Skip to content

Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo

MemorandumLife SciencesGrade 10201810 pages

Grade 10 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2018 LEWENSWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op nasien wanneer die maksimum punte bereik is, trek ʼn kronkellyn en skryf ‘maks’ in die regter kantlyn. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes gevra is, maar vyf is gegee Sien die eerste drie na, ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses gegee is, terwyl slegs ʼn gedeelte daarvan gevra is Lees en krediteer die relevante gedeelte. 4. Indien vergelykings gevra word, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering gevra word, maar paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur omdat hulle nie getabuleer het nie. 6. Indien diagramme met byskrifte gegee is, terwyl beskrywings gevra is Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme gegee word, in plaas van beskrywings Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien volgorde verwarrend(deurmekaar) is en skakels nie sin maak nie Waar die volgorde en skakels korrek is,krediteer. Waar die volgorde en skakels nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakels weereens korrek is, krediteer verder. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is.Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer wel die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoord inpas by die korrekte volgorde van die vrae, maar dit is verkeerd genommer, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik is, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar indien dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe bteken nie of nie buite konteks gebruik is nie. 13. Indien gewone name in terminologie gegee is Aanvaar, as dit by die memo bespreking aanvaar is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V1 3 14. Indien slegs die letter gevra is, maar die naam is gegee (en omgekeerd). Moenie krediteer nie. 15. Indien eenhede nie in mates/afmetings gegee is nie. Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal punte afsonderlik vir eenhede toeken. 16. Wees sensitief vir die betekenis van ʼn antwoord wat dalk op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ‘n opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte) ʼn Enkele woord, of twee, in enige ander amptelike taal as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied is, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Merker wat vaardig is in die betrokke amptelike taal moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale. Veranderinge aan die nasienriglyn 19. Geen veranderinge mag aangebring word aan die nasienriglyn sonder dat die eksaminator geraadpleeg is nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B  1.1.2 B  1.1.3 B  1.1.4 C  1.1.5 D  1.1.6 B  1.1.7 B  1.1.8 D  (8 x 2) (16) 1.2 1.2.1 chromoplaste  1.2.2 lisosome  1.2.3 katabolisme  1.2.4 parenchiem  1.2.5 gene  1.2.6 floeëm  1.2.7 ensieme  (7 x 2) (14) 1.3 1.3.1 slegs B  1.3.2 slegs A  1.3.3 slegs A  1.3.4 slegs B  1.3.5 slegs B  1.3.6 Beide A en B  1.3.7 slegs B  (7 x 2) (14) 1.4 1.4.1 (a) stysel  (b) vette en olies  (2) 1.4.2 Benedict-oplossing/Fehling A en Fehling B  (1) 1.4.3 (a) blou-swart  (b) blou-groen-oranje  (c) violet/roos-pienk  (3) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V1 5 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 A: motoriese neuron  B: Bloedweefsel  (2) 2.1.2 3 – akson  (1) 4 – miëlienskede  (1) 8 – witbloedselle/witbloedliggaampies/leukoplaste  (1) 10 – rooibloedselle/rooibloedliggaampies/eritrosiete  (1) 2.1.3 Gelei impulse van die brein na die effektororgaan  (1) 2.1.4 (a) 10  (1) (b) 8 (1) 2.1.5 Organisme sal in staat wees om stimuli (prikkels)  (klank, reuk, ens) vanuit die omgewing waar te neem, maar sal nie daarop kan reageer  om homself so gou moontlike teen besering te kan beskerm nie.  (3) 2.2 2.2.1 1: wortelhaar  2: epidermis  (2) 2.2.2 (a) 5 (b) 6 (c) 7 (d) 4 (4) 2.2.3  groot oppervlakarea  versnel osmose   dunwandige selle  maklike diffusie oor membraan (Enige 1 x 2) (2) 2.2.4 Nee.  Funksie van kutikula is om waterverlies te beperk.  Wortel moet water absorbeer, dus sal dit nie hierdie funksie moontlik maak nie.  (3) 2.2.5 Aangesien die wortelhaar die oppervlakarea vir maksimum absorpsie vergroot, sal minder water en minerale deur die wortel geabsorbeer word  en dus sal die groei en funksionering  van die plant beïnvloed word. (2) 2.3 2.3.1 Sade sal beter in sonlig ontkiem as in donkerte  OF Sade sal beter in donkerte ontkiem as in sonlig  OF Sade sal ewe goed in sonlig en in donkerte ontkiem  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) 2.3.2 (a) onafhanklike veranderlike: sonlig  (b) afhanklike veranderlike: aantal sade wat ontkiem  (2) 2.3.3 Hoeveelheid grond, grootte van die potte, aantal sade  Hoeveelheid water  (Enige 2) (2) 2.3.4 Herhaal die ondersoek/eksperiment  Vergroot die monstergrootte  Plaas meer sade in elke pot  (Enige 2) (2) 2.4 2.4.1 Transpirasie is die verlies van water in die vorm van waterdamp deur die bogrondse dele van ʼn plant  (2) 2.4.2 Soos die temperatuur toeneem,  neem die transpirasietempo toe  wanneer dit ʼn optimum temperatuur  bereik, bly die transpirasietempo dieselfde, (die grafiek plat af)  (Enige 2) (2) 2.4.3 Humiditeit is baie hoog (baie waterdamp in die lug)  Waterpotensiaalgradiënt tussen die binnekant van blaarstomata en die atmosfeer is baie laag  Transpirasietempo daal  / verminder skerp tot ʼn minimumvlak (3) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V1 7 VRAAG 3 3.1 3.1.1 (a) Interfase  (1) (b) Metafase  (1) 3.1.2 30/225  x 100  = 13,3%  (3) 3.1.3 - Groei  - Vervang dooie selle  - Herstel beskadigde selle  (Enige 2) (2) 3.1.4 Aantal selle in interfase = 154 Totale selle = 225 (24 ure) Tydsduur van interfase = 154 x 24  / 225  = 16,4 uur  (3) 3.1.5 Susterchromatiede  word deur die spoelvesels na teenoorgestelde pole van die sel getrek. (2) 3.1.6 Grafiek om totale aantal selle in elke fase te toon  180 160 TT 140  120 Aantal selle 100  80 60 40 20 0 Interfase Profase Metafase Anafase Telofase Fases  Rubriek: grafiek Tipe grafiek 1 Opskrif vir grafiek 1 Korrekte byskrif en skaal vir 𝑥-as 1 Korrekte byskrif en skaal vir 𝑦-as 1 Plot van punte 1–4 punte geplot: 1 5 punte geplot: 2 TOTAAL 6 (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) 3.2 3.2.1 Bal-en-potjie gewrig  Dra die gewig van die liggaam / ondersteun die onderste ledemate.  (2) 3.2.2 Rooibeenmurg vervaardig rooibloedselle  en witbloedselle  (2) 3.2.3  Pelviese gordel ondersteun die totale liggaamsmassa   Twee heupbene is aanmekaar verbind (geheg)   Geheg aan werwelkolom  (Enige 2) (2) 3.2.4 Heupbene by die vrou is breër/ wyer  om vir die geboorte van kinders te akkommodeer  (2) 3.3 3.3.1 Ligament  (1) 3.3.2  Onbeweeglike (vaste)  gewrigte  gedeeltelik beweegbare  gewrigte  vrylik beweegbare  gewrigte (3) 3.3.3 Gewrigskraakbeen  by gewrig slyt weg(degenereer)  Bene by die gewrig skuur teenmekaar  Klein beenuitsteeksels  vorm/groei (4) 3.3.4 Middeljarige mense: meer jare van verwering en slytasie  van kraakbeen as gevolg van fisiese aktiwiteit  of vorige beserings (2) 3.3.5  beperkte vermoë  om op die lange duur korrosie(roes)  te weerstaan.  Kan ystervergiftiging  veroorsaak wat kan lei tot moontlike lewerversaking   Kan in die liggaam erodeer(verweer)  wanneer dit met liggaamsvloeistowwe in aanraking kom  (gepaste, logiese antwoord) (Enige 2 x 2) (4) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V1 9 AFDELING C VRAAG 4 4.1 Selmembraan - Volgens die vloeibare mosaïek model: Die selmembraan het - ʼn dubbele laag fosfolipied molekules - proteienmolekules beweeg deur die lae (sommige)  - proteienmolekules beweeg gedeeltelik deur (ander) - Fosfolipiedmolekule het ʼn kop  (hidrofiliese laag wat water aantrek) - Het ʼn stert ( hidrofobiese laag wat water afstoot) (Enige 4) - Membraan is selektief deurlatend,  daarom beheer dit die beweging van stowwe in en uit die sel uit  - Omsluit en beskerm  die selinhoud van dierselle (3) (7) Nukleus/Selkern: - Rond of ovaalvormige  liggaam in plant en dierselle - Bestaan uit nukleoplasma/kernplasma,  vloeistof aan binnekant van die kernmembraan  - Bevat suikers, ensieme, nukleotiede en ander stowwe. - Kernmembraan omring die selkern en is ʼn dubbele membraan met (kern)porieë  - Chromatiennetwerk bestaan uit ʼn massa drade wat die chromosome vorm (Enige 3) Produksie van ensieme  Chromosome dra erflike eienskappe  Beheer die ingang en uitgang van stowwe na en van die selkern  (Enige 2) (5) Mitochondria: - Word in plant- en dierselle aangetref  - staafvormig,  hol aan die binnekant - dubbele membraan  omring die organel - binneste membrane het voue wat cristae(kristas) genoem word  - gevul met vloeistof wat die matriks genoem word  (Enige 3) - Selrespirasie vind in die mitochondria plaas - Kragsentrale van die sel - Energie vrygestel tydens selrespirasie word deur ATP gedra (Enige 2) (5) Inhoud: (17) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL (Sintese) Kriterium Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Omvattendheid (C) Oor die Alle inligting verstrek Idees is in ʼn Het alle aspekte, vereis algemeen is relevant tot die logiese/oorsaak- deur die opstel, onderwerp. gevolg volgorde beantwoord. gerangskik In hierdie Slegs inligting Logiese volgorde van Bevat voldoende opstel rakende die gebeure met die inligting aangaande selmembraan, beskrywing van die alle aspekte van die selkern en bou en funksies van strukture in die vraag, mitochondria is die selmembraan, soos 4/7: gegee. (Daar is nukleus(selkern) en selmembraan; 3/5: geen irrelevante mitochondria selkern; en 3/5: inligting nie.) mitochondria Punt 1 1 1 (3) TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Life Sciences

View all