Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2019
GASVRYHEIDSTUDIES
NASIENRIGLYNE
Tyd: 3 uur 200 punte
Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en
hulpeksaminatore. Daar word van alle nasieners vereis om 'n standaardiserings-
vergadering by te woon om te verseker dat die nasienriglyne konsekwent vertolk
en toegepas word tydens die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal geen gesprek aanknoop of korrespondensie voer oor enige
nasienriglyne nie. Daar word toegegee dat verskillende menings rondom sake van
beklemtoning of detail in sodanige riglyne mag voorkom. Dit is ook voor die hand
liggend dat, sonder die voordeel van bywoning van 'n standaardiserings-
vergadering, daar verskillende vertolkings mag wees oor die toepassing van die
nasienriglyne.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
You're offline
Skip to contentMemorandum 









--2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9/v1-648e27bb1168ded7c346/card.webp)

View all
Hospitality Studies Memo 2019 Afr hlayiso.com
Hospitality Studies · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Publisher
- IEB
- Pages
- 14
- File size
- 545.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 14
AFDELING A
VRAAG 1 MEERKEUSIGE VRAE
1.1 B Bruto inkomste
1.2 C Afkrummel
1.3 D Brut
1.4 A Nat veroudering
1.5 B Pistachioneute
1.6 D 30
1.7 A Marmering
1.8 B Dy
1.9 A Couverture sjokolade
1.10 D Fermentasie
VRAAG 2 PAS DIE KOLOMME
Kolom A Kolom B
Vegetariese Diëte Gereg
2.1 Vegaan D Kekerertjies, pampoen, spinasie en rys
2.2 Pesco-vegetaries E Vis en slaai
2.3 Lakto-vegetaries C Melk, joghurt en vrugte
2.4 Pollopescotaries A Hoender en aspersie wrap
2.5 Vrugtetaries B Aarbeie, pynappel, kiwi en druiwe
VRAAG 3
3.1 A Ensieme in vars vrugte
B Hele eier
D 'n Groot hoeveelheid suur
F Eiers
3.2 3.2.1 Cartouche – is 'n sirkel waspapier wat gebruik word vir blindbak, of
vir posjeer of prut, om te verhoed dat 'n vel vorm, die ander is
vingervoedsel of voorgeregte.
3.2.2 Sinerese – die jel krimp en water gaan verlore of lek uit as gevolg
van kos wat geprut word om te voorkom dat 'n vel van oorverhitte
proteïen vorm. Ander verwys na proses in jel-voorbereiding.
3.2.3 Dikrib – agterkwart, ander is voorkwart.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 14
3.3 Gee die korrekte term vir elkeen van die volgende:
3.3.1 Tuberkulose
3.3.2 Spyskaart-ingenieurswese
3.3.3 Ensieme
3.3.4 Croquembouche
3.3.5 Hop
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 14
AFDELING B
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Voedseltendense in die mark.
Die kompetisie.
Maak seker dat jy items insluit wat warm en koud bedien kan
word, gebak en gebraai.
Hou geur, kleur, tekstuur en temperatuur in gedagte.
Hou seisoenale kos in gedagte/ die tyd van die dag.
Godsdienstige en kulturele oortuigings.
Voedselallergieë.
Dieetbeperkings moet in ag geneem word.
Wye verskeidenheid kos.
Gepastheid
Gerief
Beskikbaarheid van bestanddele
Personeelvaardighede
Teikenmark/kliëntebasis, bv. kollegestudente.
4.1.2 Noem 'n voedselsoort wat by elke siektetoestand sal pas en rede
hoekom.
(a) Laag in vet.
Vermy of beperk inname van vleis/geprosesseerde
vleis.
Matige suikerinname.
Vermy of beperk verfynde stysel.
Beperk alkohol.
MOTIVERING: Omdat die cholesterolvlakke in bloed
te hoog word en in die are agtergelaat word –
verminder bloedvloei en kan tot 'n hartaanval lei.
(b) Vermy of beperk verwerkte voedsel.
Vermy of beperk kos met hoë soutinhoud.
Vermy of beperk gepreserveerde voedsel.
MOTIVERING: Omdat daar 'n hoë vlak van druk in die
are is as die bloeddruk te hoog is. Kan 'n gevolg wees
van waterretensie, stres en vetsug.
(c) Vermy of beperk verfynde stysel.
Beperk suikerinname.
Verminder totale vet.
Vermy of beperk die inname van verwerkte vleis.
Beheer porsiegrootte.
MOTIVERING: Vanweë die liggaam se onvermoë om
insulien te produseer, kan glukose nie die liggaam se
selle binnegaan nie, wat veroorsaak dat die bloed-
glukose te veel styg.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 14
4.2 Gas/Elektrisiteit
Skoonmaakmiddels
Advertering
Bande van die trokkie/ brandstof
Verpakking/ servette/ skryfbehoeftes
Lisensiëring
Versekering/ Huurkoste
Belasting as geregistreerde besigheid
Diens van die trokkie/ onderhoud (Enige moontlike 3)
4.3 4.3.1 Party kan ongemaklik wees om te staan.
Gaste se vingers kan vuil word.
Geen plek om leë borde neer te sit nie.
Wag in lang toue.
Baie hoë temperature/ in die son/ weerstoestande
Vlieë/ bye/ plae
Beperkte keuses
Temperatuur van voedsel nie reg nie
Moeilik om met kos en 'n glas te staan en te eet en te drink.
4.3.2 Grootte van die area toegewys – groot genoeg om die aantal
gaste te akkommodeer. / 'n Sit-area, bv. grasperk of tafels en
stoele, kan 'n verskil maak.
Verskaf genoeg servette vir gaste.
Plaas asblikke vir servette en papier binne maklike bereik.
Stel meer mense aan om te help
Verskaf koelte/ skuiling teen reën
Plaas sitronellakerse uit om plae af te weer
Bedien 'n groter verskeidenheid, so veel as moontlik
Werk vinniger om toue kort te hou en gebruik 'n warm
skinkbord om kos warm te hou.
Help so gou as moontlik sodat die toue vinnig kan beweeg.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 14
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Verhoed die groei van gis en bakterieë of mikroörganismes.
5.1.2 Voorkom die groei van gis en bakterieë OF voorkom oksidasie of
mikroörganismes.
5.1.3 Voorkom die verrotting van organiese stowwe.
5.2 Sterilisering en verseëling.
Vernietig mikroörganismes en ensieme.
Sluit lug uit – mikroörganismes kan nie vermeerder nie.
Verleng raklewe. Voedsel hou langer.
Kan tyd en arbeid bespaar omdat sekere voorbereiding reeds gedoen is.
Voedsel buite seisoen beskikbaar
Maklik om te bêre en te vervoer
Voorkom vermorsing
Glasbottelering beskerm die produk omdat dit geen chemikalieë bevat wat
in kos kan inlek nie.
5.3 Verleng raklewe.
Vertraag die proses van dierevet wat galsterig word.
Voorkom die groei van mikroörganismes
Verbeter die geur
Verbeter die smaak
Produkte wat warm gerook word, is gereed om geëet te word
Gee die kos 'n rokerige smaak.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 14
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Om aan verwagtinge te voldoen – moenie iets adverteer wat jy
nie kan lewer nie.
Om goeie kos en waarde vir geld te bied – gehaltevlak – baie
mededingers.
Professionaliteit, doeltreffendheid en vriendelikheid van
personeel – mense wag en wil vriendelik bedien word.
Tyd – wees vinnig, dog doeltreffend – kostrokkies is kitskos –
benodig vinnige diens – geen diens – geen kliënte.
Higiëne – kliënte moet voel dat voedsel veilig is om te verbruik.
Klante sal ander mense vertel van 'n aangename ervaring.
Positiewe en negatiewe resensies sal ander klante beïnvloed
Om gaste aan te moedig om terug te keer – verhoog wins.
6.1.2 Konsekwente lewering van 'n aangename ervaring, keer op keer,
ongeag die individu wat die kos bedien of die bestuur in beheer. Of
om op so 'n wyse aan klante se behoeftes te voldoen dat hulle weer
sal terugkeer.
6.1.3 Vinnige diens/doeltreffend.
Produk anders as oorspronklike.
Maklik om te eet.
Vriendelik.
Beperkte diens verwag of meer informeel.
Verwagtings om aan te voldoen.
6.2 6.2.1 Maak seker dat die berekening van totale items korrek is.
Vinnige bestelling en betaling bespaar tyd.
Maklik om pryse van een geleentheid na 'n volgende te verander.
Ander betaalmetode.
Afleweringstoeps soos Uber Eats
Skerm vir klante om bestellings na te spoor sodat hulle weet hoe
lank hulle gaan wag.
Maklik om inligting op kwitansies te verander.
Installeer 'n toep vir voorafbestellings.
6.2.2 Die gebruik van sosiale media het 'n groot impak op die algehele
eetervaring by 'n kostrokkie gemaak.
Baie kostrokkies gebruik platforms soos Facebook of Instagram
vir bemarkingstrategieë.
Kliënte plaas foto's van etes wat bestel en geëet word.
Hutsmerke word gebruik en kostrokkies word gemerk.
Negatiewe publisiteit is ook 'n faktor; as iemand ongelukkig is,
plaas hulle dit ook.
Spesiale aanbiedings is ook beskikbaar d.m.v. positiewe merkies
en kommentaar.
'n Geleentheid wat deur 'n kostrokkie behartig word, kan gemerk
word en op dié manier kan meer mense bereik word.
Spyskaart kan verander of aangepas word volgens kliënte se
voorkeure.
Terugvoering van kliënte is vinnig, sowel as die reaksie op kliënte.
Kliënte kan eksklusiewe afslag aangebied word as hulle sosiale
media-volgelinge is.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 14
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Bardering
Bedek 'n stuk vleis met dun repies spek om te verhoed dat dit
uitdroog of om dit geuriger te maak.
7.1.2 Geurige borsbeen en 'n paar ribbes.
Taai, deel van die voorkwart.
7.1.3 Klam hitte en kombinasie kookmetodes. OF
Lae en stadige kookmetode.
7.2 Soort vleis EEN SOUS TWEE BYGEREGTE
Appelringe of
-halwes Uie (of enige
Vark Appelsous
Gestoofde moontlike opsie)
preie
Fondant aartappels
Kruisementjellie (of
enige moontlike
Noisette opsie) (Merk een
Skaap Kruisementsous
aartappels spesifieke bygereg en
een algemene een,
bv. pap of rys of
aartappelwiggies)
7.3 7.3.1 55°C – 65°C (binne hierdie interval)
7.3.2 Warm en pienk-rooi en die sous is pienk.
7.4 Hart, tong, pens en beesstert
7.5 Soortgelyk aan beesvleis in voorkoms en smaak/ donkerder.
Laer in kilojoules as beesvleis, hoender, kalkoen of lam.
Maer vleis
Nie vetterig nie
Geen hormone word gevoeg by die voer wat die diere inneem nie.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 9 van 14
VRAAG 8
8.1 Roomys – Gevries, hoëvet romerige, gladde, aangenaam-gegeurde
mengsel wat lig op die palet is (10% melkvet).
Granita – Italiaanse sorbet, waterys, krakeriger en korrelagtiger tekstuur
as sorbet, bevat fyngemaakte yskristalle.
8.2 8.2.1 Warm nagereg / nagereg in pan gebak
Crêpes in 'n lemoensous wat met brandewyn geflambeer is.
8.2.2 Koud / Gebakte vla
Ryk eiervla bedek met 'n gekaramelliseerde suikerkors bedien in
'n gietvorm.
8.3 Bak 'n kort rukkie teen 'n hoë temperatuur van 200 °C – vir stoom om
te ontwikkel en 'n holte te vorm wat binne-in die beslag uitsit.
Die temperatuur word tot 180 °C verlaag om die baktyd te voltooi / of
om uit te droog. (Gee twee punte vir temperature en een punt vir een
van die twee redes.)
8.4 Botter (die beste om vir deeg te gebruik)
Margarien (gehidrogeneerde smeermiddel)
Varkvet
Olie/groente-olie
Puffex
Pastrex
8.5 Druk klein gaatjies in rou deeg.
8.6 8.6.1 Fillodeeg
8.6.2 Blaardeeg
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 14
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Sauvignon Blanc/Chenin Blanc/Chardonnay/Riesling
9.1.2 Pinot Noir/Chardonnay/Blanc de noir
9.1.3 Cabernet Sauvignon/Merlot/Shiraz/Bordeaux versnit of enige
ander rooi versnit
9.1.4 Cabernet Franc/Merlot/Pinotage
9.2 Ale: gebrou van gis wat bo-op fermenteer.
Lager: gebrou van gis wat op die bodem fermenteer.
Stout: bier wat bo-op fermenteer, maar donkerder as ale.
9.3 Korrekte bergingstemperatuur van mengsels, ens.
Hanteer glas korrek aan basis, nie aan die bokant nie.
Maak seker dat glase skoon is.
Ys moet met veilige water voorberei word.
Maak-skoon-terwyl-jy-werk-beginsel toegepas.
Gebruik tangetjie om ys op te tel.
Skoon toerusting – vermy kruisbesmetting.
Stoor van bestanddele om kruisbesmetting te voorkom.
9.4 Meng die mengeldrankies laaste wanneer jy 'n drankbestelling vir 'n
tafel voorberei.
Berei die versiering as deel van die drankdiens mise-en-place voor of
maak al die toerusting bymekaar.
Neem altyd voorraad en toerusting terug na die regte stoorplek sodat
jy en jou spanlede kan weet waar dit is.
Moenie glase te vol skink nie, om vermorsing en mors te voorkom en
tyd te bespaar, aangesien dit dan nie nodig is om op te vee nie.
Ondersteun mekaar as 'n span, wees bewus van wat rondom jou
aangaan wanneer drankies voorberei en bedien word.
Maak seker dat jy fyngekapte ys het.
Bedien en garneer drankies altyd op 'n interessante manier.
9.5 Perseelverbruik-lisensie: Die drank word verbruik waar dit gekoop is en
mag nie van die perseel af weggeneem word nie.
Wegverbruik-lisensie: Beheer afsetpunte om drank te verkoop wat elders
verbruik word.
9.6 'n Persoon wat in die voorafgaande 10 jaar vir enige oortreding
sonder die keuse van 'n boete tot gevangenisstraf gevonnis is.
'n Insolvente persoon wat gerehabiliteer word.
'n Persoon wat minderjarig / onder 18 is op die datum van oorweging
van die aansoek.
Die eggenoot/eggenote van enige van die bogenoemde (Enige 3)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 11 van 14
VRAAG 10
10.1 Water:
Moet altyd ekstra water hê.
Weer:
Maak voorsiening dat die kostrokkie voldoende beskutte plek het
waar kliënte kan staan as dit reënerig is. Hou alternatiewe spyskaarte
byderhand om te verander as daar weerprobleme is. (Enige 1)
Toerusting:
Maak seker dat daar eenvoudige toerusting beskikbaar is wat gebruik
kan word as die ander toerusting foutief is of nie werk nie.
Beserings:
Maak seker dat jy weet waar die naaste hospitaal, winkels, ens. is in
'n noodgeval. Maak seker dat personeel wat eerste op die toneel is,
gekwalifiseerd is.
Brand:
Maak seker dat die trokkie voldoen aan wetlike veiligheidsvereistes,
bv. brandblusapparaat, gasveiligheid.
Sekuriteit:
Blootgestel aan elemente; hou op 'n goed verligte, veilige plek met
hoë sigbaarheid stil.
Kompetisie
Voeg iets by wat die kompetisie nie het nie
Min ruimte
Probeer die kostrokkie parkeer waar daar genoeg plek vir die klante
is.
10.2 Doel is om die gas in te lig watter bedrag betaalbaar is.
Gee die rekening aan die gas, verkieslik in 'n vouer.
Maak seker dat jy die beskikbare betalingsmetodes duidelik maak
voordat die gaste bestel.
As mense toustaan, moet jy seker maak dat jy presies weet wie
saam betaal voordat jy die rekening oorhandig. Maak seker jy weet of
lede van groep apart of saam betaal.
Wees duidelik in jou rekening om enige verwarring te voorkom.
As jy kontant gebruik, maak seker dat jy genoeg kleingeld het.
Maak seker dat die rekening korrek is.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 12 van 14
VRAAG 11
11.1 11.1.1 Nie te duur om te begin nie.
Harde werk sal sukses verseker.
Gewillig om 'n risiko te neem – entrepreneur.
Sy is net 18 jaar oud, gewoonlik nie baie geld beskikbaar nie.
Ander besighede of franchises / aansit-restaurante is baie
duur.
Sy sal onafhanklik kan wees.
Goeie manier om die voedselbedryf te betree.
Ligging is aanpasbaar.
Maklik om 'n kort, eenvoudige spyskaart te hanteer.
11.1.2 Verkope verwys na potensiële kliënte wat bekendgestel
word aan produkte en dienste. Genereer inkomste.
Bemarking handel oor die promosie van produkte of die
besigheid, of bemarking ontwikkel die verhouding met kliënte
sodat produkte en dienste verkoop kan word.
Saam verseker hulle dat produkte bevorder word en
inkomste vir die besigheid genereer word.
Sy sal waarskynlik alleen werk en met haar besigheid /
boekhouding / gasvryheid-agtergrond sal sy dit doeltreffend
kan bestuur. / Voldoende menslike hulpbronne word benodig
om die verkope te ondersteun.
Kreatief om iets anders as die res te bedien.
Al die bogenoemde het 'n invloed op mekaar.
Verkope en bemarking = inkomste – ondersteun deur
menslike hulpbronne op haar eie.
11.2 11.2.1 Advertensie A (B is verkeerd)
11.2.2 Groot letters en maklik om te lees.
Datum, plek en tyd genoem.
Interessante prente.
Professioneel ontwerp.
Meer detail
11.3 11.3.1 Die doelwitte wat die entrepreneur vir homself moet stel. of
Doelwitte wat 'n besigheid stel wanneer die produkte en dienste
aan kliënte bevorder word.
11.3.2 Enige moontlike rede (verkoop genoeg om 'n wins te maak, word
bekend, mondelinge bemarking).
11.4 Kapitaal en befondsing om die persoon twee tot drie maande lank by te
staan.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 13 van 14
11.5 Demografiese faktore (ouderdom, geslag, gesinsgrootte).
Geografiese faktore – waar die kliënte geleë is – die kostrokkie kan
orals heen gaan – kan meer kliënte bereik.
Lewenstyl / psigografiese faktore – beskryf die aktiwiteite – kostrokkie
kan gaan waar die aktiwiteite is – belange en menings van kliënte.
Produkverwante faktore – beskryf wanneer kliënte watter produk of
diens verkies – kostrokkie veelsydig en verkoop wat mense ook al
nodig het – beskryf hoe lojaal 'n kliënt teenoor 'n produk is.
(Enige twee met verduidelikings)
11.6 Dra by tot BBP van Suid-Afrika. Of vreemde valuta
Verhoog die vraag na produkte aan die vervaardigers, soos goeie
voedselafsetpunte.
Direkte en indirekte werk word geskep.
Vaardigheidsontwikkeling vind plaas.
Verhoog die lewenstandaard van Suid-Afrikaners.
Infrastruktuur
Natuurlike habitatte of hulpbronne (Kruger Wildtuin)
Negatief – kulturele erosie, dwelms, prostitusie of seisoenswerk of
misdaad.
Verbeter plaaslike besigheid.
11.7 Inkomste-genererende gebiede verdien inkomste vir 'n onderneming.
Nie-inkomste genererend nie – nodig vir die behoorlike funksionering
van 'n onderneming of gebiede wat as koste of uitgawes vir 'n
onderneming beskou word.
11.8 Inkomste per beskikbare ruimte
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: GASVRYHEIDSTUDIES – NASIENRIGLYNE Bladsy 14 of 14
AFDELING C
RUBRIEK OM AFDELING C VRAAG 12 NA TE SIEN
0 1 punt 2 punte 3 punte 4 punte
Gebruik van Geen verwysings na bronne Oppervlakkige verwysing na 'n Paar toepaslike Verskeie en toepaslike Volledige gebruik van
bronne nie. een of meer bronne. verwysings na bronne. verwysings na bronne. bronne.
Gebruik van Slegs irrelevante of Enkele feite buiten die Sommige relevante feite Baie toepaslike feite buiten Baie relevante feite buiten
eie kennis onakkurate feite gegee. bronne gegee om argument buiten die bronne gegee om die bronne gegee om die bronne gegee om
te ondersteun. argument te ondersteun. argument te ondersteun. argument te ondersteun EN
EN by die argument goed by die argument
geïntegreer. geïntegreer.
Toepaslikheid Opstel handel nie oor die Bespreek veiligheid Bespreek veiligheid Bespreek stellings wat Bespreek stellings
van inhoud stellings betreffende oppervlakkig en sonder die oppervlakkig of sonder verwys na gesondheid en breedvoerig wat verwys na
gesondheid en veiligheid implikasies of verwysing na verwysing na die veiligheidspraktyke en gee gesondheid en
van kostrokkies nie. kostrokkies. gesondheidsimplikasie of enkele voorbeelde van hoe veiligheidspraktyke in
sonder verwysing na om 'n veilige standaard te kostrokkies en gee
kostrokkies. handhaaf. voorbeelde van hoe
kosvoorbereiding in
kostrokkies kosoordraag-
bare siektes kan voorkom.
Kwaliteit van Antwoord maak geen sin Skryfwerk bestaan uit feite Redenering korrek, maar Ondersteun die posisie. Ondersteun 'n duidelike
argument nie. met min skakeling of moeilik om te volg. Redenasie is duidelik. posisie sterk.
redenering. Geringe skakeling Geringe foute in vloei. Redenasie is baie duidelik
teenwoordig. Skakeling is soms afwesig. en bondig.
Vloei is logies en toon
duidelike begrip.
Billikheid, Geen teenargument gegee Een teenargument gegee. Minstens twee
d.w.s teen- nie. teenargumente gegee.
argument
Aanbieding Min of geen struktuur in die Toon is konsekwent. Volwasse toon.
antwoord nie. Goeie en gepaste taal. Uitstekende en gepaste
Meestal gepaste taalgebruik.
paragrafering. Korrekte paragrafering met
Inleiding en gevolgtrekking goeie oorgange.
het meriete. Interessante inleiding,
bevredigende slot.
Totaal: 200 punte
IEB Copyright © 2019
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2023 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2022 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2020 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
Hospitality Studies Nov 2020 Memo Afr hlayiso.com

Memorandum
Hospitality Studies Nov 2020 Memo Eng hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
HOSP STUDIES GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
Hospitality Studies Nov 2019 Afr

Memorandum
Hospitality Studies May June 2019 Memo Eng hlayiso.com

Memorandum
Hospitality Studies May June 2019 Memo Afr hlayiso.com
--2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9/v1-648e27bb1168ded7c346/card.webp)
Question paper
Hospitality Studies May June 2024 Afr (1)

Question paper
HOSPITALITY STUDIES QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans hlayiso.com
More from Grade 12 Hospitality Studies
Explore more published documents in this catalogue.





