Skip to content
Memorandum

Mathematical Literacy Grade 10 P1 November 2020 Memo (Afrikaans)

Grade 10 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the November Exam 2020 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Mathematical LiteracyGrade 1020207 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2020 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 75 INSTRUKSIES EN INLIGTING VIR NASIEN Simbool Verduideliking M Metode MA Metode met akkuraatheid A Akkuraatheid CA Volgehoue akkuraatheid RT/RG/RM Lees vanaf tabel/grafiek/diagram SF Korrekte vervanging in formule P Penalisasie, bv. vir geen eenhede; verkeerde afrondings, ens. S Vereenvoudiging R Afronding NPR Geen penalisasie vir afronding of uitlaat van eenhede AO Slegs antwoorde volpunte C Omskakeling Hierdie nasienriglyn bestaan uit 7 bladsye.
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2020) MARKING GUIDELINES NOTE: • If a candidate answers a question TWICE, only mark the FIRST attempt. • If a candidate has crossed out (cancelled) an attempt to a question and NOT redone the solution, mark the crossed out (cancelled version) • Consistent accuracy (CA) applies in ALL aspects of the marking guidelines, however it stops at the second calculation error. • If the candidate presents any extra solution when reading from a graph, table, layout plan and map, then penalise for every extra incorrect item presented. LET WEL: • As ʼn kandidaat ʼn vraag TWEE keer beantwoord, merk slegs die EERSTE poging. • As ʼn kandidaat ʼn antwoord van ʼn vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie, merk die doodgetrekte (gekanselleerde) poging. • Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyn toegepas, maar dit hou by die tweede berekeningsfout op. • Wanneer ʼn kandidaat aflesings vanaf ʼn grafiek, tabel, uitlegplan en kaart geneem en ekstra antwoorde gee, penaliseer vir elke ekstra verkeerde item. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3 VRAAG 1 Vraag Oplossing Verduideliking Vlak 1.1 Dit is die items wat van BTW uitgesluit is. ✓✓ 2A verduideliking V1 (2) 1.2 Totaal = R10,99 × 8 ✓ 1MA V1 = R87,92 ✓ vermenigvuldiging van korrekte waardes 1A (2) 1.3 Jelliebone : skyfies 1MA korrekte V1 25 : 15 ✓ waardes 5:3✓ 1S Minus 1 vir verkeerde volgorde (2) 1.4 R1 018,97 – R69,95 1M minus korrekte V1 = R949,02 ✓ waardes R949,02 ÷ 1,15 = R825,23 ✓ 1M ∴ BTW = R949,02 – R825,23 ✓ 1MA = R123,79 OF 15 × R949,02 ✓✓ 115 = R123,79 ✓ (3) 1.5.1 Staafgrafiek ✓✓ OF Vertikale staafgrafiek 2A V1 (2) (Aanvaar enkelstaafgrafiek en kolomstaafgrafiek) 1.5.2 Totaal = 3 + 4 + 2 + 3 + 8 + 10 + 6 + 1 + 7 + 8 + 4 + 7 2A V1 = 63 leerders ✓✓ AO volpunte (2) 1.5.3 Mei en Oktober ✓✓ 1RG Mei V1 1RG Oktober (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 2 Vraag Oplossing Verduideliking Vlak 2.1 Skoolfonds: 𝑅1 200 ×2 ✓ 1MA korrekte V2 12 waardes en metode = R200 per maand ✓ 1A maandelikse 𝑅5 200 skoolfooie DSTV: 12 1MA DSTV = R433,33 ✓ maandelikse bedrag (3) 2.2 Totaal spandeer = R5 000 + R1 000 + R200 + R560 CA VAN 2.1 V2 + R1 000 + R100 + R500 + R160 + R1 000 + R279 1MA korrekte bedrae + R3 500 + R3 000 + R1 200 + R433,33 ✓ bygevoeg = R17 932,33 ✓ 1CA antwoord (2) 2.3 Oorbestee = R17 000 – R17 932,33 ✓ CA VAN 2.2 V1 = -R932,33 ✓ 1M aftrek 1CA antwoord (2) 2.4 2+5=7✓ 1M verhouding V3 1M vermeerder 5 ∴ 7 × 840 ✓ 1MA = 600 horlosies ✓ (3) 2.5.1 R10,68 ✓✓ 2 RT V1 (2) 2.5.2 R3 500 ÷ R10,68 ✓ 1M V2 = 327,72 ℓ diesel ✓ 1A (2) 2.6 Kanselleer DSTV – nie ʼn noodsaaklikheid nie; kan 2A verduideliking V4 daarsonder gaan. ✓✓ 2A verduideliking Spandeer minder geld aan onthaal en kleredrag – nie een van hierdie items is basiese behoeftes nie, dit is luukshede en kan daarsonder gaan. ✓✓ (Diskresie van die nasiener.) (4) 2.7.1 Persentasie verlies = 𝑅98 000−𝑅55 000 ✓ × 100 1MA V3 𝑅98 000 1M vermenigvuldig 𝑅43 000 met 100 = 𝑅98 000 × 100 ✓ 1CA antwoord = 43,88% verlies ✓ (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5 2.7.2 R55 000 – R32 500 = R22 500 (beleggingsbedrag) ✓ 1MA aftrek om V3 beleggingsbedrag te 1,75% × R22 500 = R393,75 (per maand) ✓ kry 1M berekening van 1,5 jaar = 18 maande rente per maand Totaal = R22 500 + (R393,75 × 18) ✓ 1MA = R29 587,50 ✓ 1CA finale bedrag na 1,5 jaar ∴ Nee, hy sal nie genoeg geld hê vir die bootvaart nie. ✓ 1A verduideliking (5) [26] VRAAG 3 Vraag Oplossing Verduideliking Vlak 3.1 14 seuns ✓✓ 2RT V2 (2) 3.2 Graad 12 ✓✓ 2RM V2 (2) 3.3 Totaal = 50 1RT korrekte graad V3 Totaal wat drink = 9 + 3 = 12 ✓ en waardes 1M aftrek van seuns Totaal wat nie drink nie = 50 – 12 ✓ en meisies van totaal = 38 leerders ✓ 1A AO VOLPUNTE (3) 3.4 (143 ÷ 250) × 100 2A verduideliking V4 = 57,2% ✓ ∴ Ja! Dit lyk asof daar ʼn probleem is omdat die gemiddelde van haar skool hoër as die nasionale gemiddelde is. ✓ (2) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 4 Vraag Oplossing Verduideliking Vlak 4.1 Xolani ✓ 1RT naam V2 50 slae per minuut ✓ 1RT hartklop (2) 4.2 77 slae per minuut ✓✓ 2A V2 (2) 4.3 1 195 1MA voeg korrek by V2 Gemiddelde = ✓✓ 1M deel deur 15 15 1CA = 79,67 ✓ (3) 4.4 Mediaan Groep 2 (seuns): V2 1M regte volgorde 50; 51; 52; 60; 71; 77; 84; 84; 90; 101; 105; 118 ✓ 1MA bereken = 77+84 ✓ mediaan 2 1CA antwoord = 80,5 ✓ (3) 4.5 Mediaan ✓ 1A mediaan V4 Ignoreer enige uitskieters (enige baie hoë/baie lae getalle) ✓ 1A verduideliking (2) 4.6 Nee! ✓ 1A V4 Meisies se mediaan is laer. ✓ 1A rede (2) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7 VRAAG 5 Vraag Oplossing Verduideliking Vlak 5.1 Tyd ✓✓ 2A (2) V1 5.2 Enkelvoudige rente ✓✓ 2A (2) V1 5.3 Eenvoudige rente styg elke jaar met dieselfde bedrag, dus is 2A verduideliking die grafiek ʼn direkte verhouding; elke jaar word presies dieselfde bedrag bygevoeg. ✓✓ (2) V4 5.4 10 jaar ✓✓ 1RG (2) V1 5.5 4 000 1MA Rentekoers = 5 000 × 100 ✓ 1M deel % deur spesifieke jaar = 80% ÷ 8 jaar ✓ 1CA rentekoers per = 10% per jaar ✓ jaar (3) V2 [11] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Matching paper and memo

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 10 Mathematical Literacy

View all