Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM/NASIENGIDS
PUNTE: 180
SENTRUM- FINALE PUNT
NOMMER
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL
MOONTLIKE PUNT 28 22 18 31 40 20 21 180
KANDIDAAT-
PUNT
NASIENERKODE/
HANDTEKENING
GEMODEREERDE
PUNT
Hierdie memorandum/nasiengids bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 1 Lêernaam: 1Energy_Energie Totaal V1: 28
Maksimum Kandidaat
No. Kriteria
Punt Punt
1.1.1 Voorblad/Titelblad 1
• Enige bladsyraam bygevoeg 1
(Nota aan nasiener: Raam kan slegs op eerste bladsy
verskyn.)
1.1.2 Voorblad/Titelblad 1
• Watermerk verskyn slegs op eerste bladsy 1
1.2 Inhoudsopgawe 3
• Outomatiese inhoudsopgawe ingevoeg 1
• Drie vlakke van opskrifte verskyn 1
• Korrekte style gebruik:
'Title', 'Heading 1' en 'Heading' 2 style 1
(Nota aan nasiener: Al drie vlakke moet korrek ingevoeg
wees om die laaste punt toe te ken.)
1.3 Bladsynommering 3
• Bladsynommers is in die bladsyboskrif ingevoeg 1
• Outomatiese bladsynommering begin as 1 op die tweede
bladsy 1
• Bladsynommers verskyn nie op die eerste bladsy nie 1
1.4 Vormvul ('Shape fill') 1
• 'Social' vorm is gevul met die prent 1Social_Sosiaal 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar as enige van die ander prente
gebruik is om die vorm te vul.)
1.5 Hiperskakel ('Hyperlink') 2
• Hiperskakel geplaas op die woord 'resources' 1
• Skakel na opskrif 'Where does our energy come from?'
1
(Nota aan nasiener: Ken die punte toe as die kandidaat 'n
boekmerk geskep het en die teks na die boekmerk geskakel
het.)
1.6 Tabel 2
• Teks korrek omgeskakel na tabel 1
• Enige tabelstyl toegepas op die tabel behalwe die
verstek 1
(Nota aan nasiener: Moet nie die eerste punt toeken as
slegs een kolom verskyn nie.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
1.7 Aanhaling ('Citation') 3
• Aanhaling geskep 1
• 'Title' – SMART LIVING HANDBOOK, 'Year' – 2011 1
• APA-styl toegepas 1
(Nota aan nasiener: Ken die tweede punt toe as slegs die
titel of die jaar ingevoeg is.)
1.8 Byskrif ('Caption') 2
• Outomatiese byskrif van tabel na figuur verander 1
• Byskrif vertoon met die teks 'Figure1: Electricity' 1
1.9 Kolpunte 2
• Kolpunte geformateer na 'n prent 1
• 1Bullet_Kolpunt prent gebruik om kolpunte te
formateer 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs een kolpunt
verander is.)
1.10 Styl 4
• Nuwe styl genaamd 'Energy' 1
• Skrifgrootte gestel op 16 pt 1
• Skrifkleur verander na rooi 1
• 'Energy'-styl toegepas op 'Decommissioning' opskrif 1
1.11 Vind en Vervang 2
• Alle voorkomste van die hele woord 'sustainnable' is
vervang met die woord 'sustainable' 1
• Verhelder ('Highlighted') 1
(Nota aan nasiener: 2 vervangings verwag.)
1.12 Sweef/Rugreël ('Widow/Orphan') 1
• Sweef/Rugreël-instelling is gedeselekteer vir die
derde kolom in die tabel 1
1.13 Table of Figures/Illustration Index 1
• Table of Figures/Illustration Index opgedateer 1
(Notas aan nasiener:
• Om die vraag te merk let op dat die 'Imported gas'
figuur by die tabel gevoeg is.
• Bladsynommers mag verskil.)
