Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
SENIOR CERTIFICATE
GRAAD 12
GASVRYHEIDSTUDIES
NOVEMBER 2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper 





View all


--2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9/v1-648e27bb1168ded7c346/card.webp)
--806498cf-9645-4a93-ada9-382ac410d556/v1-97c730e49f76e8d34263/card.webp)

Hospitality Studies Nov 2021 MG Afr hlayiso.com
Hospitality Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Hospitality Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 17
- File size
- 403.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 17
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 2 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 A M187 F45
1.1.2 C M124 F185
1.1.3 C M116 F211
1.1.4 D M27 F82
1.1.5 C M5-7 F120/7
1.1.6 B M93 F192
1.1.7 A M156 F48
1.1.8 D M140 F150
1.1.9 B M175 F37
1.1.10 B/D M15 F134 (10)
1.2 PASITEMS
1.2.1 B
1.2.2 D M125
1.2.3 E
1.2.4 C F185-186
1.2.5 A (5)
1.3 PASITEMS
1.3.1 E
1.3.2 A M161
1.3.3 B F65
1.3.4 F
1.3.5 D (5)
1.4 EENWOORDITEMS
1.4.1 Ysbak/koeler/wyn emmer/ys M167 F58
emmer/wynemmer staander
1.4.2 Besigheidsplan M11 F131
1.4.3 Oudiovisueel/Ouditief M20 F140
1.4.4 Diabetes/Diabetes Mellitus/Tipe 1 M47 F5
Diabetes
1.4.5 Sertifisering/Egtheidseël M158 F53
1.4.6 Afval/Mogodu M80 F190
1.4.7 Soja M104 F182
1.4.8 Gasheer/Gasvrou M193 F36
1.4.9 Hiderering/spons/”blooming” M130 F161
1.4.10 Bardering M86 F199 (10)
1.5 KEUSE
1.5.1 B, C, E, F, G Enige volgorde M99 F178 (5)
1.5.2 C, D, E Enige volgorde M39 F101 (3)
1.5.3 A, B Enige volgorde M114 F206 (2)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 3 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: KOMBUIS- EN RESTAURANT BEDRYWIGHEDE;
HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Naam van goedere/produk/tipe voorraad/handelsnaam
Beskrywing van goedere/produk/unieke kode
Die hoeveelheid/volume/massa ontvang en wat uitgereik is
Die nuwe balans (totaal) van voorraad/voorraad op hande
Minumum en maksimum voorraad vlakke/herbestelling
voorraad vlak
Die prys per eenheid/voorraad koste
'n Kontantkolom/waarde kolom M36
Datum F95-
Handtekening/goedkeuring/persoon wat voorraad benodig 97
Bestelling/rekwisisie nommer (Enige 3) (3)
2.1.2 Minder tydrowend/spaar tyd/vinniger
Makliker om die hoeveelheid voorraad te bepaal/meer
effektief
Sisteem kan stoorman van produkte inlig wat bestel moet
word/ bestuur en beheer vloei van voorraad
Die totale koste van die voorraad kan onmiddellik aangeteken
word
Voorraad word onmiddellik van voorraadlys afgetrek
Aantal foute word verminder/meer akkuraat
Voorraadkontroleproses kan meer gereeld gedoen word/meer
gereeld M36
Die rekenaar kan inligting stoor/maklik om inligting te herroep F95
(Enige 2) (2)
2.2 2.2.1 Stiptelikheid/integriteit/betroubaarheid/produktiwiteit- Luvuyo
was nie 'n funksionele en samewerkende spanlid nie/laat vir
werk/bring nie sy kant by die werk nie/is nie betroubaar en
onafhanklik nie
Selfrespek en respek vir ander/toegewydheid/kommunikasie/
samewerking/oplettendheid verdraagsaamheid- Hy het nie
ander respekteer nie/argumenteer met die gaste/hy was nie
bewus van die gaste se behoeftes nie (Enige 4)
OF
Luvuyo was nie 'n funksionele en samewerkende spanlid
nie/laat vir werk/bring nie sy kant by die werk nie/is nie
betroubaar en onafhanklik nie Geen
stiptelikheid/integriteit/betroubaarheid/produktiwiteit
Hy het nie ander respekteer nie/argumenteer met die gaste/hy
was nie bewus van die gaste se behoeftes nie Geen M30
selfrespek en respek vir ander/gebrek aan toegewydheid F86
/kommunikasie/samewerking/verdraagsaamheid (Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 4 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
2.2.2 Hy moet stiptelik/gee vinnige terugvoer/reageer dadelik op
gaste/effektief wanneer diens gelewer word op vinnige manier/
moenie gaste laat wag nie
Hy moet geduldig/verdraagsaam wees met gaste
Hy moet bedagsaam/vriendelik wees
Hy moet positief wees wanneer hy gaste se klagtes hanteer
Moenie argumenteer met gaste/die gas is koning/gas is altyd
reg
Bly kalm/beheer emosies/hy moet bewus wees van sy
stemtoon/lyftaal wanneer gaste aanspreek of met hulle werk
Hy moet betroubaar wees in terme van gaste se versoeke/nie
leë beloftes maak
Hy moet verseker dat gaste waarde vir hulle geld kry/ontvang
wat bestel het
Hy moet die gaste herken as hulle arriveer
Hy moet akkuraat wees in die neem en aflewer/bediening van
gaste se bestellings
Luister en gee aandag
Bereidwillig/hulpvaardig om te help
Bewus van behoefte van gas
Respekteer gas M32
Goeie eerste indrukke/goeie voorkoms F90
Aanvaar dat fout gemaak is en vra onverskoning (Enige 4) (4)
2.3 2.3.1 Alle water moes chemies behandel /gekook of gesuiwer word
Voorsien gebottelde water
Moenie voedsel en water bedien wat gekontamineer is
nie/vermy vis of skulpvis verkry van gekontamineerde water
Voedsel soos groente en vrugte moet afgewas word
Vermy die bediening van rou en halfgaar voedsel vb.
ongekookte vis of skulpvis bedien nie
Bedek voedsel om vlieë te voorkom
Belangrik om hande deeglik by fasiliteite met antiseptiese seep
te was/saniteerder M25
Personeel moet ingeënt word F78
Stuur siek of geïnfekteerde persoon huistoe (Enige 4) (4)
2.3.2 Mense wat onveilige watervoorrade gebruik/bly in areas met
swak sanitering/mense wat skulpvis en groente eet wat met
water wat met die bakterieë besmet is/weens feit dat cholera
bakterieë moontlik ingeneem kan word
Kinders, ouer mense en wangevoede mense is 'n risiko agv
verskwakte immuniteit/lae vlak maagsuurvlakke en kan nie
bakterieë beveg nie
Mense wat saam met iemand bly wat reeds die siekte het mag M25
ook geinfekteer word/hoe risiko om geinfekteer te word F78
(Enige 3) (3)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 5 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING;
VOEDSELKOMMODITEITE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Boudtjop M94
Ribkotelet F194
Dikrib (Enige 2) (2)
3.1.2 (a) Marinering M86
Chemiese versagting F200
(Enige 1) (1)
(b) Marinering is om vleis in 'n gegeurde vloeistofmengsel te week
vir 15 minute tot 2 ure
Sure, olie en speserye en kruie te laat lê om die vleisvesels te
versag
OF
Chemiese versagting – Sprinkel vleisversagters oor vleis/
bedek vleis met sure, pynappel of papaja breek die M86
vleisvesels af vir 15 minute tot 2 ure F200
(Enige 2 relevant tot 3.1.2 (a)) (2)
3.1.3 Gryserige ligte rooi kleur/gryspienk
Vleis voel ferm/laat nie 'n duikie as daarop gedruk word nie
Fyn grein tekstuur
Die vet is gewoonlik wit of roomwit van kleur/vet moet nie
olierig wees nie M83
Bene is rooi en poreus, ribbene is gespikkeld F189
Vars reuk/geen vreemde/geen onaangename reuke(Enige 3) (3)
3.2 Die vleis sal vriesbrand hê
Die oppervlak van die vleis sal gedehidreer voorkom/uitgedroog wees
Grys-bruin kolle/ sal op die oppervlak van die vleis vertoon/verandering in
kleur M84
Vleissappe/sarkoplasma sal uitloop nadat vleis ontdooi is F199
Yskristalle bo-op vleis (Enige 2) (2)
3.3 Ribkotelet: 150-250 g
Gammon: 120-150 g M96
Die ribkotelet sluit 'n been in; die gerookte varkvleis is sonder bene F204
(Enige gewig binne die gegewe reeks) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 6 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 (a) Om veranderinge in die ratio/verhoudings van die
bestanddele te voorkom
Foutiewe verhoudings kan die eienskappe van die deeg
verander dit word hard/sag/krummelrig/hard/droog/deeg M118
word klewerig/om te verseker dat eindproduk suksesvol is F212
(Enige 1) (1)
(b) Oorhantering/te veel meng van die deeg sal veroorsaak dat dit
krimp
Hitte vanaf die hande kan die smeer laat smelt wat dan deur
die meel geabsorbeer word/verhoed behoorlike rys/klein M118
volume F212
Die deeg/kors sal taai wees OF deeg sal harde kors wees (2)
(Enige 2)
(c) Koue smeer bly hard en vorm lagies tussen die deeg/verhoed
dat smeer smelt
Deeg rys beter M118
Die vlokkerigheid sal afwesig wees as die omstandighede te F212
warm is (Enige 2) (2)
3.4.2 Blindbak word gedoen as 'n gaar vulsel gebruik word
Voorkom dat die deeg blase vorm/rys/bly plat/behou vorm
Om te verseker dat die kors deeglik gaar word M117
Help dat die kors bros word/voorkom ‘n kluitjierige/deurweekte F209
bodem (Enige 3) (3)
3.5 Bros
Hol en droog aan die binnekant/ droë binnedeel/goed gaar
Lig in gewig
Ligte bruin/goue bruin kleur/strooikleur
Eweredige grootte M124
Goed gepof/goeie volume F186
Netjies/goed gevorm (Enige 3) (3)
3.6 GEBAKTE ALASKA PAVLOVA
Verhouding 1:1/ Gelyke hoeveelhede1:2 / Dubbel die hoeveelheid
van eierwitte suiker tot eierwit
: suiker (1) (1)
Komponente (a) Basis: Sponskoek (a) Basis: Meringue
gebruik om (b) Vulsel: Roomys (b) Vulsel:
elke Room/mascarpone/
nagereg vrugtesmeer
saam te stel (c) Bo-laag: Meringue (c) Bo-laag: Vrugte/enige M141
vrugte F151
(3) (3) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 7 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
3.7 3.7.1 Kap of breek sjokolade in kleiner eweredige stukkies
Smelt oor indirekte stoom deur die sjokolade in 'n bain marie te
sit/dubbelkoker/ bo-op ‘n mengbak oor kastrol
Roer gereeld
Verwyder van stoof sodra water begin om te kook om
oorverhitting te voorkom (Enige 2)
OF
Kap of breek sjokolade in kleiner eweredige stukkies
Smelt in die mikrogolf deur die sjokolade in 'n bak te sit en in
sarsies van 30 sekondes te verhit roer tussenin M145
(Enige 2) (2)
3.7.2 Kommersiële donker sjokolade/70% or hoër kakao massa
Couverture - enige kleur M144
Baksjokolade - enige kleur /'baker's covering/compound' F156
Onversoete/bitter sjokolade (Enige 1) (1)
3.8 3.8.1 Glasering/Versuikerd /Kristallisasie van suiker M153
F168
(1)
3.8.2 Die vrugte word gekook/herhaaldelik/veelvuldige kere
In 'n hoë konsentrasie suikerstroop totdat 'n glanslaag aan M153
die buitekant vorm/'n fyn lagie suikerkristalle vorm aan die F168
buitekant (Enige 2) (2)
3.8.3 Voorkom dat voedsel bederf
Verhoog 'n veilige bergingsperiode
Verhoog die beskikbaarheid van voedsel wanneer dit nie in
seisoen is nie
Maklik om op te berg/geen verkoeling benodig
Spaar tyd en arbeid/geen voorbereiding nodig
Gepreserveerde voedsel kan op hul eie geëet word/geen
gaarmaak nodig
Vervoer van voedselprodukte is makliker
Verbeter die voorkoms/gee dit ‘n mooi blink voorkoms/
verskeidenheid
Verbeter smaak/gees unieke smaak
Verminder die beskikbaarheid van water vir mikro-organismes M149
om te groei F166
Hitte vernietig mikro-organismes en ensieme (Enige 2) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 8 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1.1 'n Samoesa is 'n driehoekvormige happie/ pasteitjiegemaak met
purr/filo deeg wat gediepbraai word in olie/ gebak/lugbraai M70
(airfryer) word/ verskillende vulsels wat sout, sterk gegeur of soet F207
kan wees (Enige 2) (2)
4.1.2 Voorbereiding van voedselitems is tydrowend
Verskeie happies per persoon moet voorberei word
Voedselitems kan duur wees as proteïen die hoofbestanddeel
is/of as die funksie /spyskaart nie goed beplan is nie
Mense kan honger wees teen die tyd dat die funksie begin en
dus meer eet/dit mag dalk nie vullend genoeg wees vir gaste
Gaste mag ongemaklik raak indien hulle vir die volle duur van
die funksie moet staan M68
Gaste se vingers kan vuil word/morsige vingers F13
(Enige 3) (3)
4.1.3 (a) Die vrugtegroep M70
F16
(1)
(b) Aarbeie gedoop in gesmelte sjokolade/versuikerd
Vrugtestokkies/vrugte kebab/brochette
Vrugtepoffers
Bouchées/barquette met 'n vulsel/ vrugtetertjies
Appelstrüdel snye
Mini appel tertjies M70
Mini toffie appels F16
(Enige 2 vrugtebasis mini/cocktail-happies) (2)
4.1.4 NIE-GESKIKTE GEREGTE EEN BESTANDDEEL
Mini Bief-en-niertjie Biefstuk/Niertjies/rooivleis/afval
pasteitjies
Gerookte Forel-en- Forel/Kaviaar/vis
roomkaas Blini M99
Gemarineerde Wildsvleis/rooivleis F178
Wildsvleisstokkies (3) (3) (6)
4.2 4.2.1 Totale Koste = Voedselkoste + Arbeidskoste + Oorhoofse koste M63
= R15 000+R4 400+ R3 000 F21
= R22 400 (3)
4.2.2 Verkoopprys = Totale Koste + Wins OF Totale Koste + 50%
= R22 400 + 50% / R22 400 x 50% or 50÷100 M62
= R22 400 + R11 200 F21
= R33 600 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 9 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
4.2.3 Huur van eiendom
Belasting
Water
Elektrisiteit/gas
Waardevermindering van toerusting/onderhoud van toerusting
Skoonmaakmateriale
Skryfbehoeftes
Pos-en-telefoondienste/Wi-Fi
Advertensie
Uniforms
Linne: tafeldoeke,servette of stoeloortreksels/wassery koste
Vervoer/afleweringskoste/brandstof M60
Versekering F20
Sekuriteit sisteme/maatskappy (Enige 2) (2)
4.3 4.3.1 Jelvorming kan beïnvloed word deur:
Gelatienkonsentrasie/hoeveelheid vloeistof/gelatien
Stollingstemperatuur/10-15°C
Klop/klits van die gelatienmengsel
Byvoeging van bestanddele: hoeveelheid suiker/sure/ M131
sout/aantal aarbeie F163
Tydsduur voor ontvorming/stollingstyd (Enige 2) (2)
4.3.2 Laat gelatienmengsel toe om te verdik tot die konsistensie van
dik eierwit voordat aarbeie bygevoeg word om eweredige
verspreiding te verseker
Maak seker dat die aarbeie geen vloeistof aanhet nie/vry van
vloeistowwe is M131
Klein hoeveelhede aarbeie moet gebruik word F162
Aarbeie moet eweredig gesny wees (Enige 2) (2)
4.3.3 Bedek die houer om absorpsie van ander geure te verhoed
Hou die houer bedek om kruiskontaminasie te voorkom
Hou in yskas tot opdiening om die jelvorm te behou/hou die jel
onder 28°C om te voorkom dat dit smelt
Indien dit vir langer tye in yskas bly, sal die jel fermer raak maar
sal water verloor wat 'n verlies in tekstuur en volume sal
veroorsaak/rubberagtige tekstuur en krimp/moet bedien word M130
binne 24 ure F160
Moenie in vrieskas stoor nie (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 10 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
4.4 Voedsel:
Herhaling van bestanddele/stysel gebruik bv. twee geregte met knoffel/
mielie soufflé en blomkool au-gratin bevat beide gebruik 'n witsous
Beperkte verskeidenheid van geurebv. knoffelsous en aartappel-knoffel
gebak
Min verskeidenheid in tekstuur nie bv. sampioensop /mielie soufflé en
hongaarse ghoelasj het almal sagte teksture/geen krakerigheid nie
Geen variasie in temperature nie/alle geregte is warm bv.
sampioenroomsop en sjokoladesponspoeding beide warm
Geen variasie in kleur nie/geen groen of rooi geregte in spyskaart, slegs
room en bruin kleure bv. sampioenroomsop en blomkool au-gratin
Beperkte variasie in gaarmaakmetodes nie/daar is vier gebakte
produkte bv. mielie soufflé, sjokoladesponspoeding/aartappel-spek-en-
knoffel gebak en blomkool au-gratin alles in oond gebak
Te veel ryk geregte/hoog in vette bv. sampioenroomsop, aartappel,
spek en knoffel-gebak, blomkool-au-gratin met botter bo-op
Nie alle voedselgroepe is ingesluit nie/nie goeie nutrientwaarde nie
- vrugtegroep nie ingesluit
Bestuur:
Tyd van die jaar/winterJunie,die geregte is geskik omdat hulle warm
is/”comfort” food
Beskikbaarheid van bestanddele op spyskaart,die bestanddele is
beskikbaar gedurende die tyd van die jaar/Junie/winter
Begroting/koste van R200pp ,die pryse van die spyskaart is
realisties/voedsel op spykaart
Tipe maaltyd is aandete/4-gang maaltyd/tyd van die dag ,die geregte is
geskik vir aandete/4-gang spyskaart
Kliente:
Die keuse van geregte op die spyskaart is nie geskik vir mense wat
spesiale dieetvereistes het nie bv. geloofsredes, mediese redes of
vegetariers
Geskik vir ouer mense of kinders omdat bestanddele het sagte tekstuur
het/maklik om te kou M43
Nie geskik vir klein kindertjies nie geregte te gesofitikeerd of sterk F2
gegeurd (3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 11 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
4.5 Kosjerspyskaarte mag nie vleis van die agterkwart van die dier insluit
nie
Melk- en melkprodukte en vleis mag nie in dieselfde maaltyd bedien word
nie/geen inname van melkprodukte voordat 6 ure verstryk het na die
maaltyd nie
Skulpvis, roofvoëls en slakke is verbode
Vark- en varkprodukte is verbode
Alle voedsel moet kosjer wees en voorberei/geslag word volgens
geloofsreëls/vleis moet gewas en geweek word
Aparte kombuise/stoor-area/voorbereidingsareas/en aparte apparaat
moet gebruik word
Slegs kosjer produkte en bestanddele mag gebruik word
Slegs kosjer wyne mag gebruik word in voorbereiding
Parev produkte kan gekombineer word met beide vleis of melkprodukte, M44
of gebruik word as neutrale voedsel in spyskaartbeplanning voor of na F2-3
na vleis/melk geregte (Enige 4) (4)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 12 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: SEKTORE EN LOOPBANE;
VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Joyce moet:
Bereid wees om risiko's te neem/waagmoed hê
Die vermoë hê om besigheidsgeleenthede te identifiseer en
berekende kanse waag om suksesvol te wees
Toegewyd en gedetermineerd wees/hardwerkend/druk kan
hanteer/gedisiplineerd wees
'n Verantwoordelikheidsin en 'n liefde om iets te bereik hê
Kreatief wees/uniek wees
Selfvertroue
Aanpasbaar wees/vermoë om probleemoplosser te wees
Toekoms georiënteerd wees/beplan vooruit/
doelgeorienteerd
Vertroue hê om sukses te behaal
Goeie organiserings- en bestuurvaardighede hê/goeie
leierskap vaardighede
Bemarkingsvaardighede
Hoë energievlakke/stamina
Goeie sin vir humor hê
Kommunikasie vermoëns F128
Passievol/optimisties om die tipe besigheid te begin(Enige 4) (4)
5.1.2 Inligting op verpakking moet duidelik wees/maklik om te lees
Die naam van die produk moet duidelik wees/produk moet
maklik geïdentifiseer kan word/handelsmerk/logo/
kontakbesonderhede
Die verpakking moet die aandag van die kliënt aantrek
Interessante prente
Kleure moet helder/interessant wees
Skrif moet duidelik, in vet letters gedruk wees en die oog
vang
Verpakking kan versamelitems/herbruikbare houers wees
Inligting oor voedingswaarde moet ingesluit wees
Verpakking moet skoon en higiënies wees
Verpakking moet geskik wees vir produk/beskerm die produk/
maklik om te hanteer/sterk genoeg
Grootte van verpakking moet klient nie mislei oor inhoud
Verpakking moet omgewingsvriendelik wees/herwinbaar M17
/bioafbreekbaar F135
(Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 13 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
5.1.3 Betaal van personeelsalarisse
Kontrole van bankprosedures
Ouditering van fondse
Verseker dat BTW betaal word
Hou finansiele verslae, hou tred met die geld wat by die
besigheid inkom en weer uitgaan/boekhou
Beveiliging van die onderneming se bates/finansieël stabiel
Berei finansiële verslae voor
Stel begrotings op
Voorbereidings van kontantvloei-voorspellings/bepaal wins en
verliese
Stel prosedures op vir die aankoop, ontvangs, opberging en
rekwisisies
Verseker dat voorraadopnames op 'n gereelde basis gedoen
word
Hantering van debiteure M6
Hantering van finansiële navrae F123
Betaal rekeninge (Enige 4) (4)
5.1.4 Promosievideo's/DVD/Projektors
Digitale vertonings
Elektroniese advertensieborde
Sosiale Media:
'Facebook/Instagram/WhatsApp/Twitter'/TikTok
e-pos
Webwerwe/You Tube
Telefone/Telebemarking
Selfone
SMS M20
Radio F140
TV (Enige 2) (2)
5.1.5 (1 punt vir goed/nie goed nie) (1)
Joyce se slagspreuk is 'n goeie/ja bemarkingsinstrument
Naam is in vetdruk/opvallend/vang die oog/trek aandag
Verskillende lettertipe/groot font/netjies
Bevat nie te veel woorde nie
Dit hou verband met die produk/beskuit
Joyce se slagspreuk is nie 'n goeie/nee bemarkingsinstrument nie M19
Spelfout by die woord beskuit F142
Dit gee nie 'n duidelike beskrywing van die produk nie (2) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 14 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
5.2 Klagtes moet altyd positief en professioneel hanteer word
Die restaurantbestuurder moet hul emosies beheer/kalm bly/beleefd
wees/nie stem verhef
Beleefd en vriendelik wees
Behou oogkontak
Positiewe liggaamshouding- of taal
Hulpvaardig/toon begrip en bereidwilligheid om die saak op te los volgens
die instansie se reëls/neem gaste se klagtes in ag
Luister en skenk aandag
Moenie argumenteer met die gas nie
Erken die klagte en bedank die gas dat dit onder die bestuur se aandag
gebring is/respekteer opinie van gas
Gee onmiddelik aandag/reageer vinnig/bied oplossing aan
Maak opreg verskoning
Los die situasie op deur die persoon te vra om die gesprek in privaatheid
voort te sit
Moet nooit die skuld/blaam op jouself of iemand anders sit nie
Moet nooit iets belowe wat nie uitgevoer kan word nie
Hou die gas ingelig oor die aandag wat aan die probleem geskenk
word/opdatering oor vordering
Rapporteer en rekordeer die hantering van die probleem volgens die
beleid van die instansie M183
Afhangende van die erns van die klagte en die beleid van die restaurant, F45
‘n gratis drankie/maaltyd of afslag kan aangebied word (Enige 5) (5)
5.3 Personeellede moet kalm bly
Vra onverwoning aan gaste
Kombuis mag gesluit word geduende die wateronderbrekings weens
higiëniese redes
Gaste moet ingelig word dat voedsel en drank slegs bedien kan word
as daar skoon eetgerei, breekware en glase is
Restaurant moet hulle spyskaart aanpas om by die situasie aan te pas
Handreinigers moet geredelik beskikbaar wees vir gebruik deur gaste
Gebottelde water moet beskikbaar wees in die restaurant
Spesifieke voorsiening/reëlings moet getref word vir die gebruik van
toilette bv. gebruik water van Jo-Jo/watertenks/boorgate
Gebruik huidige watervoorraad spaarsamig
Maak seker alle krane is toe gedurende wateronderbreking, om
oorstroming te voorkom op later stadium
Beplan vroegtydige volgens verwagte wateronderbrekings skedules bv.
beskikbaarheid van weggooibare eetware en messeware/ houers met
water beskikbaar M187
Volg die korrekte prosedure om die saak te aan te meld/rapporteer aan F45
bestuurder/munisipaliteit (Enige 4) (4)
5.4 IDENTIFISEER DIE NIE-INKOMSTE NAME VAN DIE AREAS
SKEPPENDE AREAS (A–F)
B Ontvangskantoor/'Front Office'/Ontvangs M2
D Instandhouding F112
E (3) Besprekings/Bemarking/Kontaksentrum (3) (6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 15 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 Alkoholiese:
Aperitifs
Skemerkelkies
Spiritualieë
Wyne
Bier/'Ciders'
'Digestifs'/Shooters
Spesiale koffies
Nie-alkoholiese:
Nie-alkoholiese mengeldrankies/’mocktails’
Gekarboniseerde drankies
Water/minerale water
Sappe
Kwas
Vrugtestrope M165
Melkskommels/smoothies/crushers F17
Warm drankies/koffie/tee (Enige 4) (4)
6.2 Dra van warm borde M190
Afkrummeling M194
Bediening van wyn F36
Afvee van vermorsing F37
Hanteer eetgerei na polering F60
Vou in vorm van lelie om onder koffiepot/sapbeker te plaas (Enige 2) (2)
6.3 6.3.1 Engele te Perd/ 'Angels on Droë Vonkelwyn M159
Horseback' M162-
Kreefkelkie Gedealkoholiseerde Chenin Blanc 163
Bief Ghoelasj Merlot F52
Brood-en-botterpoeding Port F58
(4)
6.3.2 Die alkohol word verwyder uit gedealkoholiseerde
wyne/uitgefiltreer
Hierdie wyne word op dieselfde manier gemaak as normale
wyne
Voordat die wyne gebottel word, is die alkohol verwyder deur 'n
koue filtreringsproses M156
Hierdie wyne bevat minder as 0,5% alkohol-per-volume F49
(Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 16 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
6.4 6.4.1 Nie-alkoholiese skemerkelkie/'Mocktail': word gemaak van 'n
verskeidenheid/mengsel van twee of meer nie-alkoholiese M160
drankies F 62
Dit is ‘n skemerskelkie sonder alkohol (Enige 2) (2)
6.4.2 'Mocktails' kan aan mense van enige ouderdom/geloof bedien
word
'Mocktails' kan enige tyd van die dag bedien word
'Mocktails' hoef nie saam met 'n maaltyd bedien te word nie
Daar is geen geslote dae vir die verkoop van 'mocktails' nie
Die instansie maak meer geld en verkope styg
Geen behoefte vir dranklisensie of hernuwing van dranklisensie
dus spaar geld M168
Verkoop as ‘n wegneemdrankie (Enige 3) F55
(3)
6.5 6.5.1 Doen voorraadopname van verbruikbare items, voltooi alle
voorraadlyste
Ruim die toonbankblad op en pak alle apparaat weg en maak
oppervlaktes en wasbak skoon
Pak alle apperaat weg/glase/stoele
Was en poleer gebruikte glase/gebruikte apparaat
Verwyder alle leë bottels
Verwyder alle drank van die likeurtrollie en plaas alle drank in
die kroegstoor
Vul die kroegvoorraad aan vanaf die kelder/maak lys vir
aankope en bestellings
Was vloere
Tel die geld M182
Maak asblikke skoon F40
Skakel ligte/urn/ysmasjien ens. af (Enige 4) (4)
6.5.2 Vat tafelbykomstighede terug na die kombuis/terug na
buffetkabinet/kelnerstasie verwyder van tafel
Kontroleer dat deksels stewig toe is/bedek dit soos aanbeveel
word M182
Maak bottels/houers/deksels skoon F40
Hervul houers voordat dit gestoor word (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Gasvryheidstudies 17 DBE/November 2021
NSS – Nasienriglyne
6.6 6.6.1 A – Bain Marie M174
B – Konfoor/'Chafing dish' F31
(2)
6.6.2 A (Bain Marie) B (Konfoor/'Chafing dish')
Gebruik hitte en warmwater Gebruik hitte en
om voedsel warm te warmwater om voedsel
hou/verhit voedsel warm te hou/verhit
voedsel
Gebruik stoom van kokende Gebruik stoom van
water/elektrisiteit/gas kokende water deur
waskerse of vlambare
jel/spiritus branders
Het diep en vlak bakke/ Het vlakker bakke/
houers/groter volume houers/kleiner volume
Plat deksels op houers Koepel deksels
Gebruik op toonbank of Gebruik op buffettafel in
ingebou in bedieningsarea in bedieningsarea
kombuis oppervlakte
Bain marie is moeilik om te Kan geskuif word na
skuif omdat dit so swaar is verskillende areas waar
benodig omdat dit ligter
is M174
Duurder apparaat Goedkoper apparaat F31
(Enige 2 elk) (4)
[30]
TOTAAL AFDELING D: 60
GROOT TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Hospitality Studies Nov 2021 Eng hlayiso.com

Question paper
Hospitality Studies Nov 2021 MG Eng hlayiso.com

Question paper
Hospitality Studies Nov 2021 Afr hlayiso.com

Question paper
HOSPITALITY STUDIES GR12 QP SEPT 2021 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
HOSPITALITY STUDIES GR12 QP SEPT 2021 English hlayiso.com

Question paper
Hospitality Studies May June 2021 Eng hlayiso.com
More from Grade 12 Hospitality Studies
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Hos Stu ATP 2023 24

Memorandum
Hospitality Studies May June 2025 MG Eng

Question paper
Hospitality Studies Nov 2024 MG Afr
--2e4af392-e74c-47c0-b55b-eed2493c2da9/v1-648e27bb1168ded7c346/card.webp)
Question paper
Hospitality Studies May June 2024 Afr (1)
--806498cf-9645-4a93-ada9-382ac410d556/v1-97c730e49f76e8d34263/card.webp)
Question paper
Hospitality Studies May June 2024 Eng (1)

Memorandum





