Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GASVRYHEIDSTUDIES
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 






_hlayiso.com_--2d87933b-4dcc-4a94-be30-61a805f47ddb/v1-a9d387c568e03d2b3502/card.webp)
View all





Hospitality Studies Nov 2018 FINAL Memo Afr_hlayiso.com_._hlayiso.com_.pdf
Hospitality Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 13
- File size
- 363.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 2 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 D√
1.1.2 B√
1.1.3 B√
1.1.4 C√
1.1.5 A√
1.1.6 B√
1.1.7 A√
1.1.8 D√
1.1.9 A√
1.1.10 B√ (10)
1.2 PASITEMS
1.2.1 C√
1.2.2 A√
1.2.3 G√
1.2.4 B√ (4)
1.3 EENWOORD-ITEMS
1.3.1 Menslike hulpbronne/ HR √
1.3.2 Oorhoofse koste/Bo-koste√
1.3.3 Crepe Suzette√
1.3.4 Kollageen/wit bindweefsel√
1.3.5 Elastien√
1.3.6 Chakalaka/blatjang√
1.3.7 Filo√
1.3.8 Glasering/verglansing√
1.3.9 Elektroniese√
1.3.10 Agtien/18√ (10)
1.4 KEUSE (enige volgorde)
1.4.1 A√C√D√ F√ (4)
1.4.2 A√D√ E√ (3)
1.4.3 A√C√ (2)
1.4.4 B√C√ (2)
1.5. MATCHING ITEMS
1.5.1 D√
1.5.2 H√
1.5.3 F√
1.5.4 B/C√
1.5.5 A√ (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE; HIGIËNE,
VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Konstante/aanhoudende hoes/meer as drie weke√
Koors/ Kouekoors √
Nagsweet √
Borspyn√
Hoes bloed√
Verlies aan eetlus√
Gewigsverlies√
Voortdurende moegheid√
Dispnee/Dyspnoea – asemnood/kortasem√ (Enige 3) (3)
2.1.2 Nee/ Werker moet op siekverlof geplaas word √
TB is aansteeklik/ Om te voorkom dat dit oorgedra word √
Na gaste, voedsel en ander werkers.√
(3)
2.1.3 Daar sal werksvloei-onderbreking wees√
Minder werkers lei tot laer produktiwiteit√
Behoefte vir heropleiding en nuwe aanstelling v werkers√
Toename in kostes wat verband hou met versorging en
behandeling√
Daar sal vakante poste wees/ werkskepping vir ander sjefs√
Minder geld sal beskikbaar wees vir beleggings√
Werkers verdien nie geld nie/geen geld om te spandeer of
belasting te betaal nie√
Ekonomiese groei van die besigheid word geïnhibeer/negatiewe
impak op die ekonomie/vermengvuldigingseffek√
(Enige 3) (3)
2.1.4 Mense met MIV het 'n verswakte immuunsisteem√ en die liggaam
kan makliker TB opdoen√
'n Verswakte immuunsisteem laat TB toe om ander dele van die
liggaam, behalwe die longe, te infekteer √
TB verhoog die vorming van MIV virusse√ (Enige 2) (2)
2.2 2.2.1 Om seker te maak die perseel is veilig deur rond te loop/gereelde
rondtes/kyk CCTV√
Om op die uitkyk te wees vir ongewone gedrag, insidente of enige
suspisieuse persoon of objek en dit te rapporteer aan die
toesighouer√
Deur met die gaste te praat oor die veiligheid van hulle besittings
(hou besittings veilig)/stuur waarskuwings (‘alerts’) na gaste√
Moet sigbaar wees by ingang√
Deursoek personeellede as hulle aankom en vertrek√ (2)
(Enige 2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.2.2 Goeie spanwerk sal lei tot goeie spangees/positiwiteit wat ‘n goeie
indruk sal laat√
Goeie spanwerk bevorder produktiwiteit√
‘n Goeie indruk lei tot tevrede kliënte wat bereid is om te betaal√
Tevrede kliënte is lojaal en keer terug na die besigheid√
Kliënte versprei 'n goeie woord/goeie reputasie oor goeie diens√
en lok sodoende ander kliënte√
Meer kliënte sal die inkomste en wins verhoog√ (Enige 3) (3)
2.3 Rekenaars kan sjefs op die volgende maniere help:
Verkope van geregte word aangeteken √
Minder gewilde geregte kan van die spyskaart verwyder word√
Die sjef kan geregte vir die spyskaart op die internet soek√
Die spyskaart en bestanddelekoste kan bereken word√
Verkoopprys kan maklik bereken word√
Wins kan maklik bereken word √
Ontwikkeling en verandering van resepte kan vereenvoudig word√
Resepte en bestanddele kan gelys word√
Bestellyste kan maklik en akkuraat opgestel word√
Metrieke omskakeling kan outomaties gedoen word√
Porsiegroottes kan op die resep gedoen word√
Voedingswaardes kan bepaal word√
Aanlynwoordeboek vir vertaling van spyskaart/bestanddele √ (Enige 4) (4)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING; VOEDSEL-
KOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Koue nagereg √ (1)
3.1.2 Crème Pâtissière Crème Brûlée
Bestanddele Stysel: mielieblom/ Geen stysel: geen
koekmeel√ mielieblom/ koekmeel√
Geen karamelsuiker√ Gekaramelliseerde
Heel eier√ suiker√
Slegs eiergeel √
(Enige 1) (Enige 1)
Voorberei- Nie gebak nie√ Gebak√
dingsmetode Gekook en geroer √ Nie gekook en geroer
Bo-op bain-marie op nie√
stoofplaat/geen bain Binne-in bain-marie in
marie/kook in kastrol√ oond√
Gebruik nie 'n blaasvlam Suiker gekaramelliseer
nie √ met 'n blaasvlam/
onder rooster√
(Enige 1) (Enige 1) (4)
3.2 3.2.1 Gelyke dele botter , versiersuiker, meel en eierwit√
Bros, papierdun beskuitjies/koekies√
Bak in verskillende vorms√
Fatsoeneer dadelik nadat dit uit die oond kom, terwyl dit warm is√
(Enige 2) (2)
3.2.2 (a) Om sjokolade te temper maak die sjokolade meer bestand teen
smelt/ voorkom smelt van sjokolade√
Dit verkry 'n gladde, blink sjokolade voorkoms.√
Dit sal hard wees/breek as dit gekraak word/ ferm(‘set’) √ (2)
(b) Om suiker te kook tot die verlangde stadium verseker:
• 'n ligte bruin kleur/ goudbruin kleur.√
• 'n aangename karamelsmaak. √
• dat die konsistensie geskik is en dat die spinsuiker vorm
behou/ kan dun suikerdrade maak√ (2)
3.2.3 Praline√ (1)
3.2.4 Anafilaksis: ernstige allergiese reaksie √
Vernouing van keel/ Swelling: tong, lippe of oë√
Moeilike asemhaling/versmoor√
Braking √
Diarree√
Maag-/buikkrampe√
Ekseem: veluitslag/rooiheid/jeuk√
Tintelende sensasie in die mond√
Hartkloppings√
Verlaagde bloeddruk/voel lighoofdig/floute √ (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.3 Dit is nie geskik nie√ want die koekstruif het:
te veel suiker/verhoog bloedsuiker/glukose√
vet in die room/ vla/vet in eiergele√
slegs verfynde stysel√
Geen hoë-vesel bestanddele/geen komplekse koolhidrate√
(Enige 2) (3)
3.4 3.4.1 Hidreer/spons gelatien/week√
Sprinkel poeier oor koue water/vloeistof√
Laat dit staan / week vir twee minute of langer√ / om vloeistof te
absorbeer en te swel√ (Enige 3) (3)
3.4.2 Agar-agar/ gom verkry van seewier√ (1)
3.4.3 3,4-6g OF 10ml√ want:
1 vel gelatien is gelyk aan 1,7g-3g/5ml √
dus:
2 velle is 1.7g x 2 = 3.4g of 5mlx2= 10ml √
(Nota: vermenigvuldig die hoeveelheid met 2) (2)
3.5 3.5.1 Pollo-vegetariër√
Pesco-vegetariër √
Pollo-pescatariër/semi- vegetariër √
Flexitariër√
Lacto-ovo vegetariër √
Rede: Dieet van die bostaande vegetariërs sluit melk,
suiwelprodukte, eiers en vrugte in √ (Enige 3 vegetariërs + rede) (4)
3.5.2 Dit is hoog in proteïen/essensiële aminosure bv. lisien√
Laag in vet√
Cholesterolvry√
Natuurlike bron van vesel√
Glutenvry√
Hoog in vitamien B √
Hoog in minerale/ soos kalium, yster en magnesium√
Ryk in anti-oksidante√
Laer GI√
Dit gee verskeidenheid aan die dieet√
Meer bekostigbaar/relatief goedkoop√
Langer raklewe√
Geredelik/maklik beskikbaar√ (Enige 5) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.6 Sterilisering van bottels Seël van bottels
Verduidelik Was bottels in warm, Bedek bottel dadelik
die seperige water/ was met met deksel/ terwyl
toepassing anti-bakteriese middel√ mengsel warm is√
van die Kook 10 minute of langer√
tegniek in 'n houer met kookwater√
Droog onderstebo in oond√
Bottels kan in mikrogolf
geplaas word tot water
kook √
Steriliseer die deksels soos
hierbo√ (Enige 3) (Enige 1)
Rede vir Vernietig/dood bakterieë/ Geen lug beskikbaar om
die mikro-organismes √ in of uit te gaan nie/
toepassing Verleng rakleeftyd√ verminder oksidasie√
van die Mikro-organismes kan
tegniek nie vermeerder/geen
agteruitgang. √
Verleng rakleeftyd√
(Enige 1) (Enige 1) (6)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 4.1.1
Gereg Beesvleissnit
A Tournedo Filet√
B Geroosterde Sirloin Lende√ (2)
4.1.2 Vermeerder die porsies√
Gee meer geur√
Verbeter voorkoms√
Maak dit meer sappig/vogtig/nie droog nie√
Skep meer interessante geregte√
Dit kan voedingswaarde verhoog √ (Enige 4) (4)
4.1.3 Gebruik ‘n skoon rooster√
Borsel rooster met suurlemoen/roosmaryn/uie om geur te gee√
Gebruik steenkoolbrikette of nie-giftige hout√
Rooster ±10cm bokant matige kole/ plaas op ‘n rooster; nie direk
op kole/nie te warm nie√
Rooster moet aptytwekkende ruitpatroonmerke op die vleis los√
Moenie vleis sout voordat dit gerooster word nie√
Hou/ rus steak by kamertemperatuur voordat dit gerooster word √
Gebruik vleistange/moenie met 'n vurk omdraai nie√
Borsel die rooster met olie om te voorkom dat dit vassit√ (3)
Rooster aan een kant, laat vanself loskom en draai om√
Rooster vleis tot liggaar of medium om sagte vleis te
verseker/rooster vir dieselfde tyd aan beide kante/roteer √
(Enige 3)
4.1.4 Klam hitte word vir taai vleissnitte/voorkwart gebruik√
Steaks is sag/het nie baie bindweefsel/kollageen wat versag moet
word nie√
Spiervesel word taaier as klam hitte toegepas word/ sal
taai/rubberig word√
Vleissappe gaan verlore in water/ nutriëntverlies√ (2)
Vloeistofverlies het minder geur tot gevolg √ (Enige 2)
4.1.5 Truffels√
Foie gras/eendlewer√
Crouté√
Enige sous (bv. Madeira)√
Enige groente (bv. geroosterde groente)√
Stysel (bv. Kapokaartappels)√
Slaai (bv. Griekse slaai) (Enige relevante 2 antwoorde) (2)
4.2 4.2.1 Totale koste= voedselkoste pp x aantal gaste + oorhoofse faktore
200 x R200 = R40 000√
(R40 000) + R500 + R300√
=R40 800 √ (3)
4.2.2 R40 800 x 50% (50/100)√
=R20 400 √
OF
R40 800 / 2√= R20 400 √ OF R20 400/2=R10 200 √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.2.3 A Aalwynspyseniers √
