NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2022
GASVRYHEIDSTUDIES
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 





View all
Hospitality Studies Grade 11 Exemplar November 2022 Memo
Grade 11 Hospitality Studies memorandum from the Exemplar November Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Hospitality Studies · Grade 11 · Exemplar November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Exemplar November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 340.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Exemplar November Exam 2022
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 B✓ 1.1.6 A✓
1.1.2 B✓ 1.1.7 D✓
1.1.3 D✓ 1.1.8 B✓
1.1.4 A✓ 1.1.9 B✓
1.1.5 C✓ 1.1.10 C✓ (10 x 1) (10)
1.2 PASITEMS
1.2.1 A✓
1.2.2 F✓
1.2.3 E✓
1.2.4 C✓
1.2.5 B✓ (5 x 1) (5)
1.3 PASITEMS
1.3.1 C✓
1.3.2 D✓
1.3.3 F✓
1.3.4 G✓
1.3.5 E✓
1.3.6 B✓ (6 x 1) (6)
1.4 EENWOORD-ITEMS
1.4.1 Kosjer ✓
1.4.2 Bobotie ✓
1.4.3 Á la carte ✓
1.4.4 Julienne ✓
1.4.5 Verfris ✓
1.4.6 Groen ✓
1.4.7 Maître d'hôtel ✓
1.4.8 Basiliekruid ✓
1.4.9 Deglaseer ✓
1.4.10 Roux ✓ (10 x 1) (10)
1.5 PASITEMS
1.5.1 B✓
1.5.2 A✓
1.5.3 C✓
1.5.4 E✓ (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2022) GASVRYHEIDSTUDIES 3
1.6 KEUSE-ITEMS
Vla ✓ A
Gaar rys ✓ C
Spanspekskywe ✓ D
Hoender-mayonnaise toebroodjie ✓ F
Seekos pasta ✓ G (Enige volgorde) (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTWERKSAAMHEDE
HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 2.1.1 • Om te voorkom dat gaste siek word / om veilige voedsel aan gaste
te bedien / om die uitbreek van voedselvergiftiging en selfs die dood
te verhoed ✓
• Voedsel bederf raak en klagtes van gaste ✓
• Om die besigheid en voedselwerkers te beskerm teen vervolging in
terme van die Wet op Beroepsgesondheid en -Veiligheid/
regsaksies van gaste / regskoste en boetes wat deur
gesondheidsowerhede uitgereik word ✓
• Betaling van regskoste en eise kan duur wees ✓
• Om die reputasie van die besigheid te beskerm en op te bou/ die
besigheid kan kliënte verloor ✓ (Enige 4 x 1) (4)
2.1.2 (a) • Dit minimaliseer kruisbesmetting ✓
• Dit verseker dat hoë risiko en lae risiko voedsel, byvoorbeeld
rou vleis en slaaie apart gehou word ✓ (2)
(b) • Bewaar appels teen ʼn lae temperatuur om ensiemaksie te
inhibeer ✓
• Moenie appels in te klein stukkies sny nie / moenie appels te
lank voor bedieningstyd sny nie ✓
• Bedek appels met suurlemoensap/ʼn suur/vitamien C ✓ (3)
2.1.3 (a) • Belê in kragopwekker(s) ✓
• Gebruik gas in die kombuis ✓
• Wees voorbereid om maklik voorbereibare geregte vir sulke
onvoorsiene omstandighede te hê ✓
• Hou die yskas en vrieskas se deure so lank as moontlik toe
om die koue temperatuur te behou ✓ (Enige 2 x 1) (2)
(b) • Hou lampe en kerse gereed vir nood-beligting ✓
• Werk nou saam met die kombuis wat spesiale spyskaarte
betref om in sulke gevalle aan gaste voor te stel ✓ (2)
2.2 2.2.1 • Werkoppervlaktes moet daagliks skoongemaak en ontsmet word /
gebruik chemikalieë wat bakterieë dood maak om oppervlaktes
skoon te maak ✓
• Werksoppervlaktes moet glad en sonder krake wees ✓
• Gaar en rou voedsel moenie op dieselfde oppervlakte hanteer word
nie / gebruik verskillende kleure snyplanke vir verskillende
voedselsoorte ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.2.2 • Vullisdromme moenie naby voedselbereidings-areas wees nie ✓
• Hou die deksels op vullisdromme ✓
• Maak vullisdromme gereeld leeg ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2022) GASVRYHEIDSTUDIES 5
2.2.3 • Bedek alle voedsel in die yskas ✓
• Stoor rou kos op die onderste rak van die yskas of koelstoor/ stoor
gaar voedsel bokant rou kos om die drup van rou kos op gaar kos te
verhoed ✓
• Vleis, vis, hoender, rou vrugte en groente moet in aparte areas in
die koelstoor of yskas bewaar word om kruisbesmetting te
voorkom ✓
• Stoor rou en gaar items apart ✓
• Stoor voedsel met ʼn sterk reuk apart van ander voedsel-items ✓
• Hou die yskasdeure toe ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.3 • Etiketteer alle giftige chemikalieë en skoonmaakmiddels versigtig ✓
• Stoor chemikalieë en skoonmaakmiddels in ʼn ander area as kos ✓
• Moet nooit gegalvaniseerde houers gebruik om suurvormende kosse soos
tamatie te stoor nie ✓
• Was alle vars vrugte en groente deeglik ✓ (Enige 3 x 1) (3)
2.4 2.4.1 • Gebruik ʼn brandblusser of sand as die brand klein is ✓
• Aktiveer die brandalarm in die geval van ʼn groot brand ✓
• Skakel die brandweer ✓
• Maak vensters en deure toe en skakel die krag af ✓
• Ontruim die gebou of die restaurantarea / kry alle gaste uit die
gebou uit ✓
• Personeel moet gaste kalm hou ✓ (Enige 4 x 1) (4)
2.4.2 • Moenie paniekerig raak nie; bly kalm ✓
• Praat stadig en met ʼn kalmerende toon/ wees hoflik maar
selfgeldend ✓
• Ontbied die sekuriteitspersoneel onmiddellik na die toneel ✓
• Probeer om die konflik vinnig op te los sodat die ander gaste so min
as moontlik ontwrig word ✓
• Skryf enige insidente in die toepaslike logboek neer sodat die
inligting beskikbaar is vir verdere optrede indien nodig of indien dit
nodig is om die polisie in kennis te stel ✓ (Enige 4 x 1) (4)
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
AFDELING C: VOEDING- EN SPYSKAARTBEPLANNING
VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Margarien: (60 ÷ 500) x R29,49
= R3,54 ✓✓
Suiker: (0,08 ÷ 2,5) x R48,50
= R1,56 ✓✓
Eier: (1 ÷ 12) x R38,25
= R3,19 ✓✓
Bruismeel: (0,12 ÷ 2,5) x R25,99
= R1,25 ✓✓
Melk: (60 ÷ 500) x R11,00
= R1,32 ✓✓
TOTAAL: (R3,54 + R1,56 + R3,19 + R1,25 + R1,32) ✓
= R10,86 ✓ (12)
3.1.2 • R10,86 ÷ 6 ✓
• = R1,81 per porsie ✓ (2)
3.2 3.2.1 (a) Biltongsop met potbrood ✓ (1)
(b) Denningvleis ✓ (1)
(c) Geelrys met rosyne ✓ (1)
(d) Geroomde marogo ✓ (1)
(e) Komkommer, tamatie-en-picante rissie sambal ✓ (1)
(f) Malvapoeding met vla ✓ (1)
3.3 3.3.1 • Mense eet eerste met hul oë; maak dus seker dat voedselitems
elegant en aantreklik bedien en gegarneer word ✓
• Kies die kleure versigtig; dit sal tot die glans van die teetafel
bydra ✓
• Maak seker dat ten minste een van die geregte op die spyskaart
kleurvol is ✓
• Gebruik ʼn verskeidenheid teksture ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.3.2 • Gebruik ʼn balans tussen soet- en soutdisse ✓
• Gebruik teksture en garnering om ʼn verskeidenheid te verskaf ✓
• Bedien ewe veel ryk en gesonde opsies ✓
• Gebruik ʼn verskeidenheid gaarmaakmetodes ✓
• Varieer geure en bestanddele ✓
• Neem die tyd van die dag in ag ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2022) GASVRYHEIDSTUDIES 7
3.3.3 • Hou kulturele en godsdienstige voorkeure in ag, byvoorbeeld
Joodse gaste eet nie spek nie ✓
• Hou mediese toestande in gedagte, byvoorbeeld neut-allergieë ✓ (2)
3.3.4 • Bedien ʼn verskeidenheid soorte tee ✓
• Koue drankies kan ook bedien word byvoorbeeld ystee /
vrugtesappe ✓
• Ander warm drankies soos byvoorbeeld warm sjokolade kan ook
bedien word ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.4 3.4.1 Dit is geskik / rys bevat nie gluten / gluten-vry ✓ (1)
3.4.2 675 mℓ tot 750 mℓ ✓ (1)
3.4.3 45 g tot 50 g rou rys per persoon ✓ (1)
3.4.4 • Om te week versag die korrels ✓
• Om te week verkort die gaarmaaktyd ✓ (Enige 1 x 1) (1)
Voorbereiding Motivering
3.5.1 • Blansjeer, verwyder skil ✓ • Onaangename taai tekstuur van
• Verwyder pitte ✓ skil/ pitte kan ʼn bitter smaak hê ✓
(2) (1)
3.5.2 • Sny in skywe. Sprinkel • Verwyder oortollige vloeistof en
met sout. Laat staan vir bitterheid ✓
30 minute ✓
• Verwyder vloeistof ✓ (2) (1)
3.6 3.6.1 Losweg verpak in plastiese sakke of lugdigte houers in yskas ✓ (1)
3.6.2 Donker papiersak / koel, droë plek / nie in yskas nie ✓ (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
VRAAG 4
4.1 4.1.1 (a) Te donker/ lae volume ✓ (1)
(b) Digte / swaar tekstuur ✓ (1)
4.1.2 • Swak kwaliteit meel ✓
• Te veel meel is in die meel ingeforseer ✓
• Te min/veel sout ✓
• Te min gis ✓
• Onvoldoende fermentasie of rys/ nie genoeg gerys ✓
• Oond te warm/ nie genoeg gebak ✓
• Deeg te styf of te sag ✓ (Enige 3 x 1) (3)
4.2 4.2.1 • Vis behoort ʼn ligte seereuk of geen reuk hoegenaamd te hê
nie ✓
• Oë moet helder en vol wees, nie ingesak nie ✓
• Kiewe behoort onbeskadig en helderrooi te wees ✓
• Vlees moet ferm en elasties / veerkragtig wees. Dit moet
terugspring wanneer met die vinger gedruk word ✓
• Vinne en skubbe moet klam en vol wees sonder oortollige
uitdroging om die rante ✓
• Die vel moet klam en glinsterend wees met geen kneusmerke of
donker kolle ✓ (Enige 4 x 1) (4)
4.2.2 • Aartappels: gebraai, aartappelskyfies, gekook, kapokaartappels,
gebak ✓
• Rys ✓
• Koes-koes ✓
• Pasta ✓
• Gekookte koring ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.3 4.3.1 Vis-aftreksel met suurlemoen of wit wyn ✓✓ (2)
4.3.2 Proses waardeur ʼn vloeistof/sous/sop deur verdamping verdik word,
sodat ʼn meer intense geur verkry kan word ✓✓ (2)
4.3.3 ʼn Mengsel van grofgekapte wortels, uie en seldery om aftreksels en
souse mee te geur ✓✓ (2)
4.3.4 ʼn Bondel kruie en speserye wat saam gebind word om aftreksel mee
te geur ✓✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2022) GASVRYHEIDSTUDIES 9
4.4 4.4.1 Hollandaise ✓ (1)
4.4.2 Mornay ✓ (1)
4.4.3 Appelsous/Espagnole ✓ (1)
4.4.4 Tamatiesous ✓ (1)
4.5 • Dit moet vuurwarm bedien word ✓
