Downloaded from hlayiso.com
DEPARTMENT OF BASIC EDUCATION
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
GRAAD 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
MEMORANDUM (BRAILLE)
PUNTE: 40
VRAAG PUNTE TOTAAL
VERWAGTE ANTWOORDE
1. B ’n Jong haan leer kraai. 1 1
1 1
2. D Op ʼn plaas met diere.
3.1 A Die ou haan het die vorige dag gesterf. 1
3. 2
3.2 C Hulle het gedink hy het nie hard genoeg gekraai nie. 1
4.1 D Hy was hartseer toe sy pa dood is. 1
4.2 A Hy was onseker, want hy het nog nooit vantevore gekraai 1
4. nie.
4.3 Hy moes nog harder gekraai het./Hy kon nog harder gekraai 4
1
het.
4.4 Hy was teleurgesteld/hartseer/treurig/moedeloos.
Aanvaar enige gepaste antwoord wat negatiewe gevoelens 1
beskryf.
5. Ja, hy het sy bes probeer veral toe hy iets vir die eerste keer
moes doen/Hy kon op die ou einde hard kraai/Hy het nie tou
opgegooi nie. 2
2
(Gee een punt vir “Ja” en een punt vir enige ander gepaste
antwoord wat die keuse staaf. Moenie ʼn punt toeken as net JA
geskryf is nie. Die antwoord kan nie “Nee” wees nie.)
Graad 6 Afrikaans EAT Memo (Braille) 1
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2012 Memo (Afrikaans)
Grade 6 Afrikaans Fal memorandum from the ANA 2012 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 6 · ANA · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 202.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
ANA 2012
- Other filesQuestion paperMemoMemo (2)Memo (3)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
6.1 sterwend/besig om dood te gaan 1
6. 6.2 seergemaak 1 2
7.
Aantal Skaapboere
✓ ✓
3
Vrystaat Noordwes KwaZulu- Oos-Kaap
Natal
X-as Provinsies ✓
Gee een punt vir die kolom wat reg ingevul is by:
Noordwes
KwaZulu-Natal. 2
Provinsies 1
8.1 A beeste 1
2
8.
8.2 B deur 1
9.1 Die varke het nie hard gesnork nie. 1
9. 2
9.2 Die jong haan is nêrens op die skuur se dak nie. 1
10.1 ek so hard as moontlik gekraai het/ek te bang gewees het
10.
om ʼn geluid te maak. 1 2
LW: Aanvaar enige relevante antwoord, maar die woordorde
moet korrek wees.
Graad 6 Afrikaans EAT Memo (Braille) 2
Downloaded from hlayiso.com
10.2 ek heeldag in die bed gebly het/ek baie bang wees/ek
gehuil het.
1
LW: Aanvaar enige relevante antwoord, maar die woordorde
moet korrek wees.
11.1 ek ses jaar oud was/ek baie jonk was.
LW: Aanvaar enige relevante antwoord, maar die woordorde 1
11.
moet korrek wees.
11.2 speel ek sokker/gaan ek na die kerk toe/doen ek my tuiswek.
2
LW: Aanvaar enige relevante antwoord, maar die woordorde 1
moet korrek wees.
1 punt
Die son het opgekom, maar die wolke het dit bedek. 2
12. elk
13. Elkeen van die volgende sinne is ʼn MOONTLIKE feit. Ken net vyf
punte aan die onderstaande feite (of soortgelyke feite) toe (een
punt per feit).
Horlosies word gebruik om die tyd te meet/wys.
5 5
Sonwysers is in die ou dae gebruik.
Kershorlosies is lank gelede gebruik.
Mense gebruik nou digitale horlosies.
Horlosies is vandag orals.
14. 14.1 net soos 1
2
14.2 digitale 1
15. Verwys na die nasienrubriek vir die beskrywende paragraaf aan
8 8
die einde van die memorandum.
TOTAAL: 40
Graad 6 Afrikaans EAT Memo (Braille) 3
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 15: RUBRIEK VIR BESKRYWENDE PARAGRAAF
0 Punt 1 Punt 2–3 Punte 4–5 Punte 6–7 Punte 8 Punte
Taalgebruik Het net EEN EEN relevante ‘n Paragraaf ‘n Paragraaf ‘n Paragraaf ‘n Paragraaf
woord/frase sin. van TWEE of van VIER of van SES of van AGT
geskryf. meer meer meer verskillende,
verskillende, verskillende, verskillende, relevante, maar
relevante, maar relevante, maar relevante, maar tog logiese
tog logiese tog logiese tog logiese sinne.
sinne. sinne. sinne.
EEN sin met ‘n Minstens DRIE Minstens VIER
sinne mag sinne moet Die sinne mag
Het geen paar
Minstens SLEGS ‘n paar minder as VYF SLEGS ‘n paar
poging punktuasie-
TWEE sinne, punktuasie-, verskillende punktuasie-,
aangebied nie. spel- of
maar dit mag spel- of punktuasie-, spel- of
taalfoute.
SLEGS ‘n paar taalfoute bevat. spel- of taalfoute bevat.
punktuasie-, taalfoute bevat.
spel- of
taalfoute bevat.
Inhoud Geen Slegs 1–2 Min beskrywing Bevat ‘n paar Bevat deeglike ‘n Volledige
byvoeglike byvoeglike met net 3 besonderhede beskrywing met beskrywing met
naamwoorde naamwoorde. byvoeglike met minstens 4 minstens 5 minstens 6 of
nie. naamwoorde. byvoeglike byvoeglike meer
naamwoorde. naamwoorde. byvoeglike
naamwoorde.
Geen feite wat 2–3 feite
die familielid Slegs 1 feit beskryf die 4–5 feite 6–7 feite
beskryf nie. beskryf die familielid. beskryf die beskryf die 8 interessante
familielid. familielid. familielid. en relevante
feite beskryf
die familielid.
Gee 8 punte vir inhoud en 8 punte vir taalgebruik. Deel dan die totaal deur 2.
Dui punte soos volg aan die einde van die agt (8) sinne so aan:
I = Inhoud ; T = Talgebruik
bv.
I 6
T 4
10÷ 2 = 5
Graad 6 Afrikaans EAT Memo (Braille) 4
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2012 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2012 Memo (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2013 Memo (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)
More from Grade 6 Afrikaans Fal

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 North West November 2024 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 North West November 2024 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 3 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans Fal Grade 6 Paper 2 November 2017 Question Paper

Question paper