Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GASVRYHEIDSTUDIES
NOVEMBER 2020
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
Grade 12 Hospitality Studies memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Hospitality Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 334.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
NSC November Exam 2020
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 2 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 C√
1.1.2 A√
1.1.3 B√
1.1.4 C√
1.1.5 B√
1.1.6 D√
1.1.7 B√
1.1.8 A√
1.1.9 C√
1.1.1 D√ (10)
1.2 PASITEMS
1.2.1 D√, iii√
1.2.2 C√, ii√
1.2.3 A√, v√ (6)
1.3 PASITEMS
1.3.1 F√
1.3.2 E√
1.3.3 B√
1.3.4 C√ (4)
1.4 EENWOORD-ITEMS
1.4.1 Éclair/Sjokolade Eclair√
1.4.2 Fleuron√
1.4.3 Vrugtesmeer/'curd'/Lemon curd√
1.4.4 Tong√
1.4.5 Stroop√
1.4.6 Purr/Filodeeg√
1.4.7 Flexitariër/Semi-vegetarier√
1.4.8 Yorkshire-poeding√
1.4.9 Bedruip/bedruiping√
1.4.10 Gefortifiseer√ (10)
1.5. KEUSE-ITEMS Enige volgorde
1.5.1 A√, B√, D√, E√ (4)
1.5.2 B√, D√, E√, H√ (4)
1.5.3 A√,C√ (2)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 3 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE
HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Braking√
Naarheid√
Moegheid /Tamheid√
Duiseligheid√
Verlies aan aptyt/Geen eetlus√
Abdominale pyn/maagpyn√
Hoofpyne√
Koors √
Ontwatering/Dehidrasie√ (Enige 2) (2)
2.1.2 Matthew stel die bejaardes in gevaar, omdat Gastroënteritis
aansteeklik is/kan voedsel besmet/kruiskontaminasie kan
plaasvind√
Bejaardes kan makliker deur bakteriee aangesteek word omdat
hulle in ‘n hoë risikogroep/ dit is lewensbedreiginend en kan die
dood veroorsaak√ /omdat hulle immuunsisteem swak is/minder
doeltreffend is √ (Enige 2) (2)
2.1.3 Matthew moes:
Beter persoonlike higiëne toegepas het bv.
Handewas/sanitering√
Sy werkgewer so gou as moontlik in kennis gestel het√
Nie verder gewerk het as hy diarree het nie/nie met kos werk
nie√ (Enige 2) (2)
2.1.4 Dit gaan lei tot slegte 'word of mouth' vir die hotel/aanlyn
kommentaar/slegte terugvoer/swak publisiteit√
Dit sal 'n negatiewe impak op die beeld van die hotel hê √
Minder mense sal die hotel besoek/verlies aan kliënte √
Dit kan lei tot 'n verlies aan wins√
Hulle kan die hotel vervolg/vra vir terugbetaling/mediese
uitgawes√
Hotel kan moontlik sluit/Boete kry van Gesondheidsinspekteure √
(Enige 3) (3)
2.2 2.2.1 CHOLERA:
Veroorsaak deur die bakterieë/ Vibrio cholera-bakterie√
Drinkwater wat gekontamineer is met die cholera-bakterie (Nie
vuil/onbehandelde water nie)√
Eet van voedsel wat in kontak met gekontamineerde water,
vlieë of vuil hande was√
Kontak met geȉnfekteerde mense √ (Enige 2) (2)
2.2.2 Verlies aan werkmag/mannekrag/minder chefs√
Industriële vooruitgang word negatief affekteer/onderbreking in
werkvloei√
Verlies aan produktiwiteit√
Lei tot handelsverliese en verlies aan inkomste/Besigheid verloor
geld√
Werkers moet ingehuur word/weer opgelei word√ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 4 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
2.3 2.3.1 Point-of-sales system (POS)/ Elektroniese betaalpuntsisteem
(EPOS)√ (1)
2.3.2 Bestellings gaan direk vanaf die restaurant na die kombuis/die
bestellingsproses word vereenvoudig/is makliker √
Bespaar tyd/dit is vinniger√
Verhoog produktiwiteit/min of geen papierwerk nie√
Hou rekord van die huidige voedselbestellings/bestellings raak
nie verlore of bly vergete nie/logiese volgorde van bestellings√
Kelners/ gaste weet in watter stadium hul
voedselvoorbereiding is√
Ondersteunend in die akkuraatheid van gaste se
rekeninge/minder foute op gaste se bestellings/rekeninge √
(Enige 3) (3)
2.4 Vlakke van opleiding verskil bv. vaardig/geskoolde vs
onopgelei√
Vlakke van dienslewering kan uitmuntende diens vs basiese
diens wees volgens stergradering√
Goed opgeleide werknemers werk in formele/'up-market'-
ondernemings (bo-mark) waar gaste bereid is om te betaal vir
'n hoë vlak van diens/tipe diens is verwant aan die prys√
Die bestuur besluit watter tipe diens word aangebied√
In meer informele ondernemings/wegneemete-plekke is die
vlak van dienslewering soms nie so goed nie√
(Enige 3) (3)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 5 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 (a) Die suur in suurlemoensap versag die gluten√ in die deeg
Dit maak die deeg meer elasties √ en makliker om uit te
rol√
Dit verhoed krimping√
Voorkom die verkleuring van die deeg√ (Enige 1) (1)
(b) Vette dra by tot die rysvermoë/vorm lagies√
Gee tekstuur en gevoel in die mond/smelt in die mond√
Ryk geur/versterk die geur√
Versterk die kleur√ (Enige 3) (3)
3.1.2 Draai toe in kleefwerende-/plastiese omhulsel/verseëlde
verpakking√
In 'n lugdigte houer/droë berging vir tot twee weke√
Kan gevries word tot drie maande√ (Enige 2) (2)
3.1.3 Vrugtesmeer/”curd” bv.suurlemoensmeer√
Crème Pâtissière/Bakkersvla (nie net Vla nie)√
Karamel/Caramel Treat√
Sjokolademousse (enige mousse verskeidenheid)√
Frangipani√
Chiffon√
Enige Konfyt√
(Enige 2 relevante soetvulsels wat ingespuit kan word) (2)
3.1.4 Inaktiveer ensieme√
Vernietig sekere mikroörganismes/bakterieë√
Veiliger om te eet/voorkom siektes bv.Tuberkulose/TB
Preserveer/verleng die raklewe van die room√ (Enige 2) (2)
3.2 Roomys/Sherbet√ (1)
3.3 3.3.1 Skei die gelatienvelle van mekaar√
Week/Hidreer in koue water/vloeistof√ vir 15 minute tot sag/jel-
agtig/jel konsistensie√
Verwyder die velle uit die water/vloeistof√
Druk/Verwyder die oortollige water/vloeistof versigtig uit√
Smelt die gelatienvelle/dispergeer in mikrogolf of oor/in warm
water√ en voeg dan by die kaaskoek-mengsel√ (Enige 3) (3)
3.3.2 Verhoed /inhibeer jelvorming/ stolling√
Dit sal makliker smelt√
Vertraag stolling/neem langer om te stol√
Vorm 'n sagter/ verswakte/loperige jel/geen jel vorm nie√
(Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 6 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
3.3.3 Voeg meer/addisionele gelatien/velle by√ (1)
3.3.4 Trek kaaskoek weg van die kante met jou vingerpunte√ -
(moenie ‘n mes gebruik MERK nie)
Gebruik 'n blaasvlam net vinnig aan die buitekant van die
vorm√
Plaas 'n warm lap om die vorm om ontvorming aan te help√
Doop die vorm in warm water vir 1-2 sekondes en ontvorm
dan√
Plaas ‘n bord bo-op die vorm en keer om √ (Enige 3) (3)
3.4 GLASEERSELS BO-LAE
'n Dun lagie (vrugtestroop/sap Oorgeskep/gespuit of gerangskik
verdik met (Meringues/krummels/geklopte
mielieblom/gesmelte konfyt) room/streusel) bo-op 'n nagereg√
wat oor geborsel/gedrup/
gegooi word √
Gee 'n blink glans √ Gee nie 'n blink glans nie√
(Enige 1) (Enige 1)
(2)
3.5 3.5.1 Skei die eiergele en -witte√
Klits eierwitte tot die sagtepuntstadium/sagte punte vorm√
Voeg suiker geleidelik by terwyl eierwitte geklits word√
'n Knypie kremetart word bygevoeg om die meringue te
verstewig√
Hou aan klits totdat dit vorm behou/stywe punte vorm √
(Enige 3) (3)
3.5.2 Bros/Droog√
Lig in gewig√
Room -/ wit kleur√
Eindproduk moet sy vorm behou/geen krake√
Kraalvorming - Geen suikerdruppels of suikerstroop wat
uitsypel nie√
Daar moenie suikerkristalle sigbaar wees op oppervlak nie/fyn
tekstuur√ (Enige 2) (2)
3.5.3 Verhoed dat eierwitte deeglik skuim/eierwit sal nie vorm behou
nie√ (1)
3.6 3.6.1 Stoom √ (nie water nie) (1)
3.6.2 Bros√
Hol/lugholte in middel
Droog aan die binnekant wanneer dit oopgebreek word√
Lig in gewig√
Ligbruin/goudbruin/strooikleur√
Eenvormige grootte√
Goed gepof/goed gerys√ (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 7 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
3.6.3 Begin/aanvanklike temperatuur: 200 / ± 220°C√
Verlaag na: 170/180°C√
(Enige orde en slegs temperature) (2)
3.7 3.7.1 Brutowins = Verkoopprys – Voedselkoste√
= R100 000√– R30 000√
= R70 000√ (4)
3.7.2 Koste per persoon = Verkoopprys ÷ Aantal Persone√
= R100 000 ‚ 200√
= R500 per persoon√
OF
Koste per persoon = Spyskaartkoste ‚ Aantal Persone√
=R60 000 (R30 000 + R15 000 + R15 000) ÷ 200√
=R300 per persoon√ (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 8 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Maak seker dit is kleurvol√
Verskeidenheid/Verskeie vorms/groottes en teksture√
Dieselfde soort happies uniform wees in grootte en vorm√
Maak seker dit is fyn/hapgrootte√
Netjies/skoon afgerond√
Gebruik gepaste bykomstighede/souse√
Moenie te veel voedsel op die borde pak nie√
Maak seker daar is genoeg spasie tussen tafels waarop die
happies uitgepak word√
Plaas hors d'oeuvres diagonaal in netjiese, gelyk gespasieërde
rye of in 'n patroon wat aanloklik vir die oog is√
Gebruik interessante opdienapparaat soos Sjinese lepels,
likeurglasies/espresso-koppies/sushi- matjies, ens.√
Gebruik verskeie vlakke en hoogtes om by te dra tot die
visuele opwinding√
Maak seker dat al die koue happies eers uitgepak word net
voor die gaste arriveer√
Rangskik sout- en soethappies apart√
Gebruik etikette/naambordjies om happies te identifiseer√
(Enige 3) (3)
4.1.2 Tussen 3-8 verskillende tipes happies moet bedien word√
Die aantal gaste is minder as 45 √ (2)
4.1.3 Pesto Palmiers√
Vegetariese worsrolletjies√
Sampioen boucheés√
Haloumi barquettes/tertjies√
Spinasie-en-Tofu Pizette√
Tamatie-en- Mozarellakaas-brochettes√
Gebakte Groente-springrolls√
Mini vegetariese burgers√
Vegetariese nacho's√
(Enige 3 relevante gebakte sout lakto-vegetariese hors d'oeuvres
wat melk insluit maar eiers, vleis, vis, pluimvee ens. uitsluit, ens.)