• Daar moet geen vet op die oppervlak dryf nie ✓
• Dit moet ʼn oorheersende brokkoli geur hê ✓
• Dit moet die regte konsistensie hê ✓
• Die sop moet ʼn aantreklike groen kleur hê ✓
• Die voorkoms moet aantreklik lyk sonder te veel garnering ✓ (Enige 3) (3)
4.6 Naam van sop Warm of koud TWEE hoofbestanddele
4.6.1 Vischyssoise warm ✓ • Aartappels ✓
(1) • Preie ✓ (2)
4.6.2 Minestrone koud ✓ • Pasta ✓
• Bone ✓
• Groente/wortels/ tamaties ✓
(1) (Enige 2)
4.7 4.7.1 Sjokolade botterkoek: roommetode ✓
Switserse rol sponskoek: sponsmetode ✓ (2)
4.7.2 Roommetode:
• Room botter/margarien en suiker totdat dit lig en skuimerig is ✓
• Voeg eier een vir een by. Meng goed ✓
• Meng droë bestanddele en vloeistowwe om die beurt by ✓
Sponsmetode:
• Klits eiergele. Voeg suiker bietjie vir bietjie by tot die
lintstadium ✓
• Vou droë bestanddele in die eiergeelmengsel in ✓
• Klits eierwit tot stywepuntstadium en vou in mengsel in ✓ (6)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE
VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en siektes ✓
5.1.2 Wet op Diensbillikheid ✓
5.1.3 Wet op Werkloosheidsversekering ✓
5.1.4 Wet op Vreemdelinge-beheer ✓ (4)
5.2 • Is skuldig bevind aan ʼn kriminele oortreding ✓
• Indien ʼn beseerde persoon sterf kan die oortreding na strafbare manslag
verander word ✓
• Indien ʼn werkgewer skuldig bevind word, kan hy of sy ʼn boete van
R100 000 kry of twee jaar tronkstraf opgelê word ✓
• Die hof kan die werkgewer beveel om die reëls van die Wet binne ʼn
bepaalde tyd na te kom ✓ (Enige 3 x 1) (3)
5.3 Die werkgewer is verantwoordelik vir:
• Saamstel van werkplekbeleid en riglyne vir gesondheid en veiligheid ✓
• Verseker dat alle potensiële gevare uitgeskakel is ✓
• Handhaaf ʼn werkplek vry van risiko’s ✓
• Saamstel van ʼn gesondheid- en veiligheidskomitee
• Aanstelling van gesondheid- en veiligheidsverteenwoordigers en die hou
van gereelde vergaderings van werkspleksveiligheidskomitee ✓
• Verseker dat alle stelsels en masjinerie veilig is ✓
• Verseker dat personeel korrek opgelei is en toesighouding van
personeel ✓ (Enige 5 x 1) (5)
5.4 5.4.1 Banketbestuurder ✓ (1)
5.4.2 • Datum van geleentheid ✓
• Tyd wat geleentheid begin ✓
• Aantal gaste ✓
• Spyskaart ✓
• Tafelplan ✓
• Dekor ✓
• Musiek ✓
• Koste / betalings ✓ (Enige 5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2022) GASVRYHEIDSTUDIES 11
5.5 • Effektiewe spanwerk / deel die werkslading ✓
• Elke spanlid moet ʼn duidelike idee hê van wat gedoen moet word en die
doelwitte wat bereik moet word ✓
• Mise-en-place moet betyds voltooi word / alle voorbereidings moet vroeg
begin word en afgehandel word voordat gaste arriveer ✓
• Take moet in kleiner take in ʼn spesifieke volgorde verdeel word om die
span te help om doeltreffend te wees ✓
• Spanlede moet mekaar help ✓
• Spanlede moet waaksaam wees/ wees bereid om die ekstra myl te loop ✓
• Wees verantwoordelik; meld betyds aan by die werk ✓ (Enige 4 x 1) (4)
5.6 • Verskillende take gelyktydig kan verrig ✓
• Gespesialiseerde kookkuns kennis ✓
• Moet verskillende vaardighede hê, georganiseerd en kreatief wees ✓
• Goeie kommunikasievaardighede ✓
• Vermoë om begrotings te hanteer ✓
• Vermoë om doeltreffende werkskedules te organiseer ✓
• Vermoë om personeel te kies en op te lei ✓ (Enige 3 x 1) (3)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Guéridon-diens ✓ (1)
6.1.2 • Voedsel word voorgesny / gefiliteer / geflambeer of voorberei op ʼn
beweegbare trollies ✓
• Die trollie word langs die gas se tafel getrek ✓
• Die voedsel word in die teenwoordigheid van die gas berei ✓
(Enige 2 x 1) (2)
6.1.3 • Crêpes Suzette ✓
• Tongvis a la Meunierre ✓
• Steak Diane ✓ (3)
6.2 • Goeie porsie beheer ✓
• Bediening kan vinnig en doeltreffend wees ✓
• Kelners kan goed opgelei wees, maar benodig nie so ʼn hoë vlak van
vaardigheid nie ✓
• Sjefs die kry kans om hul kreatiwiteit met betrekking tot aanbieding te
beoefen ✓
• Minder vermorsing van kos ✓ (Enige 3 x 1) (3)
6.3 • Die interieurontwerp en dekor moet met die tema van die restaurant
saamsmelt ✓
• Die meubels moet die karakter van die restaurant beklemtoon en moet
gemaklik en duursaam wees ✓
• Die kleurskema moet ʼn warm en verwelkomende atmosfeer skep ✓
• Gebruik verskillende tipes beligting, soos by die kerse, gedempte lig of
natuurlike beligting ✓
• Kies musiek wat pas by die restaurant se tema en by die tipe kos wat
aangebied word ✓
• Musiek moenie oorweldigend wees nie; gaste moet mekaar kan hoor ✓
• Kamertemperatuur moet gerieflik wees ✓
• Verseker dat die kamer goed geventileerd is ✓ (Enige 4 x 1) (4)
6.4 Ontvang en groet van gaste:
• Groet gaste op ʼn warm en vriendelike manier wanneer hulle aankom.
Hierdie sal die gaste ʼn aangename ervaring laat verwag. ✓
• Erken gaste binne 30 sekondes vanaf aankoms ✓
• Kontroleer die bespreking nadat die gaste gegroet is ✓
• Help gaste met spesiale behoeftes, byvoorbeeld gaste in ʼn rolstoel ✓
• Help gaste met hul jasse en sakke ✓
Aansit van gaste:
• Wys die gaste na hul tafel. Maak seker dat hulle gerieflik sit ✓
• Stel jouself aan die gaste voor ✓
• Stel vas of daar ʼn gasheer is ✓
• Ontvou die servet as dit ʼn prosedure is wat die restaurant gevolg word ✓
• Deel spyskaarte aan die gaste vanaf die linkerkant uit en neem die drank
bestellings ✓
• Laat die gaste toe om die spyskaarte te bestudeer, maar verduidelik
spyskaartkeuses en spesiale aanbiedings ✓
• Nader die tafel wanneer dit lyk of die gaste gereed is om te bestel ✓
(Enige 6 x 1) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2022) GASVRYHEIDSTUDIES 13
6.5 1 – servet ✓ 4 – bottermes ✓ 7 – teelepel
2 – koekvurk ✓ 5 – koppie ✓ 8 – koeldrank- /waterglas
3 – kleinbordjie ✓ 6 – piering ✓
OF
(Enige 6 x 1) (6)
[25]
TOTAAL AFDELING D: 50
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Hospitality Studies Grade 11 Exemplar November 2022 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2022 QP

Memorandum
Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo

Question paper
Hospitality Studies Grade 11 2020 QP (Afr)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 11 Eastern Cape November 2017 Memo

Memorandum





