Skip to content

Mathematics Grade 9 GEC Test 2022 Question Paper (Afrikaans)

Question paperMathematicsGrade 9202231 pages

Grade 9 Mathematics question paper from the GEC Test 2022 (Afrikaans), 31 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE ASSESSERING ALGEMENE ONDERWYSSERTIFIKAAT (AOS) 2022 GRAAD 9 PROEFSTUDIE Vak : Wiskunde Punte: 75 Tyd: 90 Minute Hierdie toets bestaan uit 29 bladsye, die voorblad uitgesluit.
Downloaded from hlayiso.com Grade 9 Mathematics: Afrikaans 1
Downloaded from hlayiso.com Instruksies aan die leerder 1. Lees alle instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord alle vrae. 3. Beantwoord al die vrae in die antwoordboek wat verskaf word. 4. Doen die nodige berekeninge voordat jy die korrekte antwoord in Afdeling A kies. 5. Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word, tensy anders vermeld word. 6. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie; alle lyne word beskou as reguitlyne tensy anders vermeld. Die toets begin op die volgende bladsy. Moenie omblaai voordat jy aangesê word om dit te doen nie. Grade 9 Mathematics: Afrikaans 2
Downloaded from hlayiso.com AFDELING A 1. Watter soort getal is √5? A ‘n Natuurlike getal B ‘n Telgetal C ‘n Rasionale getal D ‘n Irrasionale getal (1) 2. Wat is die KGV van 14 en 16? A 224 B 112 C 4 D 2 (1) ‘n Motor ry 180 km in 2 ure op ‘n reguit pad. 3. Hoeveel km kan die motor ry in 210 minute teen dieselfde spoed? A 630 km B 25,7 km C 102,9 km D 315 km (1) 3[−(−3 +17)] − (−4) × 2 4. Watter van die volgende is die korrekte antwoord? A 50 B 46 C −40 D −34 (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 3
Downloaded from hlayiso.com 𝑎 = 2 en 𝑏 = 3 5. 3(−2𝑎×𝑏)+6𝑎2 𝑏2 Wat is die waarde van ? 𝑎𝑏 A 18 B 30 C 42 D 48 (1) (−4)3 √64 3 + − (22 ) √4 × √8 2 6. Wat is die waarde van die uitdrukking in eenvoudigste vorm? A −16 B 16 C −3 D 3 (1) 4𝑎12 ÷ 4𝑎3 7. Wat is die antwoord van die uitdrukking in eenvoudigste vorm? A 𝑎4 B 𝑎9 C 𝑎15 D 𝑎36 (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 4
Downloaded from hlayiso.com 5−1 + 6−1 5−1 × 6−1 8. Wat is die antwoord in eenvoudigste vorm? A 60 11 B 11 30 C 2 D 11 (1) [2(𝑥 2 × 𝑥 3 )2 ]3 9. Wat is die antwoord in eenvoudigste vorm? A 2𝑥10 B 4𝑥15 C 6𝑥 36 D 8𝑥 30 (1) (25)0 − (5)0 + 54 × 52 ÷ (53 )2 10. Wat is die antwoord in eenvoudigste vorm? A 1 B 5 C 21 D 45 (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 5
Downloaded from hlayiso.com Figuur 1 Figuur 2 Figuur 3 11. Hoeveel kolletjies sal daar in die volgende heksagonale prisma wees? A 19 B 24 C 25 D 28 (1) 1 𝑎 ; 4 ; 1 ; 4 ; 𝑏 ; ... 12. Wat is die waardes van 𝑎 en 𝑏? 1 A 𝑎 = 8 en 𝑏 = 8 1 B 𝑎 = 16 en 𝑏 = 8 1 C 𝑎 = 16 en 𝑏 = 16 1 D 𝑎 = 4 en 𝑏 = (1) 4 Grade 9 Mathematics: Afrikaans 6
Downloaded from hlayiso.com Tafels en stoele word so gerangskik dat die tafels in elke tweede rangskikking nie aanmekaar geheg nie. Die rangskikkings dui die aantal mense aan wat die tafels en stoele kan beset. 13. Wat is die reël om die aantal persone te bepaal in die 7𝑑𝑒 rangskikking? A 7𝑛 B 4𝑛 C 12𝑛 D 16𝑛 (1) In ‘n sokkerwedstryd skud ‘n skeidsregter, twee lynregters en twee kapteine hande voor die begin van ‘n wedstryd. 14. Hoeveel handdrukke sal daar in totaal wees? A 10 handdrukke B 4 handdrukke C 5 handdrukke D 20 handdrukke (1) (𝑥 4 + 𝑥 3 – 𝑥 2 ) ÷ 4 15. Wat is die koëffisiënt van 𝑥 2 ? A 1 B −1 1 C − 4 D 1 (1) 4 Grade 9 Mathematics: Afrikaans 7
Downloaded from hlayiso.com 4𝑎𝑥 2 + 3𝑎𝑥𝑦 − 14𝑎𝑥 + 7𝑥𝑎𝑦 + 𝑥 2 16. Watter van die volgende is gelyksoortige terme in die uitdrukking? A 4𝑎𝑥 2 + 𝑥 2 B 3𝑎𝑥𝑦 − 14𝑎𝑥 C 7𝑥𝑎𝑦 − 14𝑎𝑥 D 7𝑥𝑎𝑦 + 3𝑎𝑥𝑦 (1) (2𝑥 − 3𝑦)(𝑥 + 5𝑦) 17. Wat is die produk? A 2𝑥 2 + 7𝑥𝑦 − 15𝑦 2 B 2𝑥 2 − 7𝑥𝑦 − 15𝑦 2 C 2𝑥 2 + 17𝑥𝑦 + 15𝑦 2 D 2𝑥 2 − 17𝑥𝑦 + 15𝑦 2 (1) 16𝑥 3 − 2𝑥 (−3𝑥 − 𝑥) −2𝑥 2 18. Wat is die uitdrukking in sy eenvoudigste vorm? A 8𝑥 + 4 B 8𝑥 − 4 C −8𝑥 + 4 D −8𝑥 − 4 (1) 1 − 9𝑎2 19. Wat is die faktore van die uitdrukking? A (1 − 3𝑎)(1 − 3𝑎) B (1 − 3𝑎)(1 + 3𝑎) C (1 − 9𝑎)(1 − 9𝑎) D (1 − 9𝑎)(1 + 9𝑎) (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 8
Downloaded from hlayiso.com 3𝑥 3 + 9𝑥 2 − 30𝑥 20. Wat is die faktore van die uitdrukking? A 𝑥(𝑥 − 5)(𝑥 + 2) B 𝑥(𝑥 + 5)(𝑥 − 2) C 3𝑥(𝑥 − 5)(𝑥 + 2) D 3𝑥(𝑥 + 5)(𝑥 − 2) (1) Die oppervlakte van ‘n reghoek is 𝑥 2 − 𝑥 − 2 21. Wat is die lengte (L) en breedte (B) van die reghoek in terme van 𝑥? A L = (𝑥 + 2) en B = (𝑥 + 1) B L = (𝑥 + 2) en B = (𝑥 − 1) C L = (𝑥 − 1) en B = (𝑥 − 2) D L = (𝑥 + 1) en B = (𝑥 − 2) (1) 6𝑥 2 +18𝑥−60 𝑥 2 −4 ÷ 8𝑥 48𝑥 22. Wat is die eenvoudigste vorm van die uitdrukking? 𝑥+2 A 𝑥+5 𝑥−2 B 𝑥−5 𝑥+5 C 𝑥+2 𝑥−5 (1) D 𝑥−2 Grade 9 Mathematics: Afrikaans 9
Downloaded from hlayiso.com 15𝑠 4 − 15𝑧 4 23. Wat is die faktore indien die uitdrukking volledig gefaktoriseer word? A 15(𝑠 4 − 𝑧 4 ) B 15(𝑠 2 − 𝑧 2 )(𝑠 2 + 𝑧 2 ) C 15(𝑠 − 𝑧)(𝑠 + 𝑧)(𝑠 2 + 𝑧 2 ) D 15(𝑠 − 𝑧)(𝑠 + 𝑧)(𝑠 + 𝑧)(𝑠 + 𝑧) (1) 𝑥 − 5 = −7 24. Wat is die waarde van 𝑥? A 2 B 12 C −2 D −14 (1) 3𝑥 + 1 =5 2 25. Wat is die waarde van 𝑥? A −4 B 4 C −3 D 3 (1) 𝑥(𝑥 − 4) = 0 26. Wat is die oplossing van die vergelyking? A 𝑥 = −4 of 𝑥 = 0 B 𝑥 = 0 of 𝑥 = 4 C 𝑥=0 D 𝑥 = −4 (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 10
Downloaded from hlayiso.com 6𝑥−1 = 36 27. Wat is die waarde van 𝑥? A 2 B 3 C −1 D −3 (1) 𝑦 = 12𝑥 − 18 en 𝑦 = −6 28. Wat is die waarde van 𝑥? A −1 B 1 C 2 D −2 (1) 𝑥 −1 0 1 2 3 4 𝑦 𝑎 2 3 6 11 18 29. Wat is die waarde van 𝑎? A 3 B 1 C −2 D −3 (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 11
Downloaded from hlayiso.com 18𝑥 2 − 24𝑥 = 0 30. Wat is die oplossing van die vergelyking? 3 A 𝑥 = 0 of 𝑥 = 4 B 4 𝑥 = 0 of 𝑥 = − 3 3 C 𝑥 = 0 of 𝑥 = − 4 D 4 (1) 𝑥 = 0 of 𝑥 = 3 4𝑥 2 − 4𝑥 = 48 31. Wat is die oplossing van die vergelyking? A 𝑥 = −2 of 𝑥 = 6 B 𝑥=3 of 𝑥 = −4 C 𝑥=2 of 𝑥 = −6 D 𝑥 = −3 of 𝑥 = 4 (1) Die hoeklyne van ‘n reghoek is 9 cm meer as sy wydte. Die lengte van ‘n reghoek is 7 cm meer as sy wydte. 32. Wat is die oppervlakte van die reghoek? A 120 cm² B 130 cm² C 63 cm² D 56 cm² (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 12
Downloaded from hlayiso.com 33. Wat is die reël vir die vloeidiagram? A 𝑦 =𝑥−1 B 𝑦 = −𝑥 − 1 C 𝑦 = 2𝑥 − 4 D 𝑦 = −2𝑥 − 4 (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 13
Downloaded from hlayiso.com 3𝑦 = −𝑥 − 3 34. Watter van die volgende voorstellings is waar vir die gegewe vergelyking? A 1 𝑦= 𝑥−1 3 B 𝑥 −3 −2 −1 0 𝑦 0 1 2 −1 2 3 C D (1) 𝑥 1 2 3 7 𝑧 𝑦 3 6 11 51 258 35. Wat is die waarde van 𝑧? A 64 B 32 C 16 D 8 (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 14
Downloaded from hlayiso.com 𝑥 −2 −1 0 1 2 𝑦 4 4 4 4 4 36. Watter grafiek stel die lyn voor wat in die tabel hierbo voorgestel word? A B C D (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 15
Downloaded from hlayiso.com 37. Watter van die volgende geordende getallepare is die voorstelling van die grafiek? A 𝑥 −2 −1 0 1 2 𝑦 20 16 4 8 4 3 3 3 3 B 𝑥 −2 −1 0 1 2 𝑦 20 16 −4 8 4 − − − − 3 3 3 3 C 𝑥 −2 −1 0 1 2 𝑦 4 8 4 16 20 3 3 3 3 D 𝑥 −2 −1 0 1 2 𝑦 4 8 −4 16 20 − − − − (1) 3 3 3 3 Grade 9 Mathematics: Afrikaans 16
Downloaded from hlayiso.com Lyn AB word gedefinieër deur 2𝑥 − 𝑦 = 8. 38. Wat is die vergelyking van die lyn wat deur punt (−2 ; 4) gaan en loodreg is op lyn AB? 1 A 𝑦= 𝑥+5 2 B 𝑦 = 2𝑥 + 8 C 𝑦 = 2𝑥 − 8 1 (1) D 𝑦 =− 𝑥+3 2 39. Wat is die koördinate van die beeld van 𝐴(−3 ; 5), gereflekteer in die X–as? A 𝐴′(3; 5) B 𝐴′(−3; −5) C 𝐴′(−5; −3) D 𝐴′(5; 3) (1) 40. Wat is die reël van die afbeelding K (2 ; 5) K′ (−2 ; 5)? A (𝑥 ; 𝑦) (−𝑥 ; 𝑦) B (𝑥 ; 𝑦) (𝑥 − 2 ; 𝑦) C (𝑥 ; 𝑦) (𝑥 + 2 ; 𝑦) D (𝑥 ; 𝑦) (𝑥 ; −𝑦) (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 17
Downloaded from hlayiso.com 41. Watter stelling beskryf die transformasie van die lynsegment AB? A Transleer 5 eenhede op. B Refleksie in die X – as. C Transleer 5 eenhede af. D Refleksie in die Y – as. (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 18
Downloaded from hlayiso.com 42. ̂C? Wat is die grootte van AE A 60° B 90° C 180° D 360° (1) 43. ̂ D? Wat is die grootte van die hoek regoorstaande aan EO A 80° B 60° C 50° D 40° (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 19
Downloaded from hlayiso.com 44. Waarom is Ĉ = 38°? A Verwisselende hoeke AB‖CD B Ooreenkomstige hoeke AB‖CD C Supplementêre hoeke D Regoorstaande hoeke (1) 45. ̂ C? Wat is die grootte van AO A 15° B 25° C 30° D 40° (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 20
Downloaded from hlayiso.com 46. Wat is die waarde van 𝑥? A 85° B 55° C 30° D 50° (1) 47. Watter stelling beskryf ‘n gelykbenige driehoek die beste? A Een hoek is gelyk aan 900 . B Een hoek is groter as 900 . C Twee sye en twee hoeke is gelyk. D Die twee hoeke teenoor die gelyke sye is gelyk. (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 21
Downloaded from hlayiso.com AB∥CD. ∆GMH is ‘n gelyksydige ∆. 48. Wat is die waarde van y? A 25° B 20° C 60° D 35° (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 22
Downloaded from hlayiso.com AC∥DE, F̂ = 58°, Ĉ = 86°, GE = 8 cm, EF = 12 cm, FG = 4 cm, AC = 4 cm, AB = 6 cm en BC = 2 cm. 49. ̂1? Wat is die grootte van E A 36° B 58° C 86° D 22° (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 23
Downloaded from hlayiso.com ̂ 2 = 420 ABCD is ‘n ruit, B 50. Wat is die grootte van AĈD? A 210 B 420 C 480 D 960 (1) ABCD is ‘n parallelogram met ED∥BF, AE=ED en F̂2 = 680 . 51. Wat is die grootte van ̂ A? A 560 B 680 C 1120 D 1360 (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 24
Downloaded from hlayiso.com 52. Wat is die lengte van AC? A 13 m B 23 m C 17 m D 15 m (1) ‘n Reghoek het ‘n omtrek van 40 cm. 53. Wat is die maksimum oppervlakte van die reghoek? A 75 cm2 B 84 cm2 C 100 cm2 D 160 cm2 (1) ‘n Reghoek ABCD word verdeel in 20 ewe groot kleiner reghoeke. AB = 5 cm en BC = 4 cm. 54. Wat is die oppervlakte van 2 kleiner reghoeke? A 1 cm2 B 2 cm2 C 3 cm2 D 4 cm2 (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 25
Downloaded from hlayiso.com ‘n Sirkel het ‘n oppervlakte van 36𝜋 mm2. 55. Wat is die omtrek van hierdie sirkel? A 12𝜋 mm B 18𝜋 mm C 36 mm D 72 mm (1) ‘n Gebakte pastei met ‘n radius van 3 cm word gelykop verdeel tussen 3 kinders. 56. Wat is die lengte van die gedeelte van die omtrek van 2 kinders tesame, korrek tot 2 desimale plekke? A 6,28 cm B 12,57 cm C 37,70 cm D 56,55 cm (1) h = 6 cm 57. Wat is die volume van die driehoekige prisma? A 336 cm3 B 672 cm3 C 168 cm3 D 504 cm3 (1) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 26
Downloaded from hlayiso.com 58. Wat is die buite-oppervlakte? A 709 cm2 B 735 cm2 C 1716 cm2 D 1012 cm2 (1) Die kapasiteit van ‘n blikkie is 300 ml en die hoogte van die blikkie is 13 cm. 59. Wat is die middellyn van die blikkie, korrek tot 2 desimale plekke? A 2,71 cm B 5,42 cm C 11,5 cm D 17,03 cm (1) Die buite-oppervlakte van ‘n reghoekige prisma is 3640 cm2, die breedte is dubbel die hoogte en hoogte = 140 mm. 60. Wat is die lengte van die prisma? A 26 cm B 13 cm C 34 cm D 70 cm (1) [60] Grade 9 Mathematics: Afrikaans 27
Downloaded from hlayiso.com AFDELING B 2𝑦 = 2𝑥 + 4 61. Skets die grafiek wat die bostaande vergelyking voorstel. (3) A(1 ; 2), B(−2 ; 3), C(−4 ; −1) is die hoekpunte van ∆ABC. 62. Teken die beeld van ∆ABC na die translasie (𝑥 ; 𝑦) (𝑥 ; 𝑦 − 4). (3) ̂ P = 540 , NP NMQR is ‘n parallelogram, MN ̂R = 𝑦, MN = MP, RQ = QP. 63. Wat is die waarde van 𝑦?(Verskaf redes vir jou stellings.) (4) Grade 9 Mathematics: Afrikaans 28
Downloaded from hlayiso.com Jabu het 2 km vanaf sy huis tot by punt A gery. Hy ry dan vanaf punt A tot B. Die afstand van sy huis na punt B is 1 km. Hy het dan 3 km vanaf punt B gery na die winkel en daarna reguit skool toe. In die middag het hy direk vanaf die skool huis toe gery. 64. Wat is die totale afstand wat hy op die dag gereis het, korrek tot 1 desimale (5) plek? [15] Einde van toets Grade 9 Mathematics: Afrikaans 29
Downloaded from hlayiso.com Grade 9 Mathematics: Afrikaans 30

Study this subject

More from Grade 9 Mathematics

View all