NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYNE
NOVEMBER 2024
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 





View all





Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 466.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
November NSC 2024
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Inligtingstegnologie/V2 2 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C✓ Verswakking (ꞌAttenuationꞌ) (1)
1.1.2 B✓ POP3 (1)
1.1.3 D✓ Busse (1)
1.1.4 A✓ Oopbron (ꞌOpen-sourceꞌ) (1)
1.1.5 B✓ Vertaal bronkode (ꞌsource codeꞌ) na masjienkode (1)
(ꞌmachine codeꞌ)
1.1.6 C✓ Integer (1)
1.1.7 C✓ 9 (1)
1.1.8 C✓ Blokkeerketting (ꞌBlockchainꞌ) (1)
1.1.9 B✓ RAM (1)
1.1.10 C✓ JavaScript (1)
1.2 1.2.1 Terugrol (‘Rollback’) ✓ (1)
1.2.2 Multiverwerking (ꞌMultiprocessingꞌ) ✓ (1)
1.2.3 3D-drukker ✓ (1)
1.2.4 Virtualisering (ꞌVirtualisationꞌ) ✓ (1)
1.2.5 Grootdata (ꞌBig dataꞌ)/ Datapakhuis (‘Datawarehouse’) ✓ (1)
1.3 1.3.1 ONWAAR: Botnet ✓ (1)
1.3.2 ONWAAR: Ergonomie (ꞌErgonomicsꞌ) ✓ (1)
1.3.3 WAAR ✓ (1)
1.3.4 ONWAAR: Dienspakket (ꞌService packꞌ) ✓ (1)
1.3.5 ONWAAR: HAVING ✓ (1)
TOTAAL AFDELING A: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 3 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
• 2.1 • 2.1.1 Verduidelik die funksie van primêre geheue (ETG ('RAM')):
Primêre geheue word gebruik om data wat aktief deur die rekenaar se
SVE (ꞌCPUꞌ) gebruik word ✓ tydelik te stoor. ✓
Enige TWEE konsepte:
• RAM verskaf tydelike stoorplek
• Vir data wat aktief/tans deur die rekenaar se SVE gebruik word
• Wat dit maklik toeganklik maak vir vinnige verwerking
(2)
•• •
• • 2.1.2 Bespreek wat kasgeheue ('cache memory') is en hoe die gebruik van
kasgeheue tot die effektiewe funksionering van 'n rekenaarstelsel
bydra:
Kasgeheue (ꞌCache memoryꞌ) is (ꞌn klein hoeveelheid) hoë-spoed
geheue. ✓
Enige TWEE konsepte: ✓✓
• Kasgeheue is naby/in die SVE geleë
• Stoor data en instruksies waartoe toegang gereeld/voorheen verkry
word/is
• Voorkom dat ‘n stadiger medium ‘n vinniger medium stadiger
maak/vinniger toegang tot data/voorkom bottelnek (3)
• •
• • 2.1.3 Enige TWEE redes waarom die gebruik van virtuele geheue 'n
negatiewe impak op die werkverrigting van 'n rekenaar het: ✓✓
Toegang tot/gebruik van sekondêre stoor (1) is stadiger (1)
Konsepte:
• Toegang tot virtuele geheue op die hardeskyf
• Ruiling tussen virtuele geheue en RAM / stadiger toegang (2)
•• •
• 2.2 • Enige TWEE sleutelfaktore wat die rekenaarverwerkingskrag van ‘n GPU
bepaal: ✓✓
•
• Grootte van geheue/Hoeveelheid VRAM
• Tipe geheue/bandwydte
• Klokspoed/GPU se verwerkingspoed
• Aantal kerne
• Tipe generasie-verwerker (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 4 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
• 2.3 • 2.3.1• Enige TWEE voordele van die modulêre ontwerp van 'n rekenaar: ✓✓
• Maklik om reg te maak
• Maklik om op te gradeer
• Pasmaak spesifikasies
• Goedkoper om ‘n enkele part te vervang teenoor die vervanging
van die hele stelsel. (2)
• • •
• • 2.3.2• Enige TWEE funksies van die BIOS: ✓✓
•
•Beheer hardeware op die laagste vlak
•Kontroleer dat die res van die hardeware wel daar is en dat dit werk
(POST)
• Spoor die bedryfstelsel (ꞌOSꞌ) op en laai dit
• Voorsien opsies vir die gebruiker om opstellings te doen (CMOS
setup)
• Spoor die sagteware en drywers (ꞌdriversꞌ) op wat met die OS
koppel sodra die OS aan die werk is.
• Verantwoordelik vir die selflaai proses / Stoor die aanskakel
instruksies (slegs een punt vir die hele antwoord) (2)
•• •
• • 2.3.3• Verduidelik waarom die BTAS op nie-vlugtige ('non-volatile') geheue
gestoor word:
Sodat dit in staat is om data te behou self al is die rekenaar
afgeskakel✓. Om veranderinge wat aan die instruksies/opstellings
gemaak is te stoor sodat dit gedurende die volgende uitvoering
herlaai/toegepas kan word ✓
Enige TWEE konsepte:
• Behou die data selfs wanneer die rekenaar afgeskakel word
• Stoor die veranderinge wat gemaak is aan die
instruksies/instellings
• Om gelaai/toegepas te word tydens die volgende uitvoering (2)
• 2.4 • 2.4.1• Netwerkkoppelvlakbeheerder/kaart (NIC) ✓ (1)
•• •
• • 2.4.2• Internetdiensverskaffer (ISP) ✓ (1)
2.5 2.5.1• Definieer wolkrekenarisering:
Wolkrekenarisering verwys na die gebruik van gedeelde
hulpbronne ✓ wat as dienste oor die Internet/aanlyn aangebied
word. ✓
OF
Wolkrekenarisering verwys na die proses waar dienste op die Internet
(1) gebruik word om data te stoor, bestuur en te verwerk. (1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 5 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
2.5.2 • Motiveer hoe die gebruik van wolkrekenarisering die
hardewarevereistes van die rekenaars wat tydens 'n marathon
gebruik word, sal verminder:
•
• Enige EEN: ✓✓
•
• Kostebesparing op hardeware (1) omdat die meeste verwerking in
die wolk gedoen word, laer hardeware-spesifikasies(1).
• Geen / minder lokale hulpbronne (bv stoorspasie) is nodig (1)
aangesien stoorplek in die wolk bestuur word (1).
• Geen toegewyde rugsteunbedieners is nodig (1) omdat die wolk
rugsteun- en hersteldienste aanbied (1) (2)
2.6 2.6.1 • Definieer virtuele realiteit:
Virtuele realiteit is ‘n kunsmatige omgewing ✓ wat met sagteware
geskep word. ✓
Enige TWEE konsepte:
• Virtuele/gesimuleerde omgewing
• Geskep deur sagteware / rekenaar gegenereer
• Wat as ꞌn 3-D-spasie voorkom / gebruik VR-toerusting (2)
2.6.2 • Regverdig die gebruik van virtuele werklikheid deur TWEE praktiese
voorbeelde te gee van hoe atlete voordeel kan trek uit die gebruik van
hierdie tegnologie:
Enige TWEE: ✓✓
• Atlete kan by interaktiewe oefenmodule inskakel wat spesifiek
ontwerp is vir voorbereiding vir ꞌn marathon.
• Atlete van oral oor die wêreld kan deelneem aan die Global
Marathon Reekse sonder om fisies na die plek waar die
geleentheid gehou gaan word te reis. Deelnemers kan aan virtuele
marathons deelneem.
• Skep opponente om teen deel te neem.
• Simuleer die werklike roete/omgewing vir voorbereiding.
AANVAAR enige relevante korrekte antwoord. (2)
TOTAAL AFDELING B: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 6 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
3.1 3.1.1 LAN ✓ (1)
3.1.2 Definieer die term bandwydte:
Bandwydte verwys na die hoeveelheid data ✓ wat oor die netwerk
binne ꞌn spesifieke hoeveelheid tyd gestuur kan word. ✓ (2)
3.1.3 Enige EEN eenheidsmaat van bandwydte in 'n netwerk: ✓
• Bps
• Kbps
• Mbps
• Gbps
Aanvaar 'n / in plaas van p
Byvoorbeeld: Mb/s (1)
3.1.4 Bespreek die doel van ꞌn IP-adres:
Unieke identifikasie van die toestel✓ in die netwerk om
kommunikasie ✓ tussen die toestelle in die netwerk toe te laat. (2)
3.1.5 Motiveer hoekom STER-topologie 'n geskikte uitleg: ✓✓
• As ꞌn konneksie tussen die toestel en die skakelaar (‘switch’) vaal
(ꞌfailsꞌ) (1) het die ander toestelle steeds toegang tot die
netwerk. (1)
• Makliker om foutopsporing te doen (1) want toestelle is verbind
met deur hulle eie toegewyde kabel.(1)
• Makliker om toestelle by te voeg of te verwyder (1) deur slegs te
konnekteer of diskonnekteer van poort in die skakelaar
('switch').(1)
• Direkte toegang (1) aangesien data nie deur ander nodusse
gestuur hoef te word nie. (1) (2)
3.2 3.2.1 Enige TWEE kabellose tegnologieë: ✓✓
• WiFi
• Bluetooth
• Satelliet
• Sellulêr (GPRS/Edge/3G/4G/5G)
• WiMAX
Moenie hardeware-toestelle aanvaar nie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 7 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.2.2 Beskryf kortliks hoe 'n persoon van hulle toestel af aan 'n kabellose
netwerk kan koppel.
ꞌn Kabellose toestel kan met die kabellose netwerk konnekteer deur
die naam van die kabellose netwerk te selekteer ✓ en die regte
wagwoord in te tik. ✓
Enige TWEE konsepte:
• Beweeg die toestel na binne die grense van die toegangspunt /
Skakel die WiFi aan
• Selekteer die naam van die kabellose netwerk
• Sleutel die korrekte wagwoord in (2)
3.2.3 ꞌn USB WiFi-verbindingstuk (ꞌadaptorꞌ) ✓ (1)
3.3 3.3.1 Verduidelik hoekom 'n statiese webtuiste nie 'n geskikte keuse vir
hierdie webtuiste sal wees nie:
ꞌn Statiese webtuiste bly dieselfde/word nie gereeld opgedateer nie ✓
en laat nie toe dat die eindgebruiker inhoud op die webtuiste laai
nie ✓.
Enige TWEE konsepte:
• ꞌn Webtuiste wat dieselfde bly/word nie gereeld opgedateer nie
• Laat nie toe dat die eindgebruiker inhoud op die webtuiste laai nie
• Geen interaktiwiteit (2)
3.3.2 Verduidelik wat 'n koekie is:
ꞌn Koekie (ꞌCookieꞌ) is ꞌn klein tekslêer op ‘n gebruiker se toestel van
die web af laai word ✓ om die gebruiker se aktiwiteite / voorkeure /
opstellings en van die webtuiste wat besoek na te spoor.
Enige TWEE maniere hoe dit gebruik kan word om die gebruiker te
bevoordeel: ✓✓
• Verbeter die webblaai-ervaring van ‘n gebruiker deur
outamatiese voltooiing / toepassing van gebruikervoorkeuer
• Spaar tyd wanneer deur webtuistes navigeer
• As die gebruiker die webtuistes weer besoek word die profile
van die gebruiker opgeroep en die gebruiker se voorkeuer
word outomatiese toegepas
• Genereer advertensies wat verpersoonlik is
• Skep aanbevelings vir gebruikers war op die gebruiker se
vorige webblaai-geskiedenis gebaseer is. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 8 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 QR (‘Quick Response’)-kode ✓ (1)
3.4.2 Beskryf enige TWEE voordele van die gebruik van ꞌn QR-kode: ✓✓
• Kontakloos – geen aanraking of fisiese kontak is nodig nie
• Beter sekuriteit – Baie moeilik om te kopieer aangesien elke kode
per kaartjie verskillend is en nie deur mense gelees kan word nie.
• Maklik om te organiseer – die hek sal slegs oopmaak as die regte
kode verskaf word. Dit maak die bestuur van toustanery makliker
/ vinniger toegang.
• Die kaartjie word op die gebruiker se foon gestoor en hoef nie
gedruk te word nie, bespaar papier / kan nie maklik verlore raak
nie.
• Skakels na meer data/inligting (2)
3.5 3.5.1 Lewendige stroming: uitsaai van inhoud intyds ✓ (soos wat dit
plaasvind)
Kyk op aanvraag: die inhoud is vooraf opgeneem / kan enigetyd
gekyk word ✓ (2)
3.5.2 (a) DDoS ✓ ꞌDistributed Denial of Serviceꞌ (1)
3.5.2 (b) Enige TWEE maniere voor om te voorkom dat die bediener
ophou om te reageer: ✓✓
• Verhoog die bandwydte na die bediener
• Gradeer die infrastruktuur van die netwerk op
• Implementeer ꞌn toustaanstelsel om toegang tot die
webtuiste te kry
• Bestuur bedienerhulpbronne
• Sekuriteit-oplossings
• Beperkte toegang
• Bot voorkoming
• Vermindering blootstelling van aanvaloppervlak
• Bestuur verkeer
LET WEL: Aanvaar enige TWEE relevante en korrekte
voorbeelde van bogenoemde (2)
TOTAAL AFDELING C: 26
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 9 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Enige TWEE redes waarom dit meer geskik is om ꞌn Google-vorm te
gebruik: ✓✓
• Neem minder spasie op / minder papierwerk
• Maklik om inligting te kry
• Maklik om verslae en statistieke te druk
• Inligting sal elektronies beskikbaar wees om in enige toepassing
in te trek
• Makliker om na groot groepe mense te versprei
• Spaar tyd as dit nie nodig is om tyd per hand aan te teken nie
• Meer omgewingsvriendelik (groener oplossing)
• Minimaliseer menslike foute / meer betroubare data
• Inskrywings kan van enige plek af gedoen word (2)
4.1.2 (a) Enige EEN rede waarom dit nie gesorteer kan word nie: ✓
• Meervuldige waardes in ꞌn veld
• Kan nie volgens van gesorteer word nie omdat dit die tweede
waarde in die veld is
Oplossing: ✓
Skei die naam en die van sodat dit in twee velde voorkom (2)
(b) Die CellNumber-veld se datatipe moet text/string wees.✓ (1)
(c) Die Position-veld ✓– dit kan bepaal/bereken/afgelei word deur
die data in die tabel te gebruik.✓ (2)
(d) MarathonType ✓
EN
RaceTime / Position ✓ (2)
(e) (i) Akkuraatheid: die data presies moet wees ✓
byvoorbeeld,
die RaceTime 205.55 is nie dieselfde as
die RaceTime 205.98 nie ✓ (2)
(ii) Konsekwent: die data in een deel van ꞌn databasis moet
dieselfde formaat hê / nie weerspreek
word / verskil van data in ‘n ander deel van
‘n databasis nie ✓ byvoorbeeld as
AthleteNum met die letter "A" begin moet
dit regdeur die databasis op dieselfde
manier toegepas word. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 10 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
4.2 4.2.1 Verduidelik waarna fisiese data-integriteit verwys:
Fisiese data-integriteit verwys na beveiliging teen kwessies soos
kragonderbreking, natuurlike rampe, diefstel van hardeware, ens. ✓
OF
Fisiese data-integriteit is die beskerming van data-akkuraatheid en
volledigheid terwyl dit gestoor, herwin en versend word.(1) (1)
4.2.2 Enige TWEE hardewaretoestelle wat gebruik kan word om die
fisiese integriteit van data te verseker: ✓✓
• UPS (ꞌUninterruptible Power Supplyꞌ)
• RAID
• Toegangsbeheertoestelle (Biometries, sekuriteitsdeure ens.)
• Elektroniese slotte
• Omskakelaar en battery
• Eksterne bergingstoestelle
• Kragoplewing (‘surge’)-beskermingstoestelle (2)
4.3 4.3.1 Normalisering ✓ (1)
4.3.2 Alternatiewe (‘Alternate’) sleutel ✓ (1)
4.4 Enige TWEE maniere waarop metadata waarde tot data toevoeg: ✓✓
• Gee konteks en addisionele inligting wat dit makliker maak om inligting op
te spoor/te interpreteer/te bestuur.
• Help gebruikers om die oorsprong, doel en karaktereienskappe van data te
verstaan.
• Help om ingeligte besluite oor data en die relevansie daarvan te neem.
• Help om elektroniese bronne te organiseer, verskaf digitale identifikasie,
en bewaar en plaas bronne in argiewe (2)
4.5 Regverdig die gebruik van 'n ekspertstelsel, eerder as 'n besluitsteunstelsel, in
so 'n organisasie:
ꞌn BS (ꞌDSꞌ)-stelsel gee nie ꞌn oplossing nie maar voorsien eerder die gebruiker
van inligting wat gebruik kan word om hulle eie besluite te neem. ✓
'n Deskundige stelsel sal jou voorsien met ꞌn vaste getal moontlike oplossings
wat van deskundiges in ꞌn spesifieke veld af versamel is. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 11 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
4.6 Enige TWEE gebruike van ꞌn digitale voetspoor: ✓✓
• Maatskappye gebruik dikwels hierdie inligting om meer omtrent werknemers
uit te vind voordat hulle indiensgeneem word
• Data wat omtrent die gebruiker ingesamel is, word vir advertensie-
doeleindes verkoop
• Kuberkriminele kan inligting omtrent die gebruiker deel vir aanlyn diefstal
van identiteit en ꞌphishingꞌ
• Konteksbewuste soekoptimalisering ('Context aware search optimisation')
• Maatskappy maak gebruik van inligting om aankope van gewilde voorraad
te doen.
Aanvaar enige ander relevante en korrekte antwoord. (2)
TOTAAL AFDELING D: 24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 12 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 B✓ sMaand := copy(sDatum,4,2) (1)
5.1.2 (a) Enige EEN rede waarom 'n sintaksfout sal voorkom: ✓
• Slegs ordinale waardes kan in ꞌn CASE-stelling gebruik word (1)
• Die string-veranderlike sMaand kan nie gebruik word nie (1) (1)
(b) Skakel die sMaand-waarde om na ‘n heelgetal ✓ (1)
5.2 stgData.Cells[1,3] ✓ := 'Koos Nel'✓; (2)
5.3 (-4 = 12 MOD 5) AND NOT False ✓ OR (5-(-4)=1) ✓
FALSE AND TRUE OR FALSE ✓
FALSE OR FALSE
FALSE ✓ (4)
5.4 Lus (‘loop’) iLus van iAantElemente ✓ downto iPosisie ✓
arrName[iLus + 1] ✓ ← arrName [iLus] ✓
arrName [iPosisie] ✓ ← sNaam ✓
iAantElemente ← iAantElemente + 1 ✓
Konsepte:
Skuif data een plek op van die laaste indeks af na iPosisie [4]
Maak gebruik van ‘n lus vanaf die korrekte onderste (1) na boonste indeks (1)
Korrekte verwysing na indeks onderkant iPosisie (1)
Korrekte beweging van name een ple op (1)
Vervang waarde by arrName[iPosisie] (1) met nuwe naam (1)
Inkrementeer iAantElemente 🗸 (1) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 13 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
5.5 5.5.1 Private ✓ (1)
5.5.2 Die konstruktor/create ✓ metode (1)
5.5.3 (a) Enige EEN toegangsmetode vir fAantMarathons, fHardloperNR,
fKwalifiseer:
• Function en funksie se naam ✓
• Regte datatipe ✓
Function getAantMarathons(1):Integer(1)
Function getHardloperNR(1):Integer(1)
Function getKwalifiseer(1):Boolean(1) (2)
(b) setKwalifiseer ✓
Om die waarde van die attribuut/klasveranderlike te verander/of ꞌn
waarde te stel ✓ (2)
TOTAAL AFDELING E: 22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 14 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Noem TWEE maniere om te bepaal of 'n webtuiste veilig is of nie:✓✓
• https
• sekuriteits-simbool
• Adresbalkie (‘Address bar’) kan ‘n groen kleur wees
• Kyk na die SSL/digitale sertifikaat (2)
6.1.2 Bespreek hoe data ge-enkripteer en ge-dekripteer word deur SSL te
gebruik:
• Die publieke sleutel word gebruik om data te enkripteer ✓
• Publieke en private sleutels is gekoppel met behulp van algoritmes
/ prosesse / kriptografie✓
• Die ge-enkripteerde data kan na die ontvanger gestuur word ✓ oor
die Internet.
• Die privaatsleutel word gebruik om die data te dekripteer. ✓ (4)
6.2 6.2.1 Verduidelik hoe 'n RFID-etiket gebruik kan word om die tyd wat dit die
atleet geneem het om die marathon te voltooi, te bepaal:
RFID-etikette word gebruik om die begintyd en die klaarmaak-tyd
van elke atleet aan te teken. ✓ Die stelsel teken die etiket se unieke
identifiseerder aan ✓wat akkurate berekeninge van tye moontlik
maak
Konsepte:
• ‘n Etiket word aan die atleet geheg
• Etiket word geskandeer/aangeteken/
• Om Begintyd en die klaarmaak-tyd aan te teken (2)
6.2.2 Bespreek kortliks hoe atlete voordeel kan trek deur RFID-tegnologie
te gebruik:
Enige TWEE: ✓✓
• RFID-tegnologie verskaf akkurate en geoutomatiseerde
boekhouding van tyd, wat die opteken van tyd per hand uitskakel
• RFID verseker presiese en betroubare tyd-data wat belangrik is
om werkverrigting te assesseer en rangorders te bepaal
• Resultate is onmiddelik beskikbaar
• Bespoedig toegangstye en deur tyd in rye te verminder
• Data wat vasgelê is kan intyds aanlyn geplaas word sodat
toeskouers / ondersteuners / familie die atlete se vordering van die
huis af kan volg (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 15 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
6.3 6.3.1 (a) Bespreek hoe GPS-tegnologie werk:
GPS-tegnologie gebruik seine van sateliete ✓ om die ligging van
die toestel ✓ te bepaal, wat akkurate opsporing en kartering
moontlik maak. (2)
(b) Enige TWEE etiese kwessies wat verband hou met die dra van
'n toestel met GPS-tegnologie: ✓✓
• Maak inbreek op privaatheid
• Data- sekuriteit
• Misbruik van inligting oor ligging (2)
6.3.2 Bluetooth ✓ (1)
6.3.3 Sensor/s ✓ (1)
6.3.4 Beskryf hoe die krag van verspreide rekenaarverwerking ('distributed
computing') die verwerkingskrag van die dra-toestelle kan aanvul:
Voorsien ‘n skakel tussen die toestel en eksterne bedieners/
stelsels ✓
Ondersteun toestelle deur data te versamel / AI vermoëns✓
Laat toegang tot intydse inligting toe ✓
Gedeelde batterylewe✓ (4)
6.4 6.4.1 Enige TWEE voordele van ꞌn wiki-tuiste: ✓✓
• Gesamentlike proeflees en deel van inligting/oplaai
• Intydse (ꞌReal-timeꞌ) bydraes en proeflees deur baie gebruikers
• Benutting van gesamentlike kennis en kundigheid
• Skep van volledige en opgedateerde bewaarplekke ('repositories')
van inligting
• Waardevol vir gesamentlike projekte, navorsing en deel van
kennis
• Koste-effektief – bekostigbaar / gratis vir spanne wat saamwerk
Wiki's volg die veranderinge wat gemaak is en hou bydraers
verantwoordelik/betroubaar (2)
6.4.2 Enige TWEE verduidelikings hoe inhoudverskaffers die kwaliteit van
bydraes kan verbeter: ✓✓
• Moedig aan om bronne/outeur te verifieer
• Bepaal die gebruiksduur (ꞌcurrencyꞌ)/datum van die inligting
• Implementeer moderering/validering/nie bevooroordeel
• Moedig ꞌn kultuur van verantwoordelikheid aan
• Voorsien opvoedkundige bronne oor kritiese evaluering (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Inligtingstegnologie/V2 16 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
6.5 Verduidelik die term inligtingsoorlading ('information overload') en motiveer
waarom dit vir sommige individue 'n uitdaging kan wees. Gee 'n voorbeeld,
wat goed verduidelik is, as deel van jou antwoord:
Verduidelik (1)
• Oorlading van inligting verwys na die oorweldigende oorvloed van
inligting ✓
Motiveer hoekom dit ꞌn uitdaging bied (2)
• Al die inligting maak dit moeilik vir individue om dit te verwerk en te
absorbeer✓ wat dit moeilik maak om besluite te neem en inligting te
bestuur. ✓
Voorbeeld wat goed verduidelik is (1) ✓
• As jy navorsing oor die onderwerp vir jou IT PAT doen, is daar baie bronne
beskikbaar en jy moet besluit watter bronne geldig is. (1)
• Aandag word maklik afgelei as gevolg van baie nuwe inligting. (1)
Aanvaar enige ander relevante en korrekte voorbeeld. (3)
6.6 6.6.1 Verduidelik die term spoef ('spoofing'):
ꞌn Epos/webtuiste/bron wat lyk asof dit van ‘n wettige organisasie
kom, maar wat slegs ‘n replika✓ is wat geskep is met die bedoeling
om persoonlike inligting in te samel. ✓ (2)
6.6.2 Hoekom verkies misdadigers dat die losprysbedrag in 'n kripto-
geldeenheid betaal word?
Kan nie opgespoor word nie / anonimiteit. ✓ (1)
6.7 Enige TWEE moontlike nadele van die aktivering van outomatiese
opdaterings vir sagtewaretoepassings op 'n toestel: ✓✓
• ꞌn Onverwagte toename in die gebruik van die Internet/data
• Opdaterings maak die toestel stadig/onderbreek wanneer dit besig is om
op te dateer
• Die rekenaar begin oor (ꞌrestartꞌ) op ꞌn ongeleë tyd
• Ondersteun nie terugrolkenmerke/voorkeure nie
• Verloor data wat nie gerugsteun was nie
• Moontlike aanpasbaarheidskwessies (2)
TOTAAL AFDELING F: 33
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 Paper 2 GAU Prelim 2021 Memo
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 NSC June 2023 Memo (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2023 QP

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum