Skip to content

Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

MemorandumHospitality StudiesGrade 12201812 pages

Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GASVRYHEIDSTUDIES 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 2 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 C√ 1.1.2 C√ 1.1.3 D√ 1.1.4 C√ 1.1.5 A√ 1.1.6 C√ 1.1.7 B√ 1.1. A√ 1.1.9 C√ 1.1.10 A√ (10) 1.2 PASITEMS 1.2.1 D√ 1.2.2 E√ 1.2.3 A√ 1.2.4 G√ 1.2.5 F√ 1.2.6 C√ (6) 1.3 EENWOORDITEMS 1.3.1 Deurwag/Bellboy / Concierge√ M6 1.3.2 Crudités√ M68 F16 1.3.3 Koeksoda√ M103 1.3.4 Marmering√ F192 M81 1.3.5 Vacherin√ F151 M141 1.3.6 Wassery√ M3 1.3.7 Vonkelwyn / Champagne √ F48 M156 1.3.8 Sec√ F 48 M156 1.3.9 Aperitif√ F51 M165 1.3.10 Vriesversier ('Frosting') √ F65 M161 (10) 1.4 KEUSE-ITEMS 1.4.1 B√ C√ F√ G√ Enige volgorde 1.4.2 B√ D√ F√ H√ Enige volgorde (8) 1.5. PASITEMS 1.5.1 C√ (ii) √ 1.5.2 A√ (iv) √ 1.5 3 B√ (i) √ (6) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 3 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne AFDELING B: KOMBUIS EN RESTAURANT BEDRYWIGHEDE HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT VRAAG 2 2.1 2.1.1 Hepatitis A√ (1) -Veroorsaak deur die hepatitis virus√ -Aansteeklike lewersiekte√ -Inflammasie van die lewer en verhoed dat dit effektief werk√ (Enige 3) (3) 2.1.2 Moegheid√ Omgekrapte maag√ Koors√ Verlies aan aptyt√ Maagpyn√ Diarree√ Donkergeel urine√ Ligkleurige ontlasting√ Gelerige vel en oë√ Naarheid√ (Enige 3) (3) 2.1.3 Stem saam√ -Beide hepatitis en gastroënteritis vereis hande was na gebruik van die toilet √ -Beide vereis hande was voor voedselbereiding van ete√ -Drink behandelde water√ -Beide voedselwerkers mag eers terugkeer werk toe as hulle vry is van enige simptome√ (Enige 3) (3) 2.2 2.2.1 -Beskrywing van goedere√ -Die prys/waarde per eenheid√ -Hoeveelheid wat ontvang is√ - Hoeveelheid wat uitgereik is√ -Nuwe balans van die voorraad op hande√ -Kontantkolom√ -Datum√ -Handtekening √ -Rekwisisie/bestelling/binnommer √ (Enige 3) (3) 2.2.2 -Spaar tyd√ -Maklik om die hoeveelheid voorraad in die winkel enige tyd te bepaal√ -Voorraadsyfers kan vergelyk word, verskille kan uitgelig word√ -Die totale koste van die voorraad kan onmiddellik bepaal word en kan dan afgetrek word van die voorraadlys√ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 4 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 2.3 2.3.1 -Kliënte sal 'n negatiewe beeld kry en dus nie terugkeer na die restaurant nie√ -Die restaurant sal minder geld maak√ -Kliënte sal nie gunstig praat van hul ondervinding by die restaurant nie√ - Kliënte sal nie tevrede wees nie √ (Enige 2) (2) 2.3.2 -Ja/Nee√ -Die uniform van die kelner is skoon√ -Kelner is skoon geskeer √ -Hare is uit die gesig √ -Skoene is skoon en veilig√ -Hy dra nie oormatige juwele nie √ -Kelner rook voor die restaurant √ -Moue is opgerol√ (Enige 3) (3) TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 5 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING; VOEDSELKOMMODITEITE VRAAG 3 3.1 3.1.1 TWEE bestanddele wat TWEE nie geskik is nie plaasvervanger bestanddele Jode Spekvleis√ Macon, hoenderspek. √ Parmesaankaas√ Broodkrummels, gekapte kruie√ Beesmaalveis√ Hoender, tuna, (Enige 2) sojamaalveis √ (Enige 2) Hindoes Beesmaalveis √ /Spek√ Sojamaalveis √ Rooiwyn √ Groente aftreksel√ (Enige 2) (Enige 2) (8) 3.1.2 -Dikrib√ -Dunlies√ -Binneboud√ -Nek√ -Bolo√ -Diklies√ (Enige 2) (2) 3.2 3.2.1 -Temperatuur moet tussen 1-2 °C wees√ -Bêre in toegedraaide plastiek√ -Verwyder alle lug uit die verpakking√ -Kan vakuumverpak word en sal dan 2 weke hou √ (Enige 3) (3) 3.2.2 -Stadige bevriesing veroorsaak groot yskristalle wat die spierweefsel beskadig√ -Die voedingswaarde, voorkoms en smaak van die vleis word nie beïnvloed nie √ -Sarkoplasma word behou√ (Enige 2) (2) 3.2.3 -Ontdooi in die verpakking of bedek dit√ stadig/oornag in die yskas√ (2) 3.3 3.3.1 (a) Kleur: Bruin√ / Pienk√ (Enige 1) (1) (b) Klas: B /BBB√ / C√ (Enige 1) (1) 3.3.2 Minder sag / taai√ omdat: -dis 'n ouer dier √ -vleis met geelvet is taai √ (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 6 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 3.4 3.4.1 -Hang af van die begroting √en persoonlike smaak van kliënte√ -Moet minstens 6-8 verskillende soorte happies hê√ -Maak seker dat jy items insluit wat warm of koud bedien kan word of gebak of gebraai√ -Hou die geur, kleur en temperatuur in gedagte√ -Hou seisoenale voedsel in gedagte√ -Beplan drie of vier warm happies en drie of vier koue happies per persoon.√ (Enige 4) (4) 3.4.2 -Skemerkelkfunksies vind plaas laatmiddag, in die aand of laataand√ -17:00-19:00√ (Enige 1) (1) 3.4.3 -Versier die lokaal ooreenkomstig die tema√ -'n Sentrale tafel vir die uitstalling van die voedsel is nodig√ -Kleiner tafels kan verskaf word vir kleinbordjies en glase√ -Daar moet voldoende kleinbordjies, glase en servette wees vir die aantal gaste wat uitgenooi is√ -Indien stoele gebruik word, versprei dit oral in die lokaal√ -Stel oudiovisuele apparaat vir toesprake op en maak seker dat dit werk√ -Plaas eetgerei en houers op die buffettafels√ -Stel 'n tafel op vir die drankies√ (Enige 4) (4) 3.5 3.5.1 Charlotte Muscovite√ Roomys√ (2) 3.5.2 -Klits eiergele en suiker√ -Maak eiergeelmengsel, melk, en vanielje in 'n bain marie√/ dubbelkoker/ oor warm water √ -Roer deurgaans√ -Roer totdat die agterkant van die lepel bedek√ -Doen moeite om skifting te voorkom tydens die gaarmaakproses√ (Enige 3) (3) 3.5.3 Gebakte Alaska√ (1) 3.5.4 1 deel eierwit tot 1 deel suiker√ (1) 3.5.5 -Eierwit moenie 'n spoor van eiergeel in hê nie√ -Toerusting moet sonder vet of olie wees√ -Eierwitte moet by kamertemperatuur wees√ -Gebruik kremetart of suurlemoensap om die eierwit te stabiliseer -Gebruik glas, porselein, koper of vlekvryestaalbakke √ (Enige 3) (3) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 7 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 4.1.1 Broskors√ (1) 4.1.2 Docking/prik√ -Steek klein gaatjies in rou deeg om vasgevangde lug toe te laat om te ontsnap√ en om te verhoed dat die deeg rys tydens die bakproses√ (2) 4.1.3 -Om te verhoed dat die deeg pap word√ -Hou die sappe in√ (Enige 1) (1) 4.1.4 -Proteïen√ -Vitamien B√ -Yster√ -Kalium√ -Koolhidrate√ -Vesel√ (Enige 2) (2) 4.1.5 Om die volgende te verwyder : -Klein klippies of steentjies√ -Vuiligheid√ -Slegte of gebreekte lensies√ (Enige 1) (1) 4.1.6 -Sout vertraag die gaarmaakproses√ -Veroorsaak dat die lensies hard word√ (Enige 1) (1) 4.1.7 -Pesco√ -Lacto-ovo√ -Pollo√ -Pollopescatarean / Semi vegetariër √ -Flexatarian √ (Enige 3) (3) 4.2 4.2.1 - Om stoom te ontwikkel√ -Om 'n holte te vorm wat die deeg laat rys√ (2) 4.2.2 -Om die deeg heeltemal te laat uitdroog√ -Vorm 'n bros dop√ -Voorkom dat dit brand√ (Enige 2) (2) 4.2.3 -Om vasgevangde stoom te laat ontsnap √ - Die vasgevangde stoom kan die poffer laat pap word√ (Enige 1) (1) 4.3 4.3.1 Inmaak / Piekel√ (1) 4.3.2 -Asyn√ -Sout√ -Suiker√ (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 8 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 4.3.3 -Komkommer√ -Blomkool√ -Groenbone√ -Rissies√ -Soetrissies√ -Aspersies√ -Ertjies√ -Mielies√ (Enige relevante ) (2) 4.3.4 -Om te voorkom dat die beet 'n metaalsmaak het√ weens 'n reaksie met die suur√ -Suur laat die kastrol verkleur√ (2) 4.4 4.4.1 Voedselkoste = Vulsel + Kors √ (a) = R500-00 + R300-00√ = R800-00√ =R800-00/50 mense√ =R16-00 per persoon√ (Enige 3) (3) (b) Totale koste = Voedselkoste + Arbeidskoste + Oorhoofse koste√ = R800-00 + R100-00 + R180-00√ =R1080-00√ (3) 4.4.2 -Elektrisiteit√ -Water√ -Opdienborde√ (3) 4.5 4.5.1 Stap 1 (b): Hidreer die gelatienpoeier in 30 ml water. √ Stap 2 (d): Bring vysap en suiker tot kookpunt √ Stap 3 (a): Dispergeer die gelatien in die warm vyesapmengsel. √ Stap 4 (c): Meng vye en 230g roomkaas met gelatienmengsel. √ Stap 5 (f): Gooi in 'n nat stolvorm. √ Stap 6 (e): Verkoel en laat stol. √ (6) 4.5.2 -Die vars vye bevat 'n proteolitiese ensiem wat die proteïen in die gelatien afbreek√ -Ensieme in die vye voorkom jelvorming√ -Vye bevat die ensiem fisien√ (Enige 2) (2) [40] TOTAAL AFDELING C: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 9 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne AFDELING D: VOEDSEL EN DRANKBEDIENING VRAAG 5 5.1 5.1.1 -Onderwysers√ -Lede van die gemeenskap wat die plaasstal of vlooimarkte besoek√ (2) -Toeriste wat die plaasstal of vlooimarkte besoek √ (Enige 2) 5.1.2 Sterk punte: -Gasvryheidstudieleerder√ -Woon 5 kilometer buite die dorp√ -Besige teoristeroete√ -Twee plaaslike inwoners wat help verkoop√ -Word gehelp deur ervare ouma√ -Gebruik gehersirkuleerde bottels√ -Martie verkoop aan onderwysers√ -Verkoop by die plaasstal of vlooimarkte √ (Enige 4) (4) 5.1.3 Bedreigings: -Kompetisie (iemand wat dieselfde konfyt verkoop) √ -Stygende brandstofpryse (vervoer van goedere) √ -Vrugte wat bederf√ -Tydbestuur ( onbeplande skoolaktiwiteite) √ -Weer / droogte (bome wat nie vrugte dra nie) √ (Enige relevant) (3) 5.1.4. -Plakkaat het 'n beskrywing van die produk√ -Dis netjies en aantreklik√ -Die letters is groot√ -Naam van die produk is sigbaar√ -Plakkaat het nie spelfoute nie√ -Promosie is daar (gratis proe op tuisgemaakte brood)√ MAAR: -Daar is geen prys√, slagspreuk√, adres of kontakbesonderhede√, prentjie van die produk√, (Enige 5) (5) 5.1.5 Produk√ Appelkooskonfyt√ Plek√: Ubuntu plaasstalletjie√ Persone/Mense√: Onderwysers, lede van die gemeenskap wat die plaasstal of vlooimark besoek, toeriste wat die plaasstal of vlooimark besoek √ Promosie: gratis proe, plakkaat√ (Enige 3×2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 10 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 5.1.6 -die glasbottels is maklik om te hanteer√ -geskik vir preservering van konfyt√ -gehersirkuleerde bottels is geskik mits dit higiënies skoongemaak is√ √ -bottels moet geskik wees vir konfyt (bottels moet gesteriliseer word voordat konfyt ingesit word)√ -Sy kan etikette op die bottels sit√ -Aantreklik etikette en 'branding' kan opgesit word -Inligting kan op die etikette gesit word√ (Enige 4) (4) 5.1.7 -Verskaf werksgeleenthede√ -Stimuleer ekonomiese groei√ -Bevorder die infrastruktuur√ -Dra by tot die ontwikkelilng en verbetering van die plaaslike inwoners√ -Toeriste bring waardevolle buitelandse valuta in√ -Aansien en lewenstandaard van die plaaslike gemeenskap word bevorder√ (Enige 3) (3) 5.2 -Voorkantoor is die hart van die onderneming√ -Gaste maak gebruik van die voorkantoor as hulle 'n bespreking maak, inboek of rekening vereffen√ -Navrae word deur die kantoor hanteer√ -Dra by tot die ekonomie deur goedere en dienste te verkoop wat 'n inkomste genereer en werk verskaf √ (Enige 3) (3) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 11 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne VRAAG 6 6.1 6.1.1 Glas A: Cocktail / Martini√ Glas B: Rooi / Wit / Wyn√ (2) 6.1.2 Aanbied van wyn. √ (1) 6.1.3 -Staan aan die regterkant van die gas. √ -Hou die wyn op 'n diendoek in jou hand met die etiket wat na die gas wys. √ -Bied die wyn aan die gas deur die naam en oesjaar van die wyn te sê om te bevestig dat dit die korrekte wyn. √ -Laat die gas toe om die temeratuur van die wyn te voel / indien hulle wil. √ -Maak die bottle oop sodra die gas tevrede is. √ (Enige 4) (4) 6.1.4 -Naam van die wyn √ – Reisling. √ -Produsent / /vervaardiger/Landgoed√ – Barnard vineyards. √ -Vintage / Oesjaar √ – 2011√ (3 × 2) (6) 6.1.5 -Nie geskik, √ want Reisling is 'n witwyn√ en beesbredie is 'n F52 rooivleis wat pas by rooiwyn. √ M159 (3) 6.2 6.2.1 Mervin moet: -Kroegtoerusting skoonmaak en versorg √ -Glase, bekers en skemerkelktoerusting skoonmaak voordat dit uitgepak word /glase stoom√ -Rangskik kroegbykomstighede bv. grondboontjiebakkies, rekeningstrokies, strooitjies. √ -Rangskik glase in die stoorkamer√ -Maak asblikke leeg√ -Vee kroegtoonbanke af √ F39 -Was die kroegvloer√ M182 -Maak die wasbak skoon√ (Enige 3) (3) 6.2.2 -Wanneer Mervin die kroeg skoonmaak moet hy eers voorraadopname doen van die voorraad. √ -Hy moet kroegtoonbank skoonmaak en alle apparaat wegpak. √ - Hy moet glase was en poleer. √ -Verwyder alle gebruikte bottels. √ F30 -Hy moet likeurtrollie leegmaak en voorraad wegpak in stoor. √ M176 - Hy moet die kroeg weer volmaak vanaf die kelder. √ (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Gasvryheidstudies 12 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 6.2.3 Mervin moet: -Niks meer alkohol aan hom/haar bedien nie. √ -Bly kalm. √ -Wees vriendelik maar ferm en moenie enige emosie toon nie. √ -Vra die kliënt vriendelik maar ferm om te gaan/eerder as om ander F41 gaste te steur. √ M185 -stel personeel in kennis wat hom/haar kan verwyder indien nodig√ -Hou die insident so stil as moontlik. √ (Enige 4) (4) 6.2.4 Mervin sal: -die bestanddele gooi in die glas waarin dit bedien word. √ -laat die bestanddele bo-op mekaar dryf sodat dit lae maak in die glas. √ F65 - plaas 'n mengstokkie in die glas waarmee die bestanddele M161 gemeng kan word. √ (3) [30] TOTAAL AFDELING D: 60 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Hospitality Studies

View all