Skip to content

Life Sciences Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)

MemorandumLife SciencesGrade 1120129 pages

Grade 11 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape November 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LEWENSWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2012) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D √√ 1.1.2 C √√ 1.1.3 A √√ 1.1.4 C √√ 1.1.5 C √√ 1.1.6 A √√ 1.1.7 C √√ 1.1.8 C √√ 1.1.9 D √√ 1.1.10 B √√ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Osteosiete √ 1.2.2 Sinoviale vloeistof √ 1.2.3 Chondrien √ 1.2.4 Trikuspidale klep √ 1.2.5 Lewerpoortaar √ 1.2.6 Beroerte √ 1.2.7 Leukemie √ 1.2.8 Sistoliese druk √ 1.2.9 Guttasie √ (9 x 1) (9) 1.3 1.3.1 Slegs B √√ 1.3.2 Slegs B √√ 1.3.3 Geen √√ 1.3.4 Slegs B √√ 1.3.5 Slegs A √√ 1.3.6 Slegs A √√ (6 x 2) (12) 1.4 1.4.1 Diagram 1 = Angioplastie √ Diagram 2 = Hartomleidings operasie √ Diagram 3 = Dialise √ Diagram 4 = Inplanting van pasaangeër √ (4) 1.4.2 Diagram 1 = Koronêre trombose/koronêre embolus √ Diagram 2 = Om die deel van die koronêre arterie wat geblokkeer is te omlei √ Diagram 3 = Om afvalprodukte uit die bloed te verwyder √ stroming indien die niere nie hulle funksie kan verrig nie. (nierversaking) Diagram 4 = Om onreëlmatige hartklop te reguleer √ wat deur ʼn foutiewe SA node in die regter atrium veroorsaak word. (4) 1.4.3 ʼn Nieroorplanting √ (1) TOTAAL AFDELING A: 50
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 Xileemweefsel is vir die opwaartse vervoer van water in die plante verantwoordelik. √ OF Xileemweefsel is nie vir die opwaartse vervoer van water in die plante verantwoordelik nie. √ (1) 2.1.2  Gebruik ʼn varsgeplukte blaarryke plant met wortels. √  Gebruik altyd ʼn jong plant met sagte weefsel. √  Gebruik ʼn retortstaander om die plant te ondersteun. √  Eosien of ink moet as indikator gebruik word. √  Toepaslike apparaat soos ʼn mikroskoop, glasskyf, dekglasie, lemmetjie ens. Moet vooraf gereël word. √  Apparaat moet op ʼn sonnige plek geplaas word. √  Enige ander toepaslike antwoorde. √ (Enige 2 x 1) (2) 2.1.3 Die leerder het ʼn dikotiele plant gebruik √ want:  Die blare vertoon netwerk bearing √  Die plant het ʼn penwortelstelsel √ (3) 2.1.4 Eosien word as ʼn indikator gebruik √ (1) 2.1.5 Xileemweefsel √ (1) 2.1.6 Diagram 1 = Deel wat B gemerk is. √ Diagram 2 = Deel wat A gemerk is. √ (2) 2.1.7 Dikotiele stingel Dikotiele wortel 1. Xileem en floëem is in 1. Xileem en floëem kom in ʼn vaatbundels  sentrale stele voor  2. Xileem en floëem is in 2. Xileem alterneer met die dieselfde radius gerangskik  floëem  3. Die endodermis is afwesig of 3. ʼn Duidelik gedefinieerde nie duidelik sigbaar nie  endodermis is teenwoordig  4. Geen wortelhare sigbaar  4. Wortelhare is sigbaar  (Enige 3 x 2 ) + 1 punt vir tabulering (7) 2.1.8 Xileemweefsels  is vir die opwaartse beweging van water verantwoordelik in beide die wortels en die stingels.  (2) 2.2 2.2.1 Renoster √ (1) 2.2.2 Onwettige jag / Stroping √ (1) 2.2.3 Renosterhoring √ (1) 2.2.4 Olifante word onwettig vir hulle tande en leeus vir hulle bene gejag. √ (1)
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2012) 2.2.5 Uitdunning Stroping 1. Wettige aktiwiteit  1. Onwettige aktiwiteit  2. Word met die doel om die 2. Uitgevoer met die doel om bevolkingsgrootte van ʼn wins te maak  sekere spesie te beheer gedoen  3. In ʼn beheerde omgewing 3. Lukrake onbeplande uitgevoer  doodmaak  4. Verantwoordelik vir 4. Kan tot die uitwissing van ʼn volhoubare bestuur van spesie lei  skaars hulpbronne van alle spesies  (Enige 1 x 1) (1) 2.3 2.3.1 Daar is ʼn gelykmatige toename in die aarde se temperatuur.  Drastiese opwaartse variasie van die normaal of standaardtemperatuur van die aarde.  (Enige 1 x 1) (1) 2.3.2 Aardverwarming √ (1) 2.3.3  Ontbossing √  Oormatige gebruik van fossielbrandstof. √  Groengas vrystellings van industrieë. √  Vrystelling van metaangasse vanaf die ontbinding van organiese materiaal. √  Vrystelling van chloro-florokoolstowwe vanaf industrieë. √  Vrystelling van koolstofdioksiede vanaf brandende bosse, steenkool gebaseerde kragsentrales en nywerhede ens. √        (Enige 2 x 1) (2) 2.3.4  Smelt van die polêre ys. √  Kusvloede √  Klimaatsveranderinge √  Verminderde gewasproduksie √  Verminderde biodiversiteit √ (Enige 2 x 1) (2) [30]
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V1 5 VRAAG 3 3.1 3.1.1 Indiërs √ (1) 3.1.2  Oorerflikheid: √ Mense met ʼn familiegeskiedenis van hartsiektes.  Ouderdom: √ Mense wat ouer as 40 is, is geneig om meer aan hartsiektes as jonger mense te lei. √  Geslag: √ Mans is meer geneig tot hartsiektes as vroue.  Rook: √ Verhoog die kanse van hartaanvalle  Cholesterol: √ Hoë cholesterol veroorsaak hartsiektes  Gebrek aan oefening: √ Verhoog die moontlikheid van hartsiektes  Hipertensie (hoë bloeddruk): √ Spanning,  diabetes, √ vetsug √ Hierdie faktore verhoog die moontlikheid van hartsiektes. (Enige 2 x 1) (2) 3.1.3 Afrikane/Swart bevolking √ (1) 3.1.4 Kardialespier. √ Skade word veroorsaak deur ʼn tekort aan suurstof en voedingstowwe aan die kardiale hartspier. √ (2) 3.2 3.2.1 Algialebloei/algebloei √ (1) 3.2.2 Eutrofikasie √ (1) 3.2.3 (a)  Natuurlike afloop van voedingstowwe vanaf die grond en die verwering van rotse. √  Afloop van anorganiese kunsmisstowwe (wat nitrate en fosfate bevat). √  Afloop van plaasmis (wat nitrate, fosfate en ammonium bevat). √  Afloop van erosie (na mynbou, konstruksiewerk of swak grondgebruik). √  Vrystelling van oplosmiddels (wat fosfate bevat). √  Vrystelling van gedeeltelik behandelde riool (wat nitrate en fosfate bevat). √ (Enige 2 x 1) (2) (b)  Toename in plant- en dierbiomassa. √  Toename in die groei van gewortelde plante √ bv. riete.  Toename in die troebelheid van water. √  Afname in spesiediversiteit. √  Verandering in dominante spesies. √  Toename in die frekwensie van algeblom √  ʼn Oorvloedige alge kan ʼn watermassas soos ʼn rivier versmoor en besproeiingspype blokkeer. √  Minder fotosintese van waterplante. √  Tekort aan suurstof √ vanweë baie bakterie in die water wat suurstof absorbeer vir die ontbinding van organiese materiaal. (Enige 3 x 1) (3) 3.3 3.3.1 A – Ilium √ D – Iskium √ (2) 3.3.2 B – Onbeweeglike/vaste gewrig √ C – Bal-en-klou/koeëlgewrigsinoviale gewrig √ (2)
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2012) 3.3.3 Die gewrigsholte (acetabulum) by C is dieper √ as die gewrigsholte by die glenoiëde holte in die skapula van die pektorale gordel. (1) 3.3.4 (a) Osteoporose √ (1) (b) Verlies aan kalsium uit die been vanweë ʼn verlaagde kalsium opname. √ (1) 3.4 3.4.1 Pelargonium sidoides √ (1) 3.4.2 Algemene hoes en verkoue, √ respiratoriese lugweginfeksies, √ TB, √ verskeie bakteriële en virale infeksies. √ (Enige 2 x 1) (2) 3.4.3 Wortel √ (1) 3.4.4 Die plaaslike eienaars en begunstigdes word baie min vir hulle inheemse kennis en hulpbronne betaal. √ Die maatskappy misbruik plaaslike hulpbronne met die doelwit om maksimum wins vir hulleself te maak. √ (2) 3.4.5  Volgens die amptelike verslag vir die agt-jaar periode is meer as 330 miljoen plante uitgetrek. √  In Grahamstad is ongeveer 14 000 hektaar grond van pelargonium gestroop deur onwettige en onvolhoubare oesmetodes. √ (2) 3.4.6  Die medisinale plante moet gekweek en aan verbruikers verkoop word om die druk van die natuurlike plante te verlig. √  Tradisionele genesers moet aangemoedig word om hulle eie plante te kweek. √  Navorsing oor die volhoubare oes van die medisinale plante sal beide die verbruikers en die bewaarders van die hulpbronne help, om goeie bestuurhandleidings te ontwikkel vir die versameling van die spesies. √  Hou bewusmakingsveldtogte om die publiek op te lei ten opsigte van die volhoubare gebruik van medisinale plante. √  Aandag moet geskenk word aan die ontwikkeling van verskillende vaardighede en geleenthede vir werkskepping vir die versamelaars, om die oorafhanklikheid van die medisinale plante as ʼn bron van inkomste te verminder. √  Tradisionele praktisyns moet in die volhoubare gebruik van die plante opgelei word. √  Sommige van die farmaseutiese medisyne word van die tradisionele medisyne gemaak. Daarom moet die farmaseutiese medisyne dieselfde naam as die medisinale plant waarvan die bestanddele geneem is kry. Dit sal die mense in staat stel om hulle te identifiseer en die druk van die wilde plante te verlig. √  Slegs die dele van die plante wat benodig word moet geoes word in plaas daarvan om die hele plant te verwyder. Dit stel die plante in staat om te hergroei en te blom voordat dit weer geoes word. √  Ontwikkel wetgewing wat die oes van die medisinale plante in ʼn bepaalde area monitor en beperk. √  Vrugte en sade van die plante moet versamel en versprei word om die getal plante in die oesarea te vermeerder. √ (Enige 2 x 1) (2) [30] TOTAAL AFDELING B: 60
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V1 7 AFDELING C VRAAG 4 4.1 4.1.1 Tuinafval = x 360 = 48° Voedselafval = x 360 = 50° Papier en karton = x 360 = 103° Plastiek = x 360 = 45° Metaal = x 360 = 32° Rubber, Leer, Tekstiel = x 360 = 30° Hout = x 360 = 23° Glas = x 360 =17° Ander = x 360 = 12°
Downloaded from hlayiso.com 8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (NOVEMBER 2012) Rubriek ITEM PUNTE Titel 2 Tipe grafiek 1 KORREKTE VERHOUDING 1–3 1 4–6 2 7–9 3 BYSKRIFTE/SLEUTEL 1–3 1 4–6 2 7–9 3 BEREKENINGE 1–3 1 4–6 2 7–9 3 Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal punte verloor word vir die tekening van die segmente in die korrekte proporsie en die berekeninge. (12) 4.1.2 Plastiek, √ Rubber, √ Glas √ (3) 4.1.3 Maak van kompos √ (1) 4.1.4  Soliede afval mag in die dreineringskanale en stormwaterslote gestort word, wat sal veroorsaak dat hulle oorvloei. √  Soliede afval affekteer gronddreinering wat die groei van gewasse benadeel. √  Sekere afvalprodukte mag toksies wees en indien hulle deur diere ingeneem word kan hulle gevaarlik wees. √  Indien soliede afval waterbronne bereik kan dit vir beide waterlewende en terrestriële organismes wat van die waterbron afhanklik is gevaarlik wees. √  Swak bestuur van huishoudelike afval kan ook die voorkoms van die omgewing benadeel en ʼn negatiewe uitwerking op die toerismebedryf hê. √  Wanneer afval soos gebreekte bottels orals weggegooi word versamel hulle gedurende die reënseisoen water en word dan ʼn plek waar muskiete, wat siektes versprei, uitbroei. √  Is onnet, stink en vuil. √  Lok knaagdiere en vlieë. √  Verlaag die waarde van eiendom. √ (Enige 4 x 1) (4)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2012) LEWENSWETENSKAPPE V1 9 4.2  Wanneer die waterinhoud van die liggaam onder normaal daal √  Verhoog die osmotiese potensiaal van die bloed √  Wat die osmotiese reseptors in die hipotalamus √ stimuleer wat ADH produseer.  Om impulse na die pituïtêreklier (hipofese) te stuur √ om meer ADH √ in die bloed af te skei. √  Die ADH word in die bloed na die nier vervoer √  Waar hierdie hormoon die deurlatendheid verhoog √ van die wande van die  distale kronkelbuis en die versamelbuise √  meer water √ word van die filtraat herabsorbeer √  en ʼn klein hoeveelheid gekonsentreerde urine word vrygestel √  Die adrenaleklier √ skei aldosteroon af √  Wat veroorsaak dat natrium ione √ aktief √ uit die filtraat uitgepomp word √  Vanaf die stygende been van die boog van Henle √  Na die weefselvloeistof in die medulla van die nier. √  Dit skep ʼn lae waterpotensiaal √  en water beweeg deur passiewe osmose √ vanaf die versamelbuise √ na die weefselvloeistof van die medulla √  Vanwaar dit in die bloedkapillêres absorbeer word. √ (Maks. 17) (17) Sintese (3) Geen vloeidiagram sal as ʼn opstel gekrediteer word nie. Punte Beskrywings 3 Goed gestruktureerd – toon insig en begrip in die vraag. 2 Geringe gapings in die antwoord 1 Poging aangewend met betekenisvolle gapings in die antwoord. 0 Geen poging aangewend/niks behalwe die vraagnommer neergeskryf. TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150

Study this subject

More from Grade 11 Life Sciences

View all