GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2020
TEGNIESE WISKUNDE
VRAESTEL 2
11092
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
15 bladsye + 2 inligtingsblaaie
b.o.
Skip to contentQuestion paper %202025%20Question%20Paper%20X05--673174da-3296-4dd9-b0ed-c262fb1d1c63/v1-d1f3f1796e060634a3a6/card.webp)





%202020%20Preparatory%20Question%20Paper--4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35/v1-a15345a5c073b96eded8/card.webp)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--615318ee-d80c-4db5-a0ba-3926b9f96288/v1-4c0cf8828a7881aa4696/card.webp)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Answer%20book_hlayiso.com_--35283687-efdb-40c5-a5e3-383bee3f78ba/v1-aca77ba82ed3e2718234/card.webp)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Answer%20book_hlayiso.com_--5f89fad6-4dd3-4d6d-a33d-4fda9399a92c/v1-2f50c61b5adccd5bb321/card.webp)

%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2/v1-7e7229df9f259e7ae897/card.webp)
View all




_hlayiso.com_--5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35/v1-83c071ba654c4a5058a2/card.webp)
Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)
Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 17 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 474.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 17
Document textSearch extracted text and jump to a page.
TEGNIESE WISKUNDE 2
(Vraestel 2) 11092/20
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 13 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou
antwoorde gebruik het, duidelik aan.
4. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.
5. Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies)
gebruik, tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 3
(Vraestel 2) 11092/20
VRAAG 1
Punt A (–1; 3), C (0; – 2) en E is die hoekpunte van ∆ACE. D (1; – 1) is ʼn punt op lyn CE en B,
ʼn punt op lyn AC. Die vergelyking van lyn AE is 𝑦 = −𝑥 + 2. F is die y-afsnit van AE.
𝑦
Aሺ−1; 3ሻ
F
B
O E
G 𝑥
Dሺ1; −1ሻ
Cሺ0; −2ሻ
1.1 Bepaal die koördinate van punt E, die x-afsnit van AE. (2)
1.2 Bepaal die koördinate van punt B, indien AB = BC. (2)
1.3 Toon aan dat BD || AE. (3)
1.4 ̂ C.
Bepaal die grootte van OG (3)
1 1 1
1.5 Toon aan dat OB = 2AF, indien B(− 2 ; 2) ʼn punt op AC is. (3)
[13]
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 4
(Vraestel 2) 11092/20
VRAAG 2
2.1 Die diagram is ʼn voorstelling van die afmetings wat geneem is tydens die ontwerp van ʼn
skyns roller. O (0; 0) is die middelpunt van die kleiner sirkel van die roller. Nሺ12 ; −9ሻ en L is
op die sirkel sodat MN en ML raaklyne aan die sirkel is. Die punt Kሺ0 ; 𝑎ሻ is ʼn punt op die
sirkel.
Skuins roller
𝑦
Kሺ0; 𝑎ሻ
O
𝑥
L Nሺ12; −9ሻ
M
2.1.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel, in die vorm 𝑥 2 + 𝑦 2 = 𝑟 2 . (2)
2.1.2 Bepaal die waarde van 𝑎. (1)
2.1.3 Bepaal die vergelyking van die raaklyn MN in die vorm y = mx +c (3)
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 5
(Vraestel 2) 11092/20
2.2 ʼn Ellips is geteken in die diagram hieronder. Die ellips sny die x-as by die punt
E ሺ−4 ; 0ሻ and die 𝑦-as by F.
𝑥² 𝑦²
Die vergelyking van ʼn ander ellips word gegee as 9 + 16 = 4.
y
x
𝑥² 𝑦²
2.2.1 Skryf die vergelyking van die ellips + 16 = 4 in die vorm
9
𝑥² 𝑦²