Totaal vir VRAAG 1 [28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 2 Lêernaam: 2School_Skool Totaal V2: 22
Maksimum Kandidaat
No. Kriteria
Punt Punt
2.1 Bladsyoriëntering 2
• Slegs die eerste bladsy verander na landskap 1
• Seksiebreuk ('Section break') ingevoeg en tweede bladsy
verskyn in portret 1
2.2 Bladsyraam 2
• Boonste kantlyn ('top margin') van die bladsyraam verander
na 17 pt 1
• Vanaf die rand van die bladsy ('edge of page') 1
2.3 Opskrif gesentreer 1
• Opskrif is horisontaal gesentreer 1
2.4 Kolomme 3
• Geselekteerde teks verskyn in drie kolomme 1
• Spasiëring tussen kolomme gestel op 0.6 cm 1
• Kolombreuk ingevoeg voor die opskrifte 'Switch off at the
socket!' en 'Turn off the lights' 1
(Notas aan nasiener:
• Moet nie penaliseer as 'n lyn tussen die kolomme gevoeg is
nie.
• Ken die derde punt slegs toe as slegs een kolombreuk
ingevoeg is.)
2.5 'Callout shape' 3
• Tekshokkie is verander na vorm ('callout shape') 1
• Grys vulkleur op vorm toegepas 1
• Vorm vergroot sodat alle teks duidelik sigbaar is 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige soortgelyke vorm.)
2.6 Groepering 2
• Prente geskuif na korrekte posisie/volgorde 1
• Prente as een objek gegroepeer 1
2.7 Woordafbreking ('Hyphenation') 1
• Woordafbreking gestel na outomaties 1
2.8 'Survey Form' 4
• Drie gidslyn-tabelstoppe verwyder 1
• Teksvormveld langs 'Age' verander na 'Number' tipe 1
• Blou plekhouer vervang met aftreklys 1
• Items verskyn as Moderate, Mild, Excessive 1
2.9 Simbool/Vorm 1
• Korrekte simbool ingevoeg langs 'Use Electricity Sparingly' 1
2.10 Watermerk 3
• Watermerk ingevoeg op enige bladsy 1
• 2Back_Agter prent ingevoeg 1
• Skaal gestel na 120% 1
Totaal vir VRAAG 2 [22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 3 Lêernaam: 3Individ Totaal V3: 18
• Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
van die kandidaat se respons.)
• Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
te kom.
• Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
Kandidaat
No. Kriteria Maksimum Punt
Punt
Main_Hoof-werkblad
3.1 Sel B3: 1
= TODAY() OF NOW() 1
3.2 Sel B4: 4
=DATE(YEAR(B3)+2,MONTH(B3)+3,DAY(B3))
• DATE funksie 1
• (YEAR(B3)+2 1
• MONTH(B3)+3 1
• DAY(B3)) 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige ander geskikte
metode.)
3.3 Sel B7: 4
=CONCATENATE(LEFT(A7,3),J7)
OF
=LEFT(A7,3)&J7
• CONCATENATE funksie OF & teken 1
• LEFT (A7,3) 2
• J7 1
3.4 Sel C19: 1
=MODE(C7:I18) 1
3.5 Kolom I: Datavalidering 4
• Valideringskriteria: 'Allow whole number' 1
• Kriteria: <= 1
• 100 1
• Enige geskikte foutboodskap 1
3.6 Bladsyverstelling ('Page setup') 2
• Drukarea gestel na A1:J19 1
• Roosterlyne - 'Print' geselekteer in bladsyverstelling 1
Transp-werkblad
3.7 Transp-werkblad 2
• Data gekopieer van reeks A14:I16 van Main_Hoof-
werkblad na Transp-werkblad 1
• Data vertoon korrek/korrek getransponeer 1
Totaal vir VRAAG 3 [18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 4 Lêernaam: 4Countries_Lande Totaal V4: 31
• Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
van die kandidaat se respons.)
• Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
te kom.
• Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
Kandidaat
No. Kriteria Maksimum Punt
Punt
Carbon_Koolstof-werkblad
4.1 Carbon_Koolstof oortjie: 1
• Oortjie verander na enige ander kleur as die
oorspronklike kleur 1
(Nota aan nasiener: Die oorspronklike oortjie-kleur was
wit.)
4.2 Sel A1: 2
• Kommentaar bygevoeg 1
• Kommentaar teks ingevoeg: 'Carbon released' 1
(Nota aan nasiener: Ignoreer spelling.)
4.3 Sel C10: 4
= VLOOKUP(B10,Capital_Hoofstad!A2:B20,2,FALSE)
OF 1
= VLOOKUP(B10,Capital_Hoofstad!A2:B20,2,0) 1
• LOOKUP-waarde: B10
• Tabel-skikking: Capital_Hoofstad!A2:B20 OF 1
Tabel-skikking: Capital_Hoofstad!A1:B20) 1
• Kolomindeksnommer: 2
• 'Range_Lookup': False OF 0
OF
= VLOOKUP(B10,Capital_Hoofstad!A2:B20,2)
• LOOKUP-waarde: B10
• Tabel-skikking: Capital_Hoofstad!A2:B20 OF
Tabel-skikking: Capital_Hoofstad!A1:B20)
• Kolomindeksnommer: 2
• Data in die reeks A2:B20 is alfabeties volgens die
land in die Capital_Hoofstad-werkblad gesorteer
(Nota aan nasiener: Absolute selverwysing kan gebruik
word.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
4.4 Sel F22: 5
= SUMIF(D3:D21,"*America",F3:F21)
• SUMIF funksie 1
• Kriteriareeks: (D3:D21) 1
• Kriteria: "* America" 2
• Somreeks: (F3:F21) 1
OF
=SUMIF(D3:D21,"South America",F3:F21) +
SUMIF(D3:D21,"North America",F3:F21)
• SUMIF funksie
• Kriteriareeks: (D3:D21)
• Somreeks: (F3:F21)
• Albei kriteria ingesluit
4.5 Sel H3: 5
=IF(G3>=$F$24,"High Risk","Low Risk")
OF
=IF(G3<$F$24,"Low Risk","High Risk")
OF
=IF(G3>=AVERAGE($G$3:$G$21),"High Risk", "Low
Risk")
OF
=IF(G3<AVERAGE($G$3:$G$21),"Low Risk", "High
Risk")
• IF funksie 1
• Kondisie G3>=F24 OF AVERAGE(G3:G21) en
waarde "High Risk" 1
• Kondisie G3<F24 OF AVERAGE(G3:G21) en waarde
"Low Risk" 1
• Absolute selverwysing $F$24 OF ($G$3: $G$21) 1
• Formule gekopieer na selle H4 tot H21 1
4.6 Sel J3: 5
=I3/SUM(I3:I21)*100
OF
=I3/SUM(I3:I21)%
• I3 1
• / SUM(I3:I21) 2
• *100 OF sel geformateer as persentasie 1
• Geformateer na 4 desimale plekke 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
4.7 Sel F26: 4
=F3/E3*POWER(I3,5)
• F3 1
• /E3 1
• * POWER(I3 ,5) 2
OF
=F3/E3*I3^5
• F3
• /E3
• * I3 ^ 5
OF
=F3/E3*I3*I3*I3*I3*I3
• F3
• /E3
• * I3 met self 5 keer gemaal
Nuclear_Kernkrag-werkblad
4.8 Grafiek 5
• Horisontale as-titel 'Country' ingevoeg 1
• Hoogste kolom in 'n ander kleur gevul 1
• Waarde data-etiket vertoon slegs vir France 1
• Eksponensiaal-tendenslyn ('Exponential trendline')
ingevoeg 1
• Vertikale as-skaal gestel om outomaties die
maksimum waarde te vertoon 1
Totaal vir VRAAG 4 [31]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 5 Lêernaam: 5Course_Kursus Totaal V5: 40
Kandidaat
No. Kriteria Maksimum Punt
Punt
Tabel: Cur_Kur
5.1.1 Veld: Type_Tipe 12
• Aftrekveld 1
• Opsies is Sust-Related en Sust-Focused 1
Veld: Dept_Dept
• Veldgrootte 15 1
Field: CourseID_KursusID
• 'Required'-eienskap gestel op Yes 1
• 'Indexed'-eienskap gestel op Yes (no duplicates) 1
• Toevoermasker: > 1
LLL 1
? 1
000
1
Veld: Cost_Koste
• Formaat gestel op geldeenheid (Rand) of datatipe
verander na 'Currency' 1
Veld: Avail_Beskik
• Formaat gestel op Yes/No 1
• 'Lookup display control' verander na 'textbox' 1
5.1.2 Formateer tabel 2
• Roosterlyne ('gridlines') verwyder 1
• Agtergrondkleur van tabel verander na grys 1
Course_Kursus
5.2 Tabel uitgevoer ('export') 2
• Tabel Course_Kursus uitgevoer na enige tipe
woordverwerkingsdokument 1
• Gestoor as 5Exp_Uit 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige dokument wat in 'n
woordverwerker sal oopmaak.)
Navraag: qry5_3
5.3 • Title_Titel-, Cost_Koste- en VATInc-velde vertoon 1 5
• Berekende veldnaam: VATInc: 1
• [Cost_Koste] 1
• * 1
• 1.14 OF 14/100+[Cost_Koste] OF 114/100 OF
0.14+[Cost_Koste] 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
Navraag: qry5_4
5.4 • Kriteria 5
Title_Titel = "*sustainable* "
Albei 'wildcards' (*) sustainable 2
• Student_Student-veld: >= 60 (>59) 1
AND 1
<100 (<=99) 1
(Nota aan nasiener: 2 rekords verwag.)
Navraag: qry5_5
5.5 • Velde ingesluit: Dept_Dep, Cost_Koste, Title_Titel, 4
Avail_Beskik 1
• Dept_Dept = "ACCT" 1
• Avail_Beskik = Yes OF 1 OF True OF -1 1
• Title_Titel veld stygend gesorteer 1
Form: frm5_6
5.6 • Slegs CourseID_KursusID-, Title_Titel-, Avail_Beskik- 3
velde bygevoeg 1
• Etiket in vormkopskrif verander na 'Courses' 1
• Datum as veld in vormvoetskrif gevoeg 1
Verslag: rpt5_7
5.7 • Verslag-databron verander na qry5_7 1 7
• Gegroepeer op Avail_Beskik-veld 1
Eienskappe verander na 'keep whole group together
on page' 1
• Funksie ingevoeg in groepkopskrif of groepvoetskrif 1
=count ([Title_Titel]) 2
OF
=count (*)
• Geskikte etiket (moet verwys na aantal kursusse) 1
Totaal vir VRAAG 5 [40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 6 Lêernaam: 6Tips_Wenke Totaal V6: 20
• Die vraag moet so ver as moontlik vanaf die webblaaier gemerk word, behalwe as dit
anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie.
• 'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word.
• Die kode van die kandidate wat 'n woordverwerker gebruik, sal addisionele, onnodige
merkers bevat. Nasieners sal deur die kode moet werk om die antwoorde hieronder te vind.
Kandidaat
No. Kriteria Maksimum Punt
Punt
6.1 Titel 2
<title>Energy Tips</title>
• 'Energy Tips' verskyn 1
• In die webblaier-oortjie 1
6.2 Agtergrondkleur 1
<body bgcolor="white">
• Agtergrond kleur verander na wit 1
6.3 Opskrif en inlynstelling 2
<h1 align="center">Energy Saving Tips</h1>
• 'Energy Saving Tips' verskyn as heading 1 1
• 'Energy Saving Tips' gesentreer 1
6.4 Horisontal lyn 1
<hr color="yellow" size="10">
• Lyn grootte gestel op 10 1
6.5 Tabel: Ry en Kolom 4
<font face ="Arial">
<table border="1">
<tr>
<td>Tip 1</td>
<td>Leaving a computer monitor on overnight
wastes as much energy as making 800 A4
photocopies!</td>
</tr>
…
</table>
</font>
• Skrif van hele tabel verander na 'Arial' 1
• Ry ingevoeg aan die bokant van die tabel 1
• Teks 'Tip 1' verskyn in die eerste sel van die nuwe ry
1
• Teks 'Leaving a computer monitor on overnight
wastes as much energy as making 800 A4
photocopies!' verskyn in die tweede sel van die nuwe
ry 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
6.6 Prent: Hoogte en Breedte 4
<img src="6Save_Spaar.jpg"height="200"
width="200">
• Prent verskyn onder die tabel 1
• Prent vertoon korrek 1
• Hoogte = 200 1
• Breedte = 200 1
(Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.)
6.7 Geordende lys 2
<ol><font size="6">
<li>Change a light!</li>
<li>Fight the light!</li>
<li>Don't leave it on!</li>
<li>Shocking battery power</li>
</font>
</ol>
• Kolpunt lys verander na genommerde lys 1
• Skrifgrootte van lysitems verander na 6 1
(Nota aan nasiener: Merk die tweede kolpunt vanaf die
HTML-kode.)
6.8 Skakel 4
<a href="www.google.com">Link to Google</a>
• Skakel teks 'Link to Google' ingevoeg 1
• Tussen paragraafmerkers 1
• Skakel beweeg na 'www.google.com' 1
1
• Skakel werk korrek
(Nota aan nasiener: Die skakel sal korrek werk as die
webblaaier oopmaak en die adres vertoon in die
adresbalk. Geen Internet toegang word benodig nie.)
Sluitingsmerker(s) of hakies uitgelaat -1
Totaal vir VRAAG 6 [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 7 Totaal V7: 21
Lêername: 7Act_Akt, 7Temp en 7Video
Kandidaat
No. Kriteria Maksimum Punt
Punt
7Act_Akt
7.1 Ontrekking ('Extraction') 1
• 7Video-lêer onttrek (7Video.mp4 verskyn in
eksamenlêergids) 1
7.2.1 Kruisverwysing 3
• Kruisverwysing geskep 1
• Op die teks 'Temperatures' 1
• Skakel na boekmerk genaamd 'Graph' 1
7.2.2 Vergelyking ('Equation') 2
• Vergelyking aangepas om Kwh bo in te sluit 1
• Dag ingesluit onder Kwh 1
7.2.3 Vorm bygevoeg 2
• Vorm met teks 'Human Resources' bygevoeg 1
• In die korrekte posisie 1
(Nota aan nasiener: Ignoreer spelling.)
7Temp
7.3 Grafiek in 7Temp 6
• Jare volgens stygende orde gesorteer 1
• Duplikaatwaardes verwyder 1
• Top 3 temperature 1
verskyn met 'n raam 1
• Grafiek in 7Act_Akt-dokument ingevoeg 1
• Verklein om in derde kolom te pas 1
7Act_Akt
7.4 Berekening in tabel 2
• =AVERAGE 1
• (ABOVE) 1
7.5 Teksvormveld 2
• Maksimum karakters gestel op 30 1
• Verstekteks as 'Add your name here' gevoeg 1
7.6 Outeurseienskappe 3
• Outeurseienskap van dokument verander na
eksamennommer 1
• Outeur veld langs 'Created by:' ingesit 1
• Vertoon in hoofletters 1
Totaal vir VRAAG 7 [21]
TOTAAL 180
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.