Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2011
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
NASIEN GIDS
PUNTE: 100
Hierdie nasiengids bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentAll 2011 papers 





View all





Afrikaans FAL Grade 9 November EC 2011 Memo
Grade 9 Afrikaans FAL memorandum from the November EC 2011, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 9 · November EC · 2011. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2011
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 553.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
November EC 2011
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) (NOVEMBER 2011)
AFDELING A KYK- EN LEESBEGRIP
1. Geen penalisering van SPEL-EN TAALFOUTE nie.
2. Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag
beantwoord word.
3. Die leerder se antwoord moet ʼn sinvolle antwoord in Afrikaans wees.
Indien ʼn antwoord van ʼn ander taal gebruik word, skryf slegs die
hoofletter van die taal, bv. [E(ENGELS/X(XHOSA)] boaan die antwoord
neer. Druk die woord toe; indien die betekenis van die antwoord nie
beïnvloed word nie, is die antwoord korrek.
4. Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die
antwoord lei, is dit korrek.
5. Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of
meer feite nagesien.
7. WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd. (1)
Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd. (0)
Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK. (0)
8. Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word,
moet aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal
word. Geen penalisering indien die antwoord nie tussen
aanhalingstekens is nie.
Om saam te vat:
Spel- en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt
vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ʼn punt vir die
rede/motivering/aanhaling.
Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien
die aanhalingstekens ontbreek nie.
Waar een-woord-antwoorde gevra word en die leerder ʼn volsin gee, is dit
korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
uitgelig word.
Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die leerder gee ʼn hele
reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord
sonder die vreemde woord sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie.
Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
antwoord wat ten volle uitgeskryf is.
(NOVEMBER 2011) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 3
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) (NOVEMBER 2011)
VRAAG 1 KOERANTARTIKEL
1.1 Maats/vriende/tjommas (1)
1.2 Sommige tieners slaap met hul selfone onder hul kopkussings. (1)
1.3 Dit help dat tieners nie eensaam of alleen voel nie. (1)
1.4 “vloermoer” (1)
1.5 “As my hare lyk asof ʼn voël daarin nesgemaak het ...” (1)
1.6 C Selfone (1)
1.7 1.7.1 Eerlikheid (1)
1.7.2 Vriende ondersteun mekaar in moeilike tye./
Hulle beur mekaar op./
Hulle moet mekaar toelaat om hul eie besluite te neem.
(ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE) (1)
1.8 Vriende oefen saam, kuier elke dag saam, bespreek die lewe, hou
mekaar uit die kwaad. (ENIGE TWEE) (2)
1.9 Hartseer en depressie (2)
1.10 “kliek” (1)
1.11 Dit verwys na beste vriende vir altyd. (Best friends Forever) (1)
[14]
VRAAG 2 ADVERTENSIE
2.1 Laeveld Nasionale Kunstefees (INNIBOS) (1)
2.2 Die letters is groot gedruk./Die woorde het musieknote as agtergrond. (1)
2.3 “… die taal wat weet hoe om te baljaar.” (1)
2.4 www.innibos.co.za (1)
2.5 2.5.1 C Jou hemp laat uithang. (1)
2.5.2 A Iemand wat grootpraat, doen niks nie. (1)
2.5.3 B Elkeen kry sy dag van geluk/teenspoed. (1)
2.6 29 Junie tot 2 Julie (1)
2.7 Enige relevante antwoord : Leerder verskaf EEN rede waarom hy/sy van
Afrikaans hou. (1)
[9]
(NOVEMBER 2011) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 5
VRAAG 3 RESENSIE
3.1 Getroud met Rugby (1)
3.2 Johannesburg of Krugersdorp (1)
3.3 Hy misbruik alkohol. (1)
3.4 3.4.1 Onwaar (1)
3.4.2 "…Reghart, beland byna in die tronk…"/"Hy word tot
gemeenskapsdiens gevonnis." (1)
3.5 “gevalle” (1)
3.6 Deon Opperman (1)
[7]
TOTAAL AFDELING A: 30
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) (NOVEMBER 2011)
AFDELING B OPSOMMING
VRAAG 4 WAT KAN JY DOEN OM DIE VAKANSIE MEER PRET TE
MAAK?
ASSESSERINGSRIGLYNE
ALGEMEEN
Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry.
Beplanning is nie nodig nie.
Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
- Indien ʼn poging in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die
tweede aanbieding word nagesien.
- Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale
antwoord beskou.
Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied. ʼn Opsomming in
die verkeerde formaat MOET nagesien word. (Sien PUNTETOEKENNING).
Indien die opsomming te kort is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE.
Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat.
Ignoreer die res van die opsomming.
Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie.
Slegs feite wat in VOLSINNE aangebied word, verdien punte. ʼn Volsin het ʼn
werkwoord/werkwoorde.
Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien.
Die tweede feit word geïgnoreer.
Direkte aanhalings is toelaatbaar.
Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die
getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
Kandidate MOET die KORREKTE getal woorde aandui. Tel slegs indien dit duidelik
is dat daar te veel woorde is. (Sien PUNTETOEKENNING)
Kandidate wat die getal woorde na elke sin neerskryf in plaas van aan die einde van
die opsomming, voer nie die opdrag uit nie en word met een punt gepenaliseer.
PUNTETOEKENNING
ALGEMEEN PUNTE TAAL PUNTE SKRYF PUNTE AS
VOLG
Feite 7 1-3 feite korrek 1 F 7
Taal 3 4-5 feite korrek 2 T 3
Formaat verkeerd Minus 1 6-7 feite korrek 3 Ft 0
Getal woorde Minus 1 W 0
verkeerd/nie = 10 x 2 = 20
aangedui nie
4.1 Besoek bekende plekke in jou omgewing.
4.2 Leer ʼn nuwe taal aan.
4.3 Huur ʼn hele seisoen van jou gunsteling-televisiereeks.
4.4 Word ʼn ywerige fotograaf.
4.5 Begin ʼn blog.
(NOVEMBER 2011) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 7
4.6 Hou jou eie rolprentfees.
4.7 Leer nuwe vaardighede aan.
(35 woorde)
TOTAAL AFDELING B: 20
AFDELING C TAALWERK
VRAAG 5 WOORDSTRUKTURE
ONTHOU:
Spelling moet korrek wees om punt te verdien.
Die standaardvariant geld.
5.1 misbruik (1)
5.2 ? (Vraagteken) (1)
5.3 sjokelade (1)
5.4 maklik (1)
5.5 vriendskappie (1)
5.6 oor (1)
5.7 skaarser (1)
5.8 punte (1)
5.9 skoolwerk (1)
5.10 risiko's (1)
5.11 daarop (1)
5.12 partytjie (1)
5.13 tante/tannie (1)
5.14 drank (1)
5.15 niggie (1)
[15]
8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) (NOVEMBER 2011)
VRAAG 6 SINSTRUKTURE
6.1 Nee, ek wag nog nie (√) ʼn ewigheid vir die webwerf om te laai nie. (√) (2)
6.2 Die monitor is deur (√) Jeremy in ʼn oomblik van frustrasie gegryp. (√) (2)
6.3 Jeremy vra of sy pa amper klaar is (√), want hy is baie verveeld. (√) (2)
6.4 Jeremy behoort meer geduldig te wees. (1)
6.5 Ek is verveeld omdat ek geen geduld het nie. (1)
6.6 Ek sal oral daarna soek. (1)
6.7 Die moderne kind gebruik Google (√) as soekenjin. (√) (2)
[11]
VRAAG 7 KRITIESE TAALBEWUSTHEID
7.1 D ʼn Meisie wat die bruid by haar troue vergesel en bystaan. (1)
7.2 A ʼn Troue (1)
7.3 C strooijonker. (1)
7.4 B bruidsmeisie. (1)
[4]
TOTAAL AFDELING C: 30
AFDELING D SKRYFWERK
8.1 E-POS
OF
8.2 DIALOOG:
LET WEL:
1. Leerders moet beplanning toon : ten minste ʼn kopkaart.
2. Leerders wat nie beplan nie, penaliseer hulself.
3. Nasienrubriek is aangeheg.
VERDUIDELIKING SIMBOOL BESKRYWING
Woordorde (...) Hakies
Taalfout Onderstreep die fout
Spelfout Kort dubbelstreep onder
woord
Woordkeuse / Haal met ʼn streep deur
Woorde uit ʼn ander taal E/S/X/Z Die letter bo aan die
deur
Tydfoute T (in die kantlyn) Hoofletter T
Woord(e) weggelaat ^ Karet (weglaatteken)
Paragraafindeling // Dubbelskuinsstreep
Herhaling hh (in die Dubbel hh
kantlyn)
Onverstaanbaar/onduidelik (in die Kronkelstreep
kantlyn)
Saamgeflans uit vraestel Vr (in die Hoofletter V kleinletter r
kantlyn)
(NOVEMBER 2011) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) 9
Punktuasie 0 ʼn Sirkel
TOTAAL AFDELING D: 20
GROOTTOTAAL: 100
10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (Memo) (NOVEMBER 2011)
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
KORTER TRANSAKSIONELE TEKS
KODE 7 KODE 6 KODE 5: KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1
20
Uitmuntend Verdienstelik Beduidend Voldoende Matig Basies Ontoereikend
PUNTE
80-100% 70-79% 60-69% 50-59% 40-49% 30-39% 0-29%
10½-13 9½-10 8-9 6½-7½ 5½-6 4-5 0-3½
-Gespesialiseerde kennis -Goeie kennis van -Redelike kennis van -Voldoende kennis van -Gemiddelde kennis van -Elementêre kennis van -Geen kennis van
van vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes van teks. vereistes teks. Respons vereistes van teks nie.
-Gedissiplineerde -Gedissiplineerde -Behou fokus, onbenullige -Inhoud wyk af van Respons op geskrewe op geskrewe teks toon ʼn -Inhoud wyk af van
skryfwerk; behou Skryfwerk, behou fokus, afwykings. onderwerp, maar dit teks toon ʼn oppervlakkige beperkte fokus. Onderwerp, betekenis is
INHOUD, deurgaans algehele byna geen afwykings nie. -Inhoud en idees belemmer nie die fokus. -Inhoud wyk af van plek-plek verwarrend.
fokus, geen afwykings. -Inhoud en idees: Samehangend, details betekenis nie. -Inhoud wyk af van Onderwerp, betekenis is -Inhoud en idees nie
BEPLANNIN -Inhoud en idees algeheel Samehangend, alle detail ondersteun die -Inhoud en idees Onderwerp, betekenis is plek-plek verwarrend. samehangend nie, te min
Samehangend, alle detail ondersteun die onderwerp. voldoende samehangend, plek-plek vaag. -Inhoud en idees min detail ondersteun die
G EN ondersteun die onderwerp. -Beplanning en/of eerste sommige van die detail -Inhoud en idees Samehangend, min detail onderwerp.
FORMAAT onderwerp. -Beplanning en/of eerste poging lei tot ʼn gepaste, ondersteun die gemiddeld samehangend; ondersteun die -Beplanning en/of eerste
-Beplanning en/of eerste poging lei tot ʼn goeie teks. onderwerp. basiese detail ondersteun onderwerp. poging nie gedoen nie.
poging lei tot ʼn feitlik goed saamgestelde, -Meeste van die nodige -Beplanning en/of eerste die onderwerp. -Beplanning en/of eerste Swak aanbieding van
foutlose, gepaste teks. gepaste teks. reëls vir die formaat is poging lei tot ʼn -Beplanning en/of eerste poging gebrekkig. Teks teks.
13 PUNTE -Al die nodige reëls vir die -Al die nodige reëls vir toegepas/beduidend. bevredigende teks. poging: lei tot ʼn nie goed aangebied nie. -Geen kennis van die
formaat is toegepas/ die formaat is -Kennis van die nodige gemiddelde/redelike, -Kennis van die nodige nodige reëls vir die
Uitmuntend. toegepas/Verdienstelik. reëls vir die formaat is verstaanbare teks. reëls vir die formaat is formaat nie.
voldoende. -Kennis van die nodige vaag.
reëls vir die formaat is
gemiddeld. Kritiese,
nalatige foute is begaan.
6-7 5-5½ 4½ 3½-4 3 2½ 0- 2
- Teks is grammatikaal - Teks is grammatikaal - Teks is grammatikaal -Teks is voldoende -Teks is basies -Teks is swak en moeilik Teks is swak
Akkuraat, sinne goed Akkuraat, sinne goed maklik om te lees, sinne saamgestel ten spyte van saamgestel. Verskeie om te volg. saamgestel en
saamgestel. saamgestel. is goed saamgestel. foute. foute. -Woordeskat benodig verwarrend.
TAAL, STYL -Woordeskat is baie -Woordeskat is -Woordeskat is toepaslik -Woordeskat is voldoende -Woordeskat is beperk en remediëring en is nie -Woordeskat benodig
toepaslik vir doel van meestal toepaslik vir vir doel van teks, gehoor vir doel van teks, gehoor nie baie van pas vir doel geskik vir doel van teks, ernstige remediëring en
EN teks, gehoor en konteks. doel van teks, en konteks. en konteks. van teks, gehoor en gehoor en konteks nie. is nie toepaslik vir doel
-Styl, toon en register baie gehoor en konteks. -Styl, toon en register oor -Styl, toon en register konteks. -Styl, toon en register nie van teks.
REDIGERING toepaslik. -Styl, toon en register die algemeen toepaslik. voldoende. -Styl, toon en register toon geskik vir onderwerp nie. -Styl, toon en register
-Teks feitlik foutloos na meestal toepaslik. -Teks meestal foutloos na -Teks het steeds foute na gebreke. -Teks is besaai met foute pas nie by onderwerp
proeflees en redigering. -Teks oorwegend proeflees en redigering. proeflees en redigering. -Teks het steeds baie ten spyte van proeflees nie.
7 PUNTE -Lengte is in foutloos na proeflees -Lengte is in -Lengte is amper korrek. foute na proeflees en en redigering. -Opstel is besaai met
ooreenstemming en redigering. ooreenstemming met redigering. -Lengte is te kort/te lank. foute en verward ten
met vereistes. -Lengte is in vereistes. -Lengte is te kort/ spyte van proeflees en
ooreenstemming met te lank. redigering.
vereistes. -Lengte is heeltemal te
kort/te lank.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 November EC 2011 Question Paper

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA 2011 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 ANA 2011 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 June Common 2011 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 November EC 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 9 Paper 2 November EC 2018 Memo
More from Grade 9 Afrikaans FAL

CAPS document
CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7 9 WEB

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 P2 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 GEC Test 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 9 GEC Test 2022 Question Paper

Question paper