Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paperMathematical LiteracyGrade 12202513 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Vertroulik basic education WE & (a Department: Dh), Basic Education NAE@ REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2025 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n SPESIALE ANTWOORDEBOEK van 17 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November 2025 NSS Vertroulik INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. 2. Beantwoord AL die vrae SLEGS in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf is. 3. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. 4. Toon ALLE bewerkings duidelik. 5. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders aangedui. 6. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. 7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 8. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 VRAAG 1. 1.1 3 NSS Vertroulik DBE/November 2025 TABEL 1 hieronder toon die pryse van sommige voedselitems in drie stede van Suid-Afrika, naamlik Johannesburg, Durban en Kaapstad. TABEL 1: PRYSE VAN SOMMIGE VOEDSELITEMS IN DRIE SUID-AFRIKAANSE STEDE VOEDSEL- HOEVEEL- | JOHANNES- ITEMS HEID BURG DURBAN |j KesksTAD Sout lkg R18,07 R17,16 R10,24 Uie # 10 kg R111,59 R100,58 R104,10 Wortels # Skg R41,41 R39,63 R35,08 Botterskorsies # 10 kg R105,24 R90,04 R96,91 Kerriepoeier 200 g R41,91 R34,24 R39,82 Witsuiker 10 kg R223,23 R197,07 R229,49 ‘Appels 3kg R52,38 R54,73 R46,31 Lemoene Tkg R104,96 R78,80 R86,64 Eiers # 60 eiers R163,31 R169,62 R165,52 Geblikte bone 410 gx6 R101,94 R84,46 R81,94 TOTAAL ses LET WEL: # dui nulkoers-BTW-items aan. [Aangepas uit www.businesstech.co.za] Gebruik TABEL 1 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. Noem die stad waar die koste van witsuiker die hoogste is. Bereken die koste van wortels, per kilogram, in Johannesburg. Bepaal, as 'n verhouding in eenheidsvorm, afgerond tot DRIE desimale plekke, die prys van eiers in Kaapstad in vergelyking met die prys van eiers in Durban in die vorm 1:... Kopiereg voorbehou Bereken die totale prys van AL die voedselitems in Johannesburg. Blaai om asseblief (2) Q) (3) 2)
Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/November 2025 NSS Vertroulik 1.2 TABEL 2 hieronder gee definisies van terminologie wat in Wiskundige Geletterdheid gebruik word. TABEL 2: DEFINISIES VAN TERMINOLOGIE WAT IN WISKUNDIGE GELETTERDHEID GEBRUIK WORD LETTER DEFINISIE A Identifisering van die tipe data Som geld wat deur 'n bank of geldskieter (‘moneylender’) uitgeleen word Goedere en produkte, soos meubels, wat met gebruik van 'n langertermyn-huurkontrak of -ooreenkoms gekoop kan word Rente gehef op 'n bedrag verskuldig, die rentekoste tot op datum ingesluit ‘n Bankproduk wat jou in staat stel om goedere te koop en aan die einde van die maand gedeeltelik daarvoor te betaal ‘n Ooreenkoms waarvolgens jy aan 'n derde party toestemming gee om op 'n gereelde grondslag geld uit jou bankrekening te onttrek Voltooi 'n frekwensietabel deur rou data te gebruik Rente gehef op die hoofsom, met die gevolg dat die bedrag rente elke keer dieselfde is al olal| ses Cs) a Gebruik TABEL 2 hierbo en pas die definisies by die terminologie hieronder. Skryf slegs die letter (A-H) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.4), bv. 1.2.5 1. 1.2.1 Saamgestelde rente 1.2.2 Huurkoop 1.2.3 Debietorder 1.2.4 Organiseer data Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (2) Q) Q)
Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DBE/November 2025 NSS Vertroulik 1.3 TABEL 3 hieronder toon die bevolkingsdata vir Suid-Afrika per bevolkingsgroep en geslag vir 2022. TABEL 3: BEVOLKINGSDATA VIR SUID-AFRIKA PER BEVOLKINGS- GROEP EN GESLAG VIR 2022 GETAL GETAL TOTAAL BEVOLKINGS- | MANS VROUE GETAL % GROEP MENSE VERSPREIDING VAN TOTAAL Swart oe 25 085 330 _ 81,0 Kleurling 2 601 932 2 737 987 | __ 5339919 8,8 Indiér/Asiaties 794 882 760114 |__ 1554996 2,6 Wit 2 242 589 2 396 679 | 4 639 268 76 TOTAAL 29 624 882 | 30980110 | 60 604 992 100 [Aangepas uit www.statssa.gov.za] | Gebruik TABEL 3 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.3.1 Skryf die bevolkingsgroep met die laagste getal vroue neer. (2) 1.3.2 Noem of die totale getal mense in die tabel hierbo diskrete data of kontinue data verteenwoordig. (2) 1.3.3 Noem die tipe instrument wat gebruik word om die data hierbo te versamel. (2) 1.3.4 Identifiseer die totale getal van die Suid-A frikaanse bevolking vir 2022. (2) 1.3.5 Die totale getal swart Suid-Afrikaners is nege en veertig miljoen sewentig duisend agt honderd en nege. Skryf hierdie getal in syfers sonder om woorde te gebruik. (2) 1.3.6 Druk die getal wit mans as 'n persentasie van die totale getal mans uit. (3) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/November 2025 NSS Vertroulik VRAAG2 2.1 Werknemers in Suid-Afrika moet inkomstebelasting betaal wat op hulle verdienste gebaseer is. ‘n Uittreksel uit Muriel Davids se salarisstrokie vir een maand vir die belastingjaar geéindig Februarie 2025 word hieronder getoon. Sommige inligting is weggelaat. INTERNASIONALE REKENAAR- WERKNEMERBESONDERHEDE: SPFSIALISTE EDMS. BPK. WERKNEMERNAAM: M DAVIDS OUDERDOM: 42 JAAR BETALINGS: BRUTO SALARIS R35 000 WERKNEMER-AFTREKKINGS: WERKGEWERBYDRAES: WVF R177,12 | WVF R177,12 LBS-BELASTING A MEDIESE FONDS one MEDIESE FONDS R2 531,54 NETTO SALARIS B Muriel dra nie tot 'n pensioenfonds by nie, dus is haar bruto salaris haar belasbare inkomste. Sy betaal die mediese fonds slegs vir haarself en ontvang nie 'n bonus nie. BYLAE A in die ANTWOORDEBOEK toon die maandelikse LBS-aftrekkingstabel en die jaarlikse belastingkoerse vir die 2024/2025-belastingjaar. Gebruik BYLAE A en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.1.1 Skryf die akroniem WVF in woorde. (2) 2.1.2 Noem die instelling wat namens die Suid-Afrikaanse regering belasting invorder. (2) 2.1.3 Bepaal die werkgewer se bydrae tot die mediese fonds indien die werkgewer een derde van die totale bydrae bydra. (2) 2.1.4 (a) Skryf die ontbrekende waarde A uit die maandelikse LBS- aftrekkingstabel in BYLAE A neer. (2) (b) _ Bereken die ontbrekende waarde B. (2) (c) Muriel beweer dat sy te veel belasting in die 2024/2025-belastingjaar betaal het. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of haar stelling GELDIG is. (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 2.2 7 NSS Vertroulik DBE/November 2025 Muriel Davids ry met 'n bus werk toe. TABEL 4 hieronder toon inligting oor die Metrobusdiens in Johannesburg vir drie kategorieé passasiers wat met 'n bus ry. TABEL 4: INLIGTING OOR DIE METROBUSDIENS z | L J PASSASIERSKATEGORIE ; Volwassenes Kinders Pensioenarisse a (15-59 jaar) (3-14 jaar) (60+ jaar) Ritpakket Tydsduur | Koste per rit Koste per rit Koste per rit Lrit Daagliks R14,20 R10,30 R4,20 10 ritte Weekliks R106,00 R76,40 - 12 ritte Weekliks R127,10 - - 44 ritte Maandeliks R465,60 R336,30 - [Aangepas uit www.mbus.joburg.org.za] Gebruik TABEL 4 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 Kopiereg voorbehou Bereken die persentasie besparing wat 'n pensioenaris per busrit ontvang, wanneer dit vergelyk word met die bedrag wat vir dieselfde busrit deur 'n volwassene betaal word. Bepaal die bedrag wat Muriel per rit sal spaar indien sy die maandelikse pakket in plaas van die daaglikse ritpakket koop. Skryf die waarskynlikheid neer van 'n 10-jarige kind wat 'n weeklikse pakket met 12 ritte koop. Johannesburg Metrobus het 'n verpligte kaartbetalingstelsel ingestel. Om die kaart te aktiveer, word daar van alle passasiers vereis om die Metrobuskaart vir R35 te koop. Hulle sal dan die koste per rit volgens die verskillende beskikbare ritpakkette moet oplaai. Muriel het 'n Metrobuskaart met 'n opgelaaide ritpakket met 'n totale waarde van R416,30 gekoop. Bereken die maksimum aantal weeklikse ritte wat Muriel met gebruik van hierdie kaart kan onderneem. Blaai om asseblief GB) (5) (2) (4) [32]
Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/November 2025 NSS Vertroulik VRAAG 3 3.1 Sosialemedia-platforms stel gebruikers in staat om inligting en idees virtueel deur boodskappe, foto's, video's en soveel meer te deel. TABEL 5 hieronder toon die gebruik van gewilde sosialemedia-platforms, volgens geslag gekategoriseer. TABEL 5: GEBRUIK VAN SOSIALEMEDIA-PLATFORMS, VOLGENS GESLAG GEKATEGORISEER SOSIALE- |PERSENTASIE| MANLIKE |PERSENTASIE) VROULIKE MEDIA- MANLIKE |GEBRUIKERS| VROULIKE |GEBRUIKERS PLATFORMS | GEBRUIKERS | (in miljoene) |GEBRUIKERS | (in miljoene) Facebook 57% 1 732,8 43% 1 307,2 Instagram 51% 1020 49% 980 Snapchat 46% = 54% 405 X/Twitter 56% 346,64 44% 272,36 TikTok 43% 645 57% 855 YouTube 54% 1350 46% 1150 [Aangepas uit www.statista.com, www.datareportal.com] Gebruik TABEL 5 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.1.1 Bereken die mediaanpersentasie vir manlike sosialemedia-gebruikers. 3.1.2 Bepaal, as 'n desimaal, die waarskynlikheid om willekeurig 'n sosialemedia- platform te kies waar die vroulike gebruikers minder as die manlike gebruikers is. 3.1.3 Fezeka stel belang in die getal manlike en vroulike Snapchat-gebruikers. (a) (b) Kopiereg voorbehou Bepaal die totale getal Snapchat-gebruikers. Fezeka beweer dat die verskil tussen die getal vroulike en manlike Snapchat-gebruikers 61 300 000 was. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of haar stelling GELDIG is. Blaai om asseblief (4) (3) (2) (4)
Wiskundige Geletterdheid/V1 9 DBE/November 2025 NSS Vertroulik 3.2 Daar was oor die laaste drie jaar 'n toename in die aantal langtermyn-evolusie(LTE)- toestelle in Suid-Afrika. ANTWOORDBLAD 3.2 in die ANTWOORDEBOEK toon 'n grafiek vir die aantal LTE-toestelle per provinsie oor 'n tydperk van drie jaar. Sommige inligting op die grafiek is weggelaat. LET WEL: LTE is'‘n term wat gebruik word vir 'n spesifieke tipe 4G wat 'n vinnige mobiele internet-ervaring lewer. Gebruik ANTWOORDBLAD 3.2 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.2.1 Noem die tipe grafiek wat op ANTWOORDBLAD 3.2 geteken is. 3.2.2 Gebruik die grafiek op ANTWOORDBLAD 3.2 om die volgende te doen: (a) Skryf die name van TWEE provinsies neer wat gedurende 2021 dieselfde getal LTE-toestelle gehad het. (b) __ Bepaal die getal LTE-toestelle in Limpopo gedurende 2022. (c) Bereken die omvang van LTE-toestelle in die provinsies gedurende 2021. 3.2.3 Die data hieronder verteenwoordig die getal LTE-toestelle vir twee provinsies gedurende 2023 wat in die grafiek uitgelaat is. PROVINSIE _| GETAL LTE-TOESTELLE GEDURENDE 2023 KwaZulu-Natal 11.000 000 Mpumalanga 5 500 000 Gebruik die data hierbo om die grafiek op ANTWOORDBLAD 3.2 te voltooi. 3.2.4 Bepaal, as 'n breuk, die waarskynlikheid om willekeurig 'n provinsie te kies Kopiereg voorbehou waar die totale aantal LTE-toestelle vir die tydperk van drie jaar minder as 8 miljoen is. Blaai om asseblief (2) (2) (3) (4) (4) (2) [30]
Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DBE/November 2025 VRAAG 4 NSS Vertroulik 4.1 Monwabisi bedryf'n waentjiehuurbesigheid. Sy huurkoste om 'n waentjie te huur, word hieronder gegee. e¢ R1 000 terugbetaalbare deposito per waentjie indien daar geen skade aan die waentjie is nie e R350 per dag per klein waentjie R500 per dag per groot waentjie TABEL 6 hieronder toon die huurkoste van waentjies, die deposito ingesluit. TABEL 6: HUURKOSTE VAN WAENTUJIES, WAT DIE DEPOSITO INSLUIT Getal dae (n) 1 3 5 7 10 15 ostewar klein R1350 | R2050| B_ | R3450 | R4500 | R6250 waentjie Koste vir groot R1500 | R2500 | R3 500 | R4500 | R6000 | R8 500 waentjie [Aangepas uit www.getawaytrailers.co.za) Gebruik TABEL 6 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 411 4.1.2 4.1.3 Kopiereg voorbehou Skryf 'n formule neer om die huurkoste, die deposito ingesluit, van 'n groot waentjie te bereken in die vorm: Koste =... Bereken die ontbrekende waarde B. Op 12 Desember 2024 het Monwabisi vir 'n dag TWEE klein waentjies en SES groot waentjies aan verskillende klante verhuur. Een van die waentjies is met 'n beskadigde agterlig terugbesorg. (a) Monwabisi het beweer dat sy totale inkomste, nadat die deposito terugbetaal is, R4 550 was. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of sy stelling GELDIG is. (b) Die volgende kwotasie is ontvang vir die herstel en vervanging van die agterlig: Nuwe agterlig: R242 Arbeid teen R480 per uur of 'n gedeelte daarvan Tyd benodig om die herstel en vervanging te voltooi, is 1 uur 30 minute Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of die depositobedrag voldoende sal wees om die totale koste van die hele herstel en vervanging te dek. Blaai om asseblief (2) (3) (6) (4)
Wiskundige Geletterdheid/V1 11 DBE/November 2025 NSS Vertroulik 4.2 TABEL 7 hieronder toon die BTW-betalings aan SAID (SARS) gemaak deur verkopers in sekere ekonomiese sektore. TABEL 7: BTW-BETALINGS DEUR EKONOMIESESEKTOR-VERKOPERS VIR 2023/2024 BTW- GEMIDDELDE EKONOMIESE GETAL BETALINGS BETALING PER SEKTORE VERKOPERS (R miljoen) VERKOPER (R miljoen) Finansieel 197 178 221 322 1,12245 Vervaardiging 46 901 73 893 1,57548 Groothandel en kleinhandel 86 610 76 826 0,88703 Konstruksie 39 279 25 593 v Vervoer 15 258 29 418 1,92804 Gemeenskap en maatskaplik 33 825 32 458 0,95959 Nutsbedrywe 2 658 22 141 8,32995 [Aangepas uit www.statssa.gov.za LET WEL: 'n Verkoper is 'n persoon of maatskappy wat goedere en dienste te koop aanbied. Gebruik TABEL 7 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.2.1 Bepaal, afgerond tot die naaste duisend, die ontbrekende waarde V. 4.2.2 Skryf die sektor neer wat die derde grootste getal verkopers het. 4.2.3 Bereken (in R miljoen) die gemiddelde BTW-betalingsbedrag per ekonomiese sektor. 4.2.4 (a) Rangskik die getal verkopers in stygende volgorde. (b) Die waarde van kwartiel 3 (K3) vir die getal verkopers is 86 610. Bereken die interkwartielomvang (IKO) vir die getal verkopers. Jy mag die volgende formule gebruik: Interkwartielomvang (IKO) = K3 —- K1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (3) (2) @Q) Q) (3) [28]