+ 𝑏² = 1.
𝑎² (1)
x2 y2
2.2.2 Vervolgens, skets die ellips wat deur + = 4 gedefinieer is op
9 16
die gegewe assestelsel. Toon alle afsnitte met die assestelsel
duidelik aan. (3)
2.2.3 Die gesketsde ellips in VRAAG 2.2.2 sny die x-as by D en die
y-as by G. Bepaal die koördinate van die punt F. (3)
[13]
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 6
(Vraestel 2) 11092/20
VRAAG 3
In die diagram hieronder, is P(√11 ; 𝑏) ʼn punt in die vierde kwadrant van die Kartiese vlak.
√11
Dit is gegee dat cos α = .
6
𝑦
O 𝑥
𝛼
P ሺ√11; 𝑏ሻ
Beantwoord die volgende vrae SONDER die gebruik van ʼn sakrekenaar.
3.1 Toon aan dat 𝑏 = −5. (2)
3.2 Bepaal:
3.2.1 sec𝛼. tan𝛼 (3)
3.2.2 sinሺ180° − 𝛼ሻ (2)
3.3 Gebruik die waardes in die diagram om te toon dat cosec²𝛼 − cot 2 𝛼 = 1. (3)
[10]
VRAAG 4
4.1 Vereenvoudig elk van die volgende SONDER die gebruik van ʼn
sakrekenaar.
4.1.1 √1 − sin2 𝑥. tan𝑥. sin ሺ180° + 𝑥ሻ (5)
sin240°. sec30°
4.1.2
cos𝜋. tan315° (6)
4.2 Los op vir 𝑥 indien 2cos3𝑥 = cot 65,7° en 𝑥 ∈ [0° ; 360°]. (5)
[16]
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 7
(Vraestel 2) 11092/20
VRAAG 5
Die diagram hieronder toon die grafiek van 𝑓ሺ𝑥ሻ = 𝑎𝑠𝑖𝑛𝑥 vir 𝑥 ∈ [0°; 360°].
5.1 Bepaal die waarde van a. (1)
5.2 Skets die grafiek van 𝑔ሺ𝑥ሻ = tan ሺ𝑥 − 45°ሻ vir 𝑥 ∈ [0° ; 360°] op dieselfde
assestelsel as 𝑓ሺ𝑥ሻ in die ANTWOORDBOEK. Toon koördinate van al die afsnitte
met die asse, asymptote en alle draai punte en begin- en eindpunte, duidelik aan. (4)
5.3 Gebruik die grafieke van 𝑓 en 𝑔 om die volgende vrae te beantwoord.
5.3.1 Skryf die periode van 𝑔 neer. (1)
5.3.2 Gee die vergelyking(s) van die asymptote van 𝑔. (2)
5.3.3 Bepaal 𝑓ሺ270°ሻ − 𝑔ሺ270°ሻ. (1)
5.3.4 Vir watter waardes van x sal 𝑔ሺ𝑥ሻ > 0? (3)
5.3.5 Bepaal die waarde van x waar 𝑔ሺ𝑥ሻ = 𝑓ሺ𝑥ሻ + 3. (1)
[13]
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 8
(Vraestel 2) 11092/20
VRAAG 6
Die opstelling van die hoofkabels op ʼn mobiele hyskraan word in die diagram hieronder getoon.
AE = 7,5 m; AD = 9,6 m en BC = 2,3 m. AD ̂ B = 61° en BĈD = 78°.
A
7,5 m 9,6 m
B
2,3 m
61°
78°
E D C
Bereken die volgende, korrek tot TWEE desimale plekke.
6.1 ̂E
Die grootte van AD (2)
6.2 ̂C
Die grootte van BD (1)
6.3 Die lengte van BD (3)
6.4 Die lengte van AB (3)
[9]
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 9
(Vraestel 2) 11092/20
VRAAG 7
In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel en AB is ʼn koord sodat OE ⊥ AB.
AB = 16 cm, ED = x en OD = 6 cm.
A
1 2
1 2
E C
𝑥 D 6 O
B
7.1 Bereken die lengte van die radius van die sirkel. (4)
7.2 Bereking die waarde van 𝑥. (1)
7.3 Bereking die lengte van AC. (3)
[8]
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 10
(Vraestel 2) 11092/20
VRAAG 8
8.1 Voltooi die volgende: Die buitehoek van ʼn koordevierhoek is … (1)
8.2 ̂ C = 80°. AP en BC
In die diagram is A, B, C en P punte op ʼn sirkel. AB = AC en AB
verleng ontmoet by D.
A
2 P
1
1
2 3 D
2
3
1
C
80°
1 2
B
8.2.1 Bepaal, met redes, nog DRIE ander hoeke wat gelyk is aan 80°. (5)
8.2.2 ̂ C = 20°. Bereken die grootte van B
Dit word ook gegee dat PA ̂1 . (3)
8.3 Bewys, deur toepaslike bewerkings te gebruik dat AB ʼn raaklyn is aan ʼn sirkel deur
punte B, D en P. (3)
[12]
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 11
(Vraestel 2) 11092/20
VRAAG 9
