You're offline
Skip to content
Memorandum

HOSPITALITY STUDIES MEMO GR12 SEPT 2020 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Subject: Hospitality StudiesGrade 12202014 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2020 GASVRYHEIDSTUDIES NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020) AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 B 1.1.2 C 1.1.3 A 1.1.4 A 1.1.5 D 1.1.6 C 1.1.7 B 1.1.8 D 1.1.9 C 1.1.10 A (10 x 1) (10) 1.2 PASITEMS 1.2.1 G 1.2.2 A 1.2.3 F 1.2.4 B 1.2.5 D (5 x 1) (5) 1.3 PASITEMS 1.3.1 D 1.3.2 F 1.3.3 E 1.3.4 A 1.3.5 B (5 x 1) (5) 1.4 EENWOORD-ITEMS 1.4.1 Canapé  1.4.2 Netto wins  1.4.3 Method Cap Classique  1.4.4 Demitasse  1.4.5 Chef Pâtissier  1.4.6 Gebakte Alaska  1.4.7 Chakalaka  1.4.8 Amandels  1.4.9 Bromelien  1.4.10 Kruisement  (10 x 1) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 3 1.5 KEUSE 1.5.1 A B C D G (Enige volgorde) (5 x 1) (5) 1.5.2 A B D G F (Enige volgorde) (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020) AFDELING B: KOMBUIS EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE; HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT VRAAG 2 2.1 2.1.1 Plaagbeheer: Doeltreffende maatreëls moet ingestel word om vlieë, ander insekte, knaagdiere of ongediertes op die voedselperseel uit te skakel.  2.1.2 Vullisblikke: Vullisblikke moet gereeld skoongemaak en ontsmet word / vullis moet so dikwels as wat nodig is van die voedselperseel verwyder word, of van enige kamer of gebied waar daar met voedsel gewerk word / afval moet gestoor of verwyder word op so ‘n manier dat dit nie probleem skep nie.  2.1.4 Juwele: Geen persoon wat met voedsel werk wat nie vooraf verpak is nie, mag enige juweliersware dra nie, tensy dit op ’n geskikte manier bedek is.  (3 x 2) (6) 2.2  ʼn Gidshond wat ʼn blinde mens in die verkoops- of bedieningsgebied vergesel.   Vis, skulpdiere of skaaldiere wat lewend gehou moet word totdat dit vir verbruik berei word.  (2) 2.3  MIV/Vigs verswak die liggaam se immuunsisteem.   Dit laat die liggaam meer weerloos vir TB.   ʼn Verswakte immuunsisteem laat TB toe om ander dele van die liggaam, behalwe die longe ook te besmet.   Dit blyk dat TB die vorming van die MIV/Vigs virus verhoog en daardeur die immuunsisteem nog verder verswak  (Enige 2) (2) 2.4  Daar sal ʼn werksvloei onderbreking wees.   Minder werkers lei tot laer produktiwiteit.   Daar sal ʼn behoefte vir heropleiding en nuwe aanstelling van werkers wees.   Toename in direkte kostes wat met behandeling en versorging van werknemers verband hou.   Daar sal vakante poste wees /werkgeleenthede vir ander.   Minder geld sal vir beleggings beskikbaar wees.   Werkers verdien nie geld nie /geen geld om te spandeer of belasting te betaal nie.   Ekonomiese groei van die besigheid word geïnhibeer / negatiewe impak op die ekonomie / vermenigvuldigingseffek.  (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 5 2.5 SIEKTE CHOLERA GASTRO-ENTERITIS Drink van besmette water / eet Inname van besmette voedsel, voedsel wat in kontak was met drank of chemikalieë/ Mondelings/ besmette water, vlieë of vuil Rota-virus of bakteriële infeksie/ Oorsaak hande/ vibrio cholera  Salmonella / Staphylococcus / Clostridium / Escherichia  (1) (1)  Versnelde hartklop   Hoofpyn   Droë slymvliese/ droë  Koors  Simptome mond   Lae bloeddruk (Enige 2) (2) LET WEL: NIE diarree /vomering of naarheid /maagpyn /dehidrasie NIE omdat dit ooreenkomste is. (6) TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020) AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING; VOEDSELKOMMODITEITE VRAAG 3 3.1 3.1.1 A – Paris Brest  B – Croquembouche  C – Beignets/ Churros  D – Eclairs  (4 x 1) (4) 3.1.2 A  Geklitste room   Geroosterde amandels  B  Spinsuiker /suikerdrade  C  Bestuif met versiersuiker / Gerol in stroolsuiker  D  Gesmelte sjokolade  (Enige 4) (4) 3.2 3.2.1 Kaas aigrettes / Pommes dauphine  (1) 3.2.2 Gougere  (1) 3.3 BROSDEEG  Vryf smeer in meel in en voeg koue vloeistof by om ʼn stywe deeg te vorm  SOET BROSDEEG  Room suiker en eier en voeg meel by. Geen vloeistof.  (2) 3.4  Werk so gou as moontlik   Borsel die deeg met gesmelte botter of olie   Bedek die deeg met ʼn klam doek terwyl gewerk word  (3) 3.5 3.5.1 Skilferdeeg  3.5.2 Brosdeeg / pâte brisée  3.5.3 Filo- / Purrdeeg / Stroedel  3.5.4 Soet brosdeeg / pâte sucrée  (4 x 1) (4) 3.6 3.6.1 Lamsrakke  (1) 3.6.2 Bak / braai  Rede: Dit is ʼn sagte snit / vleissnit uit die agterkwart / dit is ʼn sagte snit en vereis min gaarmaaktyd.  (2) 3.6.3 Rib  (1) 3.6.4 AAA – sagste vleis / jong dier  222 – min vet / moer  (2) 3.6.5  Tydens die rustyd word vleissappe eweredig herversprei   Vleissappe sal behou word en die gereg sal sappig van binne wees  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 7 3.7 3.7.1 Vis  (1) 3.7.2 Eiers  (1) 3.7.3 Kaas  (1) 3.7.4 Hoender  (1) 3.8 3.8.1  TPP is vleisvervangings produkte / Hoë proteïn vleisvervangers   Dit word van sojabone, koring, hawermout en ander bronne gemaak   Dit lyk soos maalvleis  (3) 3.8.2  Dit het dieselfde proteïnwaarde as vleis.   Dit is goedkoper as vleis.   Dit lyk en smaak soortgelyk soos maalvleisgeregte.   Dit het ʼn lang rakleeftyd en kan vir ʼn jaar gehou word.   Dit benodig nie ʼn yskas / vrieskas om geberg te word nie.   Dit rek vleisgeregte.   Dit is gerieflik om te gebruik omdat dit maklik is om te hidreer en in disse te gebruik.   Dit is laag in kilojoules en voordelig vir jou gesondheid omdat dit nie versadigde vet of cholesterol bevat nie.  (Enige 3) (3) 3.8.3  Wors   Stowegeregte   Pasteie   Hamburgers  (Enige 3) (3) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 4 4.1 4.1.1 Netto wins = verkoopprys – totale onkoste  Netto wins = R100 000 + R45 000 + R50 000 = R195 000  = R450 000 – R195 000  Netto wins = R255 000  (4) 4.1.2 Bruto wins / totale verkope x 100  Bruto wins % = (R450 000 – R100 000) / R450 000  x 100 Bruto wins % = 77,8%  (4) 4.1.3 R450 000 /500  = R900 per persoon  (2) 4.2 4.2.1 Table d’hôte  Motivering:  Dit het ʼn vasgestelde prys / dit het geen keuses nie.  (2) 4.2.2 (a)  Verander die Steurgarnale en Mossel Hartlike Sop  na ʼn ander sop / voorgereg sonder skulpvis, bv. Groentesop.   Verander die Geroosterde Hoenderborsie deur die spek en feta uit te laat.   