(Beginsels van spyskaartbeplanning in gedagte – geen herhaling
van produk of hoofbestanddele) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 9 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
4.2 4.2.1 Die hoofgereg het nie 'n goeie kombinasie van geregte
nie/geregte nie geskik nie√
Geen kontras in kleur /als het 'n wit voorkoms/ wit basmatirys,
wit blomkool, witsous, wit aartappelslaai√
Te veel souse word bedien by die hoofgereg/sampioensous,
witsous by blomkool en aartappelslaai met mayonnaise√
Twee stysels bedien/swak voedingswaarde/basmatirys en
aartappelslaai √
Geen verskeidenheid van teksture/meestal sagte teksture/
sampioensous, gestoomde basmatirys, blomkool, aartappel-
slaai √
Herhaling van bestanddele uit vorige gang/sampioensop en
sampioensop√ (Evaluering 1 en enige 3 redes) (4)
4.2.2 Geskik: Spyskaart A√
Spyskaart B is nie geskik nie:
Die kos is nie Halaal nie√
Moslems word verbied om varkvleis en –produkte in te neem
en daar is varkgeregte op die spyskaart/Varklende√
Alkoholiese dranke is ook verbode/Brandewynpoeding op die
spyskaart/Vanieljegeursel/peule gebruik in die Beierse Room
word gepreserveer in alkohol√
Drankies wat kafeïen bevat is ook verbode soos die koffie op
die spyskaart word gesien as haraam√
Gelatienprodukte ook verbode/Beierse Room en Appeljellie
bevat ook gelatien√
(Spyskaartkeuse 1 en enige 4 redes) (5)
4.3 4.3.1 Geloofsredes/Hindoes/kulturele redes√
Vir gesondheidsredes om hartsiektes te voorkom, ook diabetes
en vetsug/hoë cholesterolvlakke in diereprodukte√
Weersin in die eet van diereprodukte/Morele gronde gebaseer
op die doodmaak van diere√
Vir die volhoubaarheid van die planeet/wil omgewings-
vriendelik wees/ die vleisindustrie het 'n negatiewe impak op
die omgewing√
Sommige mense hou nie van die smaak van vleis nie√
Vleis is baie duurder as plantaardige produkte√ (Enige 3) (3)
4.3.2 Uitstekende bron van nutriënte/hoog in proteȉene/bevat al 9
essensiële aminosure/hoog in vitamiene B en minerale√
Voedsel ryk aan komplekse koolhidrate en dieetvesel√
Plaasvervanger vir diereproteïene/gelykstaande aan
vleisproteȉene √
Het lae kilojoules/help om gewig te beheer√
Bevat nie versadigde vette en cholesterol nie√
Lae Glukemiese-indeks√
Voeg verskeidenheid tot die dieet√ (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 10 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
4.3.3 Peulgroente moet geweek word om:
Dit te versag√
Dit te hidreer/vog te vervang/verdubbel in grootte√
Die gaarmaaktyd te verkort√
Opgeblasenheid word verminder√ (Enige 2) (2)
4.4 4.4.1 Hele lende√ (1)
4.4.2 Kruisementsous√
Bruinsous√
Kruisement-/Appeljellie√ (Enige 1) (1)
4.4.3 Oondbraai/Braai/Rooster√ (1)
4.4.4 (a) Om te voorkom dat die vleis droog is/om vog te
behou/vleis meer sappig√
Om voedingswaarde te behou√
Om geurverlies te voorkom√ (Enige 1) (1)
(b) Vleis moet:
Nie by uiterste hoë of lae temperature gaargemaak word
nie√
Nie vir te lank gaargemaak word nie√
Korrek ontdooi word in die koelkas/yskas√
Nie vooraf gesout word nie√
Nie in water gedompel of gewas word nie√ (Enige 3) (3)
4.4.5 (a) Volstruis√
Duiwe√
Kwartels√
Ganse√
Fisante√
Tarentale√ (Enige 2 relevante geveerde wild) (2)
(b) Lardering√
Bardering√
Bedruiping√
Marinering√
Vul/stop met ‘n vulsel √ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 11 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
4.5 Hou die vrieskastemperatuur konstant by -18 ˚C to -45 ˚C√
Verwyder alle lug uit die verpakking/lugdig/vakuumverpak√
Verpakking moet skoon wees√
Verpakking moet sterk/duursaam wees/geen gate/nie geskeur√
Pak porsies in klein maar praktiese hoeveelhede√
Los spasies tussen twee of drie pakkies oop sodat koue lug kan
sirkuleer√
Bevries vleis so gou as moontlik/vleis moet afgekoel wees voor
bevriesing√
Plaas etikette op die verpakkings wat die datum/volg eerste-in-eerste-uit
(EIEU)- beginsel, tipe vleis en aantal porsies aandui/gewig√
Vleis kan tot 3-6 maande bevries word√
Moenie vooraf sout/gegeur word nie, die geure sal versterk tydens
bevriesing√ ...(Enige 4) (4)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 12 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE
VOEDSEL- EN DRANKDIENS
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Sekuriteitspersoneel√
Deurwag/ 'bell boy'√
Portier√
Motorwag/Parkeringwag/Valet√
Bemarkingspersoneel√ ........(Enige 2) (2)
5.1.2 Akkommodasie/ gastekamers√
Funksielokale/konferensielokale√
Voedsel en drankdiens/Restaurant/Koffiewinkel√
Kroeë √
Wassery√
Spa/skoonheidsbehandelings√
Curio winkel√
Skoenpoetser√
Haarkapper√ .....(Enige 3) (3)
5.1.3 (a) Skep 'n veilige omgewing vir die gaste en
werknemers/implementeer veilgheidsprogramme om
gaste te beskerm gedurende die konferensie (Covid 19
screening en kyk na dra van maskers/temperature)√
Beskerm gaste se besittings/voertuie/fasiliteite tydens die
konferensie√
Beskerm hotelfasiliteite en eiendom gedurende die
konferensie√
Implementeer veiligheidsprogramme om die gaste te
beskerm tydens die konferensie√
Hulle is sigbaar en kyk uit vir verdagte voertuie/mense of
aktiwiteite tydens die konferensie/kringtelevisie kameras√
Sekuriteit reageer op gaste se klagtes en kommer
rakende geraas/gee aandag aan steurende gaste √
Hulle is instaat om vinnig en behoorlik op te tree/te
rapporteer in noodsituasies tydens die konferensie√
..(Enige 3) (3)
5.1.3 (b) 'n Rekenkundige betaal die personeel se salarisse√
Kontroleer bankprosedures√
Betaal rekeninge/diensverskaffers√
Ouditering van die hotel se fondse/bestuur die hotel se
boeke/bestuur die finansies√
Verseker die betaling van belasting en BTW√
Sorg dat uitstaande skulde opgevolg en betaal
word/Kontantvloei√
Stel die begrotings op√
Berei finansiële verslae voor√ (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 13 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
5.1.4 Die verkope-en-bemarkings departement is verantwoordelik vir
die bewusmaking by nuwe kliënte van hul produkte en
dienste/advertensies/ bring geld in√
Verseker dat kliënte hul produkte en dienste gebruik om
sodoende 'n inkomste te genereer√
Die finansiële departement maak fondse beskikbaar vir
verkope en bemarking√
Die finansiële departement verseker dat die inkomste volgens
die begroting spandeer word√ (4)
5.2 5.2.1 Mense wat die sportgeleenthede bywoon/deelnemers aan
hierdie sportgeleenthede√ (1)
5.2.2 Verkopers met dranktrollies/koelsakke te voet√
Kroeg-op-wiele/”Pop-up” skemerkelkkroë √
Teetuine√
Biertuine√
Koffie-waentjies/winkels√
Verkoop drinkgoed√ (water, bier, koeldranke, tee/koffie)
(Enige relevante 3) (3)
5.2.3 Dra by tot die Bruto Binnelandse Produk (BBP) √
Die ekonomiese groei word gestimuleer/betaal belasting√
Plaaslike inkomste sal verhoog/meer huishoudelike fondse
beskikbaar/sterker koopkrag√
Effektiewe bemarking skep ‘n behoefte vir die enrepreneur se
produk√
Inkomste wat geskep is dra by tot die verbetering van die
plaaslike infrastruktuur van die gemeenskap bv. paaie√
Werkskepping word gestimuleer√
Verbeter die lewensstandaard van die gemeenskap√
Inkomste gegenereer van entreperneurs kan help met die
volhoubaarheid van natuurlike bronne√
Vermenigvuldigings-effek/”Multiplier effect” moet duidelik
verduidelik wees√ (moet kan koppel aan bullet 3 of 7)
(Enige 3) (3)
5.2.4 Naam van die besigheid√
Tipe produk/'n Kort beskrywing van die produk/diens√
Prys√
Verduidelik spesiale eienskappe√
Kontakbesonderhede of ligging / adres waar die produk/diens
verkry kan word√
Spesiale aanbiedinge bv.koop een, kry een verniet/eerste 10
kliënte kry 'n gratis koffie√
Slogan√
Diensure/ure oop√ ....(Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 14 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
5.2.5 BEDREIGINGS MOTIVERING
Soortgelyke besigheid in jou Verhoging in kompetisie en
area/kompetisie√ die teikenmark word verdeel
deur al die deelnemers√
Inflasie√ Verhoog die kostes om die
besigheid te bedryf√
Stygende brandstofpryse√ Verhoog operasionele
kostes√
Politieke onstabiliteit√ Konstante stakings en
protes-aksies affekteer
aantal kliënte wat besigheid
besoek√
Kragonderbrekings/ Handelsure word
beurtkrag√ onderbreek en lei tot 'n
verlies aan inkomste√
Bederfbare produkte word
vernietig√
Spyskaart
geaffekteer/sommige
geregte kan nie voorberei
word nie/nie beskikbaar
nie√
Weerstoestande: Slegte weer lei tot 'n
reën/wind√ negatiewe impak op
verkope√
Roof/Diefstal√ Verloor apparaat/geld
Onvoorsiene Geleentheid word
omstandighede bv. Covid√ gekanselleer/geen
toeskouers√
(Enige 2) (Enige 2) (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 15 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Pinotage√ (Nie Beyerskloof Pinotage nie) (1)
6.1.2 Tussen 15-20 °C/kamertemperatuur√ (1)
6.1.3 Biefghoelasj√ (1)
6.1.4 (a) Laat die gasheer/gas toe om die temperatuur van die wyn
te voel√
Wys die etiket vir die gasheer/gas√
Wys gasheer/gas dat bottel nog geseël is√
Skink 'n klein hoeveelheid/mondvol in die gasheer/gas se
glas√ om te proe of dit die korrekte wyn is – net 'n
mondjievol√ (2 punte)
(b) Die wyn moet van die regterkant van die gasheer/gas
geskink word√ (1 punt)
(c) Die glas moet net half gevul word√ (1 punt)
(d) Die rooiwynbottel moet op die tafel of op die buffetkas
geplaas word langs die tafel√ (1 punt) (5)
6.2 6.2.1 Die kelner bied die drankspyskaart oop aan gasheer/gas√
nadat die gaste aangesit het√
Bied die drankspyskaart van die linkerkant af aan√
Met die linkerhand√
Indien gasheer/gas dit nie neem nie, plaas dit op die tafel√
.(Enige 2) (2)
6.2.2 Plaas die botterbakkie in die middel van die tafel√
Die brood word in 'n mandjie geplaas√
Plaas die mandjie dan op die tafel en gaste bedien hulself√
OF
Silwerbediening vind plaas vanaf die linkerkant√
Hou die broodmandjie op die platkant van die linkerhand√
Sit jou linkerhand dan nie laer as 5cm van die gas se
kleinbordjie af nie√
Lig die broodrol uit met regterhand met 'n tangetjie of
bedieningslepel en -vurk√
Plaas broodrol op die kleinbordjie van die gas√
Beweeg om die tafel in 'n anti-klokwaartse rigting en bedien
aan elke gas 'n broodrol√
Bedien dames eerste, dan die mans en eindig by die gasheer√
Moenie die mandjie op die tafel los nie √ (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 16 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
6.3 Verkeerde/Korrekte prosedure√
Verkeerde prosedure:
Die kelner het kokende koffie bedien√ in plaas van warm koffie√
Hy het die koffie van die linkerkant af bedien√ in plaas van die regterkant√
Die bediening was in 'n klokwaartse rigting√ in plaas van anti-klokwaarts√
Korrekte prosedure:
Die korrekte prosedure was dat die kelner by die gasheer geëindig het√
Suiker en melk op tafel geplaas√ (Evaluering slegs 1 en enige 3) (4)
6.4 Mengelstokkies√
Dekoratiewe figuurtjies/ sambreeltjies√
Strooitjies√
Lemoen/suurlemoen skywe/pynappel – weggooibare/oneetbare deel√
Peuselstokkies met vrugte/olywe√
Blomme√ .. (Enige 2) (2)
6.5 6.5.1 Bordbediening√ (1)
6.5.2 Beter porsiekontrole√
Minder vermorsing√
Meer kreatiwitiet van die sjef/voedsel vertoon aantreklik√
Geen spesiale vaardighede/opleiding in terme van diens√
Vinniger bediening /meer gaste gelyktydig bedien/spaar tyd√
(Enige 3) (3)
6.5.3 Laat die gas toe om sonder onderbrekings te verduidelik wat q
die probleem is√
Hanteer die situasie kalm en professioneel/met respek/moenie
dat emosies weg hardloop nie√
Behou oogkontak en positiewe lyftaal√
Rapporteer aan die Maitre’d Hotel/Bestuurder√
Die bestuur kan 'n gratis drankie of ete aanbied/ bied 'n gratis
drankie met toestemming aan√
Toon begrip en bereidheid om die saak op te los√
Moet nooit met 'n kliënt stry nie√
Luister en skenk aandag aan die gas√
Erken die klagte en bedank die gas dat dit onder jou aandag
gebring is√
Vra opreg om verskoning√
Besluit op 'n oplossing en kom dit stiptelik na/neem die
voedsel terug kombuis toe√
Bedien warm kos√
Vra of jy dieselfde kos wil hê of bring die spyskaart√
Volg altyd op op klagtes of vrae en maak seker dat dit tot die
gas se tevredenheid hanteer is√
Bedien 'n warm bord kos√
Indien 'n klag nie dadelik opgelos kan word nie, mag 'n
skriftelike antwoord nodig wees√ (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 17 DBE/November 2020
SS/NSS- Nasienriglyne
6.6 Doen voorraadopname√
Was en poleer gebruikte glase√
Ruim die toonbank op en pak alle apparaat/glase weg√
Maak die toonbank, koelkaste en vloere van die kroeg skoon√
Verwyder alle leë bottels/leë vullishouers√
Verwyder alle drank van die likeurtrollie af en vat voorraad
terug na die kroegstoor, vul die kroegvoorraad aan vanaf die
kelder√
Skakel alle toestelle wat nie in gebruik is nie af√
Sluit die kasregister af/Tel die geld√ (Enige 3) (3)
TOTAAL AFDELING D: 60
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2020 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

Memorandum
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2019 Memo (Eng)
More from Grade 12 Hospitality Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Hos Stu ATP 2023 24

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC June 2025 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Hospitality Studies Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper