 : 35 000
1,8 : 1 (moet X : 1 wees)
4
(c) Netto-wins as persentasie van verkope
55 000
x 100
177 000
= 31,1 %
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 REKENINGKUNDE (NASIENRIGLYN) (EC/NOVEMBER 2017)
4.2.2 Lewer kommentaar oor die opbrengs op eienaarsbelang.
Voorsien ʼn berekening om jou antwoord te ondersteun.
(Gebruik gemiddelde eienaarsbelang.)
55 000
x 100
½ (279 000 + 321 000 )
55 000
x 100
300 000
= 18,3%
Ja ,
Opbrengs van 18,3% is baie beter as 8,5% rente op alternatiewe beleggings
by finansiële instellings.
8
4.2.3 Solvabiliteit-verhouding
50 000 + (360 900 – 65 900 ) + 104 000 : 35 000 + 85 000
449 000 : 120 000
3, 7 : 1 (moet X : 1 wees)
Is Langa Handelaars in ʼn posisie om nog ʼn langtermynlening te bekom?
Motiveer jou antwoord.
Ja,
Daar is R3,70 beskikbaar vir elke R1 skuld.
11
4.2.4 Winsopslag-persentasie
177 000 – 112 000
x 100
112 000
65 000
x 100
112 000
= 58%
Gee TWEE redes waarom die teiken nie bereik is nie.
Enige aanvaarbare antwoord
Verkope teen afslagpryse
Verkeerde berekeninge
Afslag vir swak kwaliteit produkte sonder dat goedere terug ontvang is 6
V4 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2017) REKENINGKUNDE (MEMORANDUM) 11
VRAAG 5: BTW, INTERNE BEHEER EN SALARISJOERNAAL
5.1 BTW
5.1.1 Ontduiking
5.1.2 SA Inkomstediens
5.1.3 Inset
5.1.4 14%
5.1.5 Nul-koers
5
5.2 SALARISSE
5.2.1 Noem TWEE maniere hoe die werkgewer die produktiwiteit van sy
werknemers kan verbeter.
Enige aanvaarbare metode
Opleidingskursusse
Verbeter rekenaarvaardighede
Verbeter toesig
Etes / kafeteria by die werk
Ken een punt toe vir:
Opleiding
Vaardighede
Toesig
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 REKENINGKUNDE (MEMORANDUM) (EC/NOVEMBER 2017)
5.2.2 SALARISJOERNAAL
Salarisjoernaal van Jakaranda Handelaars – Oktober 2017
AFTREKKINGS BYDRAE
BRUTO NETTO
WERKNEMERS MEDIESE PENSIOEN PENSIOEN
SALARIS WVF LBS TOTAAL SALARIS WVF
FONDS FONDS FONDS
1 644
G Zikwe 13 700 137 1 000 822 # 2 466 4 425 9 275 137
T Titus 17 900 179 800 1 074 # 3 388 5 441 12 459 179 2 148
129 1 548
C Cartoon 12 900 1 000 774 2 322 4 225 8 675 129
21
BEREKENINGE VIR LBS [#OM TE MERK]
Zikwe: 164 400 x 18% ÷ 12 = 2 466
Titus: [34 178 + ((214 800 – 189 880 ) x 26%)] ÷ 12 = 3 388
V5 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
13 REKENINGKUNDE (MEMORANDUM) (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 6: KOSTEREKENINGKUNDE EN BEGROTINGS
6.1.1 KIES DIE REGTE TERM
(a) Verkoop en verspreidingskoste
(b) Indirek
(c) Vaste
6
6.1.2 KOSTEBEREKENINGE EN ADVIES
A KOSTE-ITEM BEREKENING ANTWOORD
DIREKTE ARBEIDSKOSTE 300 x 0,50 150
DIREKTE
2 100 + (25 x 8 ) 2 300
MATERIAALKOSTE
Botter + blare + huur
BOKOSTE 250
40 + 110 + 100
TOTALE PRODUKSIEKOSTE 2 700
EENHEIDSKOSTE VAN
2 700 ÷ 300 9
PRODUKSIE
VERKOOPPRYS 9 + 66⅔% 15
17
B Noem TWEE dinge wat Mary kan doen om haar kostes te verminder.
Enige geldige antwoord
Kry goedkoper verskaffer
Gebruik minder garnering
Onderhandel vir goedkoper huur
4
C Adviseer Mandy rakende DRIE bemarkingstrategieë wat sy by die skool
kan implementeer om haar verkope te verbeter.
Enige geldige advies
Afkondiging voor pouse en aan einde van die dag
Advertensies op die kennisgewingborde
Banier by die snoepwinkel
Draagbare verkoop opsie
Ken deelpunte toe vir:
Advertensies
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 REKENINGKUNDE (NASIENRIGLYN) (EC/NOVEMBER 2017)
6.2 BEGROTINGS
6.2.1 Bereken die totale koste van die toer vir die spelers.
INKOMSTE
Borgskap 8 456
Donasie 5 000
TOTALE INKOMSTE 13 456
UITGAWES
BEGROTINGSITEM BEREKENINGE ANTWOORD
Vervoerkoste 3 000 + 850 x 2 4 700
Akkommodasie 1 120 x 3 x 4 13 440
Etes en verversings 300 x 18 5 400
Uitrusting 6 880 + 400 7 280
TOTALE UITGAWES 30 820
TOTALE KOSTE VAN DIE TOER VIR DIE SPELERS 17 364 18
6.2.2 Die span het finansiële probleme – sommige spelers kan nie die bedrag
betaalbaar bekostig nie. Maak TWEE voorstelle om dié probleem op te
los.
Enige geldige voorstel
Verkoop lootjies
Donasielys vir individuele groep lede
Fondsinsamelings geleentheid by die skool / gemeenskap
Verkoop kos (worsbroodjies) by die skool / besige sypaadjie
Werk ʼn skadu skof by ʼn restaurant en verdien kommissie / fooitjies
Ken deelpunt toe vir:
Lootjies
Donasies
Fondsinsameling 4
V6 55
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 10 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)
%20November%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--90d1e594-eaa3-47d9-bd8c-66787dedb211/v1-cc12c4518a7016f14b53/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 10 Gauteng November 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 10 P2 National November 2019 Memo (Afr)

Addendum
Accounting Grade 10 Eastern Cape November 2017 Addendum
%20June%202017%20Answer%20Book_hlayiso.com_--426140d3-c9b4-4b1f-a8df-35a5f677c379/v1-9c1e16c2d841e3ec999b/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2017 Addendum (Afrikaans)
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6c5c2b5d-4045-48e5-80ae-f87cfea2eb69/v1-1d72e624d523ab4dd5d6/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)
More from Grade 10 Accounting

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2026 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Accounting Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--af03b52b-03b1-41d3-a50d-40f4c4d5755a/v1-72e5752a6c7b41803304/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8485d01d-96f0-4e55-91d1-eda3bf9fb4fe/v1-83b6ec572882ca0636bc/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper and memo