Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
LEWENSWETENSKAPPE V2
MODEL 2012
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye..
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 




_hlayiso.com_--9af7e827-a70d-49e8-bc80-27fcfd2cf2ff/v1-ac715ce16afc4e2e29d2/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 11 P2 2013 Memo (Afr)
Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2013 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2013. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 373.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
National Exemplar November Exam 2013
Questions in this paper
- Question 1.1Biodiversity and classification of micro-organisms20 marks
- Question 1.2Human impact on the environment10 marks
- Question 1.3Biodiversity and classification of micro-organisms20 marks
- Question 2.1Biodiversity in animals15 marks
- Question 2.2Biodiversity in plants and reproduction14 marks
- Question 2.3Biodiversity and classification of micro-organisms11 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model - Memorandum
BEGINSELS BY DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2013
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op nasien nadat die maksimum punte behaal is, trek 'n kronkellyn en
skryf 'maks' regterkantse kantlyn.
2. Indien byvoorbeeld drie redes vereis en vyf gegee word
Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is
nie.
3. Indien 'n hele proses gegee word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien hulle nie 'n tabel gee nie.
6. As beskrywings vereis word, maar diagramme met byskrifte word gegee
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings gegee word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waardie volgorde en
skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek
is, gaan voort om te krediteer.
9. Onerkende afkortings
Aanvaar as dit eers in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
moenie die afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord
indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die
verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, op voorwaarde dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken of buite konteks is nie.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit volgens die kurrikulum korrek is.
14. Indien slegs 'n letter vereis word en slegs 'n naam word gegee (en
andersom)
Geen krediet.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model - Memorandum
15. As eenhede nie in afmetings aangedui word nie
Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
reeds in die vraag gegee is.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Krediet word gegee vir opskrifte van alle illustrasies (diagramme, grafieke,
tabelle ens.), behalwe waar dit reeds in die vraag gegee is.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in sy/haar antwoorde in enige ander amptelike
taal as die assesseringstaal aangebied word, moet gekrediteer word, indien
dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is,
behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model - Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 D
1.1.3 C
1.1.4 B
1.1.5 B
1.1.6 C
1.1.7 C
1.1.8 C
1.1.9 B
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Indringer/Eksotiese spesie
1.2.2 Biodiversiteit
1.2.3 Fungus/Gisselle
1.2.4 Ongewerweldes
1.2.5 Volhoubare/Volhoubaarheid
1.2.6 Ongeslagtelikevoortplanting
1.2.7 Koolstofvoetspoor
1.2.8 Verwoestynering
1.2.9 Dubbele bevrugting
1.2.10 Sorus (10)
1.3 1.3.1 Slegs B
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Beide A en B
1.3.4 Geeneen
1.3.5 Slegs B
1.3.6 Beide A en B
1.3.7 Beide A en B
1.3.8 Beide A en B
1.3.9 Slegs B
1.3.10 Slegs B (10 x 2) (20)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model - Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Multisellulêr/Veelsellig (1)
2.1.2 (a) B (1)
(b) B (1)
(c) C (1)
(d) B (1)
(e) C (1)
(f) D (1)
(g) A (1)
2.1.3 Dit skei die dermkanaal van die liggaamswand
Laat meer ekstensiewe groei van organe en stelsels toe (2)
2.1.4 Annelida
Arthropoda (2)
2.1.5 Seloom in Arthropoda is kleiner en bevat hemosele
Seloom in Annelida bevat selomitiese vloeistof
(2)
2.1.6 Hulle is bestuiwers
Word gebruik in biologiese beheer van plae
Belangrik vir saadverspreiding (Enige 1) (1)
(15)
2.2 2.2.1 D – Helmknop
E – Stempel
F – Kroonblare (3)
2.2.2 B (1)
2.2.3 Helmdrade en helmknoppe word omsluit/bedek
Het groot kroonblare (Enige 1) (1)
2.2.4 B (1)
2.2.5 A: angiosperme
Dennebolle: gimnosperme (2)
2.2.6 Gimnosperm se sade is naak
Angiosperm se sade word bedek/omsluit in 'n vrugbeginsel/vrug (2)
2.2.7 Na bestuiwing ontwikkel 'n stuifmeelbuis - dra manlike gamete
direk na die ovum in die saadknop (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model - Memorandum
2.2.8 Sade het 'n taaier omhulsel wat uitdroging verhoed
Sade het voedselreserwes vir die ontwikkelende embrio
Sade het 'n volledig ontwikkelde embrio wat onmiddellik begin
groei indien toestande gunstig raak
Sade oorleef langer as spore
Sade kan langer dormant bly (en is steeds kiemkragtig) as spore
(Sien slegs eerste TWEE na) (Enige 2) (2)
(14)
2.3 2.3.1 Protista (1)
2.3.2 Neem medikasie wat malaria voorkom
Gebruik insekweermiddels op ontblote vel
Slaap onder nette oor beddens
Maak staande water leeg om te voorkom dat musiekte daarin
broei (Enige 2) (2)
2.3.3 'n Wyfie Anopheles-muskiet byt 'n besmette persoon; die
parasiet word opgesuig en ontwikkel verder in die vektor; die
muskiet byt 'n ander persoon en dra die parasiete oor. (Enige 2) (2)
2.3.4 Antibiotika kan slegs gebruik word om siektes wat deur bakterieë
veroorsaak word, te behandel en die malaria word oorgedra deur 'n
muskiet. (2)
2.3.5 Die ekonomie sal negatief beïnvloed word omdat die
behandeling van malaria duur is/laer werksproduktiwiteit (2)
2.3.6 Uit hospitaalrekords (1)
2.3.7 Nie alle mense wat besmet is besoek hospitale nie in sommige
areas (1)
(11)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model - Memorandum
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Voedselvermorsing in Sub-Sahara Afrika
5/160 X 100 = 3.1% (3)
3.1.2 Omdat voedsel skaars is as gevolg van armoede, is daar geen voedsel
oor nie (2)
3.1.3 In ontwikkelde streke is voedsel wat gekoop word soms te veel vir hul
vereistes en mense sal ongebruikte voedsel weggooi
In ontwikkelende streke kan baie mense nie kos bekostig nie en
gewoonlik sal hulle nie voedsel in oormaat van hul behoeftes hê nie. (4)
3.1.4 Moontlike maniere om voedselafval te verminder insluitend:
• Beplan wat jy benodig voordat jy dit koop en verminder impulsiewe
en spontane aankope
• Verstaan hoe om voedsel te stoor en te preserveer
• Verseker dat ongebruikte voedsel op 'n manier gebruik word - bv.
gee aan die armes, voer vir diere, maak komposhope
• Opvoeding oor die behoefte om afval te voorkom
(Enige 2) (2)
(11)
3.2 3.2.1 Daar was 'n toename in die menslike bevolking (1)
3.2.2 (a) Insekdoders maak plae wat gewasse vernietig, dood (1)
(b) Kunsmisstowwe verhoog die voedingstowwe in die grond (1)
3.2.3 Verbruikers kan doodgaan indien hulle plae eet wat deur insekdoders
vergiftig is
Indien die plae uitsterf deur die toedien van insekdoders sal daar nie
voedsel beskikbaar wees vir die volgende vlak verbruiker nie
(Enige 1 x 2) (2)
3.2.4 Verlies van flora- en faunabiodiversiteit deur inteling van GGO's.
Totale spesies kan uitgewis word indien hulle blootgestel word aan
nuwe siektes /nuwe omgewingstoestande (3)
3.2.5 • Stikstofryke verbindings in kunsmisstowwe
• Veroorsaak oormatige groei van alge
• Dit lei tot 'n afname in die hoeveelheid lig wat die water binnedring
• As gevolg hiervan begin die plante sterf
• Toename in die hoeveelheid bakterieë wat hierdie plante ontbind
• Dit lei tot 'n afname in die hoeveelheid suurstof omdat dit deur die
bakterieë opgebruik word
• Ander akwatiese organismes sal ook doodgaan as gevolg van 'n
tekort van suurstof (Enige 5) (5)
(13)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model - Memorandum
3.3 • Ondersoek maniere om metaangas te versamel en as 'n brandstof te
gebruik
• Moedig inwoners van die stad aan afval te sorteer in verskillende
afvalhouers
• Vorm vennootskappe met herwinningsmaatskappye vir beter versameling
van verskillende afval
• Beboet mense wat nie hul afval in verskillende houers sorteer nie
• Voed mense op om organiese afval te gebruik bv. om kompos te maak
• Moedig herwinning van items soos papier, blikkies en glas aan
• Moedig inwoners aan om items soos glas weer te gebruik ens.
• Kla aan/Beboet mense ekstra indien hulle meer afval genereer
(Sien slegs eerste VIER na) (Enige 4) (4)
3.4 3.4.1 Veranderinge in die vlakke van chloor en osoonkonsentrasie
vanaf 1950 tot 1990 (2)
3.4.2 'n Toename in die vlak van chloor lei tot 'n afname in die
osoonkonsentrasie (2)
3.4.3 Chloorvlakke
Osoonkonsentrasie (2)
3.4.4 Tussen 1970 en 1980 (1)
3.4.5 CFC's kan vir 'n lang tydperk in die atmosfeer voortbestaan
Ander lande kan langer neem om die protokol te implementeer
Huishoudings gebruik steeds die bestaande items met CFC's
(Enige 2) (2)
3.4.6 Spuitkannetjies
Yskaste
Voedselverpakkings (Enige 1) (1)
3.4.7 Osoonlaag verskaf beskerming teen ultraviolet strale
Verminder dus die kanse om velkanker te kry (2)
(12)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/2013
NSS – Graad 11 Model - Memorandum
AFDELING C
VRAAG 4
Verstedeliking – grond word skoongemaak vir behuising, industrieë en paaie wat
lei tot habitatfragmentering, wat uiteindelik kan lei tot 'n afname in genetiese
diversiteit wat veroorsaak dat bevolkings uitsterf
Swak boerderymetodes – monokultuur laat slegs enkele spesies diere toe om te
oorleef, 'n groot hoeveelheid plante en diere gaan verlore wat sou oorleef het indien
die verskeidenheid gewasse teenwoordig was
Oorbeweiding lei tot die verlies van die bolaag van grond/ erosie verlaag
grondvrugbaarheid
Gebruik van insekdoders wat sekondêre verbruikers doodmaak en
kunsmisstowwe wat in riviere afvloei en die ekosisteem van die rivier versteur wat die
uitwissing van sommige bevolkings veroorsaak
Golflandgoed verbruik baie water en groot hoeveelhede plantegroei word verwyder
om plek te maak vir die grasperke, waarin slegs enkele spesies kan voortbestaan
Mynbou - veroorsaak die degradering van grondwater en die verandering in die pH
van die water in die area, vrystelling van toksiese gasse in die atmosfeer en
veroorsaak ook gronderosie. Die omgewing word so verander dat organismes nie
langer in die area kan voortbestaan nie
Ontbossing – die vraag na houtprodukte veroorsaak dat baie bome ontwortel
word, dit vernietig die ekosisteme in die woude wat lei tot uitwissing van sommige
bevolkings
Vernietiging van vleilande en grasvelde – hierdie areas is skoongemaak vir
menslike bewoning ; dit verlaag die biodiversiteit van organismes wat heeltemal
afhanklik van vleilande en grasvelde is
(Enige 6) maks
(17)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Punte Beskrywing
3 Goed gestruktureerd – demonstreer insig en begrip van die vraag
2 Geringe gapings in die logika en vloei van die antwoord
1 Wend poging aan maar met beduidende gapings in die logika en vloei van die
antwoord
0 Geen poging aangewend nie/niks geskryf behalwe vraagnommer/slegs
irrelevante inligting
Sintese (3)
TOTAAL AFDELING C: (20)
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P2 2013 Memo (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 QP

Question paper
Life Sciences Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 QP

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P1 2013 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P1 2013 Memo (Eng)
_hlayiso.com_--9af7e827-a70d-49e8-bc80-27fcfd2cf2ff/v1-ac715ce16afc4e2e29d2/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 Memo
More from Grade 11 Life Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Life Sci ATP 2023 24

Question paper
Life Sciences Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Life Sciences Grade 11 KZN June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Life Sciences Grade 11 Eastern Cape June 2024 Paper & Memo

Question paper