Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
LEWENSWETENSKAPPE V3 (PRAKTIES)
MODEL 2013
MEMORANDUM
PUNTE: 60
Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.
Kopierreg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Life Sciences Grade 11 P3 2013 Memo (Afr)
Grade 11 Life Sciences Paper 3 memorandum from the National Exemplar November Exam 2013 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2013. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 5
- File size
- 323.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 5
This exam
National Exemplar November Exam 2013
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties) 2 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model – Memorandum
VRAAG 1
1.1 Gebruik die volgende kontrolelys om die hantering van apparaat te
assesseer:
KRITERIA BESKRYWING PUNT
Opstel van waterbad Gebruik die driepoot, gaasdraad, beker en 1
Bunsenbrander/warm water√
Plaas 'n groen blaar Verwyder 'n groen blaar van die plant en
in die waterbad plaas dit vir 10 tot 20 sekondes in warm water 1
√, gebruik 'n tangetjie√ 1
Proefbuis met Vul proefbuis/klein bekertjie ¾ vol √ met 1
alkohol/brandspiritus alkohol/brandspiritus en
plaas dit in die waterbad√ 1
Verwyder blaar uit Gebruik die tangetjie om die blaar uit 1
waterbad waterbad te verwyder √ en plaas in proefbuis 1
√ /klein bekertjie met alkohol/brandspiritus
Verwyder die blaar Gebruik die tangetjie om die blaar uit
uit die proefbuis/ proefbuis/klein bekertjie te haal en plaas in 1
klein bekertjie waterbad √
Blaar in waterbad Spoel √ die blaar in die waterbad af 1
Verwyder blaar uit Gebruik die tangetjie om die blaar uit
waterbad waterbad √ te haal en 1
sprei √ die blaar oop op 'n 1
horlosieglas√ /piering/petribakkie 1
Jodiumoplossing Gebruik 'n pipet √ /medisynedrupper om 1
jodiumoplossing √ op die blaar te voeg 1
Maak skoon Was en droog die apparaat af en plaas terug 1
op oorspronklike plek vir volgende persoon
TOTAAL 15
VRAAG 2
2.1 Ensiem A √ sal stysel verteer√ tot glukose√
Ensiem B √ sal stysel verteer√ tot glukose√ (3)
2.2 (a) Ensiem√ (1)
(b) Omskakeling van stysel tot glukose√ (1)
(c) Dieselfde temperatuur √ /dieselfde hoeveelheid stysel/dieselfde
hoeveelheid ensieme/identiese proefbuis of beker (1)
Kopierreg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe V3 (Prakties) 3 DBE/2013
Graad 11 Voorbeeld – Memorandum
2.4 1. Maak twee oplossings√
van dieselfde hoeveelheid stysel √, en warm water √ in twee proefbuise
(proefbuis 1 en 2).
2. Plaas 5 ml van ensiem A√ in proefbuis 1, en
3. 5 ml van ensiem B√ in proefbuis 2
4. Laat apparaat staan vir √ 'n uur
5. Toets die oplossings in die proefbuise vir glukose√,
deur Benedict-oplossing/Fehlings-oplossing A+B√ by te voeg
6. Plaas die proefbuise in 'n warm waterbad √
7. Indien die inhoud verander van ligblou na groen/geel/oranje in die
proefbuis, √ dan het die ensiem stysel tot glukose verteer √ en die
hipotese moet aanvaar word vir die gekose ensiem
8. Indien die inhoud in die proefbuis blou bly, √ dan het die ensiem nie die
stysel tot glukose verteer nie√ en die hipotese moet verwerp word vir die
gekose ensiem enige (9)
[15]
VRAAG 3
3.1 Om te bepaal hoe die fotosintesetempo √ oor tyd verander√. (2)
3.2 Grootte van waterplant/dam-onkruid √ die hoeveelheid water √ en die grootte
van die proefbuis√ enige (2)
3.3
Tyd van
06:00 09:00 12:00 15:00 18:00 21:00
dag
Getal
2 6 20 20 10 0
borrels
Kontrolelys vir die nasien van die teken van die tabel
KRITERIA BESKRYWING PUNTE
Byskrifte Beide byskrifte korrek 1
Een/twee byskrif(te) verkeerd 0
Tyd van dag Al ses lesings korrek 1
1–5 lesings verkeerd 0
Getal borrels Al ses lesings korrek 1
1–5 lesing(s) verkeerd 0
3 + 1 vir teken van tabel (4)
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe V3 (Prakties) 4 DBE/2013
Graad 11 Voorbeeld – Memorandum
3.4
25
Getal borrels vrygestel gedurende 24 uur
20
Getal borrels
15
10
5
0
06:00 09:00 12:00 15:00 18:00 21:00
Tyd van dag
Toekenning van punte vir die trek van 'n kolomgrafiek:
Korrekte tipe grafiek/ 1
kolomgrafiek
Opskrif van grafiek 1
Korrekte byskrifte vir X-as
en Y-as 1
Trek van kolomme 2: All 6 1: 4 tot 5 0: 0 tot 3 kolomme
kolomme kolomme korrek getrek
korrek korrek getrek
getrek
Indien die verkeerde tipe grafiek getrek is, sal punte verbeur word vir korrekte tipe
grafiek en trek van kolomme. (5)
3.5 Die tempo van fotosintese neem toe van 06:00 tot 12:00√, bly stabiel tot
15:00 √ en neem dan af √ totdat dit stop enige (2)
[15]
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties) 5 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model – Memorandum
VRAAG 4
4.1.1 A – Nierbekken/Pelvis
B – Ureter
C – Medulla
E – Korteks
F – Nierpiramied√ (5)
4.1.2 D – Nierkapsel om die nier te beskerm (2)
4.1.3 Isoleer die niere /hou hulle in posisie/voorkom beserings enige (1)
(8)
4.2 Tekening van 'n mosplant √ om die gametofiet en sporofiet te
vertoon.
Kapsule√
Seta √
Sporofiet√
‘Blare’√
Gametofiet√
‘Stingel√
Risoïede√
Toekenning van punte:
Opskrif: 1 punt
Tekening: 1 punt vir die insluiting van die sporofiet en gametofiet in die tekening
Byskrifte: 5 punte vir enige 5 byskrifte (7)
[15]
TOTAAL: 60
Kopierreg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 11 P3 National Exemplar November 2013 QP

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P1 2013 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P1 2013 Memo (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P2 2013 Memo (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 QP

Question paper
Life Sciences Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 QP
More from Grade 11 Life Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Life Sci ATP 2023 24

Question paper
Life Sciences Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Life Sciences Grade 11 KZN June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Life Sciences Grade 11 Eastern Cape June 2024 Paper & Memo

Question paper