In die diagram hieronder is A, G en B punte op sy DE van ∆DEF. BC || EF en AC || DF.
DA = 4 cm, BG = 3 cm, BE = 6 cm en CF = 8 cm.
D
4
A
G
3
B C
6 8
E F
9.1 Bereken , met redes, die lengtes van:
9.1.1 GC (3)
9.1.2 AG (2)
AB
9.2 Skryf die waarde van , in sy eenvoudigste vorm. (1)
DE
9.3 Die oppervlakte van ʼn driehoek kan bereken word deur
1
Oppervlakte ∆ = 2 ሺbasis) (⊥ hoogte).
Bepaal die waarde van die verhouding tussen die oppervlaktes van
∆ABC en ∆DEF, indien die hoogte van ∆DEF = 3 × die hoogte van ∆ABC. (3)
[9]
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 12
(Vraestel 2) 11092/20
VRAAG 10
In die diagram hieronder is AC die middellyn van die sirkel en SA is ʼn raaklyn aan die sirkel by
die punt A. AC || BT met B op die omtrek van die sirkel en T ʼn punt op SA.
C
B
1
3 2
1
S 1 2
T A
10.1 ̂ C = 90°.
Gee ʼn rede waarom AB (1)
10.2 ̂ T = 90°.
Gee ʼn rede waarom CA (1)
10.3 Bewys dat ∆ACS ||| ∆BCA. (4)
10.4 Toon aan dat AC² = BC.CS. (2)
10.5 Bereken die lengte van BC indien AC = 75 mm en CS = 125 mm. (2)
10.6 Bepaal die lengte van TS indien AT = 36 mm. (3)
[13]
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 13
(Vraestel 2) 11092/20
VRAAG 11
Die diagram toon ʼn dwaarssnit van ʼn waterpyp wat gedeeltelik met water gevul is. Die radius van
die pyp is 1,5 m en die lengte 5 m. Die watervlak word deur die segment ABCD voorgestel. M is
die middelpunt van die sirkel, AM̂ C = 125° en MB = 0,75 m.
M
1,5 m
125°
0,75m
A C
B
D
11.1 Bereken die lengte van AB, korrek tot EEN desimale plek. (2)
11.2 Bereken die oppervlakte van ∆AMC. (3)
11.3 Herlei 125° na radiale. (1)
11.4 Bereken die oppervlakte van sektor ADCM. (3)
11.5 Vervolgens, bereken die oppervlakte van segment ABCD. (2)
11.6 Bereken die volume van die water in die pyp indien dit gegee word dat die
Volume van ʼn prism = oppervlakte van basis x hoogte. (2)
[13]
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 14
(Vraestel 2) 11092/20
VRAAG 12
12.1 ʼn Wiel het ʼn omtreksnelheid van 10,3 meter per sekondes.
12.1.1 Bereken die middellyn van die wiel indien die wiel teen 13
omwentelinge per minuut, draai. (3)
12.1.2 Bereken die hoeksnelheid van die wiel in radiale per sekonde. (3)
12.2 Die diagram hieronder toon ʼn lampskerm met CE = 23 cm, EF = 40 cm,
AB = 1 cm en AC = 2 cm. Die lampskerm is oop aan die bo-en onderkante.
Die volgende formules mag gebruik word:
1
Volume van ʼn keël = 3 𝜋𝑟²ℎ
Buite-oppervlakte van ʼn keël = 𝜋𝑟 2 + 𝜋𝑟𝑠
(Gebruik 𝜋 = 3,14ሻ
12.2.1 Gee die radius, DE, van die groter sirkel aan die onderkant van die
lampskerm. (1)
12.2.2 Bereken die radius, BC van die kleiner sirkel aan die bokant van
die lampskerm.. (2)
12.2.3 Bereken die buite-oppervlakte van die lampskerm. (3)
12.2.4 Bereken die volume van die lampskerm. (4)
[16]
b.o.
TEGNIESE WISKUNDE 15
(Vraestel 2) 11092/20
VRAAG 13
Polistireen word gebruik om kroonlyste te maak. ʼn Dwarssnit van ʼn kroonlys word in die
onderstaande diagram getoon. Die breedte, BC, van die kroonlys is 25 cm en dit word in 5 gelyke
dele verdeel.
Die lengte van die ordinate is:
10 cm ; 10 cm ; 7,3 cm ; 4,1 cm ; 6 cm ; 1 cm
Bepaal die oppervlakte van die dwarssnit, ABCD, deur van die middelordinaatreël gebruik
te maak. (5)
[5]
TOTAAL: 150
EINDE
TEGNIESE WISKUNDE 16
(Vraestel 2) 11092/20