Wiskundige Geletterdheid/V1 12 NSS Vertroulik VRAAG 5 5.1 Candice het 'n klein afleweringsbesigheid in Londen begin en beplan om 'n elektriese motor vir die besigheid te koop. TABEL 8 hieronder toon inligting oor TWEE motor-aankoop-opsies, A en B, waaruit sy kon kies. TABEL 8: INLIGTING OOR DIE MOTOR-AANKOOP-OPSIES PRENT VAN 'N DOLPHIN-LUIKRUGMOTOR DBE/November 2025 a BESONDERHEDE OPSIE A OPSIE B Betalingsperiode 48 maande 48 maande Deposito en eerste maand se paaiement £1 173,66 £1 640,61 Addisionele maande se paaiement £195,61 £182,29 Verpligte maandelikse instandhoudingsdekking £25,36 £24,00 LET WEL: Alle bedrae sluit 20% BTW uit. [Aangepas uit www.leasecar.uk/car-leasing/byd/dolphin-hatchback] Gebruik TABEL 8 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. S.1.1 5.1.2 5.1.3 Kopiereg voorbehou Bereken die totale instandhoudingsdekking vir die betalingsperiode vir OPSIE B. (2) Candice kies OPSIE A. (a) | Gee EEN moontlike rede waarom Candice OPSIE A gekies het. (2) (b) —_ Bereken die totale bedrag, BTW ingesluit, wat sy aan die einde van die betalingsperiode sou betaal het. (7) Candice se tannie in Switserland bied aan om die deposito en die eerste maand se paaiement te betaal. TABEL 9 hieronder toon die valuta-omskakelingsfaktore. TABEL 9: VALUTA-OMSKAKELINGSFAKTORE VALUTA ZAR PER EENHEDE EENHEID PER ZAR Switserse frank (CHF) 20,48 0,049 Pond sterling (£) 23,20 0,043 [Aangepas uit www.xe.com/currencyconverter] Bereken, in Switserse frank (CHF), die deposito en die eerste maand se paaiement vir OPSIE A. (5) Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 13 DBE/November 2025 NSS Vertroulik 5.2 Candice se man het 'n motor met 'n petroltenkkapasiteit van 40 £. Die prys van petrol kan van maand tot maand verander. BYLAE B in die ANTWOORDEBOEK toon die grafiek van die gemiddelde petrolprys per maand in pond (£) vir 'n viermaande-periode gedurende 2024. TABEL 10 hieronder toon die maandelikse inflasiepersentasies vir 'n viermaande- periode gedurende 2024. TABEL 10: MAANDELIKSE INFLASIEKOERSE VIR DIE PERIODE JUL. 2024 TOT OKT. 2024 MAAND INFLASIEKOERS (in %) Jul. 2024 2,2 Aug. 2024 2,2 Sep. 2024 Cc Okt. 2024 23 Gebruik BYLAE B en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 5.2.1 $.2.2 5.2.3 5.2.4 Kopiereg voorbehou Die gemiddelde inflasiekoers oor die viermaande-periode gedurende 2024 was 2,1%. Bereken die ontbrekende waarde C. Candice beweer dat die verskil in die koste van 'n vol tenk petro] vanaf Jul. 2024 tot Aug. 2024, £1,5 was. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of haar stelling GELDIG is. Bereken, in £ per liter, die koste van petrol gedurende Jun. 2024, indien die petrolprys vanaf Jun. 2024 tot Jul. 2024 saam met inflasie verander het. Beskryf die tendens in die inflasiekoers vir die periode Jul. 2024 tot Okt. 2024. TOTAAL: (3) (5) (3) G3) [30] 150

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all