NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2025
TEGNIESE WISKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*JTMATA1*
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn
2-bladsy formuleblad en 2 antwoordblaaie.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Skip to contentQuestion paper %202025%20Question%20Paper%20X05--673174da-3296-4dd9-b0ed-c262fb1d1c63/v1-d1f3f1796e060634a3a6/card.webp)







%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c/v1-018e045956aafb6e9814/card.webp)



View all



_hlayiso.com_--5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35/v1-83c071ba654c4a5058a2/card.webp)

Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Afr)
Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 18 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Technical Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 238.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 18
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om
die antwoorde te bepaal.
3. Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
gebruik, tensy anders vermeld.
4. Indien nodig, moet antwoorde na TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders
vermeld.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik word.
6. Diagramme word NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 x (x + 5) = 0 (2)
1.1.2 (x + 1) (x – 3) = 2x (Rond jou antwoord tot EEN desimale plek af) (4)
1.1.3 2x2 – x – 3 < 0 (3)
1.2 Los gelyktydig vir x en y op:
3y – 2 + x = 0 en y2 – y = xy – x (6)
b r b 2 4ac
1.3 Die kwadratiese formule x word gebruik om kwadratiese
2a
vergelykings op te los waarin a, b en c veranderlikes van die kwadratiese
vergelyking is. c is die konstante veranderlike van die vergelyking.
1.3.1 Maak c die onderwerp van die formule. (4)
1.3.2 Bereken die waarde van c as a = 3, b = −2 en x = 1. (2)
1.4 Beskou die volgende getalle: A = 111112 en B = 10102.
1.4.1 Druk A as ʼn desimale syfer uit. (1)
1.4.2 Bepaal die waarde van A – B, in binêre. (Toon jou berekeninge) (2)
[24]
VRAAG 2
2.1 Gegee die funksie: f (x) = 4x2 – 3x – 7
2.1.1 Skryf die waardes van a, b en c uit die gegewe funksie neer. (1)
2.1.2 Bereken die waarde van b2 – 4ac van f. (2)
2.1.3 Bespreek die aard van die wortels van f. (1)
2.2 Beskou: g(x) = mx2 – 3x + 2
Bepaal die waardes van m waarvoor wortels van g imaginêr sal wees. (3)
[7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig die volgende, SONDER om ʼn sakrekenaar te gebruik:
3.1.1 § 7x ·
0
¨ 10 ¸
© 25 ¹ (1)
3.1.2 2 x 4 5.2 x 1
2 x2 (4)
3.1.3 45 20
2 5 (3)
3.2 Toon aan dat:
§x·
log a a.log x ¨ ¸ log x y 1
© y¹ (4)
3.3 Beskou die komplekse getal: z = 2 – 3i
3.3.1 Skryf die gekonjugeerde van z neer. (2)
3.3.2 Druk z in polêre vorm uit. (5)
3.4 Los op vir x en y as: x + 2i = 3 – iy (2)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WISKUNDE V1 5
VRAAG 4
4.1 Beskou twee funksies wat gedefinieer word deur f (x) = x – 3 en g x 9 x2 .
Punte A en B is die y- en x-afsnitte van beide f en g, soos hieronder getoon.
4.1.1 Bepaal die koördinate van A en B. (2)
4.1.2 Bereken die afstand tussen punt A en B. (3)
4.1.3 Skryf die terrein (waardeversameling) van g neer. (2)
4.1.4 Bepaal die waardes van x waarvoor g (x) < f (x). (2)
4.2 Gegee die funksies h(x) = 2(x – 1)(x +3) en k (x) = 2x – 8.
4.2.1 Skryf die vergelyking van die asimptoot van k neer. (1)
4.2.2 Bepaal die koördinate van die x-afsnit van k. (2)
4.2.3 Skryf die y-afsnit van h neer. (1)
4.2.4 Bereken die x-afsnitte van h. (3)
4.2.5 Skets die grafieke van h en k op dieselfde assestelsel. Gebruik die
ANTWOORDBLAD 4.2.5 wat verskaf word om die twee grafieke te skets. Toon
duidelik al die kritieke punte, draaipunte en die afsnitte met die asse aan. (5)
4.2.6 Skryf die vergelyking van die simmetrie-as van h neer. (1)
4.2.7 Bepaal die waardes van x waarvoor k(x) > 0. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
4.3 a
Beskou die funksie: m x b
x
x Die vergelykings van die simmetrie-as is y = ± x + 5.
2
x x-afsnit is x
5
4.3.1 Skryf die gebied (definisieversameling) van m neer. (1)
4.3.2 Bepaal die vergelyking van m. (3)
[28]
VRAAG 5
5.1 Bereken die waarde van 9,5% van R500. (1)
5.2 ʼn Student belê R500 in ʼn studenterekening vir 15 maande. Die rekening akkumuleer
9,5% rente, maandeliks saamgestel. Bepaal hoeveel die student na 15 maande uit die
opbrengs van die belegging sal kry. (4)
5.3 Die diagram hieronder wys ʼn band van ʼn motor wat sy lugdruk verloor omdat dit
deur ʼn spyker geslaan is.
Bepaal hoe lank dit sal neem (in minute) vir die band om tot 50% van sy lugdruk
afgeblaas te word as dit begin van 250 kPA teen 3% lekkasie per minuut op ʼn
reguitlyn-deflasie lek. (4)
5.4 ʼn Maatskappy belê R600 000 in ʼn beleggingsrekening wat 6,5% per jaar enkelvoudige
rentekoers bied vir die eerste 3 jaar van belegging. Na 3 jaar het die rentekoers verander
na 6% per jaar, maandeliks saamgestel. Bepaal die bedrag wat deur die belegging na
5 jaar opgehoop sal word. (6)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WISKUNDE V1 7
VRAAG 6
6.1 Vind f c x uit die EERSTE BEGINSELS as f(x) = 2x – 3. (5)
6.2 Bepaal:
6.2.1 f c x as f x 3S (1)
6.2.2 Dx (2x +1)(x – 2) (4)
6.2.3 dy
as xy 1 x
dx (4)
6.3 Bepaal die gemiddelde gradiënt tussen x = 2 en x = – 3 vir die funksie gedefinieer deur:
f (x) = x2 – 1 (3)
[17]
VRAAG 7
Gegee: g(x) = −(2x+1)(x−1)(x+1)
7.1 Skryf die y-afsnit van g neer. (1)
7.2 Bepaal die x-afsnitte van g. (3)
7.3 Bepaal die draaipunt van g. (5)
7.4 Skets die grafiek van g(x) op die ANTWOORDBLAD wat verskaf word. (4)
7.5 Toon of punt A (−3 ; 11) op die grafiek van g lê of nie. (2)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
VRAAG 8
ʼn Bal word van ʼn hand opwaarts gegooi en val terug na die hand wat dit gegooi het.
H(t) = t2 – 10t is die baanverwantskap as die bal die hand verlaat en terugkom na die hand.
8.1 Bereken die hoogte van die bal vanaf die begin van die gooi. (1)
8.2 Bepaal die tyd wat die bal geneem het om maksimum hoogte te bereik. (3)
8.3 Hoe hoog was die bal na 3 sekondes? (2)
8.4 Bereken die gradiënt van die bal op die maksimum punt. (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WISKUNDE V1 9
VRAAG 9
9.1 Vereenvoudig:
9.1.1 ³ 1 dx (2)
§ 1 ·
9.1.2 ³ ¨© x x S ¸¹ dx
2
(5)
9.2 Bereken die waarde van :
0
³ 1
x dx
(3)
9.3 Bepaal die gestroopte area begrens deur die grafiek van ʼn funksie gedefinieer deur
f (x) = x (x – 3) en die x-as tussen x = 0 en x = 3.
(5)
[15]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
b r b 2 4ac b 4ac b 2
x x y
2a 2a 4a
ax bx log a b , a ! 0, a z 1 en b ! 0
A P (1 ni ) A P (1 ni ) A P (1 i ) n A P (1 i ) n
m
ieff 1 i 1
m
f xh f x
f/ x lim
h o0 h
n 1 n 1
x x
³ x n dx C , n z 1 ³ k x n dx k. C , n z 1
n 1 n 1
1 k
³ dx ln x C , x ! 0 ³ dx k. ln x C , x ! 0
x x
x ax nx a nx
³ a dx C, a!0 ³ k a dx k. C , a!0
ln a n ln a
§ x x1 y 2 y1 ·
d ( x 2 x1 ) 2 ( y 2 y1 ) 2 M¨ 2 ; ¸
© 2 2 ¹
y 2 y1
y mx c y y1 m x x1 m tan T m
x2 x1
x2 y2
1
a2 b2
a b c
In 'ABC: a2 b 2 c 2 2bc .cos A
sin A sin B sin C
1
Opperv van ' ABC ab. sin C
2
sin 2 T cos 2 T 1 1 tan 2 T sec 2 T 1 cot 2 T cosec 2 T
S rad 180 q
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WISKUNDE V1 11
Hoeksnelheid = Z 2S n waar n = rotasie frekwensie
Hoeksnelheid = Z 360q n waar n = rotasie frekwensie
Omtrek snelheid v S Dn waar D = middellyn en n = rotasie frekwensie
Omtrek snelheid Q Zr waar Z = Hoeksnelheid en r = radius
Booglengte s rT waar r = radius en T = sentrale hoek in radiale
rs
Oppervlakte van ʼn sektor waar r = radius, s = booglengte
2
r2 T
Oppervlakte van ʼn sektor waar r = radius, s = booglengte en T = sentrale hoek in
2
radiale
4h 2 4dh x 2 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en
x = lengte van koord
o1 o2
A T a m1 m2 m3 ... mn waar a = gelyke dele, m1
2
en n = aantal ordinate
OF
§ o o ·
A T a ¨ 1 n o2 o3 ... on1 ¸ waar a = gelyke dele, oi = ide ordinaat
© 2 ¹
en n = aantal ordinate
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
12 TEGNIESE WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2025)
ANTWOORDBLAD
Leerder se naam: ……………………………………………….. Klas: ……………………..
Skool se naam: …………………………………………………
VRAAG 4.2.5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) TEGNIESE WISKUNDE V1 13
ANTWOORDBLAD
Leerder se naam: ……………………………………………….. Klas: ……………………..
Skool se naam: …………………………………………………
VRAAG 7.4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Technical Mathematics notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Technical Mathematics questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Technical Mathematics quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Technical Mathematics past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Technical Mathematics and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%202025%20Question%20Paper%20X05--673174da-3296-4dd9-b0ed-c262fb1d1c63/v1-d1f3f1796e060634a3a6/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 QP

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)
Related documents

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c/v1-018e045956aafb6e9814/card.webp)
Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)
More from Grade 12 Technical Mathematics

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2025 Memo (Afr)

Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 Addendum (Afr)

Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum
_hlayiso.com_--5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35/v1-83c071ba654c4a5058a2/card.webp)
Addendum
Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Errata