B Hoërskool Witteklip √
C 3½ uur/18:30-22:00√
D 4 November 2018 √ (4)
4.3 4.3.1 Vierings: verjaarsdae√/troues√ / herdenkings√/ begrafnisse√/
matriekafskeid/ teepartytjie√
Sosiale geleenthede/vermaak√/
Prysuitdelingsfunksies/merietefunksies√
Bemarkingsfunksies/produkte/media bekendstellings√
Besigheidskakeling/funksies√/fondsinsamelings√ (Enige geskikte 3) (3)
4.3.2 Klein, hapgrootte√, southappies√
Aantreklik gegarneer√
Drie dele: basis, smeer en garnering√
Kan met aspiek geglaseer word om uitdroging te voorkom√
(Enige 3) (3)
4.3.3 (a) Voorkoms: Swak√
Geen kleurvariasie: te veel wit en pienk kleure√
Happies is nie almal klein/hapgrootte bv quiche √
Goed√ -Verskillende vorme: rond, lank, ens.√
(Enige relevante 2 antwoorde)
(b) Bestanddele gebruik: Goed√
Toepaslike bykomstighede√
Verskillende voedselgroepe ingesluit√
Sout en soet happies ingesluit√
Swak√ -Te veel visgeregte: salm, tuna, sushi√
Hoog in stysel/koolhidrate√
Ryk in vet: mayonnaise, room, sjokolade√
Nie genoeg vegetariese opsies √ (Enige relevante 2 antwoorde) (4)
4.4 4.4.1 A Broskors/ pate sucree √
B Skilferkors/ ru-skilferdeeg/blaardeeg√ (2)
4.4.2 A Biltong, Feta en Prei-Quiche/Mini Canapes√
B Bouchées met suurlemoensmeer en room/ Mini Canapes √ (2)
4.5 4.5.1 Indien te veel eier op een slag bygevoeg word, is die mengsel on-
herstelbaar/geruїneer omdat vet nie geëmulsifiseer is nie√
Te veel eier kan aanleiding gee tot 'n loperige deeg √
Die deeg kan nie behoorlik gevorm of gespuit word nie√
Eindprodukte het 'n swak vorm /geen holte/plat/digte tekstuur√
(Enige 2) (2)
4.5.2 Spuitsak/plastieksak√
Spuitpunt√
Twee√ lepels√ (Enige 2) (2)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE; VOEDSEL- EN DRANKDIENS
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Visueel/plakkaat√ (1)
5.2 Mamelodi skoolleerders√, onderwysers√ en ander personeel√
Munisipale werkers√
Mamelodi gemeenskapslede/ mense wat ‘n vinnige ete nodig het/
ouers van die leerders√ (3)
5.3 Helder kleure wat die oog vang√
Groot letters/skrifgrootte lees maklik/inligting sigbaar√
Interessante prentjies/foto’s√
'n Groot spasie of 'n klein advertensie op 'n skoon vel papier√
Netjies en aantreklik√
Trek potensiële kliënte se aandag deur woorde te gebruik soos
GRATIS/ dui promosies aan√
Alle korrekte inligting is beskikbaar/ geen spelfoute of taalfoute√
Nie te besig nie/Nie te vol/te veel inligting nie √
Pas kunselemente en -beginsels toe√
Sluit besigheidsinligting in: naam, kontakbesonderhede, adres√
Produkinligting: prys, slagspreuk, beskrywing van produk √
Gebruik eenvoudige/verstaanbare taal√ (Enige 5) (5)
5.4. Brosjures, pamflette√
Gedrukte media√ OF plaaslike koerante√
Oudio √ OF plaaslike radiostasie√
Oudio-visueel OF TV √
Elektronies/e-pos/aanlyn√
Sosiale media: Facebook, Instagram, Whatsapp, sms√
Produkvoorbeelde /promosie-items√
‘Word-of mouth’√
Advertensiebord√ (Enige 3) (3)
5.5 Naam van eienaar/besigheid√: Nomhle√
Besigheidsadres√: Mamelodi uitbreiding No 63 √
Soort besigheid√: Alleeneienaar√
Besigheidsbeskrywing/Tipe besigheid√: middagetekafee of
wegneemeteplek√
Operasionele plan/Personeelplan√: Rekenkundige, Sjef,
Verkoopsdame√
Produk/Diensbeskrywing√: Bunny chows, vetkoek met maalvleis,
worsbroodjies en burgers√
Bemarkingsplan√: plakkaat√ (Enige 6) (6)
5.6 Tuisnywerhede kan die bunny chows, vetkoek, worsbroodjies en
burgers van Nomhle bestel√
Sy kan straatverkopers van produkte verskaf√
Kinderverjaarsdagpartytjies: verskaf worsbroodjies en burgers√
Aflewering van bunny chows, vetkoek, worsbroodjies en burgers√
Kelner√, onderhoud√, sekuriteit√ skoonmaker√skottelgoedwasser√
Koop groente van ‘n boer √ (Enige ander relevante 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 11 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.7 Betaal personeel se salarisse√
Kontroleer bankprosedures√
Sien om na die ouditeuring van fondse√
Verseker die betaling van BTW√
Hou besigheid se bates veilig√
Betaal skuldeisers/maandelikse uitgawes/rekeninge√
Hou boek van geld wat inkom en uitgaan uit besigheid√
Berei finansiële verslae voor√
Stel begrotings op√
Hanteer inkomstebelasting/SARS√
Hanteer rekeningnavrae√ (Enige 3) (3)
5.8 Wassery√: vir die was van tafeldoeke√
Bemarking√: advertensie deur die plakkate√
Voorkantoor√: verkoopdsdame maak kontak met die kliënte√
Onderhoud√: om te verseker dat die stowe en riool in werkende
toestand is √
Sekuriteit√: om perseel te beveilig √
Menslike hulpbronne√: aanstel en afdank van personeel√
(Enige 3 × 2) (6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 12 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 6.1.1 (a) Maître d’hôtel moet die probleem ondersoek√
Bly kalm; beheer jou emosies √
Wys bereidwilligheid om gaste te help/gee aandag aan gaste√
Vra om verskoning√
Moenie met die kliënt stry nie√
Erken die klagte en bedank die gas dat hulle dit onder jou aandag
gebring het√
Moenie die blaam op jouself of iemand anders plaas nie√
Moenie iets belowe wat jy nie kan verskaf nie√
Hou die gaste ingelig oor die vordering met hulle voedsel/lig gaste
in oor die probleem√
Stel alternatiewe geregte voor wat nie so lank sal neem nie√
Bring vir die gaste ‘n komplimentêre drankie/broodrolletjies met die
toestemming van die bestuurder√ (Enige 4) (4)
6.1.1 (b) Bly kalm: kelner en gas√
Beheer jou emosies en neem beheer van die situasie√
Vra gas beleefd/ferm om die restaurant te verlaat/sagter te praat√
Verskuif gaste na ‘n ander tafel√
Moenie meer alkoholiese drank aanbied nie√
Nie-alkoholiese drank/koffie kan vir die gas aangebied word√
Hou die insident so stil as moontlik√
Roep sekuriteit/maitre d’ om die probleem te hanteer√
Maak verskoning teenoor die ander gaste vir die geraas (Enige 5) (5)
6.1.2 Bedien 'n komplimentêre drankie/gereg√
Kontroleer die gas na 'n tydjie om te kyk of alles wel is√
Skakel die gas binne 'n week om op te volg of hy/sy tevrede is met
hoe die probleem opgelos is√
Bou en handhaaf 'n goeie verhouding√ (Enige 1) (1)
6.1.3 Was in skoon, warm, seperige water√
Spoel af in warm water (± 60 °C ) √
Lugdroog √
Poleer met 'n skoon droë lap/vadoek√
Indien daar watermerke is, doop toerusting in baie warm water vir
'n paar oomblikke en poleer met 'n droë, skoon lap√
OF
Maak seker dat eetgerei skoon is√
Bestudeer die spyskaart en dek die eetgerei dienooreenkomstig√
Verseker dat die eetgerei reguit/in lyn met oorkantste cover is√
Dek eetgerei 1-2 cm van die rand van die tafel√
Gebruik ‘n hoofgereg/entréebord om die spasie tussen die tafelmes
en –vurk te bepaal√
Maak seker dat al die covers dieselfde lyk√ (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 13 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
6.2 6.2.1 Pienk/ligrooi/blush√
Motivering: Dit is 'n rosé/doppe van druiwe is verwyder/mengsel
van wit en rooi wyn√ (2)
6.2.2 6/ 7/ 8ºC√ (1)
6.2.3 Brut: Baie droog√ (1)
6.2.4 Wyn A Wyn B
Vervaardigings- Charmat (tweede Champagne
metode fermentasie in die tenk) √ (tweede
Cap Classique√ fermentasie in
Tenkmetode√ die bottel)√
Karbonisasie√
Oordragmetode√ (Enige 1)
Oorsprong Roederer Estate, Frankryk√
Anderson Valley,
Kalifornië, USA √ (4)
6.2.5 Kaviaar√
Oesters√ (Enige 1) (1)
6.3 Perseelverbuik/op-die-perseel√
Alkohol word verbruik op die perseel waar dit gekoop word en kan nie
weggeneem word nie, bv. hotelle en restaurante√
Buite-perseel/af van die perseel√
Vir drankwinkels wat drank verkoop wat dan op 'n ander plek verbruik word √
Dag/tydelike/’event’√ – lisensie is slegs geldig vir ‘n sekere tyd/tydelik√
(2 x 2) (4)
6.4 Vra gaste of hulle gereed is om te bestel√
Lig kliënt in oor promosies/ spesiale aanbiedinge√
Neem die bestelling aan die regterkant van die gasheer eerste√ en
werk anti-kloksgewys√ rondom die tafel√eindig by gasheer√
Neem die bestelling vir die voor- en hoofgeregte√
Vermeld enige dieetversoeke√
Herhaal die bestelling om te verseker dat dit korrek is√
Voltooi die kombuisbestellingsvorm insluitend dieetversoeke√
Plaas die bestelling by die kombuis/bestelling korrek geplaas√
Rekordeer die bestelling vir rekeningdoeleindes√ (Enige 4) (4)
TOTAAL AFDELING D: 60
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
Hospitality Studies May-June 2025 MG Eng.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2023_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
HOSPITALITY STUDIES GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES GR12 MEMO SEPT 2021 English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2020 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
Hospitality Studies Nov 2018 FINAL Memo Eng_hlayiso.com_._hlayiso.com_.pdf
Question paper
Hospitality Studies Nov 2018 Afr_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Hospitality Studies Nov 2018 Eng_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Hospitality Studies May June 2018 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Hospitality Studies May June 2018 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
_hlayiso.com_--2d87933b-4dcc-4a94-be30-61a805f47ddb/v1-a9d387c568e03d2b3502/card.webp)
Memorandum
Hospitality Studies May June 2018 Memo Eng(1)_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Hospitality Studies
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Hos Stu ATP 2023-24.pdf

Question paper
Hospitality Studies May-June 2025 Eng.pdf

Question paper
Hospitality Studies Nov 2024 Afr.pdf

Question paper
Hospitality Studies Nov 2024 Eng.pdf

Question paper
Hospitality Studies Nov 2024 MG Eng.pdf

Question paper