Skip to content

Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo

MemorandumHospitality StudiesGrade 12201713 pages

Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 GASVRYHEIDSTUDIES NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2017) AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 B√ 1.1.2 A√ 1.1.3 A√ 1.1.4 C√ 1.1.5 B√ 1.1.6 A√ 1.1.7 D√ 1.1.8 B√ 1.1.9 D√ 1.1.10 B√ (10 x 1) (10) 1.2 PAS-ITEMS 1.2.1 C√ 1.2.2 A√ 1.2.3 F√ 1.2.4 E√ 1.2.5 D√ (5 x 1) (5) 1.3 PAS-ITEMS 1.3.1 D√ 1.3.2 E√ 1.3.3 F√ 1.3.4 B√ 1.3.5 A√ (5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GASVRYHEIDSTUDIES 3 1.4 EENWOORD-ITEMS 1.4.1 Sorbet √ 1.4.2 Handelsmerkgering √ 1.4.3 Produk √ 1.4.4 Gastroenteritis √ 1.4.5 Professionalisme √ 1.4.6 Allergie √ 1.4.7 Crudités √ 1.4.8 Hors d’oeuvres √ 1.4.9 Marmering (‘Marbling’) √ 1.4.10 Sjampanje √ (10 x 1) (10) 1.5 KIES-ITEMS A√ B√ D√ G√ (Enige orde) (4 x 1) (4) 1.6 KIES VANAF DIE LYS 1.6.1 D√ F√ 1.6.2 A√ G√ 1.6.3 B√ E√ (Enige orde) (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2017) SECTION B: KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE; HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT QUESTION 2 2.1 2.1.1 Waaksaamheid  Personeellede moet teen alle tye waaksaam wees. √  Hulle moet bewus wees van gaste se behoeftes en moet vining daarop reageer. √  Personeellede moet onmiddelik ongewone gedrag of insidente, of enige verdagte persoon of voorwerp aan die bestuurder of sekuriteitspersoneel rapporteer. √ Samewerking Personeellede van die Ingwe Hotel moet:  Bereid en gewillig wees om met ander te werk. √  Daaraan werk om dieselfde doelwitte te bereik. √  Verseker dat almal hul samewerking gee. √  Vir hulp vra indien benodig. √  Deel in mekaar se suksesse en mislukkings. √  Geniet om met mekaar te werk. √ (Enige DRIE aanvaarbare antwoorde) (3) 2.1.2  Goeie dienslewering lei na bevredigende kliënte wat bereid is om te betaal.  Tevrede kliënte word lojale klante wat na die besigheid terugkeer.  Wanneer die diens goed is, sal kliënte ʼn positiewe boodskap verspei, wat meer klante sal lok.  Wanneer daar meer klante is wat na die onderneming kom, sal daar ʼn verhoging in die inkomste en wins wees. (Enige 3 x 1) (3) 2.1.3 Rekenaars kan die sjefs by die Ingwe hotel help om:  Teken die verkoop van geregte aan en ontleding van geregte te doen.  Skatting van bestanddele sowel as produksiekoste en berekening van verkooppryse.  Gebruik ʼn aanlynwoordeboek om die name van bestanddele van ander tale na Engels te vertaal.  Ontwikkeling en verandering van resepte word vereenvoudig.  Stoor en haal resepte en bestanddele makliker uit.  Bestellyste kan maklik en noukerig opgestel word.  Metrieke omskakelings kan outomaties gedoen word.  Die aantal porsies wat uit ʼn resep gemaak kan word, kan op die resep gedruk word, wat beplanning vir buffets vergemaklik.  Bepaal die voedingswaarde van voedsel. (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GASVRYHEIDSTUDIES 5 2.2  Aanlyn besprekings help gaste om die pryse en fasiliteite wat deur verskillende hotelle aangebied word, te vergelyk.  Foto’s van die hotel en kamers kan aanlyn gevind word.  Inligting oor pryse en spesiale aanbiedings, sowel as inligting oor die onderneming en omgewing kan aanlyn gevind word.  Aanlynbesprekings is behulpsaam om laaste minuut reisbesprekings te maak. (Enige 3 x 1) (3) 2.3 2.3.1 Cholera word oorgedra deur:  Drink van water wat besmet met die cholera bakterieë (bv. ontlasting in water) is.  Eet van voedsel wat met besmette water, vlieë of vuil hande in aanraking was.  Eet van groente wat met riool bemes was.  Deur vis of skulpvis wat uit besmette water gehaal is. (Enige 2 x 1) (2) 2.3.2  Waterige diarree √  Naarheid √  Braking √  Vinnige hidrasie √  Spierkrampe √  Lae bloeddruk √ (Enige 2 x 1) (2) 2.3.3  Alle vloeistowwe moet behandel of gekook word, of melk moet gepasteuriseer word. √  Voedsel moet skoongemaak en deeglik gaargemaak word veral in areas waar cholera voorkom. √  Was jou hande deeglik met antiseptiese seep. √  Bedek voedsel om dit teen vlieë te beskerm. √  Moenie rou vis of skulpvis gebruik nie. √  Gebruik slegs behandelde water vir die was van groente en vrugte. √ (Enige 3 x 1) (3) [20] TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2017) AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING; VOEDSELKOMMODITEITE VRAAG 3 3.1 3.1.1 Skemerkelfunksie √ (1) 3.1.2  Skemerkelkfunksies kan goedkoper wees, indien dit goed beplan is. √  Geen eetgerei is nodig om te eet want ʼn spyskaart bestaan uit vingerhappies/min eetgerei en breekgoed word benodig. √  Minder spasie is nodig vir skemerkelpartytjies. √  Gaste word toegelaat om met ander gaste te meng en op ʼn meer ontspanne, informele wyse met mekaar te gesels. √  ʼn Wye versekeidenheid van style en geure kan bedien word.  Vingerhappies laat meer kreatiwiteit toe as formele etes. √  Minder bedieningspersoneel word benodig. √  Geen tafelplan is nodig nie. √  Die duur van die funksie is gewoonlik redelik kort, omdat dit gewoonlikso twee uur aanhou. √ (Enige 4 x 1) (4) 3.1.3 Nie geskik, √ omdat die spyskaart uit kolwyntjies met botterversiersel en sjokoladakoeksnye bestaan √ wat te soet √ en ryk vir ʼn diabetiese persoon is. √ (Enige TWEE motiverings) (Enige 3 x 1) (3) 3.1.4 (a) Verkoopprys = voedselkoste + arbeidskoste + Oorhoofse koste + wins = R5,750 + R1,800 + R1,200 + R3,500 √ = R12,500 √√ (3) (b) Bruto wins = verkoopprys – voedselkoste = R12, 500 √ – R5,750 √ = R6, 500 √ (3) (c) Koste per persoon = verkoopprys ÷ aantal gaste = R12,500 ÷ 150 √ = R81,67 √ (2) 3.1.5 DISSE OP DIE SPYSKAART SOORTE TERTDEEG  Samoesa √ - Purr, Filodeeg/Strudelpasteideeg √  Quiche Lorraine √ - Broskorsdeeg √  Bief Wellington √ - Skilferdeeg √ (3) (3) (6) 3.2  Meet bestanddele akkuraat af. √  Gebruik minimun meel wanneer die deeg uitgerol word. √  Sluit soveel lug as moontlik in deur die deeg korrek toe te vou. √  Rol deeg liggies, altyd in dieselfde rigting. √  Moenie die deeg rek nie. √  Deeg moet rus en verkoel word na elke stadium van voorbereiding.√  Bak by die korrekte temperatuur en posisie in die oond. √ (Enige 4 x 1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GASVRYHEIDSTUDIES 7 3.3 3.3.1 Kebabs/vleisstokkie √ (1) 3.3.2  Diklies √  Boud √  Skenkel (Shank) √ (Enige 2 x 1) (2) 3.3.3 Rooster √ (1) 3.3.4 Mentsous √ (1) 3.4  Vleis moet nooit in water gedompel of gewas word nie, omdat meeste van die nutriënte en geurbestanddele maklik in die water kan oplos. √  Vleis moenie vooraf gesout word nie, omdat sout die vleissap uit die vleis onttrek. √  Vleis moet korrek ontdooi word om die verlies gedurende ontdooiing te beperk. √  Vleis moenie teen baie hoë of lae temperature vir te lank gaargemaak word nie. √ (Enige 3 x 1) (3) 3.5 3.5.1 Afwerking – is die proses om die vleis netjies √ te maak, deur die verwydering van alle oortollige vet en seningrige membrane. √ (2) 3.5.2 Bardering – is die bedekking van ʼn stuk vleis √ met ʼn dun snytjies vet of spekvet √ om uitdroging te voorkom. √ (2) 3.5.3 Verseëling – begin deur die vleis oor ʼn matige hitte √ tot ferm, maar nie bruin, te soteer. √ (2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2017) QUESTION 4 4.1 4.1.1 Lakto-ovo vegetariër √ (1) 4.1.2  Proteïene √  Vesel √ (2 4.1.3  Mense se keuse om vegetariërs te word kan gegrond wees op morele waardes, deur teen die doodmaak van diere gekant te wees. √  Gesondheidsredes √  Geloofsredes mag die eet van vleis verbied. √  Die vleisbedryf het ʼn negatiewe uitwerking op die omgewing. √  Somige mense hou nie van die smaak van vleis nie. √  Vleis is duurder as plantaardige produkte. √ (Enige 3 x 1) (3) 4.1.4 (a) Om onsuiwerhede te verwyder. √ (1) (b) Om toe te laat dat hulle twee derdes van hul gewone grootte uitswel. √ (1) (c) Om winderigheid te verminder. √ (1) 4.2 Getekstureerde plantproteïene is voordelig vir die gesondheid, omdat dit geen versadigde vet en cholesterol bevat nie. √ Dit is laag in kilojules en mag help om die risiko van kardiovaskulêre probleme te verminder. √ (2) 4.3 4.3.1 Chouxpasta √ (1) 4.3.2 Churros is lang repies van chouxpasta uitgespuit, diepgebraai en met kaneelsuiker bestrooi. √ (2) 4.3.3  Hulle moet bros wees. √  Moet hol aan die binnekant wees. √  Dit moet lig in gewig wees. √  Ligbruin van kleur. √ (Enige 3 x 1) (3) 4.3.4 (a) Om stoom te ontwikkel. √ (1) (b) Om die bakproses te voltooi en die holtes uit te droog. √ (1) (c) Stoom wat vasgevang word, kan veroorsaak dat die poffers sag word. √ (1) 4.4 4.4.1 Beroking √ (1) 4.4.2 Beroking is die metode van preservering waar voedsel met sout of pekel behandel word, en dan bloot gestel word aan hout se rook. √√ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GASVRYHEIDSTUDIES 9 4.4.3  Hout se rook bevat fenole en fenoliese verbindings wat die groei van mikrobes inhibeer. √  Dit vertraag die galsterigheid van diervet. √  Beroking perserveer deels deur droging en wanneer vog verwyder word, belemmer dit die groei van mikro-organismes. √  Voedsel word met sout behandel gedurende beroking, wat die groei van mikro-organismes vertraag. √  Swaeldioksied wat gebruik word vertraag om vrugte te berook wat die groei van mikro-organismes. √  Beroking versnel die drogingsproses. √  Dit voorkom ensimatiese verbruining en verleng die raklewe van kos. √ (Enige 3 x 1) (3) 4.4.4  Naam va die produk. √  Netto gewig in gram √  Naam van die vervaardige√  Staafkode √ (Enige 3 x 1) (3) 4.5  Skelvis √  Wors √  Kaas √  Varktjops √  Hoender √  Ham √  Snoek √  Forel √ en salmon √ (Enige TWEE aanvaarbare antwoorde) (2) 4.6 4.6.1 Mousse is ʼn ligte, donsige mengsel wat soet of sout kan wees, warm of koud, waar min of geen gelatien gebruik word en in ʼn glas of coupe bedien word. √√ (2) 4.6.2  Hidrering √ – gelatien word eers in koue water geweek te einde vloeistof te absorbeer. √  Dispersie √ – geweekte gelatien word oorstoom, warm water of ʼn mikrogolfoond gesmelt. √  Jellering √ – die gelatienmengsel word verkoel om te stol of vorm ʼn soliede jel. √ (6) 4.6.3 Arbeistukkies, √ ment, geklopte room √ of eetbare blomme. √ (Enige 1 x 1) (1) [40] TOTAAL AFDELING C: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2017) AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE VOEDSEL- EN DRANKDIENS VRAAG 5 5.1 5.1.1 Teikenmark sal die leerlinge, √ onderwysers √ en poskantoorwerkers wees. √ (3) 5.1.2  Die kafee is naby die poskantoor en Mica hoërskool wat haar met die besigheids beskrywing sal help. √  Angela beoog om drie persone aan te stel wat haar met die personeel en personeelplan sal help. √  Reeds vir ʼn banklening aansoek gedoen, wat beteken dat sy weet waar sy die geld vandaan gaan kry om die kafee te bedryf – finansiële plan. √  Sy het beplan hoe die geld bestee gaan word – finansiële plan. √  Sy is baie goed met begroting om te verseker dat die uitgawes nie die inkomste oorskry nie – finansiële plan. √  Het plakkaarte ontwerp wat sy sal gebruik om haar besigheid te bemark - bemarkingsplan. √ (Enige 5 x 1) (5) 5.1.3  Sy kan kompetisies gebruik. √  Gratis produkte √  Spesiale aanbiedings op spesiale dae √  Koop-een-kry-een-gratis aanbiedings. √  Gelukkige trekkings. √ (Enige 3 x 1) (3) 5.1.4 Visuele bemarkingsinstrument √ (1) 5.1.5  Bak √  Spyseniering vir funksies √  Verjaarsdaepartytjies vir kinders √  Maaltye op wiele/ mobiele etes √  Verkopers √  Tuisnywerhede √ (Enige 3 x 1) (3) 5.1.6  Gebruik helder, opvallende kleure om die oog van potensiële klante te vang. √  Boodskap moet kort, direk en op een produk gemik wees. √  Moenie instrument met te veel inligting toegooi nie. √  Lettergrootte en lettertipe moet maklik leesbaar wees. √  Prente en illustrasies moet gebruik word om ʼn visuele beeld van die produk te gee. √  Hou die uitleg eenvoudig sodat die boodskap malik gesien en verstaan kan word. √  Woorde soos SPAAR, GRATIS, WINSKOOP, NUWE, EKSKLUSIEF moet gebruik word om potensiële klante te lok. √  Goeie gebruik van kunselemente en beginsels moet gebruik word om die produk aanloklik vir die oog te maak. √ (Enige VYF aanvaarbare antwoorde) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GASVRYHEIDSTUDIES 11 5.1.7  Angela se besigheid sal die plaaslike inkomste vermeerder en ekonomiese groei sal gestimuleer word. √  Die inkomste genereer sal bydra tot die ontwikkeling en verbetering van infrastruktuur in die gemeenskap. √  Toeriste sal kosbare valuta na die gemeenskap bring. √  Die beeld en lewensstandaarde van die gemeenskap sal verbeter. √  Die besigheid sal werkskepping bevorder. √ (Enige 3 x 1) (3) 5.2  Voedsel en drank / restaurante √  Kroeg √  Gastekamers √  Funksiekamer √  Wasery √ (Enige 3 x 1) (3) 5.3  ʼn Boekhouer betaal ʼn personeel se salarisse. √  Kontrolleer bankprosedures. √  Hou toesig oor ouditering van hotelfondse. √  Verseker die betaling van belasting en BTW. √  Sorg dat kollektering plaasvind wat beteken dat alle geld wat aan die besigheid verskuldig, is betaal word. √  Opstel van begrotings. √  Voorbereiding van finansiële verslae. √ (Enige VIER aanvaarbare antwoorde) (4) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 6 6.1 6.1.1 Glas A – Skemerkelkie √ Glas B – Wyn √ (2) 6.1.2 Aaanbieding van wyn. √ (1) 6.1.3  Staan aan die regterkant van die gas. √  Hou die wyn wat bestel is op ʼn bedieningsdoek in jou hand, met die etiket wat na die gasheer wys. √  Wys die wyn aan die gasheer terwyl jy die naam van die wyn en die oesjaar herhaal om te verseker dat dit die regte wyn is. √  Laat toe dat die gasheer die temperatuur van die wyn voel indien hy wil. √  Maak die bottel oop sodra die gasheer tevrede is met die keuse. √ (4) 6.1.4  Naam van die wyn √ – Reisling. √  Produseerder √ – Barnard Wynlandgoed. √  Oesjaar √ – 2011 √ (3 x 2) (6) 6.1.5 Nie geskik, √ want Reisling is ʼn witwyn √ en beesvleis is rooivleis wat goed met rooiwyn gaan. √ (3) 6.2  Die bestanddele word in die glas waarin dit bedien gaan word, gemeng. √  Die bestanddele dryf bo-op mekaar en moet lae in die glas vorm. √  Mengstokkies kan in die glas geplaas word om toe te laat dat die bestanddele meng. √ (3) 6.3 6.3.1  Sorg en maak alle toerusting skoon voor dit op die tafel geplaas word. √  Maak eetgerei skoon en poleer messegoed en glase voor dit op die tafel geplaas word. √  Maak die houer van die smaakmiddels skoon en hervul dit. √  Vou en plaas servette en tafelnommers op die tafel. √  Rangskik tafelversierings √ (Enige DRIE aanvaarbare antwoorde) (3) 6.3.2  Wanneer die kroeg opgeruim word moet voorraadopname van verbruikbare items eers gedoen word. √  Ruim die toonbankblad op en pak alle apparaat weg. √  Was en poleer gebruikte glase. √  Verwyder alle leë bottels. √  Verwyder alle drank vanaf die likeurtrollie en plaas dit in die kroegstoor. √  Hervul die kroegvoorraad aan vanaf die kelder. √ (Enige VIER aanvaarbare antwoorde) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) GASVRYHEIDSTUDIES 13 6.3.3  Moenie vir hom/haar meer alkoholliese drankies bedien nie. √  Bly kalm. √  Wees vriendelik, maar ferm ten alle tye en vermy om emosies te toon. √  Vra gaste beleef maar ferm om die restaurant te verlaat, eerder as wat hy/sy die ander gaste steur. √  Die personeel kan,indien nodig, die kliënt van die perseel verwyder. √  Hou die aangeleentheid so stil as moontlik. √ (Enige 4 x 1) (4) [30] TOTAAL AFDELING D: 60 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Hospitality Studies

View all