PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 12
WISKUNDE V2
JUNIE 2024
TOTAAL: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, 1 inligtingsblad en n antwoordeboek van
21 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)

View all





Mathematics Grade 12 P2 North West June 2024 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- North West June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 491.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
North West June Exam 2024
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Wiskunde V2 2 NW/Junie 2024
Graad 12
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae antwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
4. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens wat jy in die beantwoording van
die vrae gebruik, duidelik aan.
5. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig vol punte verdien nie.
6. Jy mag n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar
en niegrafies), tensy anders vermeld.
7. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld..
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
9. Gebruik dieselfde nommeringstelsel as wat in die vraestel gebruik word.
10. `n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel aangeheg.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde V2 3 NW/Junie 2024
Graad 12
VRAAG 1
In die onderstaande figuur is A(– 2; – 6), B(3; 6), C(9; 5) en D verbind om ’n vlieër te
vorm.
y B (3; 6)
C (9; 5)
E
x
D
A (– 2; – 6 )
1.1 Bereken die lengte van AC en gee jou antwoord in vereenvoudigde wortelvorm. (2)
1.2 Bereken die gradient van AC. (2)
1.3 Bepaal die vergelyking van AC. (2)
1.4 Gee `n rede waarom AE BD. (1)
1.5 Bepaal die vergelyking van BD. (3)
1.6 Bepaal die koördinate van E. (3)
1.7 Bepaal met redes, die koördinate van D. (3)
1.8 Bepaal die grootte van AD̂C . (5)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde V2 4 NW/Junie 2024
Graad 12
VRAAG 2
In die figuur is die middelpunt van die sirkel M(2; 2). Radius KM is verleng na L,’n punt
buite die sirkel, sodat KML || y-as. LTP is ‘n raaklyn aan die sirkel by T(–2; b).
S 6 ; 4 is the middelpunt van PK.
2.1 As die radius van die sirkel 5 eenhede is, toon dat b = 5. (4)
2.2 Bepaal:
2.2.1 Die koördinate van K. (2)
2.2.2 Die vergelyking van die raaklyn LTP in die vorm y mx c . (4)
2.2.3 Die oppervlakte van Δ LPK. (7)
‘n Ander sirkel, met die vergelyking ( x 2) ( y n) 25 , word geteken.
2 2
2.3
Bepaal, met motivering, die waarde(s) van n waarvoor die twee sirkels mekaar
uitwendig sal raak. (4)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde V2 5 NW/Junie 2024
Graad 12
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig die onderstaande uitdrukking tot`n enkele trigonometriese verhouding.
cos(90 x).sin( 540 x)
(6)
tan( x 180 ). cos( x)
3.2 Gegee: cos(P Q) cosP.cosQ sinP.sinQ
Gebruik die bostaande identiteit om cos 2P in terme van cos P uit te druk. (4)
4
3.3 As tan A , waar A [90 ;360 ]
3
Gebruik `n skets om die volgende te bepaal
3.3.1 sin A (3)
3.3.2 cos(A 30 ) (4)
Gegee: cos12 p . Gebruik `n skets om die volgende te bepaal in terme van p,
3.4
sonder die gebruik van `n sakrekenaar.
3.4.1 sin 78 (2)
3.4.2 sin 6 (4)
[23]
VRAAG 4
sin 2 x cos 2 x 1
4.1 Bewys dat: tan x (7)
sin 2 x cos 2 x 1
4.2 Vervolgens of andersins, bepaal die waarde van tan 22,5 , sonder die gebruik van
`n sakrekenaar. (Laat jou antwoord in WORTELVORM). (3)
4.3 Bepaal die algemene oplossing van die vergelyking:
3 cos 2x 1 5 cos x . (7)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde V2 6 NW/Junie 2024
Graad 12
VRAAG 5
Die onderstaande diagram toon die grafieke van f ( x) a sin x en g ( x) sin x b , vir
x [360 ;360 ].
Gebruik die gegewe grafieke om die volgende vrae te antwoord:
5.1 Skryf die waardes van a en b neer.
(2)
5.2 Wat is die amplitude van g?
(1)
5.3 Bepaal die waarde(s) van x, x [360 ;360 ] , waarvoor:
5.3.1 f ( x) g ( x) . (2)
5.3.2 f / ( x).g ( x) 0 . (3)
5.3.3 die waarde van g afneem terwyl x se waarde toeneem . (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde V2 7 NW/Junie 2024
Graad 12
VRAAG 6
In die onderstaande diagram, is LY `n paal wat geplant is in die hoek van `n
driehoekige veld XYZ.
Die oppervlakte van die veld is A m2 . XŶZ 2 , YẐL en XY = p meter.
LY = h meter , YZ = r meter en XZ = t meter
6.1 Bepaal A, die oppervlakte van ΔXYZ in terme van r, p en . (1)
6.2 Druk r uit in terms van A, p en . (2)
6.3 Toon vervolgens dat die hoogte van die paal h, gegee word deur:
A
h
pcos2
(5)
6.4 As h = 20m, p = 10m en 60
Bepaal:
6.4.1 A, die oppervlakte van ΔXYZ. (2)
6.4.2 Die lengte van t korrek tot 2 desimale plekke (4)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde V2 8 NW/Junie 2024
Graad 12
VRAAG 7
7.1 In die onderstaande diagram is O die middelpunt van die sirkel.
P, Q, S en R, is punte op die omtrek van die sirkel. PQ = QS en
PQ̂S 130 .
R
O 2
1
2
P 1 2
1 S
1300
Q
Bepaal, met redes, die groottes van:
7.1.1 Ŝ1 (3)
7.1.2 R̂ (2)
7.1.3 Ô1 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde V2 9 NW/Junie 2024
Graad 12
7.2 In die onderstaande diagram is O die middelpunt van die sirkel.
AB is loodreg op die middellyn DC.
CM : MD = 2 : 7 en AB = 14 eenhede.
Indien CM = 2x:
7.2.1 Druk DC uit in terme van x. (1)
7.2.2 Druk OM uit in terme van x. (2)
7.2.3 Bereken vervolgens of andersins die lengte van die radius. (5)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde V2 10 NW/Junie 2024
Graad 12
VRAAG 8
8.1 In die onderstaande diagram is MNC geteken met A `n punt op MN en
B `n punt op MC sodat AB || NC.
AC en NC is getrek.
M
A > B
N > C
Gebruik die diagram om die stelling te bewys dat
MA MB (7)
AN BC
8.2 In die diagram is ABC met BC wat na D verleng word. RD is getrek,
met punt T op AC en R op BA.
CS is getrek. TC = 9 cm, AT = 27 cm, AR = 60 cm en AS = 80 cm.
8.2.1 Bewys dat SC || RT (3)
8.2.2 Bepaal die lengte van RS (1)
8.2.3 As AR : RB = 2 : 3 en BC = 30 cm, bereken die lengte van CD. (5)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde V2 11 NW/Junie 2024
Graad 12
VRAAG 9
In die onderstaande skets is KL `n raaklyn aan die sirkel. L, J en R is punte op die
sirkel. MN is ewewydig aan KL.
J
1 2
M 3 T 1
2 N
1 2
3
R
1
1 2 2
K V L
Bewys dat:
9.1 JMRN `n koordevierhoek is. (3)
9.2 ΔJNR ||| ΔLMK (3)
9.3 NL.JT LM.NR
TV MK (6)
[12]
TOTAAL : 150
Kopiereg voorbehou
Wiskunde V2 NW/Junie 2024
Graad 12
INLIGTINGSBLAD WISKUNDE
b b 2 4ac
x
2a
A P(1 ni) A P(1 ni) A P(1 i) n A P(1 i) n
Tn a (n 1)d Sn
n
2a (n 1)d
2
Tn ar n1 Sn
a r n 1 ;r 1 S
a
; 1 r 1
r 1 1 r
F
x 1 i 1
n
P
x[1 (1 i ) n ]
i i
f ( x h) f ( x )
f ' ( x) lim
h 0 h
x x2 y1 y 2
d ( x 2 x1 ) 2 ( y 2 y1 ) 2 M 1;
2 2
y y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m 2 m tan
x 2 x1
x a2 y b2 r 2
a b c
In ABC: a 2 b 2 c 2 2bc. cos A
sin A sin B sin C
1
area ABC ab. sin C
2
sin sin . cos cos . sin sin sin . cos cos . sin
cos cos . cos sin . sin cos cos . cos sin . sin
cos2 sin 2
cos 2 1 2 sin 2 sin 2 2 sin . cos
2 cos2 1
n 2
fx x x
i
x i 1
2
n n
n( A )
P(A) P(A or B) = P(A) + P(B) –P(A and B)
nS
yˆ a bx b
x x ( y y )
(x x) 2
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2024 Question Paper

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2024 Memo
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 12 KZN March Test 2024 Paper & Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 KZN Pre June 2024 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Limpopo Prelim 2024 Question Paper

Question paper