Voeg ‘n sous by byvoorbeeld lemoensous of bruinsous  (4) (b) Verwyder die kapokaartappel  en vervang dit met blomkool puree of enige ander groente wat min koolhidrate bevat  OF Verwyder die sjokolademousse  en vervang dit met vars bessies/ enige ander geskikte lae koolhidrate nagereg  (Enige 2) (2) (c) Verwyder die sjokolademousse  en vervang dit met vars bessies / enige ander geskikte lae koolhidrate nagereg.  (2) 4.3 4.3.1  Die voedselprodukte sal heel jaar deur beskikbaar wees / die produk sal ‘n verlengde rakleeftyd hê / Voedselpreservering verhoog die veilige bergingstydperk van voedsel.   Die maatskappy sal geld spaar, byvoorbeeld in plaas daarvan om konfyt te koop kan hul nou hul eie vervaardig / oortollige produkte kan vir latere gebruik geberg word   Sjefs kan kreatief raak deur nuwe produkte te ontwikkel wat beter as gekoopte items smaak, byvoorbeeld piekels / konfyte / dit verhoog die beskikbaarheid van verskeie voedselitems   Ensiem aksie word verminder en groei van mikro-organismes inhibeer   Vervoer van verskeie voedselitems is makliker.  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 9 4.3.2 Voedsel-item A  Bevriesing   Piekels   Atjar  (Enige 2) (2) Voedsel-item B  Bevriesing   Konfyt   Ingemaak/Geblik   Gedroog   Atjar   Blatjang  (Enige 2) (2) 4.4 KLAS VERDUIDELIKING Franse Meringue / Klits eierwitte tot ʼn sagte punt en Gewone Meringue  voeg suiker geleidelik by  Switserse Meringue  Klits eierwitte en suiker oor ʼn bain- marie totdat suiker opgelos is Italiaanse Meringue  ʼn Warm stroop word in eierwitte gegooi terwyl dit geklits word  (6) 4.5 4.5.1 Die mengsel sal sy stollingsvermoë verloor en nie stol nie.  (1) 4.5.2  Lemoensap verhoog die suur inhoud.   Die mengsel sal makliker smelt / sal ʼn sagter stolsel/jel vorm.  (2) 4.5.3  Rou vye bevat ʼn proteolitiese ensieme / fisien wat die gelatien sal afbreek.   Die mengsel sal sy stollingsvermoë verloor / dit sal ʼn loperige mengsel in plaas van ʼn ferm jellie of vorm wees / ʼn jel sal nie vorm nie / hidrolise van gelatien.  (2) 4.5.4 Bevriesing veroorsaak dat water uit die gelatien gereg sal uitloop / sinerese sal plaasvind.  (1) 4.5.5 Die eiervla sal skif.  (1) [40] TOTAAL AFDELING C: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020) AFDELING: SEKTORE EN LOOPBANE; VOEDSEL EN DRANKDIENS VRAAG 5 5.1 5.1.1  Opleiding as ʼn sjef   20 jaar ervaring in die gasvryheidsbedryf   Hy is gewoond aan lang ure te werk   Hy het baie energie en entoesiasme   Buitengewone kulinêre kreatiwiteit   Sy produkte is van hoë kwaliteit en standaard  (Enige 4) (4) 5.1.2 Sy buitengewone kulinêre kreatiwiteit / sy kenmerkende dis (signature dish) van lemoen-en-turksvy sous.  (1) 5.1.3 ʼn Kenmerkende dis (‘Signature dish’) is ʼn resep wat uniek is en geassosieer word met ʼn individuele sjef of restaurant.  (1) 5.1.4 (a) Doelwit en strategie ʼn Breë oorsig van jou kernonderneming / jou teikenmark en duidelike teikens wat jy wil bereik.  (2) (b) Bedryfsplan Dit beskryf hoe die onderneming gaan werk  asook die besonderhede en koste van vervaardiging, aflewering, voorraadbeheer, handel dryf en berging.  (2) (c) Finansiële plan ʼn Lys van uitgawes en moontlike inkomste / berekeninge van moontlike uitgawes  en inkomste om te sien of die besigheid die potensiaal het om winsgewend te wees.  (2) 5.1.5 Marknuwelinge  – Hoe meer maatskappye die mark betree, hoe minder wins kan gegenereer word en vice versa.  Die klant se bedingingsmag  – As klante baie mag het, kan hulle pryse relatief lag hou en daardeur die winsgrense verlaag.  Substituutprodukte  – Soortgelyke produkte wat aantrekliker of goedkoper is kan winsgrense verlaag.  Bedingingsmag van verskaffers van grondstowwe  – Indien verskaffers baie mag het, kan hulle die voorwaardes bepaal waaronder hulle die materiale verskaf en daardeur die winsgrens verlaag.  (Enige 3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 11 5.1.6  Sjef   Kombuis-assistent   Skoonmaker   Bemarkingsbestuurder   Aflewerings- of verkoopspersoon   Administrasieklerk  (Enige 2) (2) 5.1.7  Die lettertipe is nie maklik leesbaar nie.   Die lettergrootte van die souse en adres is te klein.   Potensiële klante kan gelok word deur ‘beste in die stad’.   Die prente wat vir die bestanddele gebruik word is en nie die eintlike produk nie.   Die prys word nie aangedui nie.   Die volume van houers word nie aangedui nie.   Die tipe verpakking word nie aangedui nie.   Slegs die webtuiste word gewys; geen ander kontakbesonderhede nie.  (Enige 5) (5) 5.2 Inkomstegenererende Nie-inkomstegenererende kroeg  huishouding  banketsaal  finansies  instandhouding  (5) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 6 6.1 6.1.1 Om die eetgerei wat aanvanklik gedek was te verstel by die gas se spesifieke bestelling te pas.  (1) 6.1.2  As daar keuses in dieselfde maaltyd is, sal die dekplekke aangepas moet word volgens die keuse van die gas.   As die plek met tradisionele plekskikking gedek is en die gas bestel vis as hoofgereg, word die gewone mes en vurk met ʼn vismes en -vurk vervang.   Glasware wat die klant nie gaan gebruik nie, word weggeneem.   Dekplek (Covers) word reggestel nadat bestelling geneem word en aan die kombuis oorgedra is.   Dekplek (Covers) word herstel tot en met die hoofgereg.   Plaas die geskikte items in die volgorde van gebruik.  (Enige 3) (3) 6.2  Hanteer die probleem kalm en professioneel.   Ontlont die probleem vinnig.   Laat die gas toe om sonder onderbrekings te beskryf wat skeefgeloop het / Luister en skenk aandag.   Verskonings moet opreg en oortuigend klink.   Moenie verskonings maak of enigiemand anders blameer nie.   Wees beleef / beheer jou emosies.   Moet nooit iets aanbied wat jy nie kan lewer nie   Kyk op  Erken die klagte en bedank die gas dat dit onder jou aandag gebring het   As jy die klagte nie kan hanteer nie, moet jy die Maître d’hôtel of jou toesighouer vra vir hulp.  (Enige 5) (5) 6.3  Handhaaf ‘n hoë standaard van diens / erken gaste binne 30 sekondes nadat hulle die restaurant binnegekom het/ verskaf die spyskaart aan gaste binne 2 minute na hul aankoms / wys dat jy regtig bly is om die gaste te sien en hulle behoorlik te bedien   Beantwoord gaste se navrae in verband met voedsel en drank wat beskikbaar is/ toon belangstelling in die bestelling en maak gepaste voorstelle wat spyskaartkeuses betref / maak oogkontak.   Voldoen aan spesiale behoeftes van gaste, byvoorbeeld dieet- en godsdienstige vereistes, kindersitplekke, rolstoeltoegang en rookvrye gebied/ wees bedag op gaste se luim.   Verskaf bevredigende diensvlakke, byvoorbeeld hoe lank gaste vir spesiale disse moet wag en die fasiliteite en dienste wat die restaurant bied, soos toilette en veilige parkeerareas / vra om verskoning as gaste moes wag.   Onthou wat gereelde gaste eet en drink en of hulle enige spesiale versoeke het, byvoorbeeld ’n gunsteling tafel.   Gebruik gaste se name, maar respekteer altyd hul privaatheid.   Wees te alle tye professioneel en vriendelik.  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) GASVRYHEIDSTUDIES 13  Maak seker dat gaste nooit vir die rekening hoef te wag nie en aanvaar altyd die fooitjies met dank.   Toon respek en hoflikheid teenoor mense en hul kulturele praktyke.   Alle gaste moet gelykwaardig en met die nodige respek en waardigheid hanteer word.  (Enige 5 moontlike antwoorde) 6.4 6.4.1 Sauvignon Blanc / Chenin Blanc  6.4.2 Shiraz / Chardonnay  6.4.3 Pinotage  6.4.4 Cabernet Sauvignon  6.4.5 Port  (5) 6.5  Maak seker dat die vonkelwyn goed verkoel is.   Bedien dit in ʼn fluitglas.   Skink vanaf die regterkant.   Gebruik die korrekte manier om die bottel oop te maak.   Lig die glas met ‘n effens skuins hoek / 45°.   Skink stadig langs die kant van die glas.   Skink die glas ⅔ tot ¾ vol  Sit die glas neer  (Enige 4) (4) 6.6 Perseelverbruiklisensie  Die ondernemings mag drank saam met ʼn maaltyd bedien, maar gaste mag geen oop drankbottels vanaf die perseel verwyder nie / drank mag verbruik word waar dit gekoop is, maar mag nie van die perseel verwyder word nie.   Voorbeeld: hotels, restaurante, kroeë, teaters, klubs, sportgronde, tydelike onthaalplekke  Wegverbruiklisensie  Hierdie onderneming verkoop alkohol, maar klante mag nie die bottels op die perseel oopmaak en drink nie / verkoop alkohol wat op ʼn ander plek verbruik gaan word.   Voorbeeld: drankwinkels, kruidenierswinkels, wynplase / groothandelaars / drank-buiteverkope.  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 GASVRYHEIDSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2020) 6.7  Die ideaal is om dit in ʼn ondergrondse kelder te berg waar dit sonder vibrasies is.   Die kelder behoort vry van oormatige vog, trekke en ongewenste reuke te wees.   Die kelder moet skoon wees met goeie ventilasie en gedempte lig / wyn moet in die donker gehou word om skade deur ultraviolet lig te verhoed.   Die kelder behoort ʼn konstante temperatuur van 10 °C – 12 °C /  14 °C–16 °C te hê.   ʼn Humiditeitsvlak van 70% is ideaal om te verhoed dat die kurkproppe uitdroog.   Bottels met kurke moet op hul sy gelê word om te verhoed dat die kurk uitdroog.   Stoor wyn onderstebo in ʼn boks.   Rooiwyn behoort in ‘n effens geligte posisie met die kurk na bo geberg te word.   Roteer wyn op ʼn gereelde basis.   Berg soortgelyke wyne saam.   Pak en berg wynbottels met die etiket aan die bokant of voorkant.   Wanneer wyn in kartonbokse geberg word, moet die pyltjie altyd na bo wys.  (Enige 3) (3) [30] TOTAAL AFDELING D: 60 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Hospitality Studies

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 12 · Hospitality Studies · 2020 · Eastern Cape Mock Exam · Memorandum · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso