You're offline
Skip to content
Memorandum

LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Subject: Life SciencesGrade 10201811 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2018 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN PUNTE : 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2018) BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op nasien wanneer die maksimum punte bereik is, trek ʼn kronkellyn en skryf ‘‘maks’’ in die regter kantlyn. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes gevra is, maar vyf is gegee Sien die eerste drie na, ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses gegee is, terwyl slegs ʼn gedeelte daarvan gevra is Lees en krediteer die relevante gedeelte. 4. Indien vergelykings gevra word, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering gevra word, maar paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur omdat hulle nie getabuleer het nie. 6. Indien diagramme met byskrifte gegee is, terwyl beskrywings gevra is Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme gegee word,in plaas van beskrywings Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien volgorde verwarrend (deurmekaar) is en skakels nie sin maak nie Waar die volgorde en skakels korrek is, krediteer. Waar die volgorde en skakels nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakels weereens korrek is, krediteer verder. 9. Nie-erkende afkortings Aavaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer wel die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoord inpas by die korrekte volgorde van die vrae, maar dit is verkeerd genommer, is dit aanvaarbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V2 3 11. Indien die taal wat gebruik is, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar indien dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of nie buite konteks gebruik is nie. 13. Indien gewone name in terminologie gegee is Aanvaar, as dit by die memo bespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter gevra is, maar die naam is gegee (en omgekeerd). Moenie krediteer nie. 15. Indien eenhede nie in mates/afmetings gegee is nie. Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal punte afsonderlik vir eenhede toeken. 16. Wees sensitief vir die betekenis van ʼn antwoord wat dalk op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte) ʼn Enkel woord, of twee, in enige ander amptelike taal as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied is, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Merker wat vaardig is in die betrokke amptelike taal moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die nasienriglyn Geen veranderinge mag aangebring word aan die nasienriglyn sonder dat die eksaminator geraadpleeg is nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D  1.1.2 B  1.1.3 A  1.1.4 D  1.1.5 C  1.1.6 A  1.1.7 C  1.1.8 C  1.1.9 A  1.1.10 D  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Paleontologie  1.2.2 Pangea  1.2.3 Edafies  1.2.4 Heterotrofies/ Verbruikers  1.2.5 Ekosisteem  1.2.6 Vleiland  1.2.7 Altitude (Hoogte bo seespieël)  1.2.8 Ontbinders  (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 BEIDE A EN B  1.3.2 GEENEEN  1.3.3 Slegs A  (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 Monera  (1) 1.4.2 Plantae  (1) 1.4.3 Prokarioot  (1) 1.4.4 Eukarioot  (1) 1.4.5 Eukarioot  (1) 1.4.6 Eensellig  (1) 1.4.7 Meersellig  (1) 1.4.8 Saprofities  (1) 1.4.9 Outotrofies  (1) 1.4.10 Paramecium caudatum  (MOET apart onderstreep word) (1) 1.5 1.5.1 A – Nitrate  B – Ammoniak  C – Nitriete  (3) 1.5.2 Denitrifikasie  (1) 1.5.3 Peulplante  (1) 1.5.4 Weerlig  (1) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V2 5 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 - Suiker  - Brood  - Pasta  - Gaskoeldrank  - Lekkergoed  (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2) 2.1.2 Trans-vette  (1) 2.1.3 Die meeste mense glo dat ʼn mens moet wegbly van versadigde vette Maar dr. Sinatra beveel versadigde vette aan  / Hy sê ons moet eerder wegbly van suiker (2) 2.1.4 - Die opbou van vetneerslae/cholesterol in die wande van die slagare veroorsaak dat hulle vernou  - Dit word aterosklerose genoem  - Dit veroorsaak bloedklonte wat die slagare verstop  - Die bloed kan nie deurvloei nie  - Die hartspier wat deur die slagaar voorsien word gaan dood as gevolg van ʼn gebrek aan suurstof  - en dit veroorsaak ʼn hartaanval. (Enige 3 x 1) (3) 2.2 2.2.1 ʼn Gebied met ʼn spesifieke klimaat  wat ʼn kenmerkende groep plante en diere ondersteun.  (2) 2.2.2 C – Grasland  D – Nama Karoo  (2) 2.2.3 (a) B (1) (b) E (1) 2.2.4 Koel, nat winters  Warm, droë somers  (2) 2.2.5 Woud Grasland Dik humuslaag  Dun humuslaag / Sanderig  Dun rommellaag  van gevalle Dik rommellaag  van gevalle debris soos debris soos blare ens. blare ens. Vrugbaar  Mag onvrugbaar  wees soos baie alhoewel bladwisselende woude vrugbaar is (Enige een verskil) (Merk slegs eerste EEN) (2) 2.2.6 - Dik kutikula / klein blare  om waterverlies te voorkom  - Blare is gereduseer tot dorings / stekels  om verdamping van water te voorkom  - Hou(berg) water in die blare om uitdroging te voorkom  - Kort groei-seisoen  kan dus droë periodes as sade oorleef  (Enige EEN) (Merk slegs eerste EEN) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2018) 2.3 2.3.1 Om te bepaal of temperatuur  die aantal tjirps per minuut in krieke beïnvloed  (2) 2.3.2 - Grootte van die kissies  - Omgewingstoestande  (leerders mag ook ʼn omgewingstoestand noem, maar slegs een punt sal egter toegeken word ten spyte van die aantal toestande wat hulle noem) - Hoeveelheid voedsel / water  - Die persoon wat die tjirps aanteken  / metode om die tjirps aan te teken (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2) 2.3.3 Aantal tjirps per minuut deur krieke by verskillende temperature (°C) 160 140 Tjirps per minuut 120 100 80 60 40 20 0 10 15 20 25 Temperatuur (oC) Puntetoekenning Opskrif  Tipe grafiek  Y-as byskrif en skaal  X-as byskrif en skaal  Plot: 1 – 3 punte korrek  4 punte korrek  (6) 2.3.4 Herhaal die eksperiment  Gebruik ʼn groter monster-grootte  (2) 2.3.5 Somer  Die temperature is hoër  / krieke tjirp meer wanneer die temperature hoog is. (2) 2.3.6 Nagdiere  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V2 7 2.4 2.4.1 Die rigting van energievloei  (1) 2.4.2 Sprinkaan  (1) 2.4.3 - Energie gaan by elke trofiese vlak verlore  - Deur respirasie / voortplanting / uitskeiding  - Dus sal die volgende trofiese vlak minder energie ontvang  (3) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 3 3.1 3.1.1 Biogeografie  (1) 3.1.2 Gondwanaland  (1) 3.1.3 Die fossiele van Mesosaurus / Glossopteris / Cynognathus  word in beide Suid- Amerika en Afrika aangetref (2) 3.1.4 Glossopteris  (1) 3.1.5 Glossopteris  (1) 3.1.6 - Die kontinente rus op reuse tektoniese plate  - Hierdie plate beweeg  - as gevolg van gesmelte rots in die aarde se mantel  - soos die plate van mekaar weg beweeg veroorsaak dit dat die kontinente van mekaar weg beweeg  (Enige 3 x 1) (3) 3.2 3.2.1 Estcourt / Mooirivier  (1) 3.2.2 Grahamstad  (1) 3.2.3 G (1) 3.2.4 - Daar is geglo dat die selakant alreeds 70 mjg uitesterf het  - Slegs fossiele van die selakant is ontdek  - Totdat ʼn lewende spesimen (eksemplaar) langs die - Oos-Londense kus en later langs die kus van KwaZulu-Natal ontdek is  (3) 3.2.5 - Die selakant gaan dood en sink na die bodem van die oseaan  - Minerale soute in die water sink ook na die bodem  - Die sagte liggaamsdele ontbind  en net die bene bly agter - Minerale soute syfer in die bene van die organisme in  - en verander dit in gesteentes  /dit word petrifikasie(verstening) genoem - Met verloop van jare word lae sediment bo-op neergelê  - druk op die sedimente bou op namate meer sedimente versamel en die sedimente en bene verander in gesteentes.  - Alternatiewelik, kan die bene heeltemal ontbind en slegs ʼn afdruk van die organisme bly agter.  - Die holte (ruimte) wat agterbly kan met minerale gevul word en sodoende word ʼn steenreplika van die organisme gemaak.  (5) 3.2.6 Radiometriese  datering Relatiewe  datering (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V2 9 3.2.7 - Sommige organismes ontbind te vinnig  om te fossileer - Slegs organismes wat met sediment bedek word fossileer - vinnig  - Diere met sagte liggame fossileer nie  omdat hulle te vinnig ontbind (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2) 3.2.8 - Bron van inkomste vir die gebied  - Bron van werkverskaffing vir plaaslike bevolking  (mag voorbeelde gee) - Opvoeding rakende fossiele  (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2) 3.3 3.3.1 Miljoen Jaar Gelede  (1) 3.3.2 245  mjg  (aanvaar 245 – 250 mjg) (2) 3.3.3 Era – Senosoïes  Periode – Kwaternêr  (2) 3.3.4 500 – 440  mjg = 60  mjg  (3) 3.3.5 Pennsilvaniese  (1) 3.3.6 Kambriese Ontploffing  (1) 3.3.7 Kryt  (1) 3.3.8 Leerder moet slegs EEN teorie beskryf. Merk eerste teorie wat beskryf is. Vulkaniese Aktiwiteit/Uitbarstings - in Indië - het stofdeeltjies in die atmosfeer vrygestel  - en aardverkoeling veroorsaak  OF Asteroïed Impak  - reuse stofwolke het die son geblokkeer / voor die son ingeskuif  - en globale klimaatsverandering veroorsaak  OF Kontinentale Drywing  - soos kontinente van mekaar wegbeweeg  - het dit klimaatsverandering veroorsaak  (3) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING C VRAAG 4 Roete (Pad) van die rooibloedsel (rbs) - Dit word die pulmonêre (long) bloedsomloop/sirkulasie genoem * - Wanneer die regter atrium saamtrek  - word gedeoksigineerde bloed/rbs  - deur die (drieslipklep) trikuspidale klep  - in die regterventrikel  gepomp. - Wanneer die regterventrikel saamtrek  - word bloed deur die halfmaanvormige kleppe  - in die longslagaar geforseer. - Die long slagaar vertak na die linker en regter long.  - Die slagare vertak in kleiner arteriole  - wat bloed/rbs na die longe vervoer.  - In die long vertak die bloedvate om die longkapillêres te vorm  - Die kapillêres verenig om venules te vorm wat weer groter are/venes vorm  - Die geoksigineerde bloed word deur die longare  vanaf elke long vervoer - Bloed van die regter- en linkerlong vloei in die linker atrium in  *Verpligte punt Maks. enige 10 + 1* (11) Verskille tussen Slagare (arterieë) en Are (venes) - Slagare het ʼn dik laag gladde spierweefsel  terwyl are ʼn dunner laag gladde spierweefsel het. - Slagare het nie kleppe  nie, terwyl are kleppe het. - Slagare het ʼn kleiner (holte) lumen  terwyl are ʼn groter lumen het. - Slagare vervoer bloed weg van die hart  terwyl are bloed na die hart vervoer. - Die bloed in slagare is onder druk  terwyl die bloed in are nie onder druk is nie.  (Enige 3 x 2) Maks. 6 (6) Inhoud: (17) Sintese: (3) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V2 11 AANBIEDING VAN DIE ASSESSERING VAN DIE OPSTEL Kriterium Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Omvattendheid (C) Algemeen Alle inligting Idees is in ʼn logiese oorsaak- Alle aspekte vereis in die verstrek is relevant gevolg volgorde gerangskik. opstel is voldoende tot die onderwerp. aangespreek. In hierdie Slegs inligting Inligting rakende die roete van Alle aspekte (roete van die opstel relevant tot die die rooibloedsel is in ʼn logiese rooibloedsel en verskille roete van die volgorde gegee. tussen slagare en are) is rooibloedsel en aangeroer en minstens verskille tussen 8/11 punte is korrek vir die slagare en are is roete van die rooibloedsel, gegee. en 4/6 punte is korrek vir verskille tussen slagare en are. Punt 1 punt 1 punt 1 punt TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Verified matching documents

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 10 Life Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 10 · Life Sciences · 2018 · Eastern Cape November · Memorandum · Paper 2 · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso