NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2020
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
(EKSEMPLAAR)
TOTAAL: 75
TYD: 1½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentQuestion paper 











View all





Mathematical Literacy Grade 10 P2 November 2020 QP (Afr)
Grade 10 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the November Exam 2020 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematical Literacy · Grade 10 · November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 604.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 7
Document textSearch extracted text and jump to a page.
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELLERDHEID V2 2
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die instruksies sorgvulding deur en beantwoord AL die vrae.
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
4. Jy mag ʼn goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
5. Toon ALLE berekeninge duidelik.
6. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
aangedui.
7. Toon meeteenhede aan, waar van toepassing.
8. Kaarte en diagramme is NIE volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELLERDHEID V2 3
VRAAG 1
1.1 ʼn Groep graad 10 leerders by Uviwe hoërskool het besluit om muffins te maak om by
die skool se markdag te verkoop.
Bestandele om 12 muffins te maak:
2 koppies koekmeel
3 teelepels bakpoeier
½ teelepel sout
¾ koppie wit suiker
1 eier
1 koppie melk
¼ koppie kookolie
Voorbereidingstyd: 10 minute
Baktyd: 25 minute
Voorverhit oond tot 400 °F
Herleidingstabel:
1 koppie = 250 mℓ, 1 eetlepel = 15 mℓ en 1 teelepel = 5 mℓ
Gebruik bostaande inligting om die volgende vrae te beantwoord.
1.1.1 Bepaal hoeveel wit suiker (in mℓ) sal gebruik word. (2)
1.1.2 Bereken hoeveel koppies kookolie hulle sal gebruik om 2 dosyn muffins te
maak. (3)
1.1.3 As hulle 10h18 begin om die muffins te maak, hoelaat sal hule die eerste 12
muffins klaar bak? (3)
1.1.4 Herlei 400 °F na °C.
Jy mag die formule gebruik:
°C = (°F – 32°) ÷ 1,8 (3)
1.1.5 Herlei die hoeveelheid melk in liters. (3)
1.1.6 Gee enige TWEE redes waarom die graad 10 leerders besluit het om muffins
by die markdag te verkoop. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELLERDHEID V2 4
1.2 Een van die se Skoolbeheerraad (SBL) lede het ʼn visdammetjie aan die agterkant van
haar huis. Die afmetings en die vorm van die visdammetjie word in die diagram
hieronder gegee
3,2 m
1m
3m
1,7 m
1.2.1 Die SBL-lid beweer dat die omtrek van die visdammetjie 8,7 m is. Verifieer, met die
die nodige berekenigs, of die bewering geldig is of nie. (4)
1.2.2 Bereken die oppervlakte van die visdammetjie.
Jy mag die volgende formule gebruik: Oppervlakte = lengte x breedte (3)
1.2.3 Bereken, met die benodigde berekenings, hoeveel water (in liters) die
visdammetjie sal volmaak as dit 40 cm diep is.
LET WEL: Volume = lengte x breedte x hoogte en 1 cm3 = 1 mℓ (5)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELLERDHEID V2 5
VRAAG 2
Die Buffalo City Metropolitan (BCM) munisipaliteit het besluit om vir die herwinning van
papier kartonbokse beskikbaar te stel. Die hoogte van die kartonboks is 1,2 m.
1,2 m
0,3 m
2.1 Wat is die radius van die sirkel? (2)
2.2 Die klasmonitor beweer dat die volume van die kartonboks meer as 80 ℓ is.
Verifieer, met die nodige berekenings, of die bewering geldig is of nie.
Gebruik die volgende formule:
Volume = Oppervlakte van basis × hoogte; LET WEL: 1 m3= 1 000 ℓ
Oppervlakte van sirkel = r 2 waar = 3, 142
Jou antwoord moet in liters gee word (ℓ). (6)
2.3 Bereken die omtrek van die basis van die kartonboks. Skryf jou antwoord in cm.
Gebruik die volgende formule:
Omtrek = d; waar = 3,142 (3)
2.4 Gee EEN rede waarom dit belangrik vir mense is om te herwin. (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELLERDHEID V2 6
VRAAG 3
Mnr. Hendricks is besig om voorbereidings te tref om teëls op die sitkamervloer van sy huis
te lê. Die onderstaande skets gee die dimensies van die vloer.
4,1 m
Dimensie van 1 teël 0,15 m
(1 teël)
Deel A Deel B
3,9 m
30 cm
30 cm
0,15 m
3.1 Watter vorm kan jy van die bostaande diagram identifiseer? (2)
3.2 Gebruik berekenings om die middellyn van deel B te bepaal. (3)
3.3 Bereken die totale oppervlakte van die vloer. (3)
3.4 Bepaal die gedeelte wat geteël moet word as dit net deel A is wat geteël gaan word.
Gebruik die formule: Oppervlakte = lengte × breedte (3)
3.5 As die oppervlakte van een teël 30 cm × 30 cm is, bereken hoeveel teël sal benodig word
om deel A te teël. (5)
3.6 Daar is10 teëls in een boks. Mnr. Hendricks en sy vrou beweer dat hulle presies 18 bokse
teëls gaan benodig. Verifeer, met die nodige berekenings, of die bewering geldig is of
nie. (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELLERDHEID V2 7
VRAAG 4
Verwys na die onderstaande kaart van Suid-Afrika en beantwoord die volgende vrae.
4.1 Watter tipe skaal word in die diagram gegee en interpreteer die gegewe skaal? (3)
4.2 Skryf die algemene rigting van Badplaas na Colesburg neer. (2)
4.3 Gebruik die gegewe skaal en bepaal die reguitlyn afstand tussen Oos-Londen en
Bloemfontein. Toon ALLE berekeninge en gee jou antwoord in km. (4)
4.4 In watter provinsie op die kaart is Stellenbosch? Wat is die waarskynlikheid dat
hierdie provinsie willekeurig gekies sal word in Suid-Afrika? Skryf jou antwoord
korrek tot TWEE desimale plekke. (3)
[12]
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 10 Mathematical Literacy notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Mathematical Literacy questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 10 Mathematical Literacy quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 10 Mathematical Literacy past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 10 past papers
More Mathematical Literacy and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 North West June 2024 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P2 North West June 2024 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P2 North West November 2024 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 Term 1 Investigation 2023 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 KwaZulu Natal June 2021 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P1 November 2020 QP (Afr)
Related documents

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 P1 November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 P2 NSC Available Soon 2020 Memo

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P2 National November 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 10 P2 National November 2017 QP (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 Memo
More from Grade 10 Mathematical Literacy

Annual teaching plan
Gr 10 Maths Lit ATP 2023 24

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 10 P1 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 10 P2 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 March Test 2023 Memo

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 10 NSC Prelim 2023 Memo

Question paper and memo