NASIONALE SENIOR
SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2020
LEWENSWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo
Grade 10 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 474.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape November 2020
Questions in this paper
- Question 1.1Biosphere to ecosystems20 marks
- Question 1.2Biosphere to ecosystems9 marks
- Question 1.3History of life on earth16 marks
- Question 1.4Transport systems in mammals6 marks
- Question 1.5History of life on earth7 marks
- Question 2.1Transport systems in mammals15 marks
Show all 17 questions
- Question 2.2Biosphere to ecosystems10 marks
- Question 2.3Biosphere to ecosystems7 marks
- Question 2.4Biosphere to ecosystems8 marks
- Question 2.5Biodiversity and classification5 marks
- Question 2.6Biodiversity and classification5 marks
- Question 3.1Biosphere to ecosystems15 marks
- Question 3.2History of life on earth9 marks
- Question 3.3History of life on earth6 marks
- Question 3.4History of life on earth4 marks
- Question 3.5History of life on earth9 marks
- Question 3.6History of life on earth8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 A
1.1.3 D
1.1.4 D
1.1.5 B
1.1.6 D
1.1.7 B
1.1.8 D
1.1.9 D
1.1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Hartspier
1.2.2 Hemoglobien
1.2.3 Weefselvloeistof
1.2.4 Hibernasie
1.2.5 Hoogte bo seespieël (elevasie)
1.2.6 Aardverwarming
1.2.7 Ontbossing
1.2.8 Tektoniese plate
1.2.9 Glossopteris (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Geeneen
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Slegs B
1.3.4 Slegs B (4 x 2) (8)
1.4 1.4.1 1 – Aorta
4 – Septum
6 – Trikuspidale klep (3)
1.4.2 Longe (1)
1.4.3 Ventrikulêre sistool (1)
1.4.4 Suurstofarm/lae suurstofinhoud (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 3
1.5 1.5.1 (a) Ordovisies (1)
(b) Trilobiete (1)
1.5.2 Geologiese tydskaal (1)
1.5.3 Kambriese (1)
1.5.4 Relatiewe datering (1)
1.5.5 Gidsfossiele (1)
1.5.6 Paleontoloog (1)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 2 – Sino-atriale knoop
3 – Atrio-ventrikulêre knoop (2)
2.1.2 Septum (2)
2.1.3 As die medulla oblongata / brein
te veel CO2 / ʼn daling in bloeddruk bespeur,
stuur dit ʼn impuls na die sino-atriale knoop
wat die atria laat saamtrek
Die atrioventrikulêre knoop
veroorsaak dan dat die ventrikels
vinniger saamtrek (Enige 4) (4)
2.1.4 Cholesterol / plaak opbou (1)
2.1.5 ʼn Stent (1)
2.1.6 Die stent hou die verstopte slagaar oop
sodat bloed daardeur kan vloei (2)
2.1.7 Verbeterde dieët
Meer / gereelde oefening
Medikasie (3)
2.2 2.2.1 ʼn Gebied met ʼn unieke klimaat, tesame met die plante en diere
wat daar woon (2)
2.2.2 Gras
Aalwyn
Spekboom Merk slegs eerste TWEE (Enige 2) (2)
2.2.3 Koedoe
Sprinkaan
Suikerbekkie Merk slegs eerste EEN (Enige 1) (1)
2.2.4 Valk
Adder Merk slegs eerste EEN (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 5
2.2.5 Boslandskap-bioom voedselweb
Adder Valk
Akkedis
Koedoe Sprinkaan Suikerbekkie
Spekboom Gras Aalwyn
Puntetoekenning:
Titel
Pyltjies wys in die regte rigting
ALLE organismes word in die
voedselweb gebruik
ALLE verbindings logies / moontlik (4)
2.3 2.3.1 Stikstoffiksering / Elektriese fiksering (1)
2.3.2 As nitrate / NO3 (1)
2.3.3 Neerslag/Presipitasie (1)
2.3.4 Eutrofikasie (1)
2.3.5 Voedingstof afloop / eutrofikasie van voedingstowwe veroorsaak
dat alge vinnig groei / ʼn algebloei,
wat lig kan blokkeer
Plante in die water kan as gevolg daarvan sterf
Ontbindende bakterieë verwyder suurstof uit die water
wat veroorsaak dat ander organismes ook sterf (Enige 3) (3)
2.4 2.4.1 Lig (1)
2.4.2 Die kanteling van die as van die aarde
laat een kant van die planeet na die son toe wys,
terwyl die ander kant weg van die son wys.
Die kant wat na die son wys, kry meer lig
en ervaar somer,
terwyl die kant wat weg wys, minder lig ontvang,
en ervaar winter. (Enige 3) (3)
2.4.3 (a) Fotoperiode (1)
(b) Seisoenale beweging van diere van een plek na ʼn ander
in reaksie op klimaatstoestande (2)
(c) Om koue toestande te vermy
Om meer kos te vind
Om meer water te vind Merk slegs eerste EEN (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
2.5 2.5.1 (a) Protista (1)
(b) Chitien (1)
(c) Sellulose (1)
(d) Outotrofies (1)
2.5.2 Het ʼn ware selkern (1)
2.6 2.6.1 Mammalia (1)
2.6.2 Panthera leo
Naam: Panthera leo
Onderstreep (2)
2.6.3 Om verwarring te voorkom / akkuraat te wees,
aangesien algemene name van streek tot streek verskil (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 7
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Tipe plant (1)
3.1.2
Puntetoekenning:
Tipe Grafiek (T) 1 Punt
Opskrif (C) Beide veranderlikes ingesluit 1 Punt
X- en Y-asse byskrifte en Y-as-eenheid (L) 1 Punt
X- en Y-asskale en kolomme dieselfde breedte (S) 1 Punt
Plot van punte (P) Geen kolomme korrek geplot nie 0 Punte
1–2 kolomme korrek geplot 1 Punt
Alle kolomme korrek geplot 2 Punte (6)
3.1.3 Sodat hulle kan weet wat die toename in gewig aan die einde sal
wees (1)
3.1.4 Hulle het plante van dieselfde hoogte gekies
Hulle het die plante in ewe groot potte geplaas
Alle plante het dieselfde tipe grond gehad
Alle plante het dieselfde hoeveelheid grond gehad
Alle plante was op dieselfde plek
Alle plante het dieselfde hoeveelheid water ontvang
Merk slegs eerste TWEE (Enige 2) (2)
3.1.5 Vergroot die monstergrootte en herhaal die eksperiment (1)
3.1.6 71
× 100 = 8,88% (2)
800
3.1.7 Wanneer plante CO2 uit die atmosfeer absorbeer,
gebruik hulle dit om organiese verbindings / koolhidrate te
maak
wat hulle gebruik om te groei.
Hoe meer hulle groei, hoe meer neem hulle massa toe
(Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
3.2 3.2.1 (a) Trilobiet (1)
(b) Ammoniet (1)
3.2.2 Die organisme sterf en word vinnig bedek
deur sediment / slik
Na verloop van tyd bou daar lae sediment op die liggaam op
Die lae word saamgepers / plat gedruk
deurdat geweldige druk opbou
Minerale begin om dierweefsels te vervang
en die liggaam versteen (Enige 4) (4)
3.2.3 Bevrore in ys
Vasgevang in teer
Vasgevang in amber (Enige 2) (2)
3.2.4 Radiometriese datering (1)
3.3 3.3.1 Daar is vermoed dat hulle uitgesterf het
Tog het dit onveranderd bly voortbestaan
vir miljoene jare (Enige 2) (2)
3.3.2 Aan die kus van Oos-Londen (1)
3.3.3 Oorgangsfossiele (2)
3.3.4 Archeopteryx
Thrinaxodon
Lystrosaurus (Enige 1) (1)
3.4 3.4.1 Nee (1)
3.4.2 Ja.
Genetiese bewyse toon dat vermiste skakels dalk glad nie
vermiste skakels is nie
Hierdie organismes ontwikkel voortdurend
Dit dui daarop dat hulle deel is van hul eie groep
(Antwoord + Enige 2)
OF
Nee.
Die kenmerke van hierdie organismes
dui steeds op verwantskappe tussen verskillende groepe
organismes
Net omdat die selakant nie ʼn vermiste skakel is nie, beteken dit
nie noodwendig dat die ander nie ook is nie
(Antwoord + Enige 2) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 9
3.5 3.51 Massa-uitwissings (1)
3.5.2 Gebeurtenis 3 (3)
3.5.3 ʼn Vulkaniese uitbarsting het deeltjies in die lug vrygestel
wat die son vir lang tydperke ✓ geblokkeer het.
Dit het die temperature op Aarde verlaag
en het veroorsaak dat baie organismes uitsterf omdat hulle nie kon
aanpas nie (Enige 3) (3)
3.5.4 Asteroïed-impak
Kontinentale drywing (2)
3.6 3.6.1 Mev. Ples (1)
3.6.2 Fossieltoerisme (1)
3.6.3 Weskus Fossielpark
Kitching Fossiel Verkenningsentrum
Museums Merk slegs eerste TWEE (Enige 2) (2)
3.6.4 Toeriste wat die omgewing besoek
skep ʼn behoefte aan werk / werkgeleenthede
soos toeroperateurs / kaartjieverkopers / restauranteienaars
Toeriste kan ook aandenkings koop
in B & B’s bly / hotelle
dit als genereer inkomste vir die plaaslike gemeenskap.
Die regering kan ook fasiliteite in hul omgewing opgradeer
wat hul lewensomstandighede kan verbeter (Enige 4) (4)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2017 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2017 QP

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 10 P2 National November 2017 Memo (Afr)
More from Grade 10 Life Sciences

Study guide
Gr10 Lewenswetenskappe OG studyguide LR

Study guide
Gr10 Life Sciences TG studyguide LR

Question paper and memo
Life Sciences Grade 10 KZN March Test 2026 Paper & Memo

Annual teaching plan
Gr 10 Life Sci ATP 2023 24

Question paper and memo
Life Sciences Grade 10 Eastern Cape June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo