Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LEWENSWETENSKAPPE V2
2017
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 370.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC June Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is
nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.
13. Indien gewone name in terminologie gegee word
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).
20. Amptelike memorandums
Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
gebruik word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 B
1.1.3 A
1.1.4 C
1.1.5 C
1.1.6 GEEN KORREKTE ANTWOORD
1.1.7 D
1.1.8 C
1.1.9 D
1.1.10 C (9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 Lokus
1.2.2 Australopithecus
1.2.3 Stamboom diagram
1.2.4 Peptied binding
1.2.5 Interfase
1.2.6 (Homo) habilis
1.2.7 Stam/ meristematiese selle
1.2.8 Kunsmatige seleksie/selektiewe teling (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Beide A en B
1.3.2 Beide A en B
1.3.3 Geeneen (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 B- Kranium
C- Oogbankrif/wenkbrouboog (2)
1.4.2 Oogtand/hoektand (1)
1.4.3 (a) I ; II (Merk slegs eerste TWEE) (2)
(b) II (Merk slegs eerste EEN) (1)
(c) III (Merk slegs eerste EEN) (1)
(d) III (Merk slegs eerste EEN) (1)
1.4.4 C (1)
1.4.5 III I II (2)
(11)
1.5 1.5.1 100% (1)
1.5.2 Vroulike individu met normale bloedstolling /Normale vrou (1)
1.5.3 (a) XhY (1)
(b) XH Xh (2)
(5)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 2
2.1 2.1.1 bRNS/mRNA/boodskapper RNS/RNA (1)
2.1.2 (a) Stikstofbasis (1)
(b) Ribose (1)
2.1.3 - Die dubbelstring DNS/DNA draai af
- en rits los/skei
- wanneer die waterstof bindings breek
- Een string word gebruik as 'n templaat
- om bRNS/mRNA te vorm
- Vrye RNS/RNA nukleotiedes vanuit die nukleoplasma word
gebruik
- Die bRNS/mRNA is komplimentêr aan die DNS/DNA/
A-U, C-G
- Hierdie proses word beheer deur ensieme Enige 5 (5)
(8)
2.2 2.2.1 - Oorkruising
- Ewekansige/lukrake rangskikking van chromosome / OF
Onafhanklike/ewekansige sortering van chromosome meiose
- Ewekansige/lukrake bevrugting
- Ewekansige/lukrake paring Enige 3 (3)
(Merk slegs eerste DRIE)
2.2.2 - Kontinue variasie vind plaas wanneer daar 'n reeks fenotipes is
vir dieselfde eienskap/ dit het intermediêre vorme
- waar diskontinue variasie plaasvind wanneer fenotipes pas by
aparte of spesifieke kategorieë/ met geen intermediêre vorme (2)
(5)
2.3 2.3.1 (a) GGT (1)
(b) AAA (1)
(c) UCA (1)
2.3.2 (a) 1 (1)
(b) 198 (1)
(c) 66 (1)
2.3.3 - Een van die basisdrietalle op die DNS/DNA het verander
- van ACG na ACC
- Die drietal ACG kodeer vir die aminosuur sisteïen
- terwyl die drietal ACC kodeer vir die aminosuur triptofaan
- wat lei tot 'n verandering in die volgorde van aminosure Enige 4 (4)
(10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
2.4 2.4.1 (a) Temperatuur (1)
(b) Getal klawerplante wat oorleef/ persentasie oorlewing (1)
2.4.2 - Herhaal die ondersoek
- Stel meer kweekhuise op by elke temperatuur
- Gebruik 'n groter monster klawerplante
- Vermeerder die tydperk van die ondersoek Enige 2 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
2.4.3 Hulle het die getal klawerplante wat oorleef het getel en dit deur die
oorspronklike getal gedeel/200
dit toe met 100 vermenigvuldig (2)
2.4.4 - Die hipotese sal aanvaar word
- omdat daar meer klawerplante/hoër persentasie oorlewing
- by hoër temperature was
OF
- Die hipotese sal aanvaar word
- omdat daar minder klawerplante/laer persentasie oorlewing
- by laer temperature was (3)
2.4.5 - Die bitter smaak van sianied in die klawerplante
- voorkom dat herbivore/predatore daarop voed (2)
2.4.6 - Die mutasie veroorsaak variasie by die klawerplante
- Sommige produseer sianied en
- ander produseer nie sianied nie
- Die sianiedproduserende plante word doodgemaak by laer
temperature
- Die niesianiedproduserende plante oorleef by lae temperature
en plant voort
- Die alleel vir sianiedproduksie word nie na die volgende
generasie oorgedra nie
- wat die getal sianiedproduserende klawerplante in die
volgende generasie verminder Enige 6 (6)
(17)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - 'n Chromosoompaar wat dieselfde lengte het
- Dra gene vir dieselfde eienskappe
- Het allele by dieselfde lokusse
- Het dieselfde sentromeer posisie
- Een word verkry van elke ouer Enige 2 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
3.1.2 Spoelvesel (1)
3.1.3 (a) 8 (1)
(b) 4 (1)
3.1.4
chromatied selmembraan
kernmembraan
sentrosoom
kernplasma
chromosoom
sitoplasma
sentromeer
Telofase I
Riglyne vir die assessering van die diagram
Enkele sel is geteken (S) 1
Slegs 2 gerepliseerde chromosome in diagram (T) 1
Een gerepliseerde chromosoom langer as die ander (L) 1
Opskrif 1
Enige TWEE korrekte byskrifte 2
(6)
3.1.5 (a) RrTt (1)
(b) RT, rt (2)
(14)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
3.2
P1 Fenotipe Bloedgroep A x Bloedgroep B*
Genotipe IAi x IBi*
Meiose
G/gamete IA, i x IB, i
Bevrugting
F1 Genotipe IAIB; IA i; IBi ii
Fenotipe Bloedgroep AB Bloedgroep O
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting
Enige 6
OF
P1 Fenotipe Bloedgroep A x Bloedgroep B*
Genotipe IAi x IBi*
Meiose
Gamete IA i
Bevrugting IB IAIB IBi
I IA i ii
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotipe Bloedgroep AB en Bloedgroep O
P 1 en F 1
Meiose en bevrugting (6)
*verpligtend 2 + enige 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
3.3 3.3.1 DNS/DNA profilering/profielsamestelling
(DNS/DNA vingerafdrukke) (1)
3.3.2 Man 3 (1)
3.3.3 - Die bande van die kind se DNS/DNA is 'n kombinasie van die
DNS/DNA van elke ouer
- Drie bande is identies aan dié van die moeder
- Die oorblywende (drie) bande stem ooreen met dié van man 3 (3)
3.3.4 - Om misdade te ondersoek/dispute op te los
- Om organismes vanaf hulle oorblyfsels te identifiseer
- Om familie verwantskappe anders as vaderskap te identifiseer
- Om vermiste persone te identifiseer
bv. sibbe of neefs/niggies
- Om te toets vir die teenwoordigheid van spesifieke allele/gene
wat 'n genetiese afwyking veroorsaak
- Om bypassende weefsel te kry vir orgaanoorplantings Enige 2 (2)
(Merk slegs eerste TWEE) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 Genetiese manipulasie/modifikasie/ rekombinante DNA-
tegnologie (1)
3.4.2 - Kan ander nuttige insekte doodmaak
- Kan besoedeling veroorsaak
- Mag nadelig wees vir die verbruikers van produkte
- Ontwikkeling van insekdoder-weerstandbiedende effekte
Enige 1 (1)
(Merk slegs eerste EEN)
3.4.3 - Gebruik dieselfde veld/kweekhuis
- Gebruik dieselfde getal plante
- Gebruik dieselfde koringspesie
- Meet die oesopbrengs oor dieselfde tydperk
- Gebruik dieselfde tegnieke om oesopbrengs te bepaal Enige 2
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
3.4.4 50 (1)
3.4.5 Verskil in opbrengs: (70 – 45) = 25 (2)
3.4.6 - In die kweekhuise hoë opbrengs
- In die velde lae opbrengs (2)
3.4.7 - Die toestande in die kweekhuis kan gekontroleer word
terwyl daar baie variasies in toestande in die veld kan voorkom
OF
- Die omgewingstoestande/ (voorbeelde) in die kweekhuis en in
die veld kan verskil (2)
3.4.8 - Duur/ navorsingsgeld kon vir ander behoeftes gebruik word
- Potensiële gesondheidsimpak
- Meng in met die natuur
- Onseker van langtermyn effekte
- Het nie die opbrengs verhoog nie Enige 2 (2)
(Merk slegs eerste TWEE)
(13)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
AFDELING C
VRAAG 4
Verskille
- 'n Spesie is 'n groep organismes met dieselfde eienskappe D
- wat kan voortplant D
- om 'n vrugbare nageslag te produseer D
- 'n Bevolking is 'n groep organismes van dieselfde spesie D
- wat in dieselfde habitat gevind word D
- op dieselfde tyd D
Spesiasie deur geografiese isolasie
- 'n Bevolking van organismes word geskei S
- deur 'n geografiese hindernis S/voorbeeld van 'n geografiese hindernis.
- Die twee bevolkings kan nie kruisteel nie S/daar is nie geenvloei tussen
bevolkings nie
- Natuurlike seleksie vind onafhanklik plaas S in elke bevolking.
- A.g.v. verskillende omgewingstoestande S aan beide kante van die hindernis,
- word die twee spesies genotipies en fenotipiesS
- verskillendS van mekaar.
- Selfs wanneer die geografiese hindernis verwyder word, sal die individue nie
kruisteel nieS
- Ons sê die oorspronklike bevolking het nou twee aparte spesies gewordS
Invloed van spesiasie en uitsterwing op biodiversiteit
- Omrede daar 'n toename in spesies is B
- sal spesiasie biodiversiteit laat toeneem B
- Uitsterwing het die vermindering in getal spesies B tot gevolg
- daarom het dit 'n afname B in biodiversiteit tot gevolg Enige 17
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriterium Toepaslikheid (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)
Algemeen Alle inligting verskaf is Idees is in 'n logiese/oorsaak- Alle aspekte vereis deur die
relevant tot die vraag. gevolg volgorde gegee. opstel is volledig aangespreek
In hierdie Slegs inligting van Al die inligting rakende die Ten minste:
opstel in toepassing op verskille verskille tussen bevolking en - 4 korrekte punte vir
V4 tussen bevolking en spesie, spesie, beskrywing van verskille,
beskrywing van spesiasie spesiasie en invloed van - 5 vir die beskrywing van
en invloed van spesiasie en spesiasie en uitsterwing op spesiasie en
uitsterwing op biodiversiteit biodiversiteit is aangebied op 'n - 2 vir die invloed van
is beskryf. Geen irrelevante logiese wyse. spesiasie en uitsterwing op
inligting. biodiversiteit
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2017 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2017 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2015 Memo (English)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper