Downloaded from hlayiso.com
LAERSKOOL DALVIEW
Formele assessering
VAK: Lewensorientering
GRAAD: 7
EKSAMINATOR: MNR. S. LooTS OUER HANDTEKENING:
MoberaTor: Mnr. M MALot. pes orhs|q
DATUM: 27 MEI 2019. TOTAAL PUNTE: /70
TYDSDUUR: 1 UUR.
Naam en Van: Gr.
AFDELING A
Vraag 1:
Pas die items in kolom B by die korrekte verduideliking van kolom A. Skryf slegs die korrekte
letter.
A Bv. a. B
1. Puberteit a) Dinge waarin jy goed is.
2. Selfbeeld. b) Belangstellings en vermoé.
| 3. Persoonlike vermoé
c) Help om gesonde verhoudings te
bevorder..
4. Eienskappe wat verband hou met
‘n loopbaanrigting.
d) Tyd wanneer liggaamsverandering
van ‘n kind na ‘n volwassene
plaasvind.
5. Kommunikasie.
e) Die beeld wat jy van jouself het.
Vraag 2:
(5)
Dui aan of die volgende stellings waar of onwaar is.
2.1 Om potensiaal te hé beteken dat jy in staat is om iets te doen.
2.2 Jou selfbeeld behels jou belangstellings, vermoé en
potensiaal.
2.3 Hormoon in meisies word estrogeen genoem.
2.4 Ditis belangrik om ander se liggaamsveranderinge
LO Gr7 1
Skip to contentAll 2019 papers 





View all
Life Orientation Grade 7 June 2019 Question Paper
Grade 7 Life Orientation question paper from the June Exam 2019, 4 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Life Orientation · Grade 7 · June Exam · 2019. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Orientation
- Grade
- Grade 7
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 882.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
June Exam 2019
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
te respekteer.
2.5 Jou vermoé om iets te herroep, is deel van die
ontwikkeling van geheue.
2.6 Groepsdruk kan nie aanleiding gee tot afknouery nie.
2.7 Menstruasie is een van die veranderinge wat
met puberteit gepaard gaan.
2.8 Alkohol kan jou brein aantas.
2.9 ‘n Veilige plek is érens waar jy teen
mishandeling beskerm is.
2.10 Die Handves van Regte vorm nie deel van ons Grondwet.
(10)
Vraag 3:
Kies die korrekte woorde en terme uit die wat in die lys verskaf word. Skryf slegs die nommer
en die woord.
Dienste, Wiskunde, prokureur,botanis, eerlik wees mediese , siviele, Joernalis,
rekeningkundige, dokter, 12, 10, 9, Geskiedenis, Nasionale Diploma in Toerisme.
Tande, bene, spiere, hart is deel van die
3.1. -loopbaanrigting. In hierdie loopbaanrigting kan ‘n mens vir ‘n
3.2: studeer.
In die kommunikasie, kunste en vemaaklikheid-loopbaanrigting kan jy studeer om ‘n
3:3. te word.
Reis, hotel- en restaurantdienste is deel van die
3.4. -loopbaanrigting. Jy kan in hierdie loopbaanrigting
studeer vir ‘n 3.5.
‘n Loopbaan in landbou, voedsel en omgewing stel jou in staat om ‘n
3:6, te word.
‘n Baccalaureus Scientae kwalifiseer jou as ‘n 3.7.
ingenieur.
Om ‘n universiteit by te woon, moet jy Graad 3.8. slaag.
LOGr7 2
Downloaded from hlayiso.com
Om ‘n loopbaanrigting te identifiseer moet jy 3.9 met jouself.
As jy ‘n mediese dokter wil wees, moet jy 3.10. neem.
(10)
TOTAAL AFDELING A: 25 PUNTE
AFDELING B:
Vraag 4:
Fatima sukkel om te onthou wat sy leer. Haar onderwyser raak kwaad vir haar omdat sy nie
die studievaardighede gebruik waarvan sy geleer het nie.
Gee VYF studiewenke aan Fatima om haar geheue te ontwikkel sodat sy haar werk kan
onthou.. 5x2=(10)
Vraag 5:
Dit is belangrik om veiligheidsmaatreéls te tref wanneer speletjies gespeel word.
Gee VYF veiligheidswenke ten opsigte van invalspeletjies. (5)
Vraag 6:
Noem VYF menseregte soos in die Handves van Regte vervat.
5x2=(10)
TOTAAL: AFDELING B: 25 PUNTE”
LO Gr7 3
Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C
Vraag 7:
Jou vriende stry oor die vraag of regverdige spel belangrik is in sport. Probeer hulle oortuig
van die belangrikheid van regverdige spel. (10)
Vraag 8:
Jou beste vriendin vertel jou dat sy mishandel word. Gee jou vriendin raad oor hoe om
haarself in gevaarlike situasies te beskerm. (10)
TOTAAL: AFDELING C: 20 PUNTE
LOGr7 4
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Orientation Grade 7 June 2019 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 7 November 2019 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 7 November 2019 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 7 June 2018 Question Paper

Memorandum
Life Orientation Grade 7 June 2018 Memo

Question paper

