Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR
SERTIFIKAAT
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE V1
FEBRUARIE/MAART 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 

%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)



View all





Life Sciences Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 270.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC Supplementary Exam 2018
Questions in this paper
- Question 1.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)20 marks
- Question 1.2HUMAN REPRODUCTION8 marks
- Question 1.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)6 marks
- Question 1.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
- Question 1.5REPRODUCTION IN VERTEBRATES6 marks
- Question 2.1HUMAN REPRODUCTION10 marks
Show all 14 questions
- Question 2.2MEIOSIS10 marks
- Question 2.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)6 marks
- Question 2.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)5 marks
- Question 2.5MEIOSIS5 marks
- Question 3.1HUMAN REPRODUCTION13 marks
- Question 3.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)11 marks
- Question 3.3MEIOSIS5 marks
- Question 3.4HUMAN REPRODUCTION11 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.
13. Indien gewone name in terminologie gegee word
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
opskrif hê.
18. Meng van amptelike tale (terme/konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).
20. Amptelike memorandums
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 A
1.1.3 D
1.1.4 B
1.1.5 D
1.1.6 B
1.1.7 C
1.1.8 C
1.1.9 D
1.1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Monokultuur
1.2.2 Biologiese beheer
1.2.3 Blastosis/blastula
1.2.4 ADH
1.2.5 Stropery
1.2.6 Akrosoom
1.2.7 Prolaktien
1.2.8 Periferesenuweestelsel (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Beide A en B (2)
1.3.2 Geeneen (2)
1.3.3 Beide A en B (2)
(3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 B - Serebrum (2)
1.4.2 D - Serebellum (2)
1.4.3 A - Pituïtêre klier/Hipofise (2)
1.4.4 C - Corpus callosum (2)
1.4.5 E - Rugmurg (2)
(10)
1.5 1.5.1 (a) Diagram 1 (1)
(b) Diagram 2 en Diagram 3 (2)
(c) Diagram 1 en Diagram 2 (2)
1.5.2 Amniotiese eier (1)
(6)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) FSH/Follikelstimulerende hormoon (1)
(b) Ovulasie (1)
2.1.2 - Dit veroorsaak dat die endometrium
- verdik/meer klierryk/meer bloedvatryk word (2)
2.1.3 (a)
- Die vlakke van progesteroon daal
- gevolglik word die sekresie van FSH nie langer geïnhibeer/
sekresie van FSH word hervat
- en 'n nuwe follikel begin ontwikkel (3)
(b)
- Die vlakke van progesteroon daal
- gevolglik word die endometrium nie langer in stand gehou nie
- en vind menstruasie plaas
(3)
(10)
2.2 2.2.1 Oögenese (1)
2.2.2 - Aan die einde van die proses in DIAGRAM I/oögenese, vorm
een gameet/ovum/drie selle degenereer
- Aan die einde van die proses in Diagram II/spermatogenese
vorm vier gamete/sperms/geen sel degenereer (2)
2.2.3 Testis/saad-/semenbuisies/seminale buisies (1)
2.2.4 (a) 23 (1)
(b) 23 (1)
2.2.5 - Oorkruising
- Ewekansige/lukrake rangskikking van chromosome (2)
(SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)
2.2.6 - Dit sal veelvuldigegeboortes tot gevolg hê/die kanse op
bevrugting sal verhoog
- wat tot 'n toename in die menslike bevolkingsal lei (2)
(10)
2.3 2.3.1 (a) A - Breking van lig
- Fokus ligstrale op die retina (Enige 1) (1)
(SIEN SLEGS EERSTE NA)
(b) C - Skakel ligprikkels om na impulse
- Vorm beelde (Enige 1) (1)
(SIEN SLEGS EERSTE NA)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
2.3.2 (a) - Die pupil/deel B kan meer verwyd
- sodat meer lig die oog kan binnedring (2)
(b) - Die retina/deel C het meer stafies
- wat hulle in staat stel om in dowwe lig te sien (2)
2.3.3 - Die radiale spiere van die iris ontspan
- Die kringspiere van die iris trek saam
- Die pupil verklein
- En minder lig dring die oog binne (4)
(10)
2.4 - Die kristas
- word gestimuleer
- Die prikkel word omgeskakel in 'n impuls
- wat via die gehoorsenuwee vervoer word
- na die serebellum
- Impulse word na die spiere toe gestuur om balans te herstel (Enige 5) (5)
2.5 2.5.1 - Bedek die vaste afval wat elke dag ingebring word met grond
- Die stortingterrein moet uitgevoer word met
klei/plastiek/rubber
- Geen gevaarlike afval moet by die stortingsterrein afgelaai word
nie
- Die loogvloeistof moet verwyder en ontgiftig word
- Verwyder metaangas van die stortingsterrein
- Gebruik plante om kontaminasie uit die grond te verwyder
(Enige 2) (2)
(SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)
2.5.2 - Minder bome moet afgekap word om papier te maak
- gevolglik sal meer CO2 deur hierdie bome geabsorbeer word
tydens fotosintese
- wat die hoeveelheid CO2 in die atmosfeer verminder
- Dit verminder die verhoogde kweekhuis-effek wat
aardverwarming veroorsaak (Enige 3)
OF
- Minder papier moet geproduseer word
- Minder fossielbrandstowwe sal gebruik word om die papier te
produseer
- Gevolglik word minder kweekhuisgasse vrygestel
- Dit verminder die verhoogde kweekhuis-effek wat
aardverwarming veroorsaak (Enige 3)
OF
- Die hoeveelheid papier in vaste afval word verminder
- Gevolglik vind minder ontbinding plaas
- Gevolglik word minder kweekhuisgasse vrygestel
- Dit verminder die verhoogde kweekhuis-effek wat
aardverwarming veroorsaak (Enige 3) (3)
(5)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Hulle is brandstowwe wat uitgeput kan word/miljoene jare
benodig om te vervang (1)
3.1.2 - CO2 word vrygestel wanneer steenkool verbrand word om
elektrisiteit op te wek/Geen CO2 word vrygestel wanneer
hernubare energie of kernkrag opgewek word nie (1)
3.1.3 Metaan/ CH4 Koolstofmonoksied/CO
Swaeldioksied / SO2 Waterdamp/H2O(g)
Stikstofoksied / N2O Osoon/O3
(SIEN SLEGS EERSTE EEN NA) (Enige 1) (1)
3.1.4 - 'n Styging in CO2 lei tot aardverwarming
- wat klimaatsveranderinge veroorsaak/veranderinge in
reënvalpatrone
- wat lei tot meer droogtes/vloede in sekere gebiede
- veroorsaak oes verliese
- en die dood van lewende hawe
- Gevolglik word minder voedsel geproduseer (Enige 4) (4)
3.1.5
CO2 vrystelling van verskillende energiebronne
0.35
Koolstofdioksied vrystelling (kg CO2/kW)
0.3 T
0.3
0.24 0.25
0.25
0.2
0.2
P
0.15
0.1
0.05
0
0
S Steenkool Petrol Diesel Paraffien Sonlig, wind,
Hidro-krag
Energiebronne L
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
Puntetoekenning van die grafiek
Kriteria Punte
Staafgrafiek geteken (T) 1
Opskrif van grafiek (sluit beide veranderlikes in) 1
Korrekte skaal vir X-as (dieselfde breedte en 1
spasies van stawe) en Y-as (S)
Korrekte byskrif en eenheid vir X-as en Y-as (L) 1
Trek van stawe (P) 0: Geen stawe korrek getrek
1: 1 tot 4 stawe korrek getrek
2: Al 5 stawe korrek getrek
LET WEL:
Indien 'n lyngrafiek getrek is – punte sal slegs verloor word vir die 'tipe grafiek'
en trek van stawe
Indien 'n histogram getrek is – punte sal verloor word vir die 'tipe grafiek' en
die 'korrekte skaal'
(6)
(13)
3.2 3.2.1 (a) Ouksienkonsentrasie (1)
(b) Groei van pluimpie (1)
3.2.2 Om die groei van die pluimpie te meet (1)
3.2.3 - Om dieselfde toestande na te boots waaronder ontkieming
van die saailinge vir normale groei plaasvind
- Om die saailinge aan eenvormige lig bloot te stel
sodat geen ander veranderlike bykom/geldigheid te verseker/
om die opwaartse groei van die pluimpie vir maklike meting
toe te laat
(SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA) (Enige 1 x 2) (2)
3.2.4 - Hulle het sewe saailinge in elke groep gebruik/35 sade in
totaal/'n groot monster
- Hulle het die gemiddelde bereken van die toename in die
lengte van die pluimpie
(SIEN SLEGS EERSTE EEN NA) (Enige 1) (1)
3.2.5 - Boontjies moet van dieselfde spesie wees
- Die saailinge moet ewe oud wees
- Die saailinge moet dieselfde grootte wees
- Dieselfde temperatuur
- Dieselfde persoon
- Dieselfde apparaat
(bekers/petribakkies/grapfiekpapier/ruit/volume
van die oplossing) moet identies wees (Enige 3) (3)
(SIEN SLEGS EERSTE DRIE NA)
3.2.6 'n Styging in die ouksienkonsentrasie tot by optimum stimuleer die
groeitempo van die pluimpie/stingel. Met 'n verdere styging in die
ouksienkonsentrasie is daar 'n inhibering van die
pluimpie/stingelgroei (2)
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
3.3
Selmembraan
Spoeldraad
Sitoplasma
Chromatied
Sentriole
ANAFASE II
OF
ENIGE VAN DIE VOLGENDE RANGSKIKKINGS MET DIE KORREKTE BYSKRIFTE
PUNTETOEKENNING VIR DIAGRAM
Korrekte fase geteken/chromatiedes skei (P) 1
Korrekte skadu/kleur van chromatiedes (S) 1
Korrekte getal en grootte van individuele chromatiedes 1
(2 lank en 2 kort) (N)
Enige TWEE korrekte byskrifte 2
TOTAAL 5
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 - Dit tree as 'n mikrofilter op/dit voorkom dat skadelike stowwe
die fetus bereik
- Dit sekreteer progesteroon/estrogeen tydens swangerskap
- Immuniteit word vanaf die moeder na die fetus oorgedra
(SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA) (Enige 2) (2)
3.4.2
BLOEDVAT C BLOEDVAT D
Hoë konsentrasie Lae konsentrasie
voedingstowwe/voorbeeld van voedingstowwe/voorbeeld van
'n voedingstof 'n voedingstof
Lae konsentrasie Hoë konsentrasie
afvalstowwe/voorbeeld van 'n afvalstowwe/voorbeeld van 'n
afvalstof afvalstof
Hoë suurstofkonsentrasie Lae suurstofkonsentrasie
Lae koolstofdioksied- Hoë koolstofdioksied-
konsentrasie konsentrasie
(SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)
Tabel: (1) en (Enige 2 x 2) (5)
3.4.3 - Afvalprodukte/stikstofbevattende afval/CO2 sal ophoopin die
fetus se liggaam
wat die fetus se dood veroorsaak (2)
(SIEN SLEGS EERSTE EEN NA)
3.4.4 - Skadelike stowwe/bakterieë
- kan van die moeder se bloed na die fetus se bloed beweeg
OF
- Die bloedgroepe/ander proteïene van die moeder en die baba
- kan dalk nie verenigbaar wees nie (2)
(11)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C
VRAAG 4
Toename in die metabolisme tempo
- Om die metabolismetempo te verhoog moet die vlak van tiroksien styg
- Die pituïtêre klier word gestimuleer
- om meer TSH af te skei
- wat die tiroïedklier stimuleer
- om meer tiroksien af te skei (Enige 4) (4)
Styging in die vlak van glukose
- As gevolg van die daling van die glukosevlak word die pankreas gestimuleer
- om glukagon af te skei
- wat die omskakeling van gebergde glikogeen na glukose te stimuleer
- in die lewer/spiere
- Die glukose word dan in die bloedstroom vrygestel
- Die glukosevlak in die bloed stygen keer na normaal terug (Enige 5) (5)
Daling in die vlak van CO2
- Hoë CO2 vlakke prikkel die reseptorselle in die karotis-arterie
- Die prikkel word omgeskakel na 'n impuls
- en na die medulla oblongatagestuur
- wat die hart stimuleer
- om vinniger te klop
- wat die bloed met CO2 vinnig na die longe bring
- Dit prikkel ook die asemhalingspiere
- om die diepte en tempo van asemhaling te verhoog
- CO2 word vinnig vanuit die longe uitgeasem
- Die CO2 vlak in die bloed daalen keer na normaal terug (Enige 8) (8)
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Relevansie Logiese volgorde Volledigheid
Alle inligting wat gegee is, is Idees is in 'n logiese/oorsaak- Beantwoord alle aspekte
relevant vir die vraag gevolg-volgorde gegee vereis deur die opstel in
genoegsame besonderhede
Alle inligting wat gegee is, is Al die inligting oor die: Die volgende punte moet
relevant vir die: - Meganisme om die ten minste ingesluit wees:
- Meganisme om die metabolisme tempo te - Meganisme om die
metabolisme- tempo te verhoog metabolisme tempo te
verhoog - Meganisme om die verhoog (3/4)
- Meganisme om die glukosevlak te laat styg - Meganisme om die
glukosevlak te laat styg - Meganisme om die CO2 glukosevlak te laat styg
- Meganisme om die CO2 vlak te vlak te laat daal (3/5)
laat daal is op 'n logiese manier gegee. - Meganisme om die CO2
vlak te laat daal (5/8)
Daar is geen irrelevante inligting
nie.
1 punt 1 punt 1 punt
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2018 Memo
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo (English)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Eng)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper