Skip to content

Life Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 Memo (Afr)

MemorandumLife SciencesGrade 12201710 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2017 NASIENGIDS PUNTE:: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewens wetenskappe/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie. 13. Indien gewone name in terminologie gegee word Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en andersom) Geen krediet nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewens wetenskappe/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte) 'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die memorandum Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig). 20. Amptelike memorandums Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewens wetenskappe/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C 1.1.2 C 1.1.3 C 1.1.4 B 1.1.5 B 1.1.6 C 1.1.7 C 1.1.8 A 1.1.9 D 1.1.10 D (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Sigoot 1.2.2 Amnionvloeistof 1.2.3 Veelvuldige sklerose 1.2.4 Prolaktien 1.2.5 Voedselsekerheid 1.2.6 Naelstringaar/aar 1.2.7 Dendriet 1.2.8 Diabetes (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 Geen (2) 1.3.2 Beide A en B (2) 1.3.3 Slegs B (2) (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 (a) Sentriool (b) Chromosoom (moenie homoloë chromosoom of chromatied aanvaar nie) (c) Sentromeer (3) 1.4.2 Anafase I (1) 1.4.3 Telofase I (1) 1.4.4 4 (1) 1.4.5 Oögenese (1) (7) 1.5 1.5.1 (a) Sklera (1) (b) Kornea (1) (c) Pupil (1) 1.5.2 (a) D – Iris (2) (b) G – Choroïed (2) (c) E – Retina (2) (9) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewens wetenskappe/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 Vagina/ vaginale kanaal (geboortekanaal kan nie aanvaar word nie omdat dit nie altyd ‘n geboortekanaal is nie) (1) 2.1.2 - Beskerm die ontwikkelende fetus - Trek saam en druk die baba tydens geboorte uit - Laat implanting van die embrio toe - Trek saam om bloed/voering tydens menstruasie uit te laat (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA) Enige (1) 2.1.3 Estrogeen (1) 2.1.4 Dit veroorsaak die aanvanklike verdikking van die endometrium/ endometrium word meer bloedvatryk en klierryk (1) 2.1.5 - Sperm - kan nie die ovum bereik nie - gevolglik vind geen bevrugting plaas nie OF - Ovum kan nie tot in A beweeg nie/die Fallopius-buis/ovidukt - die sperm kan dit nie bereik nie - gevolglik vind geen bevrugting plaas nie (3) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewens wetenskappe/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 2.2 2.2.1 Die persentasie van babas met 'n lae geboortegewig gebore vir moeders wat in 2009 tydens swangerskap gerook het 8 7.1 7 6 Geboortes (% ) 5 4 3 2.2 2 0.9 1 0.7 0 <1000 1000-1499 1500-1999 2000-2499 Gewig by geboorte (gram) Puntetoekenning van die grafiek Kriteria Puntetoekenning Histogram getrek (stawe moet raak) 1 Opskrif van die grafiek (het beide 1 veranderlikes) Korrekte byskrif en eenheid vir X-as 1 en Y-as Korrekte skaal vir X-as en Y-as en 1 wydte van die stawe Trek van die grafiek 1: 1 tot 3 stawe korrek getrek 2: Al 4 stawe korrek getrek NOTA: As die verkeerde grafiek getrek is: Punte sal verloor word vir 'korrekte tipe grafiek' As die asse omgeruil is: Punte sal verloor word vir die korrekte byskrifte van X-as en Y-as Indien leerders beide grafieke op dieselfde as trek: • Sal leerders die punt vir opskrif verloor • Indien 8 stawe getrek is, merk slegs die eerste 4 stawe Indien leerders twee grafieke getrek het, merk slegs die eerste grafiek (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewens wetenskappe/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 2.2.2 Babas wat 2 500 g of meer geweeg het word beskou as normale/gesonde geboorte gewig (1) 2.2.3 Die totale persentasie van babas wat met 'n lae geboortegewig gebore word, was hoër vir moeders wat rook as dié wat gebore word vir moeders wat nie rook nie OF Die totale persentasie van babas wat met 'n lae geboortegewig gebore word vir moeders wat nie rook nie, was laer as dié wat gebore word vir moeders wat rook (2) 2.2.4 - Chemikalieë los in die moeder se bloed op - en kan deur die plasenta/en deur die naelstring tot in die baba se bloed beweeg - deur diffusie Enige (2) (11) 2.3 2.3.1 Oviparie (1) 2.3.2 Eiers word gelê in 'n nes (1) 2.3.3 (a) Die grafiek sal stadiger afneemaan die begin /nie so vinnig afneem as aan die begin nie /meer konveks (1) (b) Die nageslag word deur die ouers vir 'n langer tyd beskerm Daarom sal meer van hulle oorleef en volwasse word (2) (5) 2.4 2.4.1 (a) Halfsirkelvormige kanale (1) (b) Eustachius-buis (1) (c) Ovale venster/fenestra ovalis (1) 2.4.2 - A/die trommelvlies is groter/groter oppervlak/area - as D/die ovale venster/kleiner oppervlak/area - Daarom word die inkomende klankgolwe op 'n kleiner oppervlak/areagekonsentreer Wat dus die klank versterk (3) 2.4.3 Veroorsaak dat die gehoorbeentjies/timpanum vrylik beweeg/vibreer (1) (7) 2.5 2.5.1 - Verlies aan hoër denkprosesse/geheue/oordeel/ probleemoplossing/enige voorbeeld - Verlies van een of meer sintuie/verlies van reuk/gehoor/ enige voorbeeld - Verlies van willekeurige reaksies/verlamming kan intree (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA) Enige (2) 2.5.2 - Die skedel/kranium - Die meningisse/noem AL drie nl. pia mater, arachnoïed en dura mater - Die serebrospinale vloeistof (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA) Enige (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewens wetenskappe/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 2.5.3 - CTE beïnvloed hoofsaaklik die serebrum - Daarom is die medulla oblongata wat asemhaling en hartklop beheer - normaalweg nie beskadig nie (2) (5) 2.6 2.6.1 Bloed (1) 2.6.2 - Die pituïtêre klier/hipofise funksioneer nie normaal nieen sekreteer groot hoeveelhede TSH - Die tiroïedklier sekreteer minder tirosien en dit sal nie 'n negatiewe terugkoppelingseffek op die pituïtêre klier hê om minder TSH te sekreteer (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA) (2 x 2) (4) (5) [40] VRAAG 3 3.1 3.1.1 - Om tyd toe te laat vir ouksien op die groeipunt - in die agarjellie in te diffundeer (2) 3.1.2 - Ouksiene van die agarjellie - diffundeer in die jong loot/koleoptiel aan een kant/slegs aan die linkerkant - Die selle aan hierdie kant is gestimuleer om te groei/verleng - Die selle aan die anderkant /regterkant het nie ouksiene ontvang nie - en groei stadiger - Hierdie oneweredige groei veroorsaak dat die stingel na regs buig Enige (4) 3.1.3 - Verwyder al die agar-jellie/gebruik agar-jellie/stof wat nie ouksiene bevat nie - en plaas 'n swart boks rondom die punt van die koleoptiel (2) (8) 3.2 3.2.1 6/12/6:12 (1) 3.2.2 - Mense kan nie die patroon/volgorde/groottes leer nie en gevolglik met die toets verneuk nie (2) 3.2.3 - Die siliêre spiere trek saam - en die spanning/trekkrag op die draagligamente/suspensoriese ligamente verminder - Die lens word meer konveks/bult - en die brekingskrag/refraksie neem toe - sodat 'n duidelike beeld op die retina gevorm word Enige (4) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewens wetenskappe/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 3.3 3.3.1 - Die vervoer van voedsel oor lang afstande - Die verpakking en prosessering van voedsel (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA) (2) 3.3.2 - Verlaag pryse - Verkoop produkte plaaslik - Skenk voedsel wat nie verkoop is nie vir liefdadigheid - Koop slegs hoeveelhede wat jy kan verkoop - Gebruik groot koelkaste/ bergplekke (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA) Enige (2) 3.3.3 8/60 x 100 = 13,313,33/13 % (2) 3.3.4 - Misoeste/boere kan nie gewasse plant nie en minder voedsel word geproduseer - Afname in voorsiening van kos/meer voedsel sal ingevoer moet word en hierdie voedsel sal duurder wees om aan te koop (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA) (2 x 2) (4) (10) 3.4 3.4.1 1650 (1) 3.4.2 - Daar was 'n toename in die menslike bevolking en 'n afname in die papegaaibevolking (2) 3.4.3 - Mense kap bome af wat die habitat van papegaaie is - Mense maak waarskynlik die papegaaie dood vir kos/as plae - Mense stel hulle aan siektes bloot wat die papegaaie doodmaak - Mense bring ander spesies in wat bronne gebruik wat papegaaie normaalweg sou gebruik (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA) Enige (2 x 2) (4) 3.4.4 - Die organismes wat op papegaaie voed sal waarskynlik migreer/doodgaan omdat hulle nie langer voedsel sal hê nie - Hulle sal alternatiewe voedselbronne moet kry wat ander voedselkettings sal beïnvloed Enige (1 x 2) (2) (9) 3.5 - Die kunsmis vloei na die watermassas toe wanneer dit reën/oormatige besproeing - en veroorsaak eutrofikasie - Die oortollige voedingstowwe in kunsmis - veroorsaak verhoogde groei van alge/algebloei - Die alge blokkeer die sonlig - en die waterplante kan nie fotosinteer nie - Minder suurstof word in die water vrygestel - plante vrek en bakterieë veroorsaak ontbinding - Dit verwyder meer suurstof vanuit die water - ander organismes vrek dan ook - as gevolg van die verlaagde waterkwaliteit Enige (6) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Lewens wetenskappe/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING C VRAAG 4 Regulering van water - Die watervlakke in haar liggaam is laag/sy is gedehidreer - Osmoreseptore - in die hipotalamus word gestimuleer deur die lae watervlakke en stuur impulse - na die pituïtêre klier/hipofise - wat dan gestimuleer word om meer ADHte sekreteer - ADH verhoog die deurlaatbaarheid - van die buisies/versamelbuise en distale kronkelbuise - in die niere - Meer water word geherabsorbeer - en aan die omringende bloedvate afgegee - Minder urien word geproduseer - en die urien is meer gekonsentreerd - om water te bewaar - Aldosteroon word deur die byniere gesekreteer - Om te verseker dat meer Na+ ione geherabsorbeer word by die distale kronkelbuise - Die toename in Na+ ione in die bloed - veroorsaak dat meer water geherabsorbeer wordna die kapillêre bloedvate Maks 12 Balans word op die volgende manier gehandhaaf: - Die makula - in die utrikulus en die sakkulus en - die kristas - in die halfsirkelvormige kanale word gestimuleer - Hulle wek impulse op - wat na die gehoorsenuwee oorgedra word - na die serebellumwaar hulle geïnterpreteer word - Impulse word via die motoriese neurone vervoer - na die skeletspiere Maks 5 Inhoud: (17) Sintese: (3) (20) ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Relevansie Logiese volgorde Begrip Alle inligting wat gegee is, het Idees is in 'n logiese volgorde Beantwoord alle aspekte vereis betrekking op die vraag. gegee. deur die opstel. Al die inligting wat gegee is, is Al die inligting van die regulering Ten minste die volgende punte relevant aan die regulering van water van water en soute en balans en moet behaal word: en soute en balans en ewewig. ewewig is op 'n logiese wyse -Regulering van water (8/12) gerangskik. -Balans en ewewig (3/5) Daar is geen irrelevante inligting nie. 1 punt 1 punt 1 punt TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all