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
− b b 2 − 4ac b 4ac − b2
x= x=− y=
2a 2a 4a
𝑎 𝑥 = 𝑏 ⇔ 𝑥 = 𝑙𝑜𝑔𝑎 𝑏 , 𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 and 𝑏 > 0
A = P(1 + ni) A = P(1 − ni) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n
m
im
ieff = 1 + − 1
m
f ( x + h) − f ( x )
f / ( x ) = lim
h→0 h
xn+1
x dx = +C , n −1
n
n +1
1 𝑎𝑥
∫ 𝑥 𝑑𝑥 = 𝑙𝑛ሺ 𝑥ሻ + 𝐶, 𝑥 > 0 ∫ 𝑎 𝑥 𝑑𝑥 = 𝑙𝑛 𝑎
+ 𝐶, 𝑎 > 0
x +x y +y
d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y2 − y1 ) 2 M 1 2 ; 1 2
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan
x 2 − x1
x2 y2
+ =1
a2 b2
a b c
In ABC: = = a 2 = b2 + c 2 − 2bc. cosA
sin A sin B sin C
1
oppervlakte van ΔABC = 𝑎𝑏 ⋅ sin C
2
sin2 θ + cos 2 θ = 1 1 + tan2 θ = sec 2 θ cot 2 θ + 1 = cosec 2 𝜃
TEGNIESE WISKUNDE 17
(Vraestel 2) 11092/20
rad = 180
Hoeksnelheid = 𝜔 = 2𝜋𝑛 = 3600 𝑛 waar n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid = 𝜈 = 𝜋𝐷𝑛 waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie
s = r waar r = radius en = sentrale hoek in radiale
𝑟𝑠 𝑟 2𝜃
Oppervlak van ʼn sektor = = waar r = radius, s = booglengte en
2 2
= sentrale hoek in radiale
4ℎ2 − 4𝑑ℎ + 𝑥 2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en
x = lengte van ʼn koord
o +o
AT = a 1 n + o2 + o3 + o4 + . . . + on−1 waar a = gelyke dele, oi = 𝑖 𝑑𝑒 ordinaat en
2
n = aantal ordinate
OF
AT = a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn ) waar a = gelyke dele, m1 = o1 + o2 en
2
n = aantal ordinate
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Technical Mathematics notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Technical Mathematics questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Technical Mathematics quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Technical Mathematics past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Technical Mathematics and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%202025%20Question%20Paper%20X05--673174da-3296-4dd9-b0ed-c262fb1d1c63/v1-d1f3f1796e060634a3a6/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)
Related documents
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper--4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35/v1-a15345a5c073b96eded8/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--615318ee-d80c-4db5-a0ba-3926b9f96288/v1-4c0cf8828a7881aa4696/card.webp)
Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afr)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Answer%20book_hlayiso.com_--35283687-efdb-40c5-a5e3-383bee3f78ba/v1-aca77ba82ed3e2718234/card.webp)
Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Addendum
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Answer%20book_hlayiso.com_--5f89fad6-4dd3-4d6d-a33d-4fda9399a92c/v1-2f50c61b5adccd5bb321/card.webp)
Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Addendum

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2/v1-7e7229df9f259e7ae897/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Technical Mathematics

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afr)

Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 Addendum (Afr)

Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum
_hlayiso.com_--5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35/v1-83c071ba654c4a5058a2/card.webp)
Addendum